Vanderbijlpark Accommodation at Huis Afrika | TravelGround
+24

Huis Afrika

30 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 30 reviews for Huis Afrika
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Inge S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge S
With spouse/partner

Skoon, netjies, gerieflik.

Hettie is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was skoon en gerieflik en beslis waarde vir geld.

Meliska V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meliska V
With spouse/partner

Het soos familie gevoel. Kliëntediens was puik. Baie lekker gewees.

Groot winkelsentrum naby.

Huis Afrika's response

Baie dankie Meliska. Julle is enige tyd welkom

Huis Afrika
Elizabeth M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
Family with young children

Very happy with everything.

Hettie and Johann are lovely, friendly people who made us feel at home from the minute we got there, a home away from home during the festive season. My family and I would highly recommend staying at Huis Afrika.

Huis Afrika's response

You are welcome. You were awesome guests as well. Please come and visit us again.

Huis Afrika
Lesedi M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lesedi M
With spouse/partner

We did enjoy.

Owners and their son were very sweet, the room was very clean, they were checking on us if we needed anything they even provided us with ice cubes, we don't mind to go back.

Huis Afrika's response

Thank you for the review. It was a pleasure to have you.

Huis Afrika
Willie L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie L
With spouse/partner

Heerlik.

Ek sal dit beslis aanbeveel. Dis stil en veilig.

Huis Afrika's response

Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Huis Afrika
Pieter K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter K
With spouse/partner

Lovely and peaceful accommodation.

The reception was friendly and comfortable, the accommodation wonderfully spacious, clean and well equipped, the environment peaceful. A special place that is good value for money. Thanks Hettie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustige blyplek.

Die ontvangs was vriendelik en gemaklik, die blyplek heerlik ruim, silwerskoon en goed toegerus, die omgewing rustig. 'n Besondere blyplek wat goeie waarde vir geld is. Dankie Hettie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Afrika's response

Pieter, baie dankie vir julle kuiertjie en vir die reen wat julle gebring het. Kom kuier gerus weer by ons.

Groete

Huis Afrika
Yolande D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande D
Family with teenagers

Fantasmagories!

Van die aankoms tot die vertrek, het Hettie ons baie tuis laat voel! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel omdat dit regtig die hoogtepunt van ons naweek wegbreek was! Die swembad is skoon en netjies! Alles was net perfek. As jy 'n goeie keuse wil maak, is Huis Afrika jou slaapplek!

Huis Afrika's response

Baie dankie Yolande. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Groete
Hettie

Huis Afrika
Michelle V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
Family with young children

Beste waarde vir geld, vriendelike en gasvrye diens.

Dit was heerlik, mooi en gemaklik. Baie vriendelike diens, mens voel sommer dadelik tuis. Baie dankie, Huis Afrika.

Huis Afrika's response

Plesier julle. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Zelda D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda D
Family with teenagers

Fantasties.

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon blyplek. Baie rustig en stil. Hettie was baie gasvry, ons sal vir seker weer daar bly, baie dankie.

Huis Afrika's response

Dankie Zelda. Kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Johannes Hendrik C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes Hendrik C
On business

Excellent accommodation.

Clean, neat, safe and close to shopping centre. Hostess very friendly and hospitable, will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Skoon, netjies, veilig en naby winkelsentrum. Gasvrou baie vriendelik en gasvry, sal beslis weer daar tuis gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Afrika's response

Baie dankie Johan. Jy en Martie is altyd welkom hier.

Huis Afrika
Regina B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regina B
With spouse/partner

Netjies en rustig.

Baie netjies, vriendelik ontvang. Hettie baie aangename mens sal weer van Huis Afrika gebruik maak om te oornag.

Huis Afrika's response

Baie dankie Regina.
Ek hoop julle het julle Sondag by Stonehaven geniet.
Kom kuier gerus weer.
Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Juanita K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita K
Family with young children

Ongelooflike lekker atmosfeer en het so lekker gebly, stunning!

Pragtige eenheid. Wonderlike diens. Rustig en stil. Skoon en mooi ingerig. Stunning mense wat die plek bedryf. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Veilige parkering. Baie dankie en baie liefde.

Huis Afrika's response

Baie dankie Juanita. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Ann D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann D
Family with teenagers

Veilig en baie gesellig.

Vriendelike mense, baie netjies en gerieflik.

Huis Afrika's response

Beste Elize,

Dankie vir die kuier om die vuur. Julle is altyd welkom.

Groete,
Johann en Hettie

Huis Afrika
Andrew S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew S
Individual traveler

Was welcomed by host and showed to my room, and around the property, gave all details of the room.

Very neat place, lovely warm atmosphere. I really enjoyed my stay.

Huis Afrika's response

Thank you, Andrew. You are welcome to stay again when you do a photoshoot in our area.

Huis Afrika
Gillian W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian W
Family with teenagers

A homely, comfortable and quiet place, well fitted out and friendly hosts.

We loved making the place a home from home while at the SA Judo Champs. We were able to rest well. The facilities allowed us to cook for ourselves and prepare for the long day at sports.

Huis Afrika's response

Thank you, Gillian. You and your family are most welcome to visit again.

Regards,
Hettie

Huis Afrika
Tilanie K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilanie K
Family with young children

Neat clean cottage.

The place is nicely decorated and the service was very friendly. Thanks to Pieter for helping us with the key.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese skoon kothuis.

Die plekkie is mooi netjies ingerig en die diens was baie vriendelik. Dankie vir Pieter was ons gehelp het met die sleutel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Afrika's response

Beste Tilanie,

Pieter sê hy is bly hy kon help. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Huis Afrika

Huis Afrika
Magdaline R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdaline R
With spouse/partner

Safety.

I really enjoyed my stay. Parking was safe, most importantly, Wi-Fi kept me busy.

Neels B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neels B
With spouse/partner

Baie lekker en rustig!

Baie lekker en rustig gebly. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Huis Afrika's response

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.

Huis Afrika
Amelia B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia B

Netjies, aangename en veilige verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Sal vir enigeen aanbeveel.

Huis Afrika's response

Baie dankie Amelia. Jou moeder en vriendin is enige tyd welkom.

Huis Afrika
Leroy F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leroy F
Family with young children

Uitstekende vriendelike diens.

'n Heerlike vriendelike omgewing. Baie veilig en rustig. Duidelike aanwysings vooraf ontvang. Die eenheid self is baie netjies en skoon met al die nodige. Was 'n plesier om daar oor te bly.

Huis Afrika's response

Dankie Leroy. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Quintin H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintin H
Family with young children

Lekker rustig.

Die mense is baie bedagsaam en dis 'n baie mooi en skoon plekkie. Ek sal vir seker weer daar bly.

Huis Afrika's response

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Erika L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika L
Family with young children

Als wat jy nodig het, en nog meer!

Uitstekende plekkie om te bly, ongelooflike gawe gasvrou! Plek is goed geleë, heerlike swembad en mooi tuin. Winkels is loop afstand! Als wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer daar bly!

Huis Afrika's response

Baie dankie Erika.

Dit was baie lekker om jou hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Petro S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro S

House away from home.

Will definitely recommend. Very good value for money. With a little boy and a teenage daughter it was the best, suitable place. WiFi for the teenager and a swimming pool for the little one. Unit was tidy and owners are extremely hospitable. Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van die huis.

Sal definitief aanbeveel. Baie goeie waarde vir jou geld. Met 'n klein seun en 'n tiener dogter was dit die beste, geskikte plek. WiFi vir die tiener en 'n swembad vir die kleintjie. Eenheid was netjies en eienaars is vreeslik gasvry. Sal beslis weer daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Afrika's response

Dit was 'n plesier om julle hier te he, kom gerus weer.

Huis Afrika
Elsa B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa B

Enjoyed.

Neat. The owner is friendly. Enjoyed our time there. Would use again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Baie mooi en netjiese plek. Die eienaar is baie gaaf en vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gekuier en gebly. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Afrika's response

Baie dankie.

Huis Afrika
Dottie H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dottie H

Gerieflik en sentraal.

Dit het aan al die vereistes voldoen wat ons benodig het. Hettie was baie behulpsaam en aanpasbaar.

Huis Afrika's response

Ek is baie bly julle het dit geniet en dat ek kon help.

Huis Afrika
Vicky O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky O
With spouse/partner

Dit was wow!

Hettie het uit haar pad gegaan om die verblyf so gemaklik en lekker te maak. Sy het so baie moeite gedoen vir ons. Die plekkie was baie skoon en netjies en als wat ons nodig gehad het, en meer, was daar. Ons sal definitief weer by Renoster Eenheid bly.

Huis Afrika's response

Groot plesier. Dit was lekker om te help met die ekstras.

Huis Afrika
Johann E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann E

Quiet.

Very comfortable with all you need. Close to shops and other attractions. You'll see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Die plekkie is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Nabywinkels en die omliggende besienswaardighede. Julle sal ons beslis weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie L

Baie netjies en waarde vir geld.

Sal dit definitief aanbeveel.

Letitia G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia G
With spouse/partner

Nice!

Peaceful place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Rustige plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Afrika's response

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Elize N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize N
With friends

Alles was perfek.

Dit was alles wat ons verwag het van 'n gastehuis. Van ons aankoms tot vertrek wonderlik!

Huis Afrika's response

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Offenbach Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJtHzzqKw39kOQFuYYmeBJqZXctkkaE86OyaySDWpPPO7R587IE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 30 5 1 5 32 Offenbach Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.728346263355 27.836265626984
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com