Lyttelton Manor Accommodation at Huis Hannalief | TravelGround
+13

Huis Hannalief

72 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 72 reviews for Huis Hannalief
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Willie K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willie K
With friends

Aangenaam, vriendelik, goed geleë, naby geleë aan Unitas hospitaal, buite stadsverkeer, maar naby aan stad.

Rustige omgewing. Netjies en skoon.

Mariana P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana P

Baie gerieflik en netjies.

Omdat dit naby Unitas hospitaal geleë is, was die baie gerieflik toe my man in die hospitaal was.

Ria K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Ria K
With spouse/partner

It wasn't the right choice for us.

Air conditioner was out of order and house was on show. We felt we were breaking into their privacy. Air conditioning was an important condition for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was nie die regte keuse vir ons nie.

Air conditioner was buite werking en huis was op skou. Ons het gevoel ons maak inbreek op hulle privaatheid. Lugversorging was vir ons 'n belangrike voorwaarde.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Andries J
On business

Klein bakoond met lugversorger wat 3 jaar ouer is as die Drakensberg.

Kamer was nie reg met aankoms 15:00. Adverteer dit sal reg wees teen 14:00. Slegs vir oorslaap. Jy kry wat jy voor betaal. Vir R30.00 meer sal jy baie meer geriewe kry by ander plekke. Kort 'n ernstige hand op onderhoud.

Thinus B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Thinus B

Was very convenient and close to hospital.

All was good and I was comfortable, it's quite and close to Unitas hospital.

Happy M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Happy M
With spouse/partner

It's quite and nice.

If only they can put DStv on, Netflix is not user-friendly.

Marius F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius F
Individual traveler

Good quiet stay.

Clean, neat unit. Very well equipped. Will go there again. Compare very well with similar more expensive units.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie rustige verblyf.

Skoon, netjiese eenheid. Baie goed toegerus. Sal weer daar gaan inklok. Vergelyk baie goed met soortgelyke duurder eenhede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carmen J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen J
Individual traveler

Had a great stay.

Friendly service and you feel comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Vriendelike diens en jy voel op jou gemak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harriett S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harriett S
With spouse/partner

Has everything you need. Value for money. Private and safe. Close to Unitas hospital.

Lovely little place. Loved that we could sit outside and enjoy the chatter of birds and the sunshine.

Angelique H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelique H
With friends

Lekker eenheid.

Die was my tweede keur by Huis Hannalief en ek is redelik teleurgesteld. Ek en my vriendin het seker gemaak ons is nie die oggend daar nie sodat die plekkie skoongemaak kan word. Toe ons terug kom 'n paar ure later toe is alles net soos dit was. Ek het uit gevra daaroor en daar was vir my gesê dat die bediende eers 4 uur sal terug wees om skoon te maak. 4 uur het ek en my vriendin ons weer skaars gemaak sodat sy kan skoon maak en toe ons terug kom toe is dit nog steeds nie skoon gemaak nie. Ek sal voorstel dat daar te minste vir n mens gesê kan word as die bediende nie kan skoon maak nie. Verder was alles netjies en gemaklik. Baie dankie.

Amanda L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L
On business

Thanks for a lovely stay in a nice clean room with everything needed.

Huis Hannalief is very close to surrounding shops and was nice and close to where I had training everything was nice and clean and nicely equipped. Thanks.

Cinie-Marie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cinie-Marie S
With spouse/partner

Sociable and excellent.

We slept at House Hannalief for 4 nights. We were warmly welcomed and always taken good care of. Place was clean (smelled clean as well) and neat. Parking has high security. Location is conveniently close to shops and Unitas Hospital. Highly recommended, will return at any time if necessary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellig en uitstekend.

Ons het 4 nagte by Huis Hannalief geslaap. Ons is baie vriendelik ontvang en deurentyd goeie sorg geniet. Plek was skoon (het sommer skoon geruik ook) en netjies. Parkering het hoë sekuriteit. Ligging is gerieflik naby winkels en Unitas Hospitaal. Hoogs aan te beveel, sal enige tyd weer teruggaan indien nodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harry S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Harry S
Individual traveler

Op die regte plek.

Ek het heel lekker gebly, alles was skoon en toe iets fout gaan is dit dadelik reg gemaak. Die kamer kan dalk meer gereeld skoongemaak word, maar anders was dit heel goeie verblyf.

Huis Hannalief's response

Goeiedag Alet,

Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met die skoonmaakdienste nie. Anna het elke dag gaan loer of alles nog reg lyk. Blykbaar was jy 'n wonderlike gas wat jou bed opgemaak en jou eie handoeke gebruik het. Sy kon net die skottelgoed wegpak.

Sy maak deeglik skoon tussen gaste, of as iemand vir langer bly.

Dit is jammer dat ek nie meer spesifieke besonderhede verskaf het nie, sodat ons daarop kan let in die toekoms.

Vriendelike groete,
Helena

Huis Hannalief
Danie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie S
With spouse/partner

Disappointed with the air conditioner not working and loose electrical wires hanging from the ceiling.

It would be good value for money if better maintenance is done. Electric lights are connected with loose wires. Air conditioning didn't work. There are no signs to hang on the door indicating whether the room can be cleaned or not. A plus is that it is close to Unitas Hospital.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld met die lugversorging wat nie gewerk het nie en los elektriese drade teen die plafon.

Die sal goeie waarde vir geld wees indien daar beter onderhoud gedoen word. Elektriese ligte is sommer met los drade opgekoppel. Lugversorging het nie gewerk nie. Daar kort bordjies om aan die deur te hang wat aandui of die kamer skoongemaak kan word of nie. 'n Pluspunt is dat dit naby Unitas Hospitaal is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Hannalief's response

Goeiedag Danie,

Ons het gaan kyk na die los drade, dankie dat jy ons aandag daarop gevestig het.

Ons sukkel met die lugversorger en het al menigmaal iemand gekry om te kom kyk. Vir daardie rede het ons, vir nou, 'n olieverwarmer in die kamer gesit.

Vriendelike groete,
Helena

Huis Hannalief
Henry G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Henry G
With spouse/partner

For what you get, they are a little expensive.

It's basically just a place to sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir wat jy kry is hulle 'n bietjie duur.

Dit is basies net 'n slaapplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Hannalief's response

Goeiedag Henry,

Jy is reg, dit is basies net 'n slaapplek. Met 'n kombuisie en 'n area waar jy buite kan braai, wat lekker is in die somer. Ons verskaf ook Netflix en gratis WiFi.

Ons het baie goed navorsing gedoen oor ons pryse en ons is een van die goedkoopste plekkies in Centurion. Al die plekkies nader aan ons vra R500 plus per nag. Ons doel is om skoon en gemaklike slaapplek beskikbaar te stel teen bekostigbare tariewe.

Vriendelike groete,
Helena

Huis Hannalief
Lourens M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens M
With spouse/partner

It met our expectations.

Huis Hannalief offers the necessary and is safe, especially for visits to the Unitas Hospital. It's easy to find and the owner was immediately available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het voldoen aan ons vereistes.

Huis Hannalief bied die nodige en is veilig veral vir besoek aan die Unitas Hospitaal. Dit is maklik om te kry en die eienaar was onmiddellik beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis K
With spouse/partner

Het dit baie gerieflik gevind.

Was in die omgewing vir 'n verjaarsdagpartytjie. Slegs 4 km weg. Lekker oornag en kon volgende dag weer uitgerus terugry Mpumalanga toe.

Annali F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annali F
With spouse/partner

Baie lekker.

Goed toegeruste rondawel, skoon en baie netjies. Waarde vir jou geld. Naby winkels, Unitas Hospitaal. Veilig en stil omgewing.

Juliana C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana C
With spouse/partner

Goed.

Kan werk aan vriendelikheid.

Huis Hannalief's response

Goeiedag Juliana,

Ons is ongelukkig nie die hele dag by die huis beskikbaar nie en kan dus nie altyd ons gaste persoonlik ontvang of wegsien nie. Ons het egter 'n nota daarvan gemaak en probeer om dit aan te spreek.

Vriendelike groete,
Helena

Huis Hannalief
Johan L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan L
With spouse/partner

Excellent.

It was nice to stay there with such helpful and kind people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Dit was aangenaam om daar oor te bly met sulke hulpvaardige en goedhartige mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annali F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annali F
With spouse/partner

Baie lekker.

Skoon fasiliteite en gerieflik naby aan alles.

Lizette J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette J
With spouse/partner

Clean, comfortable and homely.

Strongly recommend it, very central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, gerieflik en huislik.

Beveel dit sterk aan, is baie sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann K
On business

Uitstekend.

Vriendelik en uitstekende diens.

Elizabeth V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth V

My daughter and I could rest well.

The location is ideal because my daughter is studying and stays in a student commune nearby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek en my dogter kon goed uitrus.

Die ligging is ideaal, want my dogter studeer en gaan tuis in 'n studente-kommune daar naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco M
On business

Dit is 'n uitstekende plek met goeie diens.

Ek will net baie dankie sê aan Huis Hannalief, my en my kollega se verblyf was great en alles wat hul sê was aangebied. Baie dankie.

Angelique H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique H
With spouse/partner

Very nice.

Very neat and very friendly. Will definitely use them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie netjies en baie vriendelik. Sal hulle beslis weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carine C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine C
Family with young children

Very clean and safe accommodation.

See stars.

Deirdré F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deirdré F
Individual traveler

Satisfied with accommodation. Will use again in future.

Satisfied with accommodation. Value for money. Safe, especially when staying on your own.

Marianne S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne S

Gerieflik en naby alles.

Baie skoon en netjies. Veral gerieflik vir mense wat iemand in Unitas Hospitaal wil besoek of omliggende omgewing - baie gerieflik geleë.

Pieter V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Aangenaam.

Geen klagte. Goeie waarde vir geld.

Cherise H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cherise H
With spouse/partner

Oulike plekkie.

Het voldoen aan ons behoeftes. Sou net voorstel om WiFi-kode in die plekkie êrens neer te skryf.

Paul W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul W

Heel tevrede met verblyf.

Stil en rustig, alles skoon en netjies.

Sanet J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet J
Individual traveler

Rustig skoon.

Sou net graag my kar onder skadunet of dak wou hê. Verder eksie-perfeksie.

Tracy T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tracy T
With spouse/partner

Very nice.

Very clean. Quiet and calm. Easy to find.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie skoon. Still en rustig. Maklik om te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amelia S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia S
With spouse/partner

Dis reg geleë, skoon en netjies.

Dis netjies, veilig en naby als en daar is als in plekkies wat jy wil hê en baie goeie prys.

Estelle G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Estelle G
With spouse/partner

Pragtige kamers, tuin en direkte omgewing baie onnet, die mense kan gerus plan daarmee maak.

Ons het heerlik gebly, voel soos ons eie huis. Dink net vir gaste wat langer as 2 dae bly kan dit dalk baie beknop raak.

Jacobi B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacobi B
Individual traveler

Perfek geleë naby hospitaal, uitstekende vriendelike diens.

Ek het verskriklik lekker gebly in die tyd wat my man in Unitas Hospitaal was. Helena en Morne het my baie vriendelik verwelkom en ek dadelik tuis gevoel! Helena het uit haar pad gegaan om aanbevellings te maak oor eetplekke of winkels in die area en was dadelik bereid om te help toe ek 'n addisionele aand moes bly. Sal beslis weer daar tuisgaan maar hopelik in die toekoms net om die stad te besoek en nie die hospitaal!

Tracy T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy T
With spouse/partner

Slept well, thank you!

Very nice and comfortable. The TV was a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker geslaap, dankie!

Dit was baie lekker en gerieflik. TV was a bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanet V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet V
With spouse/partner

Peaceful.

Accommodation was good. The room was neat and clean. Affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Verblyf was goed. Kamer netjies en mooi skoon. Bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Drina D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drina D
With friends

We appreciated the privacy and rested.

We enjoyed the privacy. Owners and staff were very friendly. Got some rest. Very neat and comfortably equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die privaatheid waardeer en heerlik gerus.

Ons het die privaatheid geniet. Eienaars en hulp-personeel was baie vriendelik. Heerlik gerus. Baie netjies en gerieflik toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minette B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Minette B
With spouse/partner

Very cute, simple and just what one needs.

Very neat place, very nice house with character. All negative comment I have is that it was not very private. Could hear the people be in the parking area and the house is very close to the house and parking area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulik, eenvoudig en net wat mens nodig het.

Baie netjiese plek, baie oulike huis met karakter. Al negatiewe opmerking wat ek het is dat dit nie baie privaat was nie. Kon die mense in die parkeerarea hoor en die huis is baie naby aan die huis en parkeerarea.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Casper P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Casper P
With spouse/partner

Very clean and tidy, in a quiet environment, very friendly and helpful owners!

It is a very quiet area, very close to Unitas Hospital. Accommodation very clean and tidy. Friendly and helpful host and wife! Thank you, Francois and Helena, it was lovely to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies, in 'n lekker stil omgewing, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars!

Dit is 'n baie lekker stil omgewing, baie naby aan Unitas Hospitaal. Akkommodasie baie skoon en netjies en vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou! Dankie Francois en Helena, dit was heerlik om daar te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karina P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karina P
Family with young children

Wash clean and tidy.

Value for money, extremely safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was skoon en netjies.

Waarde vir geld, uiters veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welcome M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welcome M
With spouse/partner

Value for money.

Great place with a nice location.

Truida C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Truida C
Individual traveler

Thank you!

Had a good 2 days' stay close to Unitas where I wanted to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie julle!

Lekker gebly die 2 dae daar, naby Unitas soos ek graag wou wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruby W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ruby W

Skoon en netjies, rustig en vriendelike gaste.

Lekker gebly. Rustige omgewing en veilig.

Marjohandie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjohandie M
With spouse/partner

Vriendelike, goeie diens en baie veilig.

Ons het baie lekker gebly by Huis Hannalief. Baie gerieflike parkering vir ons huurkar.

Amanda R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda R
Individual traveler

Neat and clean.

Absolutely value for money. Very easy access to Unitas Hospital.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Absolute waarde vir geld. Baie maklike toegang tot Unitas Hospitaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniella H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniella H
With spouse/partner

Fantasties.

Daar was 'n klein probleem met die adress wat gegee is, maar verder was die res van my naweek baie lekker gewees.

Estelle D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle D
With spouse/partner

Netjiese, aangename verblyf teen 'n billike tarief wat ek beslis kan aanbeveel.

Daar is regtig niks om oor te kla - ons is vriendelik ontvang, het lekker gebly en veilig gevoel. Ek wil net noem dat die bad bietjie ongemaklik is om in te klim weens 'n breë rand om die bad en krane wat nie lekker binne bereik is nie. Vir ouer persone wat nie so lekker kan rek en strek nie, kan dit 'n probleem wees.

Adesh R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adesh R
Individual traveler

Very good location, very safe and very clean.

The venue is centrally located to malls, hospital. The venue is cleaned every day. The venue is secure via electronic access, electronic fencing and not forgetting the two soldiers on 24/7 patrol (the alert doggies) specifically Ninja.

Bertie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bertie B
With spouse/partner

Everything we needed.

Friendly reception and didn't experience any problems.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles gebied wat ons nodig gehad het.

Ons was vriendelik ontvang en het geen probleme ervaar nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mari L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari L
With spouse/partner

Satisfied.

We had a pleasant and comfortable stay.

Coleth D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Coleth D
Individual traveler

Peaceful, could come and go as I please.

Clean sleeping facilities. Very spacious and neat. There was an automatic gate that controlled entrance to the premises. The residents' cars were behind another locked gate. Asked if my car was safe and the owner ensured me that the car is safe. Was just wondering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, kan kom en gaan soos ek wou.

Skoon slaapgeriewe. Baie ruim en netjies. Daar was die outomatiese hek ingang na die perseel te beheer. Die inwoners se motors was nog agter 'n verdere toesluit hek gebêre. Het gevra of my kar veilig is en die eienaar het my verseker my kar is veilig. Het net gewonder.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerhard T
With spouse/partner

Dit was lekker.

Ontvangs was goed en netheid was ook goed.

Olga N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olga N
Individual traveler

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Alles wat ek nodig gehad het.

Tobias V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobias V
With spouse/partner

Ideaal vir oornag.

Baie naby aan Unitas hospitaal.

Alex K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex K
With spouse/partner

Clean, peaceful and secure.

Thank you to the hosts they were very accommodating. The room was very clean. Our stay was in winter and the hosts made sure that by the time we arrived the room was warm and the even supplied an electric blanket.

Jaco M - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco M
On business

Neat, clean room.

Good, basic room close to city centre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, skoon kamer.

Goeie, basiese kamer naby aan middestad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hantie P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hantie P
With spouse/partner

Very friendly and helpful.

I stayed there while my husband was in hospital. It provided in all my needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ek het gebruik terwyl my man in hospitaal was. Die verblyf het voldoen aan my behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Katlego M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katlego M
With spouse/partner

Huis Hannalief provides 100% good service.

Really enjoyed my stay, I recommend Huis Hannalief to anyone.

Elmé J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmé J
With spouse/partner

Dit het in al ons behoeftes voorsien!

Huis Hannalief was vir ons 'n heerlike tuiste, wat in al ons behoeftes voorsien het! Ons beveel dit gerus aan. Dankie!

Lucretia A - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucretia A
With spouse/partner

Baie oulike, knus en keurig ingerigte blyplek.

Akkommodasie is spotgoedkoop en tog al die luukshede en meer! Baie netjies, skoon en keurig ingerig. Sal beslis weer bespreek!

Charlotte H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlotte H
With spouse/partner

Goed toegeruste, skoon eenheid met onverwagte ekstras

'n Oulike, skoon, goed toegeruste eenheid, waarvan ek beslis weer sal gebruik maak!

Huis Hannalief's response

Baie dankie.
Ons hoop om julle weer te sien.

Huis Hannalief
Reinart F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reinart F

Dit was 'n aangename ervaring.

Ons het baie lekker gebly by Huis Hannalief. Die eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend en het alles in hullle vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die enigste klagte wat ek het is die stoele in die kamer, dit sit baie ongemaklik. Ek sou ook 'n stort bo 'n bad verkies het.

Andre D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Awesome value.

Great stay and awesome value for money.

Huis Hannalief's response

Thank you! We hope to keep up the awesomeness!

Huis Hannalief
Mandi D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mandi D
With spouse/partner

I was satisfied.

It was safe and nearby shopping malls.

Bettie B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bettie B
With spouse/partner

Baie lekker.

Ons was goed ontvang. Definitief waarde vir die geld. Beveel Huis Hannalie aan vir enige iemand.

Hanrah G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanrah G
On business

Goeie waarde vir geld.

Alles was reg soos verwag.

Huis Hannalief's response

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien!

Huis Hannalief
Cobus V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus V
With spouse/partner

Baie rustig en vriendelike mense.

Baie rustig en stil. Baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar oornag as dit nodig sou wees. Kort dalk net 'n TV.

Huis Hannalief's response

Baie dankie Cobus.

Ons het vandag 'n TV met Netflix ingesit, so ek hoop julle volgende kuier sal nóg meer gemaklik wees!

Huis Hannalief
Andries O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries O
With spouse/partner

Rustig en heerlik stil.

Was heerlik om in so rustige area te wees en vriendelike eienaars te ontmoet.

Huis Hannalief's response

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê.

Huis Hannalief
Georgina T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Georgina T
With spouse/partner

Pleasant stay.

Basic but spotless. A nice touch was having complimentary tea bags, coffee sachets, rusks and energy bars available. My only criticism was the bath. I am short and to climb into the thing was a mission! A shower would have been far better, I think, but then some guests may prefer a bath. A no-frills accommodation, good value for money. Helena is friendly and caring. Thank you!

Huis Hannalief's response

Thank you, we loved having you with us. I'll keep the design of the bath into consideration when we renovate someday. 😊

Huis Hannalief
From R440
per night (sleeps 2)
From R440
per night (sleeps 2)
From R440
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 162 Pretorius Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATyjxxmSb5cp8lfn4qN3Vi1jOnJ74alD6uzu1wKs030USmlovZV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R440  per night (sleeps 2) 72 5 1 5 162 Pretorius Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.830374 28.200552
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com