The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Huis Maroela | TravelGround
+17

Huis Maroela

17 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 17 reviews for Huis Maroela
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Lidia E - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lidia E
With spouse/partner

Besoek van wild geniet, baie rustig.

Vreeslike oulike plekkie. Skoon en netjies en was vriendelik ontvang deur tannie Dina. Het met 'n swaar hart weer huiswaarts gekeer. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Huis Maroela's response

Bly julle het julle kuier by Huis Maroela geniet. Sterkte met jul eie Marloth avontuur!

Huis Maroela
Amorie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amorie V
Family with young children

Prentjiemooi huisie in die bos.

Ons harte kon rus en ons siele kon asemhaal. Ek sal definitief weer in hierdie pragtige huis kom bly. Met die dierelewe op jou voorstoep en die natuur teen jou drumpel is dit die perfekte werkbreek. Prentjiemooi binne en buite.

Huis Maroela's response

Liewe Amorie

Dis so lekker om te hoor dat julle Huis Maroela waardeer en geniet want die plekkie is so na aan ons hart...en ons is so bevoorreg om die ongeskonde natuur rondom ons te kan indrink...kom kuier gerus weer..julle is model gaste!!

Huis Maroela
Nedri V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nedri V
With friends

Value for money.

Such a beautiful house! We loved our stay and they will definitely see us again. If I had the money I will be there every weekend. Left a piece of my heart behind, loved our break away!

Huis Maroela's response

Dear Nedri, we love and share your enthusiasm and appreciation of Huis Maroela. I too, would love to be there every weekend.

Huis Maroela
Gideon C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon C

Baie lekker gebly. Woorde kan dit nie beskryf nie.

Vyfster verblyf. Die beste verblyf wat ons nog in gebly het in Marlothpark. Baie skoon en netjies, met mooi moderne geriewe. Die huis het alles in wat jy nodig het. Kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Huis Maroela's response

Ek is so bly julle het dit geniet by ons. Julle was sulke aangename gaste, ons verwelkom julle met ope arms terug. Marloth is vir ons special en Huis Maroela ook!

Huis Maroela
Clive M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clive M
With spouse/partner

Was gerieflik en aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang. Eienaar was ook meer as gewillig om klein probleme uit te sorteer. Oopskuif deure en lugversorging het die huis lekker koel gehou.

Huis Maroela's response

Dankie vir die goeie woordjie Clive!

Huis Maroela
Johan M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with young children

Pragtige, netjiese en luukse verblyf teen 'n billike tarief.

Baie netjiese eenheid wat met alles toegerus is wat mens nodig het. Ons het baie van die groot vensters gehou, mens kan die natuur rondom jou selfs binne in die huis geniet. Die kinders het ook die wild baie geniet wat gereeld voor die huis kom kuier het, en wat letterlik uit mens se hand eet. Ons beveel beslis Huis Maroela vir enigiemand aan wat uit die stad wil ontsnap en net die natuur wil geniet. Ons sal ook graag weer by Huis Maroela wil tuisgaan in die toekoms.

Huis Maroela's response

Baie dankie vir julle waardering Johan, ons sien uit om julle weer te sien en julle ervaring nog beter te maak.

Huis Maroela
Jacques V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
With spouse/partner

5 sterre

Wonderlike 5 ster verblyf in die bos.

Huis Maroela's response

Baie dankie Jacques, julle was wonderlike gaste en ek is bly julle het Huis Maroela geniet. Besoek ons gerus weer!!

Huis Maroela
D F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
D F
Family with young children

Waar die rustigheid van die natuur jou laat tuis voel.

Ons het ons kuier by Huis Maroela baie geniet. Regtig die moeite werd om soontoe te gaan en van die besige week te vergeet. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Huis Maroela's response

Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het. Huis Maroela is vir ons baie spesiaal en ons is bevoorreg en dankbaar dat ons gaste dit ook soveel geniet soos ons. Ontvang julle graag weer.
Dankie Danie

Huis Maroela
Eulandi B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eulandi B
With spouse/partner

Kon nie vir beter vra nie.

Huis Maroela is by verre die beste huis wat ons nog ooit by ingeboek het in Marloth. Die ligging is fantasties met 'n dammetjie omtrent 100 m van huis af. Die ontwerp van die huis bring die bos in maar steeds modern. Alles wat mens nodig het is daar. Mens kan sien en voel dat alles met tonne liefde vir die natuut ontwerp is. Perfek vir 'n romantiese naweek of 'n week saam jou gesin en vriende.

Huis Maroela's response

Beste Eulandi
Baie dankie jy het jou indruk so mooi verwoord ons word warm om ons harte as ons gaste Huis Maroela so goed ervaar want dit is soos jy noem vir ons ook 'n baie spesiale plekkie.
Groete
Ronel

Huis Maroela
Tanjia V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanjia V
Family with young children

We had a fantastic getaway in this stunning home, in a beautiful setting.

We absolutely loved our experience at Huis Maroela! The space is clean, comfortable and modern, the windows have stunning views of the surrounding bush. The relaxing braai area under the tree is amazing. Great facilities inside the home, we could not have asked for anything better. We loved the natural interaction with the animals who came to our doorstep to visit. Thank you so much for the wonderful stay!

Huis Maroela's response

Dear Tanjia, it was our pleasure to welcome you at Huis Maroela, and we are looking forward having you back to enjoy this special place again!

Huis Maroela
Mari H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari H
Family with teenagers

Pragtig, oop en skoon moderne huis!

Huis Maroela is een van die beste en skoonste plekke waar ons al in Marloth Park gebly het. Die plek is skoon modern en netjies met pragtige groot venter wat die bosveld na binne bring. Daar is alles wat jy nodig het. Ek sal definitief weer van Huis Maroela gebruik maak.

Huis Maroela's response

Baie dankie Mari, julle is baie welkom. Dankie vir die goeie terugvoer, dis so lekker om te hoor dit wat ons 'n passie voor het word ook waardeer deur ons fantastiese gaste!

Huis Maroela
Lizana V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizana V
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Baie dankie vir 'n heerlike rustige kuiertjie. Heeltemal te kort.

Huis Maroela's response

Baie dankie Lizana, dit was net 'n proe, julle moet kom eet!

Huis Maroela
Hudson J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hudson J
Family with teenagers

Perfekte bosvakansie.

Die huis is ideaal geleë in die bos en baie gerieflik. Sal die huis enige tyd aanbeveel. Alles is netjies en modern.

Huis Maroela's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het julle kuier geniet. Ons ontvang julle graag weer. Julle was ideale gaste!

Huis Maroela
Danie V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
Family with teenagers

Skoon, netjies en modern.

Huis Maroela is voorwaar 'n tuiste wat in almal se smaak sal voldoen. Die ontwerp is netjies, mooi en goed beplan. Hou van die glasdeure wat alles wegskuif op die stoep. Die styl van die huis en meubels voldoen beslis in my smaak. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Huis Maroela's response

Dankie Danie, julle was wonderlike gaste en dit was 'n plesier om julle te in Marloth te ontvang.

Huis Maroela
Adel B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel B
Family with young children

Ongelooflike ervaring.

Baie netjiese en goed ingerigte huis wat smaakvol versier is. Ons was aangenaam verras met al die wilde diere wat omtrent op ons stoep kom kuier het en so mak is dat hulle letterlik uit mens se hand eet. Dis 'n ongelooflike stil en rustige omgewing. Ons sal beslis weer Huis Maroela besoek vir 'n wegbreek in die toekoms en kan dit beslis aan enigiemand aanbeveel wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag of sommer net wil ontspan in die natuur. Baie dankie Ronel.

Huis Maroela's response

Dankie Adel, julle was model gaste en dis so lekker om te hoor julle het Marloth so positief ervaar.

Huis Maroela
Lientjie J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie J
Family with young children

Die beste wildservaring in die mooiste huis!

Ons het nog nooit wilde diere so na aan ons gehad nie. Dit was absoluut amazing. Terwyl ons swem is daar zebras, wildebeeste, vlakvarke, bosbokke, rooibokke, koedoes, kameelperde en soveel meer diere om ons. As jy wakker word of selfs skottelgoed was, is daar diere met al die groot glasdeure en vensters te siene. So mooi groot, ruim en moderne huis en met baie goeie en duursame goedere toegerus! Asemrowende plek!

Huis Maroela's response

Dankie vir al die mooi foto's en die pragtige terugvoering Lientjie. Jy herinner my aan myself toe ek die eerste keer in 2018 vir Marloth ervaar het.

Huis Maroela
Thinus B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus B
Family with teenagers

Awesome!

Baie dankie Huis Maroela! Ons het ’n baie lekker vakansie gehad! Die huis is regtig baie mooi en gemaklik. Die braai-area is baie groot en goed beplan met die groot opvou glasdeure. Kinders het die splash pool geniet, maar meeste van alles die diere wat elke oggend en aand ’n draai kom maak en uit jou hand uit eet! Fantasties!

Huis Maroela's response

Baie dankie Thinus. Ons is baie bly julle het Huis Maroela geniet. Julle was super goeie gaste! Besoek ons asseblief weer. Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou en jou gesin!

Huis Maroela
was R1 250
From R875
per night (sleeps 4)
was R1 250
From R875
per night (sleeps 4)
was R1 250
From R875
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 667 Hornbill Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfdc022830db3a1c0dba51c1a9d3534a312125ba9a260bf00cd7f6e8fd4efe0cc8e5629245553ea32b4a04a40e90e5465fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, now From R875  per night (sleeps 4) 17 5 1 5 667 Hornbill Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.358306913309 31.761546093254
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!