Huis Natures Valley
Review Summary
Mariette D - Aug 2019
Overall score
Een vakansie met see, son en een goeie slaapplek 10/10.
Peter H - Apr 2017
Overall score
Neat and convenient.
Huis Natures Valley 's response
Thank you very much. I am happy that you enjoyed your stay.
Regards,
Mark and Izette
Hendrik M - Jan 2017
Overall score
Couldn't have asked for more. Awesome!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vir meer kon ons nie vra nie. Awesome!
Werklik 'n spesiale vakansieplek. 'n Uitstekende bestemming vir 'n kwaliteit gesinsvakansie. Die eenheid bied als wat mens dalk kan benodig, skoon, netjies, goed geleë ens. Die eienaar is baie vriendelik en uiters behulpsaam. Die omgewing bied als van see, lagoon, wandelpaaie, asemrowende uitsigte, visvang, swem, kanovaart, en kwaliteit familietyd ... wat meer kan mens vra van 'n vakansieplek. Hierdie is beslis nie die plek vir die persoon wat van die stadslewe, "shopping-malls" en kuierplekke hou nie, dit is presies die teenoorgestelde: natuurskoon, rustigheid, familietyd, rustyd ... hier kan mens die Skepper se handewerk beleef. Nature's Valley, en veral "Huis Natures Valley" sal ons sommer gou-gou weer sien, kan nie wag om weer soontoe te gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Western Cape
- All ages welcome