The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Huisie aan See | TravelGround
+20

Huisie aan See

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Huisie aan See
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Mari-lu H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lu H
With spouse/partner

Verskriklik lekker!

Skoon, goed ingerigte plek. Ons het baie ontspannend met 'n asemrowende uitsig oor die see. Baie goeie diens!

Huisie aan See's response

Thank you Mari-lu for your kind review. It was great having you and your partner as guests. We hope to see you again soon.

Huisie aan See
Christine O - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine O
With spouse/partner

Stukkie hemel.

Voel soos huis. Daar is alles wat mens nodig het.

Danièlle V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danièlle V
With spouse/partner

'n Stukkie goud lang die see.

Dankie dat julle die huisie met die publiek deel, dit was een van ons lekkerste wegbreke. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sien julle gou weer.

Huisie aan See's response

Thank you, Danielle, for the lovely review. It was a great pleasure having you and your partner stay with us. See you soon. Take care and keep safe.

Kind Regards,
Carol.

Huisie aan See
Billy S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy S
With spouse/partner

Awesome little place with everything you need and close to all amenities.

The place is right on the beach for lovely walks and fishing at your door step. The owners stay at another property behind you and able to assist your every need.

Huisie aan See's response

Thank you very much for your kind review. It was great having you as guest and we hope to see you again in the near future. Take care and keep safe.

Huisie aan See
Jan V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Ons kuier was onoortreflik.

Fantastiese gasheer en -vrou, niks is vir hulle moeite nie. Baie lekker blyplek, ruim en modern met 'n pragtige see-uitsig. Sekuriteit is topgehalte en bied 'n hek direk op die strand. Die omgewing is vriendelik, die strand silwerskoon en baie geleenthede vir veilig stap op die strand self. Dit was so lekker dat ons vir die hele tyd nie een keer in ons motor geklim het nie! Baie dankie Braam en Carol - julle het ons van vooraf lief gemaak vir die Suidkus en ons kom definitief weer!

Huisie aan See's response

Thank you very much for your kind words. We are so happy that you enjoyed your stay with us and are looking forward to seeing you again.

Huisie aan See
Paul V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

Baie lekker plek.

Baie lekker gerus, veilig en skoon.

Huisie aan See's response

Thank you for your kind review.

Huisie aan See
Philip B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip B
With spouse/partner

'n Lekker en onvergeetlike ervaring!

Wat 'n heerlike rustyd. Die huisie en omgewing word jou tuiste! Dis veilig, netjies, goed toegerus (veral die yskas/vrieskas met voldoende pakplek) en ideaal vir 2 mense. Naby die strand geleë en jy het 'n onbeperkte uitsig van golwe wat breek en vinnige toegang tot 'n veilige privaat strand waar jy kan swem. Sou iets nodig wees van die winkels af of 'n onbeplande aandete by 'n restaurant, is daar meer as genoeg plekke naby. Baie dankie vir die vriendelikheid en bystand vanaf die eienaars wat ons sommer van die begin af laat welkom voel het. Dis beslis 'n unieke huisie wat ons meer gaan sien en ek glo dit sal die geval wees vir alle toekomstige gaste.

Huisie aan See's response

Thank you very much for your kind review. We are happy that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.

Huisie aan See
Misha E - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Misha E
With spouse/partner

Beste plek vir 'n ontspanne wegbreek met die see op jou stoep.

Puik kliëntediens en vreeslik netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir jou en jou lewensmaat vir 'n romantiese wegbreek.

Huisie aan See's response

Thank you for your kind review. Glad you enjoyed your stay.

Huisie aan See
Monique N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique N
With spouse/partner

Ongelooflik. Beste. Lekkerste.

Daar is nie genoeg woorde om die plekkie te beskryf nie. Dit was die lekkerste vakansiehuisie wat ons al ooit by was. Die eienaars is so vriendelik, hulle maak mense sommer baie tuis voel. Die huisie was mooi skoon en so mooi. Hierdie huisie is op so mooi plekkie met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer gaan kuier en sommer almal gaan vertel en soontoe stuur. Beste wegbreek vir my verloofde se verjaarsdag. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Huisie aan See's response

Thank you for your kind review. Glad you enjoyed your stay.

Huisie aan See
Tertius B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius B
With spouse/partner

Sommer net lekker!

'n Klein juweeltjie weggesteek vir 2 mense wat die stilte en 'n veilge privaat strandjie soek.

Huisie aan See's response

Thank you for your kind review. Glad you enjoyed your stay.

Huisie aan See
From
R700
per night (sleeps 2)
From
From R700
per night (sleeps 2)
From
R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 10:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA054a177591b03acb3e870a32106040884c5d2875cc12a3fdde8948c4fbf2c20a3a70838ba4955bde8bc947ba854d993955e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night(sleeps 2) 10 5 1 5 Monk Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 0860 022 102 10:00-17:00 10:00 -30.879653007757 30.356557283598
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!