The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Huisie by die See | TravelGround
+30

Huisie by die See

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 32 reviews for Huisie by die See
Cleanliness
4.1/5
Service
4.4/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
Railien N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Railien N
With spouse/partner

In proximity to beach and amenities, no air-conditioning.

Particular cleaning of dust on ceiling fan and regular daily in-house cleaning.

Huisie by die See's response

Hello Railien
If you read the description of the room that you stayed in, you will see that we do not have air conditioners in any of the rooms, we only have fans.
I assure you that the self-catering rooms are cleaned thoroughly every time guests check out. It states that there is no cleaning service included.

Huisie by die See
Cornel S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel S
With spouse/partner

Baie gerieflik!

Dit was baie lekker, gemaklik en mooi skoon! Huisie by die see het tot vir ons kampliggies gereed gehad vir wanneer die krag afgaan. Dankie vir Huisie by die see!

Huisie by die See's response

Baie dankie, heerlik om julle hier te hê, kom kuier asseblief weer.

Huisie by die See
Louise W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise W
With spouse/partner

Baie convenient, loopafstand van die see, al die basiese geriewe.

Gemaklike mense om mee saam te werk, die omgewing is vriendelik en dit was 'n heerlike rustyd!

Magda K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Overnight stay in Melkbosstrand.

What a lovely apartment, beautiful views, neat and clean, with everything needed. Warmly welcomed by Johan and very soon felt at home. Lovely private and lovely walk to the beach. Will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oornagverblyf in Melkbosstrand.

Wat 'n lieflike woonstel, pragtige uitsig, netjies en skoon, met alles wat nodig is. Hartlik verwelkom deur Johan en baie gou tuis gevoel. Heerlik privaat en lieflike stap na die strand. Sal vir seker weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huisie by die See's response

Hello julle,

Dankie vir die ondersteuning en ek is bly julle het dit geniet.

Groete
Johan

Huisie by die See
Letessa D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letessa D
With spouse/partner

Very neat and tidy. Quiet and peaceful area.

We had a very nice quiet evening. Had very nice supper at one of the great seafood restaurants nearby and didn't even had to drive far for a shopping mall. Near to the beach with its cool refreshing breeze. Recommend it any time just for a well deserved break away.

Huisie by die See's response

Letessa,thank you!!Please visit again.

Huisie by die See
Georgina V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Georgina V
With spouse/partner

Vriendelike gasvrou.

Baie netjies en skoon. Gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom. Sal beslis weer gaan.

Huisie by die See's response

Baie dankie,waardeer julle ondersteuning, kom kuier gerus weer.

Huisie by die See
Dennis S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis S
With spouse/partner

Dit was regte wegbreek.

Huisie by die see, goeie plek vir vakansie. My vrou was baie beïndruk.

Huisie by die See's response

Baie dankie julle. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Ek hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Johan

Huisie by die See
Arrie N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arrie N
Family with young children

Baie lekker plek (die eenhede waarin ons geslaap het) as mens net slaapplek soek.

Die handdoeke kan gerus vervang word. Verder was dit aangenaam om daar te bly.

Huisie by die See's response

Baie dankie! Ons neem kennis van julle review.Hoop om julle gou weer te sien.

Huisie by die See
Chris B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
On business

Awesome place.

Friendly host. Very helpfully. Great stay. Will be back soon. Definitely highly recommended.

Johan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Baie lekker plek om in vakansie te hou.

Sou net graag radiostasies op DStv-kanaal wou hê om musiek te luister.

Huisie by die See's response

Hallo Johan

Ons is bly julle het lekker vakansie gehou. Daar is radio stasies op die Dstv-kanaal beskikbaar. Johan (die eienaar) het nou weer gaan seker maak - op die remote is daar 'n DSTV knoppie en as mens hom druk gee dit op die tv-skerm die "audio" opsie - as jy dan die "audio" opsie kies dan is al die radio stasies daar.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Huisie by die See
Hugo L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hugo L
Family with teenagers

Gemaklike verblyf in 'n mooi omgewing net 'n kort stappie van die strand af.

Die woonstel is gemaklik en alle nodige toestelle is beskikbaar. Die strand is letterlik 100 m in die straat af waar jy lekker en gemaklik kan stap. Dit is 'n rustige klein kusdorpie en baie veilig. Ons het lekker gebly, net die yskas het nie 100% geseël nie en daarom het alles nie lekker koud geword nie. Die eienaar, Johan, het dit wel aan ons gewys en a.g.v. die tyd van die jaar kon dit nie herstel word nie.

Marlene K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene K
With spouse/partner

Wonderful.

Location was great. Very comfy and everything is well maintained. Will definitely book again.

Tessa O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tessa O
With spouse/partner

Lovely private room.

Lovely private room in a quiet area.

Janine V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V

Absolutely perfect, everything we needed with the beach a block away.

Everything we needed, room feels spacious, feel like you near the beach and you are - it’s a block away!

Lizelle S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizelle S
With spouse/partner

Lekker naby die strand!

Melbosstrand is n pragtige strand, sal weer daar gaan vakansie hou.

Huisie by die See's response

Baie dankie julle, sien julle volgende jaar weer.

Huisie by die See
Sandra L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra L

Baie lekker.

Lekker gebly in Huisie by die See. Loopafstand van see.Sal beslis volgende jaar weer daar wees.

Ilse Z - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse Z
With spouse/partner

Ek is baie tevrede.

Huisie by die See is baie sentraal geleë, dit is stapafstand van die stand/see, en eetplekke.

Huisie by die See's response

Baie dankie, Ilse. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Huisie by die See

Huisie by die See
Melissa D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melissa D
With spouse/partner

Absolutely amazing, love the privacy.

Nice place to break away from reality, it's a place where you can be free from your responsibilities for a few days.

Pieter S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter S
With spouse/partner

Die verblyf en ontvangs het gevoel soos wanneer jy iemand jare terug gesien het en net weer begin gesels en kuier asof jy mekaar gister gesien het.

Het werklik gevoel soos by die huis asof jy in jou eie bekende omgewing is. Bure wat geselsies aanknoop en saam kuier, inwoners in die omgewing wat groet in hul verby stap op hul oggend of middag wandeling. Werklik baie aangename gasheer en gerieflike eenheid om in tuis te gaan.

Derek B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek B
With spouse/partner

Very comfortable, spacious and well located for the beach.

Very comfortable setup. Clean and comfortable for self catering. Only a block away from the beach, and lovely environment.

Huisie by die See's response

Hello Derek, we hope to see you again soon. Regards

Huisie by die See
Johanita N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanita N
With friends

Huisie by die see is een van die lekkerste plekke waar ek nog vakansie gehou het! Beveel dit aan.

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Hy was deurentyd altyd behulpsaam. Die verblyf is baie gerieflik en baie skoon en netjies! Baie dankie vir 'n heerlike vakansie. Ek gaan beslis weer hier tuisgaan!

Huisie by die See's response

Hallo Johanita

Baie dankie vir die resensie. Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Johan.

Huisie by die See
Tersia O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Tersia O
With friends

Baie baie vuil. Sal glad nie aanbeveel nie.

Baie swak en baie vuil. Kas in slaapkamer het nie deure nie. Matte uiters vuil. Vloere vuil. Beddegoed vuil. Oond vuil. Alles is vuil. Beveel dit vir geen mens aan nie. Plante groei op mat. Ongelukkig kon ons geen ander plek kry om te bly nie op so 'n kort kennisgewing anders het ons nie daar gebly nie. Ek voel die eienaar kom ons met 50% van ons geld terug gee.

Phillip H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Phillip H
With spouse/partner

Nie lekker.

Met die droogte wat in Kaap die hoof-opskrif is in elke geselsie sou 'n mens laat dink het dat dit op almal se hart sal rus hoe ernstig die water probleem is en hoe elkeen kan saamwerk om te kyk na sekere maniere om uit te vind of sekere stappe te implementeer om water te kan bespaar. 'n Mens wil tog nie skuldig voel om 'n lopende kraan te laat loop totdat daar eendag warm water uitkom nie, of wanneer jy wil gaan stort en die water neem letterlik 'n paar minute om warm te raak nie, mors mors mors is al wat ek kan sê. Die dreinering van die stort water is pateties, jy kan letterlik staan en bad voordat die water begin uitloop teen 'n slakke pas. Die ligte in die aand lyk soos Fort Knox, jy hoef glad nie eens jou kamerligte aan te sit nie so is die plekkie belig om die huis. Yskas wat heelnag raas terwyl jy probeer slaap, badkamerdeur wat nie behoorlik toemaak nie, teelepels wat lyk soos jong teelepeltjies wat op steroids is en so gaan die lysie aan. Dis net in 'n neutedop my ervaring en wat ons as 'n gedagte gehad het om Desember dalk daar te gaan oorbly vir ons verlof het vinnig verdwyn na 'n "no go", ons sal ons eindbestemming êrens anders maak.

Gawie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Gawie V
With spouse/partner

We had a nice time.

Convenient room for 2 people for a short stay. Helpful staff. A short walk leads to the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het leker gekuier.

Gerieflike kamer vir twee mense vir 'n kort tydperk. Die personeel was baie behulpsaam. Kort loopafstand van die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie N
Family with teenagers

Baie mooi plekkie naby die see.

Netjies en gerieflike verblyf naby die see.

Melanie D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melanie D
Family with teenagers

Neat accommodation close to the beach at an affordable tariff.

Neat accommodation which is very close to the beach. Even has a ocean view from the stoep. Very friendly host. Only negative is that the parking was in the sun on the street.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf naby die strand teen 'n billike tarief.

Netjiese verblyf wat baie naby aan die strand is. Daar is selfs 'n see-uitsig vanaf die stoepie. Baie gawe eienaar. Enigste negatiewe punt was parkering wat in die son is en op die sypaadjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jc H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jc H
Family with young children

Comfortable.

Comfortable stay by the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Gerieflike verblyf naby aan die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huisie by die See's response

Hallo Desda, baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer!

Huisie by die See
Leonora V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonora V
With spouse/partner

Baie basies, maar netjies en gerieflik!

Die kamer is baie netjies met alles wat mens se basiese behoeftes sal bevredig. Geen tierlantyntjies, maar skoon en gerieflik. En baie naby die see. Ek sal beslis weer kom!

Huisie by die See's response

Hallo Leonora. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer. Groete

Huisie by die See
Janine V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V
With spouse/partner

Ek het gevoel soos die vrou van 'n visserman, naby die see, snoesig en tuis by my see-huis.

Die plek is 5-ster! Ek sal dit definitief aanbeveel aan familie en vriende!!

Huisie by die See's response

Hallo Janine. Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete

Huisie by die See
Stefanus D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Stefanus D
With spouse/partner

Goed geleë, maar daar is nie die nodige toerusting by die selfsorgeenheid nie.

Daar is nie die nodige geriewe nie. Die selfsorgeenheid het nie die nodige potte of panna in gehad nie. Die braaipan was onbruikbaar, alles brand vas. Hulle het goedkoop kombuistoerusting. Die mikrogolfoond werk net vir 2 minute.

Huisie by die See's response

Goeiedag Stephanus. Ons is baie jammer dat julle ongelukkig is met ons selfsorgkamer. Hierdie kamers is toegerus met 'n kitchenette wat bestaan uit 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en toaster. Die mikrogolf is geskik vir opwarming van kos en skakel self af as mens bv rys of pasta daarin sou kook en die oondjie oorverhit. Ons adverteer hierdie selfsorg kamers vir korter vakansies of oornagplek soos op die webtuiste beskryf. Probeer gerus een van ons groter gerieflike selfsorg eenhede met see-uitsig wat ten volle toegerus is met julle volgende besoek aan ons pragtige dorp. Groete

Huisie by die See
Rika V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika V

Netjies, skoon, basiese akkommodasie en gerieflik naby die see!

Sien die sterre.

Huisie by die See's response

Hallo Rika. Baie dankie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Huisie by die See
Lee-ann S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lee-ann S
Family with young children

Baie gemaklik, als wat mens nodig het om lekker te bly.

Fantastiese plekkie by die see. Baie bekostigbaar, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly!

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Nineteenth Avenue, Melkbosstrand, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbP1vjCDA9fdEvqlTUI80DEKMjwTdFYOjXzM79NgfYm44DHzTH6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 32 5 1 5 16 Nineteenth Avenue Melkbosstrand 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.72215 18.44457
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!