Huisie by die see
Self Catering • 20 Humiflora Street, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 15 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Philip P - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Philip P
With spouse/partner
Baie netjies, skoon en baie baie mooi see-uitsig.
Ek en my vrou het dit baie geniet. Die woonstel is baie skoon en netjies en genoeg ruimte. Die see uitsig is van die mooiste. Baie dankie, Angie, ons sal beslis weer kom kuier.
Angie's Response
Dankie Philip,
Dit was n plesier om jul daar te hê! Sien uit om jul weer te huisves, mooi loop.
Groete,
Piet & Angie Gomes
Huisie by die See
Huisie by die see
Annemie B - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annemie B
Family with young children
Verblyf was skoon en netjies.
Ons het heerlik gebly. Die uitsig is fantasties en was heerlik om d dolfyne dop te hou in d branders. Eienaars dierbare mense en dring nie jou privaatheid binne nie. Sal weer daar gaan bly!
Rene I - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rene I
Family with teenagers
Lieflike uitsig met alles wat jy nodig het teen 'n bekostigbare tarief.
Huisie by die see se uitsig oor die see het ons vakansie onvergeetlik gemaak. Alhoewel die woonstel aan die eienaars se huis grens is dit privaat, met 'n aparte ingang. Die woonstel se vertrekke is ruim genoeg met genoegsame pakplek vir 4 mense. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig mag kry en klein ekstra's wat 'n aanduiding is dat die eienaars daarop uit is om dit so gerieflik moontlik te maak.
Andre S - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre S
With spouse/partner
We enjoyed every moment and will go back.
Angie and Pieter were very helpful and friendly from arrival to depature. Nice place to go and rest at. Will go back. Thank you.
Elke oomblik daar het ons geniet sal weer gaan kuier.
Van aankoms tot ons vertrek was Angie en Pieter baie behulpsaam en vriendelik. Plek is baie lekker om by te gaan rus en ontspan. Sal weer gaan kuier. Baie dankie.
This review has been translated, to view the original version
Angie's Response
Dankie Andre!
Dit was 'n plesier om jul hier te hê - dit is lekker om te weet jul het die kuier hier geniet! Voorspoed vir die lewe saam.
Groete
Piet & Angie Gomes
Huisie by die see
Alwyn V - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alwyn V
With spouse/partner
Silwerskoon en gerieflik, ons sal weer daar wil bly.
Angie en Piet het ons vriendelik ontvang en uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles was silwerskoon en gerieflik. Dit sou lekker gewees het om vooraf te weet ons moet self handdoeke saambring. Ons het die besoek geniet en sal weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen.
Tinus P - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tinus P
With spouse/partner
Heerlike rustige stil omgewing en lieflike uitsig.
Sal enige tyd weer daar gaan kuier. Baie gasvry en oulike eienaars. Alles is baie netjies en skoon. Heerlike kalm omgewing en lieflike uitsig vanaf die woonkamer, kombuis en slaapkamers. Pragtige omgewing om in te rus en ontspan. Werklik waarde vir jou rand!
Angie's Response
Middag
Dankie vir die terugvoer, op die web tuiste se ons dat bad handdoeke op versoek voorsien word - maar ons hoor jou! Sal dit ook noem as ons kwotasie uitgestuur.
Groete ~
'Till we meet again'
Piet & Angie Gomes
Huisie By Die See
Huisie by die see
Chris B - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris B
Family with young children
Fantasties!
Baie netjiese verblyf en kindervriendelik. Uitsig is fantasties. Amper elke dag die dolfyne vanaf die stoep gesien.
Angie's Response
Baie dankie dit was vir ons 'n plesier om jul hier te he ! Huisie by die See moet vir ons gaste voel of hul by die huis is!
Groete
Piet
Huisie by die see
Engelie V - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Engelie V
Family with young children
'n Perfekte vakansiehuisie. Ongelooflik!
Die Huisie by die see is ten volle toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die see-uitsig is ongelooflik met dolfyne wat daagliks in die baai speel. Die woonstel is 'n klipgooi weg van 'n pragtige en netjiese privaat strand. Die weer is ongelooflik lekker en stabiel daar. Angie en Piet is baie gasvry en ons het dadelik tuis gevoel.
Angie's Response
Dit was ons plesier om julle hier te he ! Dit is vir ons belangrik dat ons gaste kry wat ons adverteer en wat hul voor betaal. Ons trots is om seker te maak dat alles skoon en netjies is vir ons gaste.
Huisie by die See moet vir jul 'huis' wees terwyl jul hier by ons kuier !
Hoop ons sien jul weer eendag ... met die nuwe baba !
Huisie by die see
Venessa V - Mar 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Venessa V
With spouse/partner
Heerlike, rustige en baie netjiese verblyf. Definitief aan te beveel.
Pragtige, netjiese plekkie, die uitsig is pragtig. Heerlike, rustige area. Sal definitief aanbeveel. Angie en Piet is baie gasvry, ons het baie welkom gevoel en het 'n heerlike tyd gehad.
Paul V - Feb 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Paul V
Uitstekende plek.
Mense was baie vriendelik. Lekker, netjiese selfsorg-eenheid wat goed ingerig is. Ons kon alles doen van hier wat ons wou.
Wilna W - Nov 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wilna W
With spouse/partner
Lekker wegbreek!
Die skoonste en vriendelikste plekkie/huisie by die see. Die eienaars is ongelooflike hartsmense. Ons sal verseker weer teruggaan... naby genoeg aan Bellville om vir 'n naweek weg te breek en kop te gaan skoonmaak.
Riana K - Oct 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Riana K
With friends
BAIE netjies, goed toegerus en uitstekende uitsig oor die see - uit al die vertrekke!
Die gasvryheid en hulp om bagasie te dra is absoluut uitstaande. Die eenheid is uitstekend toegerus en baie netjies. Wens ek kan langer daar gebly het! Sal BESLIS weer daarheen gaan.
Modesta W - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Modesta W
With friends
Lekke!
Sien die sterre hieronder.
Gina O - Mar 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gina O
Family with teenagers
Rus vir die siel!
Warm welkom en lieflike blyplek. Dankie aan ons gasheer en gasvrou, voorwaar 'n weerkoms werd. Die huis is skoon, netjies en het alles wat nodig is. Die prysklas maak dit bekostigbaar vir 'n naweek wegbreek. Ek het dit reeds vir vriende begin aanbeveel.
Werner V - Jan 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Werner V
Family with teenagers
Heerlik vakansie gehou, met 'n wonderlike uitsig oor die see.
Sal huisie by die see aan enige iemand wat wil gaan ontspan aanbeveel. Die uitleg van die woonstel is van so 'n aard dat al vorm dit deel van die hoofhuis, is dit heeltemal privaat met die wonderlikste uitsig oor die see. Geriewe is uiters netjies en die uitleg is baie prakties.
Guests that viewed Huisie By Die See also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |