The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hummingbird 23 Houtboschbay | TravelGround
+46

Hummingbird 23 Houtboschbay

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Hummingbird 23 Houtboschbay
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Zelda P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda P
With spouse/partner

Fantastiese uitsig, stil en rustig. Die plek vir rus, moet asb. nie soontoe as jy wil rumoer en raas nie. Die plek verdien mense wat die rustigheid en die natuurskoon kan waardeer en wil bewaar!

Albie werk op die terrein en die plek sal nie dieselfde wees sonder sy vriendelike behulpsaamheid nie. Die omgewing is regtig 'n wonderlike stukkie paradys en ek hoop dat die eienaars altyd moeite sal doen met die bewaring daarvan. Ons het heerlik gerus en elke oomblik geniet. Ek wil amper selfsugtig wees en slegte terugvoering gee sodat die voete deur die plek minder sal wees. Maar ek kan nie. Dankie vir al jou moeite terwyl ons daar was Silvia. Die rose in my kamer was ook 'n pragtige gebaar.

Hummingbird 23 Houtboschbay's response

Zelda, jy en iou gesin sal altyd welkom wees in Houtboschbaai. Julle is nou deel van ons familie en ons sien baie uit na jul volgende kuier. Abe stuur ook groete.

Hummingbird 23 Houtboschbay
Renier N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier N
Family with young children

Fantastic.

It was really one of the nicest places, I can highly recommend it. It is peaceful with a great atmosphere. Bella, the manager, is one of the friendliest people and very helpful. Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dit was regtig een van die lekkerste plekke, kan dit sterk aanbeveel. Dit is rustig met 'n great atmosfeer. Bella, die bestuurder, is een van die vriendelikste mense en baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hummingbird 23 Houtboschbay's response

Baie dankie Renier, kom kuier gerus weer.

Groete
Silvia

Hummingbird 23 Houtboschbay
Jennifer V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jennifer V
Family with young children

Beautiful and relaxing.

A very neat, clean and comfortable place to stay. House has everything you need. Beautiful view and stunning beach. In this day and age with kids, WiFi and DStv would have been great.

Merle C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Merle C

A slice of heaven for a family of 5.

My family and I loved Hummingbird 23. The place was clean and comfortable as well as in such a great location, secluded, scenic and close to the beach! Perfect weekend away!

Rohan R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rohan R
With friends

Lekker vakasiehuis op die strand!

Fantastiese waarde vir geld. Die foto's doen die plek nie justice nie. Vriendelike diens, tien uit tien.

Avril C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Avril C
With spouse/partner

‘n Heerlike vakansieplek!

Ons het ‘n absolute wonderlike tyd by Hummingbird 23 Houtbosch Bay gehad. Silvia het ons uiters vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die eenheid is uiters netjies en volledig toegerus, ook met netjiese linne en vadoeke. Die uitsig is pragtig en so lekker naby die see. Ons kom beslis weer!

Eunice J - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice J
With spouse/partner

It was so peaceful and beautiful.

To be so close to the beach and the sea is amazing! We really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was verskriklik rustig en mooi.

Om so naby die strand en die see te wees was uit die boeke! Ons het tog te lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennifer J - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer J

Het 'n familie troue gehad. Ons het heerlik saam gekuier.

Heerlike verblyf! Die chalet is uitstekend ingerig. Die motors was veilig. Alles was skoon. Nr. 23 baie ruim met 'n wonderlike uitsig. Sal beslis weer daar aangaan.

Charmaine M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmaine M
Family with young children

Wonderlik!

Die plekkie was 100% gemaak vir ons. Uitsig oor die see, stilte, rustige omgewing. Die huis self was mooi toegerus. Net wasgoed was 'n probleem. Lieflike vakansie en ons sal weer kom.

Stella L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stella L
With spouse/partner

Baie rustig.

Die natuurskoon en die see-uitsig is 'n wonderlike manier om wakker te word in die oggend. Sal weer soontoe gaan om te ontspan.

was R1 100
From R605
per night (for 2 people)
was R1 100
From R605
per night (for 2 people)
was R1 100
From R605
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Rameron Drive , 23 Houtbosch Bay, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa54e2e78764d40417028379fb626f5c551d18396ae55f8d15ae8be239d6f1e61041f6fc45c7fe8f5db8fd7d56d621221e587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, now From R605  per night (for 2 people) 10 5 1 5 14 Rameron Drive 23 Houtbosch Bay 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -34.082160365285 24.914486516632
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!