Dinokeng Accommodation at Hunters Pride 39 | TravelGround
+13

Hunters Pride 39

17 reviews
Game Lodge

Review Summary

4.3 out of 5from 17 reviews for Hunters Pride 39
Cleanliness
3.8/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Megan D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan D
With friends

Heerlike wegbreek.

Wat 'n lekker naweek! Huisie is wonderlik toegerus, netjies en skoon. Paul is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer gaan.

Amanda K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda K
With friends

Groot, mooi, stil.

Die eenheid was great in terme van ligging, grootte etc. Ek is baie teleurgesteld in hoe vuil die eenheid was en ook hoe baie goed nie gewerk het nie. Ek was baie rooi in die gesig tussen die dames wat saam met my gegaan het. Vuil yskas rak met bloed in in die yskas. Wasmasjien het muf in. Geen seep/blokkie vir skottelgoedwasser, so kon nie die masjien gebruik nie. Geen skottelgoeddroograk. Cutlery laai verskriklik vuil. Eetkamerstoele se leer trek af, wanneer 'n mens op die stoele sit is jou kleure vuil, onseker of dit stof is in die materiaal onder die leer? Baie slegte oog as my inloop nie so op foto's wat geadverteer word nie. Die hoofslaapkamer het 'n downlight wat nie afsit nie. Aande was geslaap, maar met die lig aan. 2de slaapkamer se en-suite lig sit nie af nie, hy flikker aan en af die hele aand. Spinnerakke onder die spieëlkas by plugpoint in enkelbedkamer. Termiet beskadiging in enkelbedkamer soveel so dat daar nie eers n skirting is nie. Jacuzzi was vuil en sluimerig. Wit swembroek sommer groen gevlek. 'n Groot TV wat nie werk nie, met 'n klein TV wat werk reg voor hom in TV-kamer. Overall was ek nie oortuig ek het my geld werd gekry nie.

Annedine V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annedine V
With friends

Really a pleasant experience.

We had a wonderful weekend at Hunters Pride 39. Paul, the owner, really went out of his way to accommodate us and it is greatly appreciated. We stayed in his home and it was so nice to have the most beautiful rooms and swimming pool with living area and boma area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig 'n aangename ervaring.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Hunters Pride 39. Paul, die eienaar, het regtig uit sy pad uitgegaan om ons te akkommodeer en dit word opreg waardeer. Ons het heerlik gebly in sy huis en dit was so lekker privaat met die mooiste kamers en swembad met leefarea en boma-area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elzette D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzette D

Great getaway!

Had a great time with my family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker wegbreek!

Het lekker saam met my gesin gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erik C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik C
With friends

It was unbelievably nice.

Lovely destination in the bush.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ongelooflik lekker.

Heerlike bestemming in die bosveld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zabe J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Zabe J
On business

Ontspannend gewees.

'n Pragtige huis met goeie afwerking. Huis goed uitgelê. Klein dingetjies wat aandag kort.

Dina V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina V
Family with young children

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Ons het baie lekker gebly en Paul het uit sy pad uit gegaan om dit vir ons so lekker as moontlik te maak. Sal beslis weer gaan.

Jolanda T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolanda T
Family with young children

For a family or group of friends that wants to hang out together.

Hunters Pride 39 is a large 3 bedroom, 3 bathroom house with a good layout and a nice area to hang out with friends outside and inside. With a boma, big patio and a Jacuzzi outside with a view of the veld. The space inside has a nice layout. We enjoyed the open plan kitchen with large dinner table. Separate scullery with washing machine, tumble dryer and dishwasher. Small things need attention. We had a nice stay as 6 adults with 2 babies. It is close to Pretoria and we felt really safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir 'n familie of groep vriende om lekker saam te kuier.

Hunters Pride 39 is 'n groot, goed uitgelegde 3 slaapkamer, 3 badkamer huis met 'n lekker kuierarea buite en binne. Met 'n boma, groot stoep en Jacuzzi buite wat uitkyk oor die veld. Die binneruimte is goed uitgelê. Ons het gehou van die oopplan-kombuis met groot eetkamertafel. Aparte opwaskamer met wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Klein dingetjies kort aandag. Ons het as 6 volwassenes met 2 babas lekker gekuier. Dis naby Pretoria en ons het baie veilig gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie N

Baie lekker luukse, rustige verblyf.

Daar kort egter heelwat aandag aan die verblyf. Heelwat ligte is buitewerking, daar is muise in die huis, die Jaccuzi-pomp werk nie. Tog was dit 'n baie aangename en rustige kuier in 'n pragtige luukse huis. Baie dankie.

Celia V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Celia V
Family with teenagers

Lovely, luxurious and peaceful.

The accommodation is beautiful and luxurious. The service is friendly. Paul went out of his way to make the game drive really pleasant for us, and we were privileged to see lions from up close.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, luuks en rustig.

Die verblyf is pragtig en luuks. Die diens is vriendelik. Paul het uit sy pad gegaan om die wildrit vir ons aangenaam te maak, en ons was bevoorreg om leeus van baie naby te sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Simone D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Simone D

Aangenaam.

Die verblyf is regtig mooi. Dit was egter nie skoon nie. Netjies, maar nie ordentelik skoon nie, veral in die kombuis en badkamers word daar nie aandag gegee om die goed af te was en skoon te laat nie. Verder het ons lekker gebly.

Monika W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monika W
With friends

Lekker plek om te ontspan en kuier. Gerieflik en modern.

Baie dankie aan Paul! Hy het self kom groet om te sien of alles okei is. Werklik 'n wonderlike huis. Groot met lekker geriewe. Baie dankie. Sal beslis weer kom!

Francois S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Francois S
Family with young children

It was unpleasant.

Upon arrival the house was dirty and there were a lot of flies. The swimming pool didn't get warm. No plan was made to resolve it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was onaangenaam.

Met aankoms was die huis nie skoon nie. Deurtrek met plaagvlieë. Swembad het glad nie warm geword nie. En geen plan is gemaak om dit reg te stel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ivan G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan G
Family with young children

In die Bos! Pragtig en soveel meer as wat die foto's kan vertel!

Ons het vir 2 dae na Hunters Pride gegaan, en ek het maar vir die beste gehoop. Die plek is toe verbasend groot, mooi afgewerk en jy is op jou eie klein bosveld! Dit is romanties, maar ook great vir gesinne. Die 'Game Drive' was fantasties, het leeus en nog baie meer gesien. Die sonsondergang was ook 'n treffer op die 'Game Drive' sowel as by die huis. Ons het 'n fantastiese tyd beleef, en beveel die plek aan enige iemand.

Clorinda V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clorinda V
With friends

Baie nice!

Sal enige tyd weer gaan. Baie lekker naweek gewees.

Jurgens D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens D
Family with young children

We really enjoyed it.

We would definitely visit Hunters Pride again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet.

Ons sal beslis weer by Hunters Pride kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelie M

Vreedsaam met luuksheid en veiligheid en Paul wat uit sy pad uit gegaan het met elke game drive om dit iets besonders te maak.

Niks is te veel moeite vir hom nie en ons sal beslis weer sy plek besoek!

From R2 000
per night (sleeps 6)
From R2 000
per night (sleeps 6)
From R2 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZGJhMGIyLTA3ZmYtNDNjYS1hYjNmLTNkNzU0MzlmYjYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 6) 17 5 1 5 Farm Haywardsvreugde Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.336682422964 28.377579411045
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com