The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve | TravelGround
+37

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 37 reviews for Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Christelle B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christelle B
With friends

Dit was 'n heerlike naweek in 'n baie netjies en goed toegeruste huis! Die swembad is heerlik en daar is alles wat jy nodig het.

Ons het dit regtig baie geniet! Ons sou wel daarvan gehou het om 'n deur te hê by die boonste kamer, want daar was baie min privaatheid omdat ons mense in die loft ook laat slaap het. Anders as dit was alles regtig fantasties! Ons sal beslis terug wees.

David D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David D
Family with young children

Die bosveld is sielskos!

Heerlike samesyn saam die familie geniet.

Monica K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica K
Family with young children

Dit was regtig bitter mooi en netjies. Het baie welkom gevoel en die huis en uitsig is stunning.

Sal beslis weer gaan.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hello Monica, Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle daar te verwelkom. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Stephanie H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie H
Family with young children

Dit was wonderlik en ons het dit gate uit geniet.

Idwala View is pragtig en netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n gemaklik verblyf. Die kinders het die en die warm swembad vreeslik geniet en was 'n lifesaver. Ons sal graag weer kom kuier.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Stephanie, Baie dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Johan B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with young children

Uitstekende waarde vir geld.

Skoon, netjies, luuks, goeie diens. Was 'n absolute plesier. Dankie Lea.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Johan, Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle by Idwala View te verwelkom.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Hester V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V

A wonderful bush experience!

Idwala View is truly five star quality. We enjoyed every moment. All that bothered were the cleaners who had arrived early to clean up after our departure. It makes you feel a little rushed. They also said on our inquiry that we should wash all dishes. We have already packed and switched on the dishwasher. In my inquiry to the owner she said we did not have to wash the rest of the dishes - unfortunately already rushed to get it done before 10am. Maybe just a misunderstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike boservaring!

Idwala View is werklik vyfstergehalte. Ons het elke oomblik geniet. Al wat gepla het, was die skoonmakers wat reeds vroeg opgedaag het om skoon te maak na ons vertrek. Dit laat 'n mens effens gejaagd voel. Hulle het ook op ons navraag gesê dat ons alle skottelgoed moet was. Ons het reeds die skottelgoedwasser gepak en aangeskakel. Op my navraag aan die eienaar het sy gesê ons hoef nie die orige skottelgoed te was nie - ongelukkig toe reeds gejaag om dit gedoen te kry voor 10:00. Dalk net 'n misverstand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Hester, baie dankie. Ek is verskriklik bly julle het dit geniet. Dit was fantasties om julle daar te hê.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Nadia N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadia N

Dit was heerlik om nuwe herinneringe te bou saam met familie in hierdie pragtige huis!

Die huis is pragtig en ruim met 'n ongelooflike uitsig! Alles is skoon en van uitstaande gehalte. Dit was heerlik om af te koel in die pragtige swembadjie en in die aand te kuier rondom die boma. Die wildkykvoertuig is baie betroubaar. Ek sal Idwala View ten sterkste aanbeveel.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Nadia,
Baie dankie! So bly julle het dit geniet.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Michelle K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
With friends

Very nice.

Was very nice and clean. Very nice living area and kitchen. Would not be able to live without the pool. Had an incredible weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik lekker.

Was baie lekker en skoon. Baie mooi leefarea en kombuis. Sou nie kon lewe sonder die swembad. Was 'n ongelooflike naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Michelle,
Regtig verskriklik bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle daar te hê.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Silvi H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Silvi H
Family with young children

Uitstekend!

Idwala View is absoluut wonderlik. Lea is die perfekte gasvrou en was altyd beskikbaar om vrae te beantwoord. Niks is vir haar die veel nie. Daar is soveel aandag aan fyn detail in elke vertrek in die huis. Ons kon net gaan, bagasie aflaai en die tyd daar ten volle geniet. Die huur van die wildkykvoertuig was ook `n uitstekende besluit. Dit is so lekker om saam met jou gesin die natuur op so 'n manier te beleef. Koedoes het elke aand vir ons kom groet ─ wonderlik om so naby die natuur te wees. Nog 'n paar ekstra dae sou ideaal gewees het. Kuiers op die groot stoep en by die boma was besonders spesiaal. Baie dankie aan Lea ook vir die spesiale gebaar vir my 60ste verjaardag. Ons familie sal vir seker weer teruggaan na Idwala lodge.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Silvi,
Baie, baie dankie.
Verskriklik bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Andre H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H

Fantastic accommodation!

So nice to stay in a house that's properly maintained! Beautiful view, excellently equipped and Lea's personal attention made it one of the best getaways ever!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf!

So lekker om in 'n huis te bly wat behoorlik in stand gehou word! Pragtige uitsig, uitstekend toegerus en Lea se persoonlike aandag maak dit een van die lekkerste wegbreke ooit!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Andre,
Verskriklik bly julle het dit geniet.
Julle was uitstekende gaste.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Roelene B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelene B

The house is so well equipped, with everything you'd need.

Idwala view is a lovely house, well equipped, you don't have to take anything extra. The outside deck is cozy to sit and enjoy the beautiful views. The rooms are spacious and comfortable. The boma is very nice in the evenings. Would recommend the house and would love to go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis is so goed toegerus, het alles wat jy nodig het.

Idwala view is 'n lieflike huis, goed toegerus, jy hoef niks extra saam te vat nie. Die dek buite is gesellig om te sit en kuier met die mooiste uitsig. Die kamers ruim en gerieflik. Die boma is baie lekker om in die aand om die vuur te kuier. Sal die huis aanbeveel en sal ook graag weer wil gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Roelene,
Baie dankie! Ek is regtig bly julle het dit geniet and sien uit daarna om julle weer by Idwala View the ontvang.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Maselepe M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maselepe M
Family with young children

Spectacular views, fully equipped and fun filled home.

You can`t really fault this place. It`s got everything you need and much more. Getting assistance is a breeze. I would definitely go back!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Maselepe
Thank you so much! Really glad you enoyed it.
Looking forward to welcoming you back.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Martin B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
With friends

Stunning house and perfect location.

Lea made us feel at home and welcome. Will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huis in perfekte ligging.

Lea het ons so tuis en welkom laat voel. Sal definitief Idwala View kan aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Martin
Baie bly julle het dit geniet!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Hanro V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanro V
With friends

Fantastic.

What a great place, Lea is a wonderful host. Out of all our visits to Mabalingwe, this one definitely was the best. Idwala view will see us again soon. 10/10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Wat 'n lekker plek en Lea is 'n wonderlike host gewees. Uit al ons kuiers in Mabalingwe was dié beslis die beste een. Idwala View sien ons gou weer. 10/10!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Baie dankie! Baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Reece Z - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reece Z

Fantastic!

Can definitely recommend Idwala View! It was so much fun to celebrate a birthday there! Everything was there, even the stuff we forgot to take along. We slept well and even though we were a large group, each had his own privacy. The views are breathtaking and the trails in the reserve are great for adventurists! Lea went out of her way to make things as comfy as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Kan definitief Idwala View aanbeveel! So lekker gewees om verjaarsdagvieringe te kon vier daar! Alles wat ons nodig gehad het en vergeet het kon ons kry in die plek, ons het lekker geslaap al was ons 'n groot groep, het elkeen privaatheid gehad, die uitkyk is asemrowend en die roetes in die reservaat is lekker vir die avontuurlustiges! Lea het uit haar pad uit gegaan om dit so lekker as moontlik te maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Reece, Baie bly julle het dit geniet!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Chrisna F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna F

Wonderlik, rustig, heerlike plek vir kinders.

Ons was by Idwala View vir 'n langnaweek saam met kinders van verskillende ouderdomme. Die huis was great, baie spasie vir almal en die kamers is lekker groot. Die kombuis is baie goed ingerig en daar is alles wat jou hart begeer. Ons het heerlik vakansie gehou en ek sal Idwala View beslis weer aanbeveel en ek sal vir seker teruggaan.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Beste Chrisna,

Baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Margaretha B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaretha B
Family with young children

Awesome, peaceful house and area.

We celebrated my 50th with grandmothers great-grandfather, children and grandchildren. I couldn't ask for a more lovely place. The house is lovely and comfortable with a lot of space, and everything you could think of was available. Lea kept me up to date with everything we had to know and wanted to know. I can highly recommend this place for bigger groups that need a getaway. Next time I will definitely book an entire week.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome, rustige huis en omgewing.

Ons het my 50ste verjaardag saam met oumas en oupagrootjie, kinders en kleinkinders gevier. Ek kon nie vir 'n meer lieflike plek gevra het nie. Die huis is lieflik en gerieflik, met baie spasie en alles waaraan jy kan dink was beskikbaar. Lea het my vroegtydig op hoogte gebring van alles wat ons moes weet en wou weet. Ek kan dit ten volle aanbeveel vir groter groepe wat 'n wegbreek nodig het. Volgende keer bespreek ek definitief sommer 'n week!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Retha,
Ek is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle eendag weer daar te sien!
Groete,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Vanessa W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa W
Family with young children

The house is beautiful and has a wonderful selection of appliances which make life easier.

We enjoyed our stay and Lea was very helpful and kind. I would recommend staying at Idwala to anyone visiting Mabalingwe.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Vanessa,
Thank you so much! It was a pleasure having you at Idwala View!
Kind Regards,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Bea S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea S
With friends

Peaceful resting place.

Absolutely fantastic place to stay. Tranquil environment and management and personnel very helpful and prompt. Will visit again.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Bea,
Thank you so much! Really happy you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you back.
Kind Regards,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Philip M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip M

Ons was ‘n groot groei (jonk en oud) en almal is tevrede.

Indien dit bietjie warmer was sou dit nog aangenamer gewees het. Sal volgende keer 'n warmer maand uitsoek. Dit was steeds wonderlik.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Philip,
Baie bly julle het dit geniet!
Groete,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Rene S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S

Pak jou goed en gaan dadelik!

'n Stukkie hemel. Kaggel in die sitkamer. Awesome dek. Elke moontlike elektriese gadget wat jy van kan droom. Lea is die beste.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Baie dankie, René. Baie bly julle julle het dit geniet.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Chantel Y - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel Y
Family with young children

Amazing.

From the moment we opened the door we fell in love with the house, amazing view and the roaming of wild animals made our stay unbelievable. Our host, Lea, you can not ask for a better one! So helpful and caring! We will definitely come back again, was sad to leave.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Chantel,
Thank you so much, looking forward to welcoming you back!
Regards,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Bernadine V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadine V
Family with young children

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Idwala View!

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Idwala View en sal dit vir seker aanbeveel en weer in die toekoms besoek!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Goeiedag Bernadine,

Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Rika D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika D
With spouse/partner

Lovely stay. Not ideal for young children. Instructions from Mabalingwe gate not as clear as it can be. About 10 km from the gate.

Lovely stay. Not ideal for young children. Instructions from Mabalingwe gate not very clear, can be improved. About 10 km from the gate on a narrow tar road not fit for two way traffic. Setting really beautiful and everything you can wish for concerning luxury stay in nature.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Rika,
I am really happy you enjoyed your stay. I will have a look at the instructions that I send. I have not had a problem before. Regards, Lea.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Corne V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne V
With friends

Heerlik en rustig.

Die verblyf by Idwala View was heerlik, enige natuurliefhebber sal dit baie geniet. Die huis het alles en nog meer en is pragtig.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Corne
Baie dankie. Ek is soo bly julle het dit geniet.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Kate C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate C
Family with young children

Luxury house in a beautiful setting.

We had a wonderful time at Idwala View. We rented the entire house plus the deck rooms. The house is very well equipped with everything that you can possibly need, including a coffee machine (bring filter coffee, we forgot), dishwasher and washing machine with cleaning tablets, a blender etc etc. The bedrooms are very comfortable, the linen is of a high quality. There is an outside braai at the boma and also a gas braai if the weather is not so good. Our children loved the splash pool. The information that I received before our visit was informative and useful. The children loved the game drives in our own vehicle. Gives you more flexibility with younger children. Peace and quiet in beautiful surroundings.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Kate,
I am so happy you had a wonderful time at Idwala View.
Regards,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Olivia W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olivia W
Family with teenagers

Outstanding, couldn’t ask for more.

Idwala View completely exceeded all our expectations. Lea was an amazing host from the small touches of welcoming us to being available anytime we had a question to just having an extremely beautifully kept home. Will definitely return and would absolutely recommend this as a perfect vacation spot to anyone including families with children. So peaceful and beautiful, couldn’t speak more highly of our over all experience.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Olivia,
I am really happy you and your family enjoyed it, and we are looking forward to welcoming you back.
Regards,
Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Riaan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
Family with young children

Absolutely stunning house! Had a magnificent time.

Everything was perfect. From initial information shared right through to a wonderful stay in a majestic place. Already planning a return trip!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Riaan,

Thank you so much. It was great having you at Idwala View, and we are looking forward to your next visit.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Lourens S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lourens S

All members of our group enjoyed their stay very much.

We supplied you with a list of small shortcomings , such as bins that were vandalised by baboons, regardless of our efforts to secure the bins. Baboons also ransacked the outside fridge and broke bottles of wine and ciders. We would recommend that you safeguard these amenities. Regardless of this, we found the stay very rewarding.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Lourens, Thank you so much for your feedback. I am really glad you enjoyed your stay. We have tried quite a few things with the bins outside, but they still manage to get to the bags. We are in the process of sorting it out. As far as the bar fridge on the deck, it is a small fridge that does not have a lock and I do recommend to guests in my notes to only put drinks in this fridge while they are entertaining on the deck. Regards, Lea

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Tracy C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy C

Ongelooflik mooi en netjies! Enige persoon se vakansiedroom.

Ons het die naweek vreeslik baie geniet. Die huis is netjies, baie mooi en alles wat jy nodig het, is daar. Baie dankie Lea, ek sal Idwala vir enige iemand aanbeveel.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Tracy,
Baie dankie. Sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Lizane V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane V
With friends

Fantastiese plek!

Heerlik gebly en gekuier by Idwala View. Pragtige uitsig, goed ingerigte huis met genoeg van alles! Selfs speletjies vir vermaak. Heerlike stoep om te kuier enige tyd van die dag in enige weer! Idwala view word sterk aanbeveel!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Lizane
Baie dankie. Dit was fantasties om julle te verwelkom by Idwala View.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Marna K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna K
With friends

Fantastiese verblyf, moderne plekkie met 'n view wat jou rus vir jou siel gee.

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Daar is klaar alles wat mens nodig het, oorgenoeg borde ens.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Marna
Baie dankie dat julle sulke fantastiese gaste was!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Inge C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge C

Pragtige plek met uitstekende diens deur Lea.

Pragtige plek wat goed ingerig is. Lieflike houtdek met mooiste uitsig. Elke dag besoek gehad van vlakvark en koedoes. Lea was baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan en aanbeveel.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Inge
Julle was amazing gaste en sal julle enige tyd weer verwelkom!

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Hildegard R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildegard R
With friends

Ongelooflik mooi en luuks.

Idwala View was the perfect place to stay during the Lion Man trailseekers cycling race. After a tiring day on the bikes, we enjoyed the beautiful sunset on the lovely furnished deck with a glass of red wine. The boma is ideal for a braai with friends. The bedrooms are spacious and five-star.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve's response

Baie dankie vir die pragtige review. Julle kan enige tyd weer kom kuier.

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve
Esther N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther N
Family with young children

Wonderful accommodation.

The accommodation is wonderful and has everything you need. Lea Duckitt is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf.

Verblyf was wonderlik en het alles wat jy nodig het. Lea Duckitt was baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie K

Baie goed ingerig met als wat jy nodig het, skoon en baie smaakvol toegerus.

Lea was van die begin af baie behulpsaam met reëlings, belangrike kontaknommers, ens. Alles was mooi skoon en netjies vir ons uitgesit. Die huis is baie goed ingerig, met die fynste detail in elke vertrek. TV met volle pakket en Wi-Fi is 'n bonus vir die hele gesin. Die mooiste uitsig oor die reservaat. Stoep met swembad kuier baie lekker en die boma-area vir laataand om die vuur sit. Ons het die naweek baie geniet en sal beslis in die toekoms weer Idwala View besoek.

Kgobane J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kgobane J
Family with young children

A great place to be with family and extended family.

Peaceful, relaxing and very beautiful view.

was R4 750
From R3 800
per night (sleeps 12)
was R4 750
From R3 800
per night (sleeps 12)
was R4 750
From R3 800
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYmxiFTePLlddlvL270Z4RdBx2NJmYvhY02WmifiuUCNaNKwbfm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 750, now From R3 800  per night (sleeps 12) 37 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -24.813814871506 28.098218142986
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!