The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ikaia Africa Accommodation | TravelGround
+27

Ikaia Africa Accommodation

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 1 review Ikaia Africa Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
3.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
5.0/5
Deon S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deon S
With friends

Die plek is baie mooi ingerig en netjies. Ons het bo ons verwagtinge in 'n eenheid ingestap wat met die beste kan kompeteer.

Dit was my besoek aan die Noord Kaap na 'n goeie paar jare. Carnavon nog steeds 'n mooi kontrei is besig om sy 'sparkle" te verloor in die dorp. Dit is eintlik 'n jammerte om te sien hoe kinders my kar omring oral waar ek stop en vra vir kos of geld. Die munisipaliteit sal werklik waar moet red wat nog te red is want die dorpies in die Noord Kaap het elkeen 'n historiese storie om te vertel. Ek wens alle gastehuise alles van die beste vir die toekoms want die dienste wat julle lewer is van top gehalte. Ikaie Africa Accommodation sal ek aan enige persoon verwys want hulle lewer bo verwagting 'n goeie diens. Die Noord Kaap is baie mooi en die wat regering sal sy kant moet bring.

From
R900
per night, for 2 ppl
From
From R900
per night, for 2 ppl
From
R900
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Visser Street, Carnarvon, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72461e71a0879f6912acd87a993f66f440e432d95b3c4505aa184418f012988f852b7e238f01f27baa5ae2f6ef4c7dc5826c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night, for 2 ppl 1 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.97225564412 22.127659658266
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!