The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ikaia River Lodge | TravelGround
+162

Ikaia River Lodge

Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 32 reviews for Ikaia River Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Marianne R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne R
With spouse/partner

Heerlik langs die Oranjerivier.

'n Lekker plek om die einde van ons vakansie af te sluit.

Hjalmar V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hjalmar V
With spouse/partner

Pragtige omgewing met mooi uitsig oor die Oranjerivier.

Lekkerste koffie in die kamers - bo verwagtinge! Die kamers is netjies en skoon. Sou ’n bietjie groter bed vir my en my vrou verkies het, die dubbelbed is bietjie knap.

Regina V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Regina V
With spouse/partner

Netjies en pragtige uitsig op Oranjerivier.

Netjies en skoon eenheid. Goed toegeruste kombuisie. Lekker stoepie. Dankie vir Doom en muskietspuitgoed.

Eben Z - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben Z
With friends

Uitstekend.

Baie mooi ligging en sal weer gaan.

Zenith L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zenith L
With spouse/partner

Absolutely brilliant stay and I will go back again.

Good space. Greatest host who was accommodating to us. We absolutely enjoyed our stay. We are going back.

Anastasia N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anastasia N
Family with young children

Staying in a paradise garden!

We were driving from those sands of Kalahari desert and to find such an oasis on our way back to Cape Town was a pure joy! The beautiful Orange River! Nicely maintained green lawn with springboks grazing just meters away from our room! Wonderful hospitality of all staff! And delicious food at the restaurant! Highly recommend to anyone in case they want to stay somewhere around Upington!

Cornelia R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornelia R
With spouse/partner

Heerlike, ontspanne verblyf.

Pragtige omgewing langs die rivier met goed versorgde tuine vir 'n heerlike ontspanne verblyf.

Dirk Louis V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk Louis V
With spouse/partner

Absoluut unieke ligging langs die Oranjerivier.

Goed versorgde tuin. Mak springbokkies reg rondom jou.

Renate D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate D
With spouse/partner

Pragtige venue, goeie en vriendelike diens. Egte boeregasvryheid!

Pragtig langs die Oranjerivier, rustig, heerlike aandete, gasheer neem gaste ae behoeftes in ag.

Montenique A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Montenique A
With friends

It was peaceful and has a mellow vibe.

It was nice and the river view was amazing.

Leon En Dorothy L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Leon En Dorothy L
With spouse/partner

Beslis nie meer 4-ster-gradering nie.

Lugversorging gebreek. Kouewaterstort gebreek. Geen seep in stort. Geen aankomstee of -koffie in kamer.

Ikaia River Lodge's response

Goeie dag mnr. Labuschagne.

Baie dankie dat u by ons gebly het, en vir u google en Lekkerslaap resensies. Ons is nou onlangs weer vir vier ster gegradeer, en is trots om te se ons voldoen wel aan al die streng vereistes van SA Toerisme. Ons is jammer om agterna van u klagtes te hoor, dit help nogal as die gas dit tydens verblyf raporteer, Ons het aandag aan die lugversorging gegee; die uitlaat pypie was verstop en dit is beslis nie gebreek nie. Die stort (warm- en koud) werk 100%, en indien daar nie koffie of tee, seep of sjampoe ingesit was nie vra ons om verskoning en sou ons dit onmiddelik reggestel het. Op u google resensie het u gese dit was skoon, maar nou volgens u nuutste resensie was dit vuil? Ons beywer ons om vir die gaste ‘n goeie ondervinding te gee, en is werklik jammer oor u slegte ondervinding.

Ikaia River Lodge
Ella K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ella K

Pragtige oase na 'n warm dag op reis. Baie vriendelike ontvangs en goeie diens. Dit is nie luuks nie, maar als wat jy nodig het is daar ook lekker braaigeriewe en restaurant.

Tuin en kampeerplek is baie goed versorg.

Ikaia River Lodge's response

Beste Ella
Dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Ikaia kom bly.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Renthia D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Renthia D

Stunning plek.

Stunning plek, behulpsame mense wat daar werk.

Ikaia River Lodge's response

Beste Renthia
Dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Ikaia kom bly.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
David M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
David M
Family with teenagers

Rustig.

Het in 'n tent kampeer.

Ikaia River Lodge's response

Beste David,

Dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop julle sal in die toekoms weer by Ikaia kom bly.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Neels B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Neels B

Lekker gebly.

Mooi plek en chalet. Jammer dat aangrensende chalet se gaste gehoor kan word.

Ikaia River Lodge's response

Beste Neels,

Dankie vir die goeie resensie.
Ons is jammer om te hoor van die gaste wat gehoor kon word.

Ons hoop julle sal weer in die toekoms by Ikaia kom bly.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Hein K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein K
Family with teenagers

Kersie op die koek na ‘n lang dag op die pad.

Dit was soos hemel op aarde na ‘n warm dag op die pad. Personeel was ongelooflik hulpvaardig, ligging is onverbeterlik.

Ikaia River Lodge's response

Beste Hein,

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om julle weer by Ikaia in die toekoms te sien.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Elaine S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine S
Family with young children

Heerlike wegbreek.

Ons het heerlik by Ikaia geslaap, gekuier, geëet en gespeel. Pragtige chalets, asemrowend mooi buite, skoon, goeie diens, heerlike kos by restaurant.

Ikaia River Lodge's response

Beste Elaine,

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Ikaia te verwelkom.
Groete Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Sharene B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sharene B
Family with young children

Little green sanctuary in the semi dessert Kalahari.

Perfect location, calming atmosphere, just what a tired mind needs. Breeze of the wind through the trees and the roaring of the mighty Orange River. The flies might just sometimes spoil it, but worth the stay.

Ikaia River Lodge's response

Dear Sharene,

Thank you for the nice review.
We hope you will visit Ikaia again in the future.

Kind regards,
Ikaia team

Ikaia River Lodge
Danelle E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle E
Family with young children

Heerlike verblyf in 'n baie mooi ligging. Kos ook heerlik.

Sien sterre.

Ikaia River Lodge's response

Beste Danelle,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Ikaia te verwelkom.
Vriendelike Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Johan B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Baie goeie ervaring.

Die ligging speel 'n groot rol. Ek sal beslis weer by Ikaia oornag indien ek weer in daardie omgewing is.

Ikaia River Lodge's response

Beste Johan,

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Caroline M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Caroline M
With spouse/partner

Nice.

The accommodation was very nice and had a nice view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Die verblyf was baie lekker en het 'n mooi uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ikaia River Lodge's response

Beste Caroline,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop om julle in die toekoms weer by Ikaia te sien.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Mark P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark P
Individual traveler

Wonderlik en vriendelike mense.

Wonderlike en gawe personeel. Baie behulpsaam.

Ikaia River Lodge's response

Beste Mark,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop julle gaan vining weer by Ikaia kom bly!
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Velisha K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Velisha K
With spouse/partner

Lovely and peaceful.

It is a quiet place to just relax in nature. The food is just as delicious and the staff is very friendly and helpful. I will definitely come back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Dit is 'n rustige plek om net te ontspan in die natuur. Die kos is net so lekker en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kom beslis weer terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ikaia River Lodge's response

Beste Velisha,

Baie dankie vir die goeie resensie.

Ons hoop om julle weer in toekoms by Ikaia te verwelkom.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Jaco V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco V
Family with teenagers

Pragtige natuur, rustig.

Rustige plek langs die Oranjerivier. Die natuurskoon is puik.

Ikaia River Lodge's response

Beste Jaco,

Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te sien.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Charlene J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene J
With spouse/partner

Lieflik, skoon en netjies en rustig.

Dis 'n pragtige plek met vriendelike personeel. Die groot grasperke met die springbokkies wat daar loop skep 'n rustige atmosfeer. Die verblyf is ruim, skoon en netjies en 'n mens kan ook hier kamp en miskien 'n vissie of twee vang. 'n Mens moet net kennis neem dat die restaurant Maandae om 14:00 sluit en aandete vooraf gereël moet word. Ons het nogal uitgesien om in die restaurant te eet aangesien ons op reis was en nie regtig ingerig was om self kos te maak nie, maar dit was nog steeds 'n lieflike ervaring.

Ikaia River Lodge's response

Beste Charlene,
Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle by Ikaia River Lodge kom bly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Malene F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malene F

Ons kon nie 'n beter plek gekies het om te oornag nie!

Sekerlik een van die mooiste oorde in ons land. Perfek geleë met uitstekende en vriendelike diens. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Ikaia River Lodge's response

Beste Marlène,
Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle vir Ikaia River Lodge gekies het om by te kom bly. Ons hoop ons sal julle in die toekoms weer sien.
Groete Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Mariette A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariette A
Family with teenagers

Lekker.

'n Pragtige ligging. Die rivier is iets om te beleef.

Ikaia River Lodge's response

Beste Mariette,

Baie dankie dat julle vir Ikaia River Lodge gekies het om by te kom bly. Ons hoop ons sal julle in die toekoms weer sien.

Groete
Ikaia Span

Ikaia River Lodge
Hannelie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannelie V
Family with teenagers

Rustig, ontspanne in die natuur.

Ikaia is geleë in 'n pragtige omgewing teen die rivier. As jy wil ontspan en afskakel is dit die plek om te wees. Restaurant se kos is van hoogstaande standaard en vriendelike personeel. Braaigeriewe beskikbaar en eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Ikaia River Lodge's response

Beste Hannelie,

Ons is so bly dat julle dit geniet het om hier by ons te bly.
Kom gerus weer.

Vriendelike Groete,
Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge
Fraulein D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fraulein D

Fantastiese plekkie.

Sal Ikaia enige tyd aanbeveel. En selfs weer daar gaan bly.

Ikaia River Lodge's response

Beste Fraulein,

Baie dankie vir die goeie "review".
Dit was heerlik om julle hier by ons te akkommodeer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te hé.

Vriendelike Groete,
Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge
Flip D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Flip D
Family with young children

Uitstekend.

Vriendelik en gasvry ontvang. Baie mooi fasiliteite.

Ikaia River Lodge's response

Beste Flip,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons hoop om julle weer in die toekoms by Ikaia te sien.

Vriendelike Groete
Ikaia River Lodge Span

Ikaia River Lodge
Gerda K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda K
With spouse/partner

Netjies met skoon beddegoed en handdoeke.

Ons was moeg gereis en het laat gearriveer. Is vriendelik ontvang en was dankbaar vir die restaurantgeriewe was die res van die aand maklik laat verloop het. Net jammer die WiFi-wagwoord in ons kamer het nie gewerk nie. Gelukkig was dit nie van kardinale belang nie, maar dalk vir die volgende persoon wel.

Ikaia River Lodge's response

Beste Gerda,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons sal mooi kyk dat ons Wi-Fi wagwoord reg is, baie dankie vir die laat weet.

Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by Ikaia te sien.

Vriendelike Groete
Ikaia River Lodge Span

Ikaia River Lodge
Elize R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize R
With spouse/partner

Ongelooflik.

Pragtige, vriendelike mense.

Ikaia River Lodge's response

Beste Elize,

Baie Dankie vir die mooi resensie.

Ons het dit baie geniet om julle hier by ons te hê!
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Groete
Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge
From R380
per night (for 2 people)
From R380
per night (for 2 people)
From R380
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 61 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R380  per night (for 2 people) 32 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Northern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!