Scottburgh Accommodation at Ikhaja | TravelGround
+17

Ikhaja

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 30 reviews for Ikhaja
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Hannes E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes E
With spouse/partner

Uitstekend! Beste selfsorg wat ons ooit ervaar het!

Dit was beslis die beste ervaring ooit in terme van self-sorg wat ons ooit gehad het. Die eienaars is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die eenheid self is uitstekend ingerig en baie modern en skoon. Ons sal beslis weer besoek. Baie dankie aan Gudrun en Bernd vir 'n baie lekker verblyf! Ons beveel Ikhaja ten sterkste aan!

Magda G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda G
With spouse/partner

Wonderlike wegbreek met fantastiese gasvrou.

Die mooiste plekkie met 'n fantastiese uitsig, skitterblink skoon, baie veilig. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou verblyf gerieflik en stylvol te maak.

Ikhaja's response

Dear Magda and Francois,
Thank you for your kind review we loved to have you as our guests.
Kind regards,
Gudrun and Bernd

Ikhaja
Anelicha G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelicha G
With spouse/partner

Awesome.

Owners very friendly and you immediately feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Eienaars baie vriendelik en jy voel dadelik tuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
With spouse/partner

Stil en luukse akkommodasie naby aan die see.

Die eenheid is apart van die gasheer/-vrou se huis en het 'n toesluitmotorhuis (elektriese) wat met trappe vanaf die eenheid bereik word. Ons kon nie glo die eenhied is al +/- 10 jaar gelede gebou nie, want alles lyk nog splinternuut. Die gasheer en gasvrou pas die eenheid mooi op. Alhoewel ons besluit het om strand toe te ry - die eenheid is op n heuwel geleë - was dit 'n groot bederf om die see deur die oop vensters te hoor en sien! Ons het die baie ruimte in die woonstel en groot badkamer regtig geniet. Ons is gaande oor Scottburgh en sal Ikhaja aan enige iemand aanbeveel wat n bekostigbare vakansie in 'n stil woonbuurt naby 'n heerlike swemstrand verlang!

Werner Z - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner Z
With spouse/partner

Als in een verblyf! Niks kort in geriewe nie!

Alhowel verkieslik vir paartjies toegerus is, het ons gashere sonder verwyl aangepas om ons en ons studente dogter te akkommodeer. Laaste minuut veranderinge. Puik kwaliteit verblyf wat tipies is aan ons Duitssprekende gashere!

Madelein C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein C
With spouse/partner

Very nice.

We had a nice stay, I will recommend Ikhaja.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het heerlik gekuier, ek sal Ikhaja beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hodges S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hodges S
Individual traveler

Fantastic.

I enjoyed staying at Ikhaja, super neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies.

Ek het Ikhaja baie geniet, super netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie K
With spouse/partner

Ervaring van 'n leeftyd.

Puik uitsig, rustige omgewing ,baie netjies, hartlike ontvangs. Alhoewel van Duitse afkoms, word besoekers in sy moedertaal aangespreek.

Cyntelle K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cyntelle K
With spouse/partner

Dit was heel rustig en ontspanning.

Dit is 'n baie lekker plekkie as 'n mens van alle gejaag wil wegkom om net te ontspan. Sal enige tyd weer teruggaan.

Derek H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek H
With spouse/partner

Very clean, safe and beautiful.

We really enjoyed our stay. It's a clean place and Gudrun and Bernd made us feel at home. Everything you need is there. Would highly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, veilig en pragtig.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n skoon plek en Gudrun en Bernd het ons baie tuis laat voel. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Sal dit hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Baie mooi, netjiese plek. Die woonstel is toegerus met alles wat die week se verblyf baie gerieflik gemaak het.

Suné F - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suné F
With spouse/partner

Beautiful, peaceful and neat.

My husband and I went to Ikhaja over a long weekend. We were very pleasantly surprised with the cleanliness of the unit, and how big it was for the price that we paid. I saw on a previous review that the garage was "very far away" from the unit, however when we arrived we saw that it's really not that far away from the unit at all. Our interactions with Gudrun and Bernd were lovely, they are excellent hosts who are incredibly warm and friendly. The area is very quiet (only ocean sounds!) Everywhere we drove was 5 minutes away, so it's nice and close to everything as well. The kitchen is fully stocked with almost every utensil that you could possibly need, the one thing though, which we didn't think to ask, is that there is no oven. There is however a stove, a microwave and a braai area. We will definitely be returning to Ikhaja!

Hilda P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda P
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

We had a relaxing stay with no noise around us and with absolutely everything we needed in the unit which was very modern, clean and neat. A beautiful sea view from the benches in the big garden. Has a nice, practical braai and the owners are very helpful and friendly. From the moment we arrived, we felt very welcome. I will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Ons het heerlik gerus, met geen lawaai om ons nie, met absuluut alles wat ons nodig het in die eenheid wat super modern, skoon en netjies is. 'n Pragtige see-uitsig vanaf bankies in die groot tuin. Het 'n praktiese lekker braaiplek, die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, ons het met die intrapslag sommer baie tuis gevoel. Ek sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneline V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneline V
With spouse/partner

Very pleasant.

We were plesantly surprised with the nice house, well equipped and beautiful sea view. Beautifully located, high on the hill. Friendly owners who make one feel at home. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons was aangenaam verras met die netjiese huisie, goed ingerig en lieflike see-uitsig. Geleë in baie mooi omgewing, hoog op die koppie. Vriendelike eienaars wat mens laat tuis voel. Hoog aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denise H - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise H
With spouse/partner

It was fantastic.

The view was wonderful. Everything was perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Dit was fantasties. Die uitsig was wonderlik. Alles was perfect.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmi F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmi F
With spouse/partner

Baie baie lekker gebly! Vriendelike mense, skoon netjiese plekkie!

Berndt & Gudrun baie oulike mense en het ons vriendelik verwelkom. Baie skoon netjiese en volledige toegeruste plek naby aan die winkels. Baie lekker gebly!

Claire N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Claire N
Family with teenagers

Tranquil and relaxing

A lovely quiet place for a break. The garage is a little bit far from the house, especially when it is raining. The place is very neat and beautifully decorated. I would have liked a bit of shade on the patio so that we could have used it a bit more. It would also have been nice to get a sea view from the patio whilst eating. A lovely and welcoming couple. It would suit an older couple who requires the tranquility and peace away from the crowds.

Ikhaja's response

Good day Claire,

Thank you for the feedback.

Ikhaja
Yolanda B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda B
With spouse/partner

Beautiful place, extremely neat and everything you need and more.

The sweetest people. Really everything you need. Will definitely go stay there again. Thanks Gudrun and Bernd.

Mark B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark B
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Die gastehuis is baie mooi en ons het lekker gebly, pragtige see-uitsig vanaf die gastehuis.S al dit regtig aanbeveel!

Marthie N - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marthie N
With spouse/partner

Baie goed!

Ons is baie gasvry ontvang deur ons vriendelike gasheer en gasvrou en het onmiddellik tuis gevoel. Alles in die plek was so skoon en netjies en dit was net 'n plesier om daar te wees! Ons sou net graag 'n groter yskassie wou gehad het en meer as net SABC-kanale.

Ikhaja's response

Dear Marthie
Thank you for your kind review.
We heard your comments and have now a big fridge in the lock up Garage for the Guest.
We tell in our write up that we have DStv basic Bouquet.
The Guest is welcome to bring his Decoder and Card not to miss some programs.
Thank you again and keep well.
Kind regards
Gudrun

Ikhaja
Louise S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With spouse/partner

Dit is die netjiese vakansiehuisie wat ek in my hele leeftyd nog in gebly het.

Puik geleë, perfektonisties netjies, gasvrye mense.

Anneke W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke W

Aangenaam!

Sien asb. die sterre.

Diléne M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diléne M
With spouse/partner

Heerlik! Woonstel baie goed toegerus, netjies en mooi. Alles wat mens nodig het tot jou beskikking.

Ons het vir 8 dae in Ikhaja tuis gegaan en ons het baie lekker gebly en gerus. Die eienaars laat mens baie welkom voel en die woonstel is perfek toegerus vir 2 volwassenes. Die enigste probleem vir ons was dat daar net 'n klein yskas en vrieshokkie is. Die naaste hoofstrand is ook egter nie loopafstand nie. Ons sal definitief Ikhaja aanbeveel vir waarde vir geld en as mens bereid is om verder te ry vir beter strande en inkopies. Ons sal verseker weer gaan kuier!

Ikhaja's response

Thank you Dilene, I am taking your feedback in to consideration.
We have put a big Fridge into the lock up Garage.
Gudrun

Ikhaja
Alison N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alison N
With spouse/partner

UItstekend

Dit was vreeslik mooi en Gudrun hulle was uitstekend!! Baie dankie vir als!!

Andre D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

'n Baie oulike plekkie, perfek vir getroude paartjie sonder kinders.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel is baie goed toegerus, en baie netjies en skoon.

Jannes R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannes R
With spouse/partner

Dit was 'n baie aangename verblyf en die plekkie is goed ingerig.

Sien die sterre hieronder.

Susann V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susann V
With spouse/partner

'n Uiters aangename ervaring!

Die Ikhaja is baie netjies en uiters oulik ingerig. Ek en my man het ons tydjie daar baie geniet. Die gashere verryk die ervaring verder deur uit hul pad te gaan om te voldoen aan enige versoeke om die verblyf te vergemaklik.

Alida V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
With spouse/partner

Dit was 'n aangename verblyf met vriendelike ontvangs en vakansie.

Sien die sterre hieronder.

Linda D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

Fantasies! Plek uiters skoon, baie netjies en eienaars baie gasvry.

Ons sal verseker weer by Ikhaya tuisgaan. Die feit dat klein hondjies toegelaat word, is 'n groot bonus.

Jacobus J - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jacobus J
With spouse/partner

Baie lekker.

Die uitsig was baie mooi, die huis was baie oulik en goed toegerus, die eienaars was goeie gashere, en ons sal definitief terug gaan.

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 21 Sylvia Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZTdhNjExLTI2MjctNGMwNi1iYjEwLWUxNjJiNTY0NThmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 30 5 1 5 21 Sylvia Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 09:00 -30.269444444444 30.756888888889
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com