The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ilala Cabanas | TravelGround
+9

Ilala Cabanas

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 5 reviews for Ilala Cabanas
Cleanliness
3.8/5
Service
4.0/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Tjaart V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tjaart V
Family with young children

Lekker gesinsbestemming.

Sien sterre.

J.a. V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
J.a. V
Family with young children

Dit is regtig ontspannend, alle geriewe byderhand.

Die verblyf is werklik baie bekostigbaar en die kamers is ruim. Die plek is goed toegerus met alle nodigstes. Die uitsig is kalmerend en die ligging baie goed. Ek sal weer gaan om net te ontspan, baie veilig, nie geraas van voertuie nie en die eienaar is baie vriendelik.

Jackie B - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jackie B
Family with young children

Ons gesin van 5 het 'n week lekker by Illa Cabanas gebly.

Die kompleks is baie mooi instand gehou en die wandelpad na die TO Strand is pragtig, maar dit is ver ent om te stap en vir seker nie geskik vir ouer mense en klein kindertjies wat sukkel om te loop nie. Ons het meeste van ons tyd op Port Edward se strand spandeer aangesien die geriewe daar beter was. Die mense in die kompleks was baie vriendelik en hulpvaardig, hulle het hul sleutel vir die wandelpad se hekkie vir ons geleen aangesien die kompleks se kantoor nooit oop was op die tye wat ons besluit het om te gaan stap nie. Daar is 'n heerlike groot swembad reg voor die eenheid en klimrame vir ouer kinders om op te speel. Beddegoed word verskaf, maar jy moet jou eie dekens en oortreksels saamvat. Die deken op die dubbelbed was problematies, aangesien dit 'n koninggrootte-bed was en ons slegs 'n oortreksel vir 'n gewone dubbelbed saamgeneem het. Die stoep is heerlik om op te sit en kuier. Jy het jou eie private braaigeriewe en jy kan soms apies en bokkies sien van die stoep af.

Coenie S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie S
With spouse/partner

Die huis is baie mooi en skoon met aankoms. Dit is baie veilig en die natuur in die kompleks is baie mooi en goed versorg.

Die huis is naby aan die swembad wat baie mooi skoon gehou word, ons het op die stoep gesit en gekyk na die duikertjies wat rond hardloop. Die wandelpad is baie goed en veilig en is in die kompleks se grond. Die mense wat ons daar ontmoet het was vriendelik.

Paul B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul B
Family with young children

Dit was fantasies en baie rustig.

Uitstekende uitsig, gerieflike braaigeriewe, ruim woonplek.

From R650
per night (sleeps 7)
From R650
per night (sleeps 7)
From R650
per night (sleeps 7)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Torquay Avenue, Leasure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MmQ4NjBlLWNlOGQtNDQ5Ny05YjJjLTY5YjVkMGNiMWU1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 7) 5 5 1 5 Torquay Avenue Leasure Bay 4295 KwaZulu-Natal 0860 022 102 10:00-19:00 09:00 -31.02451944189 30.231904685497
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!