ILala Country Lodge
Review Summary
Gerlene S - Feb 2022
Overall score
Was baie gerieflik en ontspannend na 'n harde dag se werk.
Timothy S - Jan 2021
Overall score
Ilala Lodge was a beautiful icon of yesteryear
Read moreILala Country Lodge 's response
Grasdakke word tans oorgedek. Die swembad is periodiek groen agv die ongelooflike baie swaar weer wat die afgelope tyd ervaar is. Soos almal in die bedryf het ons 'n baie moeilike jaar beleef.
Boonop is die mede eienaar, Hans, verlede jaar oorlede.
Wees egter verseker dat ons alles in ons vermoë doen om steeds 'n goeie diens aan ons gaste te lewer.
Vriendelike groete
Essie Henrico.
Jan N - Oct 2019
Overall score
Die verblyf was lekker en rustig alhoewel die plek baie ernstige aandag nodig het.
ILala Country Lodge 's response
Goeie dag Jan,
Die laat, sterk, winde maak dit onmoontlik om die swembad skoon te hou. Dit is n onbegonne taak om al die blare uit die swembad te haal, voor die volgende klomp inwaai. Ons lodge is gelee in die mopanie bosveld en is omring deur bosveldbome.
Die herstel van die grasdakke, wat geweldig duur is, is in ons beplanning vir volgende jaar.
Christa V - Sep 2018
Overall score
The stay was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die oorslaap was goed.
Vriendelike ontvangs gekry van Essie en die ontbyt was heerlik. Pragtige uitsig - veral om die Baobabbome te sien! Heerlik veilig geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ILala Country Lodge 's response
Dit was regtig heerlik om sulke waarderende gaste te kon akkommodeer.
Michelle M - Oct 2017
Overall score
Amazing views and tranquil setting!
Lynette R - Apr 2017
Overall score
Lovely, quiet and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, stil en rustig!
Die verblyf was skoon en netjies. Daar is alles in die huisie wat jy nodig het. Die area is rustig en stil. Ons kon werklik ontspan. Die eienaars is vriendelike en help waar hul kan om jou verblyf heerlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ILala Country Lodge 's response
Dit was vorreg om julle te kon ontvang.
Groete
Hans en Essie
Gerrit B - Apr 2016
Overall score
Dit is 'n baie aangename plek om oor te bly.
ILala Country Lodge 's response
Dit was 'n groot plesier om sulke waarderende gaste te kon ontvang
en wat kon raaksien wat ons as bestuur hier probeer lewer aan die publiek.
Kobus O - Jul 2015
Overall score
Baie ontspannende omgewing met pragtige natuurskoon en kremetartbome oral.
ILala Country Lodge 's response
Dit was 'n groot plesier om sulke waarderende gaste te kon ontvang
en wat kon raaksien wat ons as bestuur hier probeer lewer aan die publiek.
- Capacity: 40 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Pontdrift Road (R572), 5 km from N1, Musina, 0900, Limpopo
- All ages welcome