The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ilanga Estate Bloemfontein | TravelGround
+48

Ilanga Estate Bloemfontein

Guest House

Review Summary

3.4 out of 5from 1 review Ilanga Estate Bloemfontein
Cleanliness
5.0/5
Service
1.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
1.0/5
Elmarie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Elmarie V
With spouse/partner

Teleurstellend.

Mooi plek, pragtige hotel en kamers. My en my man se kamer se air-con kon nie werk a.g.v. water wat uitgeloop het op die mat. In my ma se kamer was albei bedlampies se gloeilampe geblaas. Die ontvangsdame het gesê sy sal die volgende dag vir ‘maintenance’ vra om te kom kyk. Ek het haar weer later gevra om asb ‘n plan te maak om dit te laat werk en sy het gesê sy sal. Sy het niks daaraan gedoen nie. Ons het haar gevra of daar eetplekke is vir aandete, aangesien die hotel nie ‘n restaurant het nie. Sy het nie geweet nie, en toe maar gesê die ‘Spur or something‘. Dis jammer dat so ‘n pragtige plek, so swak onderhou en bestuur word.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 42 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2Y2VjNjNhLThhMTQtNGY4My04YTFmLWE4YTRiOTIwNjBlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 1 5 1 4 Plot 9 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9332 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.06942 26.18491
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!