15% off Get 15% off for any stay that doesn't include a Friday or Saturday night. Valid from 1 Apr 2020 until 31 May 2020.
Eastern Free State Highlands Accommodation at Imla Guest Farm | TravelGround
+84

Imla Guest Farm

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Imla Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Engela H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela H

Paradise between the mountains.

Great, friendly reception and hospitality. Will definitely go again and definitely stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Paradys so tussen die berge.

Puik, vriendelike ontvangs en gasvryheid. Sal beslis weer gaan en definitief langer bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jana V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jana V
With friends

Pragtige omgewing perfek om behoorlik af te skakel.

Ons het die naweek by Imla gastehuis baie geniet! Dit sal dalk wys wees om pertinent op hul advertensie te noem dat die “budget room” ‘n backpackers is en af te haal dat daar ‘n privaat badkamer vir die kamer is, want dis nie die geval nie. Ek dink ook ‘n klein verwarmer sal ‘n goeie byvoeging wees tot dié kamer - dis kóúd! Die personeel by die gastehuis is besonder vriendelik en het meer as die ekstra myl gestap om te help waar hul kan en te verseker dat ons so lekker moontlik bly! Die stoep en restaurant area waar gaste mag sit en kuier het ‘n heerlike atmosfeer!

Hannes J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes J
With spouse/partner

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Vandat ons daar aan gekom het tot ons vertrek het was ons met ope arms ontvang. Pragtige natuurskoon en 'n great plek om te gaan rus.

Annette V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette V
With spouse/partner

We had such a great time.

Thanks so much Louie-Ann for all your effort and friendly welcome! An unbelievable oasis for any traveller.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het so lekker gekuier.

Baie dankie Louie-Ann vir al jou moeite en vriendelike ontvangs! 'n Ongelooflike oase vir enige reisiger!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Imla Guest Farm's response

Goeie middag Annette,

Hoop dit gaan goed by jou, dit was n groot voorreg om jou te leer ken en jul by ons te he.
Kom gerus weer!

Imla Guest Farm
Gerhard P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard P
With spouse/partner

Baie beïndruk met fasiliteite, die diens en omgewing.

Baie lekker, maar as ons 'n voorstel kan maak dan wil ons vra dat die dakligte wat in ons kamer is op een of ander manier toegemaak kan word met skerms, hortjies, of so iets. Die son skyn direk op die bed en is erg steurend op die wit lakens! Winter behoort dit baie lekker te wees, maar nie in die somer nie en veral nie as dit 38 grade plus is nie. Swemdam is ook net dit: 'n dam. Maar ek het nogtans lekker geswem! Daar was 'n probleem met die rekening wat eers te veel gevra is, maar daar is, met die swak opvangs in ag geneem, baie vinnig verskoning gevra en ook reg gestel. Ons maak almal foute en was dus nie 'n groot probleem vir my nie. Sien julle binnekort op my motorfiets!

Lucille F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucille F
With friends

Absoluut 'n fantastiese ondervinding.

Dit was absoluut fantasties! 'n Plaashuis van gister se dae met vandag se luukshede! Die personeel was ontsettend vriendelik en kon nie genoeg vir ons doen nie. Ongelukkig het ons net 1 aand oorgebly maar dit sal reggestel word omdat ons 'n langnaweek daar beplan! Dit was net absoluut so mooi en vreedsaam en ons sal definitief weer gaan!

Cornelis V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelis V
With spouse/partner

Fantasties! Sou graag langer wou bly. Beste gasvrou ooit.

Ons is so hartlik ontvang, gasvrou was ongelooflik. Sy het ons so tuis laat voel, kos was aantreklik en smaaklik voorberei. Die kamer was luuks met warm komberse en 'n kaggel in die kamer. Werlik 'n ster! Die uitsig op berge en die uitspan op voorstoep in die laatmiddag wintersonnetjie met 'n glasie vars kersiesap. Sou graag langer wou uitspan. Doen jouself 'n guns as jy op reis is in die Oos-Vrystaat, besoek Imla Guest Farm. Sal volgende jaar weer gaan, net langer uitspan. Baie dankie Michelle.

Johan P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P

Man, die selfsorg lapa het lekker gebly met baie skoon lug en ons kon kilometers ver stap met ons brakkie en saam op die stroper ry!

Die selfsorg lapa is oorspronklik ontwerp en ingerig vir groot gesinsbyeenkomste. Ongeveer 20 minute se ry van die gastehuis af op 'n massiewe werkende plaas. Baie vriendelike ontvangs en versorging deur die eienaars. Lieflike uitsig op die Malutis. Hope kook- en eetgerei in die kombuis. Kamers is goed ingerig met en suite-badkamers en koffie/tee/beskuit. Swembad, snoekertafel en plaasaktiwiteite asook kilometers om te stap/fietsry. Uiters geskik vir buitelewe gesinne wat self wil kook/braai/skink en dan verras wil word omdat die skottelgoed soggens vir jou gewas word. As jy hier iets kry om oor te kla is dit net omdat dit in jou natuur is.

From R150
per night (sleeps 2)
From R150
per night (sleeps 2)
From R150
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 101 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Waterfall Farm, S388, Clocolan, 9750, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFVnGWuKxhK0gkrd0ONaRXdONHK8Dc8eyZqBgwvY1Tn5rV3jvb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R150  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 Waterfall Farm S388 9750 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.779066 27.710173
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com