Summerstrand Accommodation at Tussen-boomtoppe Bederf | TravelGround
+27

Tussen-boomtoppe Bederf

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 3 reviews for Tussen-boomtoppe Bederf
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Ronel S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel S
On business

Uitstekend.

Baie dankie vir die pragtige ruim, goed ingerigte en super skoon netjiese kamer. Ek kom beslis weer hier bly met toekomstige reise. Vriendelike gasvrou en baie tegemoetkomend.

Maryke B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryke B
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie dankie aan Riana vir 'n heerlike naweek by Tussen die Boomtoppe Bederf. Mens word begroet met vriendelikheid en 'n woonstel wat presies opgemaak is soos met die eienaar gereël. Parkeerarea is baie veilig. Woonstel is toegerus met meer as wat nodig is. Beddens slaap gerieflik omdat daar goeie kwaliteit matrasse en beddegoed op is. Mens is heeltemal privaat al is die woonstel vas aan die hoofhuis. Ons sien uit om weer eendag daar oor te bly.

Landi S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landi S

Huis weg van die huis.

Wat 'n aangename blyplek! Die woonstel is ruim, netjies en toegerus met alles wat mens mag nodig hê, selfs 'n skottelgoedwasser (groot bederf om te kan vergeet van skottelgoed). Die toegeboude stoepie tussen die boomtoppe (van hier die woonstel se naam) is 'n heerlike plekkie om te ontspan. Alhoewel daar nie 'n see-uitsig is nie, kan mens die see hoor en is die plekkie goed geleë naby al die belangrikste toeriste-bestemmings in PE. Die klein kommunikasie-gaping wat wel gebeur het, is vinnig en sonder enige drama opgelos. Dankie vir die heerlike naweek!

From R1 700
per night (for 5 people)
From R1 700
per night (for 5 people)
From R1 700
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Fifth Avenue, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh7D10k9lteNXa6UcEEeIaVP3tigjt8dj2HLFQJ2QLbQQksUJwX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 700  per night (for 5 people) 3 5 1 5 20 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.985987277527 25.664573460817
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com