The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Inasmuch | TravelGround
+26

Inasmuch

16 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Inasmuch is in an excellent location
  • 3 Faure Street, Gordonsbaai, 7538, Western Cape

Vanaf die selfsorgeenheid is baie om te sien en te doen. Daar is die heerlike swemstrand wat twee minute se stap is. Daar is ook 2 restaurante stapafstand vanaf die eenheid.

Die Yacht Klub is stapafstand en dit is heerlik om op die hawe muur te gaan stap en al die aktiwiteite, vissermanne en see lewe te beleef. Uit die aard van die saak, is dit dus ook heerlik om met jou eie visstok af te stap muur toe en 'n vissie vir aandete te vang.

Die gety poel is ook stapafstand en 'n groot trekpleister vir elke besoeker.

Verder is daar staproetes teen die berg wat net agter die huis geleë is.

Vir die bietjie fikser persone, is daar 'n heerlike wandelpad na die meer sentrale deel van Gordonsbaai waar bekende en verskeidenheid winkels en restaurante geleë is asook swemplek.

Groot attraksies in die omgewing is: Die verskeidenheid wynproe plase in die rigting van Stellenbosch, minder as 30 km vanaf die selfsorgeenheid. Na Betty's Baai se kant toe ry jy verby Rooi :Els, 'n pragtige klein kusdorpie. In Betty's Baai is die Harold Porter Botaniese Tuin, waar die Kaapse Disa binne seisoen te sien is. Die Helderberg Natuurreservaat is ook ongeveer 20 min se ry.

Vir die wat hou van inkopies, is die Somerset Winkelsentrum ongeveer 15min se ry.

Die selfsorgeenheid is so geleë dat jy voel jy is met vakansie, maar as jy wil inkopies doen, uistappies, of selfs moet werk in omliggende omgewing, is alles maklik bereikbaar.

Fullscreen
From R1 400
per night (sleeps 4)
From R1 400
per night (sleeps 4)
From R1 400
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Faure Street, Gordonsbaai, 7538, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATiTBA9m668wnh4yVAP83FteVBKVqg83zCp3LzZCNmMmFfTgA4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (sleeps 4) 16 5 1 5 3 Faure Street Gordonsbaai 7538 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.166057050096 18.859740119355
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!