Infanta Accommodation at Infanta Cottage Self Catering | TravelGround
+24

Infanta Cottage Self Catering

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 12 reviews for Infanta Cottage Self Catering
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Gerrit F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit F
Family with young children

Safe and peaceful. Just the place to escape the every day life.

Enjoyed it a lot. Safe, peaceful and scenery. I will definitely visit again. Mrs Badernhost was very kind and thoughtful and was of great help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig rustig net die regte plek om weg te kom van alledaagse lewe.

Het dit baie geniet baie veilig rustig en natuurskoon. Ek sal definitief weer daar besoek daar aflê. Mev Badernhost was baie vriendelik bedagsaam en was van goeie hulp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Very quiet.

After the gray road trip, we were warmly welcomed by Rita who was almost waiting for us in the road. The weather wasn't great, but we still had a quiet time away from city life. The stay was great because of the price and we couldn't have expected more. Cosy and homely. Everything we needed was in the room. No complaints. You get what you are willing to pay for like everything else in life. We will go again anytime. Rita also has time to feed the guinea fowl and birds every morning. Neat and clean accommodation. When the electricity went off (outages) for a few minutes, she came running with a lamp for us. We hope the weather will be better next time. Value for money. Thank you very much Rita.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Na die gryspadreis was ons hartlik verwelkom deur Rita wat vir ons byna in die pad afgewag het. Die weer het nie saamgespeel nie, maar tog het ons 'n rustige tyd deurleef weg van die stadslewe. Die verblyf was volkome aangesien die prys en ons kan nie meer verwag het nie. Cosy en homely. Alles wat ons benodig het was in die vertrek. Geen klagtes nie. Jy kry wat jy bereid is om te betaal soos alles in die lewe. Ons sal enige tyd weer gaan. Rita het ook tyd om die tarentale en voëltjies elke oggend kos te gee. Netjies en skoon verblyf. Toe die elektrisiteit afgaan (outages) vir 'n paar minute het sy aan gehardloop gekom met 'n lampie vir ons. Ons hoop die weer speel saam volgende keer. Waarde vir geld. Baie dankie Rita.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Infanta Cottage Self Catering's response

Dankie ook aan julle wat die plek so mooi netjies gelos het. Sien uit om julle eendag weer te ontmoet.
Dit was n groot plesier om julle te huisves mooi bly,
Rita

Infanta Cottage Self Catering
Trudie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie V
Family with young children

It was very nice.

Ritha and her mother received us with open arms. The accommodation was lovely, affordable and we felt safe. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker.

Ritha en haar ma het ons ope arms ontvang. Die verblyf was heerlik, bekostigbaar en ons het baie veilig gevoel. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Infanta Cottage Self Catering's response

Bly julle het die tydjie geniet. Jammer ons het mekaar gemis om te groet toe julle huis toe gaan. Dankie ook dat die plekkie so skoon gelos is Waardeer dit baie. Groete Rita

Infanta Cottage Self Catering
Dean V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dean V
Family with teenagers

Rustig, sal weer gaan.

Dit was baie lekker, ons het die weer bietjie sleg gevang, maar dit het ons gesin lekker tyd gegee om lekker saam kaart en speletjies te speel en om net lekker te rus en mekaar se geselskap te geniet. Sal dit aanbeveel.

Infanta Cottage Self Catering's response

Ons is bly julle het die rustigheid geniet, Charlene. Dis jammer die weer het nie saamgespeel nie, maar julle kon darem as 'n familie kwaliteit tyd saam spandeer

Groete,
Rita

Infanta Cottage Self Catering
Spasie A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Spasie A
With spouse/partner

Ek gee vir Rita 100%. Dit was net wat ons nodig gehad het, ons kom beslis weer terug!

Dit was regtig ver bo ons verwagting. Dit het gevoel of ek in my eie huis is, so tuis was ons, en Rita en haar man was baie gasvry. Ek dink gaste moet net ingelig word dat daar net 1 klein winkeltjie is. Ons het nie kos saam gebring nie en moes ten duurste daar gaan koop, maar as ek geweet het, sou ek beter voorberei het, behalwe dit was alles tops!

Infanta Cottage Self Catering's response

Dankie kan nie wag om julle weer te ontvang nie. Ek sal moet onthou om vir my kliente te noem dat daar net een winkel is. Ek is nogtans bly julle het die tyd hier geniet.

Groete
Rita

Infanta Cottage Self Catering
Brett M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brett M
With friends

Comfortable and welcoming.

Everything was amazing. Rita assisted us when load shedding hit, by providing LED lighting as well candles. 10/10 place.

Infanta Cottage Self Catering's response

Dear Brett,

Thank you, we are glad you liked and enjoyed the place

Regards,
Rita

Infanta Cottage Self Catering
Micaela T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Micaela T
With friends

Awesome weekend getaway.

The cottage is truly awesome. The double-storey house is perfect for a small family or group wanting to escape for a few days. The beach was a pleasant 20 minutes walk from the cottage itself but also accessible via car. The owner was incredibly friendly and understanding. I thoroughly enjoyed the time away and will definitely be back again soon.

Infanta Cottage Self Catering's response

So glad you loved it here and thank you for the nice salad you left for us we enjoyed it very much.

Rita and Martin.

Infanta Cottage Self Catering
Jodene R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodene R
Family with young children

Excellent value for money!

Thank you for a wonderful weekend. Great, secure location. Excellent value for money! Very friendly owners. Would definitely recommend to family and friends and would definitely like to come back!

Infanta Cottage Self Catering's response

Thank you. We look forward in receiving you again one day.

Infanta Cottage Self Catering
Ian N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian N
With friends

Fantasties.

Absoluut waarde vir geld met geen kommer oor veligheid en so rustig en netjies.

Infanta Cottage Self Catering's response

Dankie, dit was lekker om julle te ontvang.

Infanta Cottage Self Catering
Beulah J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beulah J
Family with teenagers

Fantasties.

Lieflike eienaars, baie behulpsaam. Tyd kan hier stilstaan. Baie rustige atmosfeer. Vir iemand wat baie na aan die natuur lewe. Kindervriendelik (veilig).

Infanta Cottage Self Catering's response

Beste Cliff,

Jammer vir die laat terugvoer. Ek is bly julle het die tyd hier geniet.

Groete,
Rita

Infanta Cottage Self Catering
Roger M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roger M
With spouse/partner

Baie vriendlike, gawe gasheer en vrou, netjiese gerieflike plekkie.

Pragtige, gerieflike, privaat verbryf.

Infanta Cottage Self Catering's response

Dankie, dit was lekker om julle te ontvang

Infanta Cottage Self Catering
Jehan B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jehan B
With friends

It was a very peaceful and relaxing break-away.

It was a very lovely break-away. It is everything a person needs to get away from the city. Very friendly people and environment. Beautiful nature. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n bitter rustige en ontspannende wegbreek.

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Dit is alles wat mens nodig het om weg te kom uit die stad. Baie vriendelike mense/omgewing. Beeldskoon natuur. Sal vir seker weer terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Infanta Cottage Self Catering's response

Ai dit was so lekker om julle hier te ontvang het en julle is baie welkom om weer te kom. Dankie ook dat julle die plekkie so netjies agter gelaat het.

Groete,
Tannie Rita en Oom Martin

Infanta Cottage Self Catering
From R500
per night (for 5 people)
From R500
per night (for 5 people)
From R500
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 12:00
  • Address: Off the N2, Infanta Park 11, Infanta, 6740, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZMRADuvXI4oj3nBQemzsbenrd8TNeygBcfQ2bTYh0iBUuRaewX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 5 people) 12 5 1 5 Off the N2 Infanta Park 11 6740 Western Cape 0860 022 102 12:00-20:00 12:00 -34.418886 20.849724
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com