The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Infinity Blue Luxury Accommodation | TravelGround
+50

Infinity Blue Luxury Accommodation

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 14 reviews for Infinity Blue Luxury Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Georgette V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Georgette V
Family with teenagers

Fantastiese view en pragtige plek.

Ons was baie gelukkig met die plek. Die view is ongelooflik, mens voel so rustig en vry. Sal wel moet begin om op te gradeer, veral die badkamers, anders het ons baie lekker gebly en goeie diens ontvang, baie dankie.

Andries P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries P

Die uitsig oor die wildernis en die see laat jou sprakeloos.

Die eenheid was pragtig en modern met alles wat ons benodig het tydens ons verblyf. Die uitsig is fantasties mooi en ons was hartlik verwelkom deur Sacha tydens ons aankoms. Sy het ons dadelik tuis en veilig laat voel en niks was moeite vir haar nie. Ons sal beslis weer hier oorslaap en beveel die pragtige plek aan vir almal wat in die Wildernis wil gaan kuier.

Anna-mari V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-mari V
Family with young children

Super luuks en so mooi!

10 uit 10 verblyf! Sal sonder enige twyfel weer daar wil bly!

Lereen C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lereen C
With friends

Absoluut 'n fees.

Die huis is pragtig. Die dekor en ligging is om van te droom. Uitsig is stunning. Die huis is hoog geleë, dus entjie van die middelpunt van Wildernis. Maar die view maak op daarvoor. Sal beslis weer gaan!

John S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John S
With spouse/partner

Mooi uitsig en netjiese woostel. Gasvrou baie vriendelik. Slaapkamers was bietjie koud

Baie styl oprit is effense negatiewe aspek veral vir ouer gaste.

Euodia R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Euodia R
Family with young children

Perfek.

Sacha se diens was uitstekend, sy is super vriendelik en hanteer enige situasie met baie professionalisme. Sy het vir ons 'n bottel wyn en melk in die yskas gehad toe ons daar aankom. Die uitsig is baie meer indrukwekkend in realiteit. Die plek is amper beter ingerig as my eie huis. Daar is genoeg klerekaste vir 8 mense! Die linne was topgehalte. Die meubels goed en daar's selfs 'n melk frother! Die area is baie goed en veilig, hoog op in die berg. Jy hoor wel die see. Beste van als was die privaatheid. Baie dankie, Sacha!

Betsie P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie P
Family with teenagers

Absoluut wonderlik!

Infinity Blue is definitief luuks en die uitsig is fantasties mooi! Sou graag langer wou bly as een aand. Sal beslis weer terug gaan!

Jen O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jen O
Family with young children

Rustig, netjies en super gemaklik.

Mooiste see uitsig, plekkie is baie mooi skoon en gemaklik. Ons is baie Vriendelik verwelkom met lekker heaters op aankoms in die koue winter weer.

Lawrence W - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lawrence W
With spouse/partner

Lovely, clean apartment with great views

See stars.

Tarren J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarren J
With friends

Die uitsig is die beste ooit sal definitief weer daar 'n draai maak en ook goeie ontvangs en diens.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang! Die uitsig van hierdie plek is glad nie soos die prentjies/foto's dit beskryf nie, dit is iets om self te gaan beleef, dis die beste ooit, ekt dit baie geniet! Sal definitief weer daar 'n draai gaan maak.

Marli E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli E
Family with teenagers

Onverbeterlik.

Daar is geen kritiek wat ek kan lewer oor ons verblyf hier nie. Dis was uit die boonste rakke, absoluut onverbeterlik.

Ria R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria R
Family with teenagers

Brilliant and very caring.

Was an awesome and beautiful place, clean and very accommodating! Thanks Sacha you're a brilliant host.

AHMED A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
AHMED A
Family with young children

Pleasant stay.

One of the most beautiful places I've stayed at. Lovely house, clean and comfortable. I recommend it to everyone to go to this house. Thanks to the owners for the good reception and treatment.

Manfred W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manfred W
With spouse/partner

As promised - Luxury accomodation with a great view in an up-class area, nicely equipped.

This review is based on the upper floor accommodation of the house. The owner awaited us and showed us the floor of the house we were renting. A complementary bottle of good quality wine (Roodeberg Cabernet) and a fruit basket waited on the dining table. Large floor space, well equipped apartment. Balcony running around the front part of the floor crating a spectacular 270° view over the town and coastline - better than the pictures in the ad. Great value for money, highly recommended.

From R980
per night (sleeps 2)
From R980
per night (sleeps 2)
From R980
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2119 Constantia Drive, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNTE4ODU1LWRiMzMtNDNkNC1iZGMxLTJkNGM0MGY3NThjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R980  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 2119 Constantia Drive Wilderness 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.989979108101 22.589330727478
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!