The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Inn Excellence | TravelGround
+17

Inn Excellence

Review Summary

4.3 out of 5from 3 reviews for Inn Excellence
Cleanliness
4.7/5
Service
4.0/5
Location
4.3/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.3/5
Kelvin D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelvin D
With spouse/partner

When you enter the room you immediately feel comfortable

They service is tops for sure.

Deon B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Die beste ooit.

Beste waarde vir die prys, alles is daar wat nodig is. Sal weer daar oornag. Vriendelike Karoo mense en ontbyt was uit die boonste rakke.

Inn Excellence's response

Baie dankie ons waardeer dit opreg baie en sien uit na u volgende besoek.

Inn Excellence
Yolandie P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Yolandie P
With spouse/partner

Skoon verblyf, maar nie troeteldier-vriendelik nie.

Ek het vooraf met die eienaar gereël dat ons 2 klein hondjies kan saambring. Die units het nie 'n afgeskorte erf vir elke eenheid nie en die eienaar bly self op die perseel. Haar groot hond het amper ons hondjies gebyt. Ek het haar later die aand gevra om haar honde toe te maak sodat ons honde bietjie kan rondloop en soos wat ek ons honde uit gevat het, het daar ander vriende van hulle daar aangekom met 2 klein hondjies. Syt gesê sy sal hulle vra om hulle honde toe te maak, maar dit het nooit gebeur nie. Nie 'n plek om oor te slaap met honde nie.

Inn Excellence's response

Goeie Middig

Ons vra nederig onverskoning vir U onaangename ondervinding met julle honde.
Ons het dit nie so ervaar nie en daar was geen klagtes geopper met vertrek die volgende oggend nie.


Gedurend Desember het ons baie gaste gehad met troeteldiere , wat meer as eenkeer oor geslaap het wat baie gelukkig was, ons het tot 6 honde van verskillende eienaars op een aand gehad en daar was geen probleme nie.
Ons jong Labrador is absoluut mens en dier vriendelik.

Weer eens jammer vir julle onaangename ondervinding.

Groete Inn Excellence B&B

Inn Excellence
From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Cilliers Street, De Aar, 7000, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwrMb6AvpQ5KlWDDs7xPodvNedE0TWxAWGIF8ax8w2DDq9s9wtj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 3 5 1 5 61 Cilliers Street De Aar 7000 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.646383781523 24.008341447221
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!