The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Inn-Finity Empire | TravelGround
+39

Inn-Finity Empire

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 5 reviews for Inn-Finity Empire
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Leon K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Ons het gehou van die geen menslike kontak wat seker deur Covid 19 aangevuur was. Geen sleutels was nodig vir die kamer nie want die deur het 'n kode was vooraf verskaf word. Die ingangshek word met jou eie selfoon oopgemaak, weereens per selfoonnommer wat vooraf verskaf word. Die gastehuis beskik oor 'n goeie alarmsisteem wat snags aangeskakel word vir verdere gemoedsrus. Ons kamer (kamer 1) was goed toegerus met 'n aparte kombuis en aparte badkamer. Ons sal beslis weer by Inn-Finity gaan slaap wanneer ons in die toekoms in die omgewing is.

Nazeem E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nazeem E
Family with young children

The accommodation was excellent.

The accommodation was excellent but got very hot at night because the fans didn't suffice. The place in itself was very neat and tidy. We would definitely recommend Inn-Finity Empire to others. The owners were very friendly.

Jeannine Z - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannine Z
Family with young children

Een van die beste oornagplekkies wat ons al besoek het en sal dit definitief aanbeveel en weer besoek.

Sal hulle enige tyd aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Wilma S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma S
On business

Baie behulpsaam.

Lieflike woon eenheid. Skoon en netjies. Goed geleë naby winkels. Gerieflike beddens. Mooi swembad. Laat middag son is heerlik in die eenheid. Sal beslis aanbeveel. Hulpvaardige personeel.

Belinda W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda W
Family with young children

Baie gerieflike verblyf.

Goeie waarde vir geld en goed toegerus!

From
R565
per night (sleeps 2)
From
From R565
per night (sleeps 2)
From
R565
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Annandale Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5QxfN7Z4nZl8FSMs3lXe4W8UpE2UNe01sjzFHzyU5pNKhY1qLR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R565  per night (sleeps 2) 5 5 1 5 12 Annandale Street Witfield 1459 Gauteng 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.1898139 28.199817
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!