The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Intaka Guest House King William's Town | TravelGround
+50

Intaka Guest House King William's Town

17 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 17 reviews for Intaka Guest House King William's Town
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Markus L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Markus L
On business

Dit was wonderlik.

Ons het ons verblyf by Intaka Guest House geniet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

It was great.

We enjoyed our stay at Intaka Guest House.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ms J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ms J
With spouse/partner

Heeltemal aanvaarbaar.

Die gaste huis is baie netjies en die ontvangs was baie goed. Dit is egter geleë in 'n deel van die dorp wat nie so aanvaarbaar is nie en jy moet deur 'n deel van die dorp ry wat ek normaalweg eerder sal vermy.

Mzwandile Daniel M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mzwandile Daniel M
With friends

Customer care and friendliness.

Lady caretaker very friendly and ensuring satisfaction and comfort in our stay.

Intaka Guest House King William's Town's response

Dear Mzwandile,

Thank you so much for your lovely review, it is highly appreciated. It was such a pleasure to host you guys.

You are welcome anytime, and we are looking forward to welcoming you again here at Intaka.

Have a lovely and blessed day!

Regards,
Linda Nginingini

Intaka Guest House King William's Town
Marcelle M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcelle M
On business

Baie goeie diens en netjiese verblyf.

Uitstekende diens ontvang.

Louis E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis E
Individual traveler

Very convenient - large comfortable room.

It was a pleasant stay with friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam - groot gerieflike kamer.

Dit was 'n aangename verblyf met vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Intaka Guest House King William's Town's response

Beste Louis,

Baie dankie dat jy by ons gekuier het en vir die resensie.

Mooi loop,
Daan Henning

Intaka Guest House King William's Town
Thasie N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thasie N
With friends

A very comfortable, warm place to stay.

We spent a night at Intaka Guest House en route to the Grahamstown Arts Festival. Superb service from the staff and host. Will gladly recommend to friends and family.

Anthony V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony V
On business

Dis die tipe verblyf wat ek absoluut weer sal gebruik.

Ons was tien gaste in ons groep en almal het met lof van hul ervaring by Intaka gepraat.

Albert B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert B
With friends

Nou gaan ons braai!

Baie dankie aan Daan vir lekker braai en ete was net die beste gewees na al die "stop and go" op die pad en al die reën, sien julle weer volgende jaar vir my oorslaap oppad Buffalo Rally toe.

Intaka Guest House King William's Town's response

Hi Albert
Man, jy het nou sommer my voete onder my uitgeslaan met jou pragtige verwysing.
Dit is absoluut 'n riem onder die hart, om so 'n mooi verwysing te kry.
Ons is bly julle het lekker hier gekuier en ons hoop volgende keer sal dit net beter wees.
Bo dit als, het ons jul geselskap so geniet en sal altyd die mooi herinneringe van ons braai saam met julle onthou. Wat 'n ervaring.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien, en onthou 'n braai is die beste ding om lekker saam te kuier.
Tot volgende keer.
Sterkte
Daan Henning
Intaka Gaste Huis

Intaka Guest House King William's Town
Michael B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Michael B
On business

Dit is in 'n goeie area.

Die bestuur is vriendelik en hulpvaardig. Die kamer kan opgegradeer word met lugversorging.

Intaka Guest House King William's Town's response

Goeiedag Michael,

Baie dankie vir jou terugvoering rakende Intaka Guest House.

Dit is altyd lekker om opbouende kommentaar oor ons plek te kry.
Ons stem absoluut saam met jou, lugreëling is 'n noodsaaklikheid in ons kontrei.
Maar, ons is nou maar eers 2 jaar aan die gang en bou maar nog aan Intaka om dit een van die beste gastehuise te maak in King Williams Town.
Ons het dit op ons lys om net meer en meer te verbeter en ons sal nie ophou tot ons die perfekte gastehuis het waar gaste gemaklik en lekker kan kuier nie.
Lugversorging is op ons lys, maar ongelukkig 'n laer prioriteit aangesien ons eers 'n paar badkamers vir 2 van ons kamers moet bou.

Ons glo en is vas oortuig dat indien jy ons weer besoek jy 'n paar veranderinge hier by Intaka sal sien.
'n Mooi en geseënde dag vir julle, en ons hoop om julle weer hier by Intaka te sien.

Daan Henning.
Eienaar

Intaka Guest House King William's Town
Tinus S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Tinus S
With spouse/partner

Baie teleurgesteld.

Besef ons twee kamers moes 'n badkamer deel, maar as jy dan deur 'n sitkamer met mense wat TV kyk moet loop is dit onaanvaarbaar. Ook maak die badkamervensters oop in 'n vertrek waar mense sit en eet/braai. Geen tafels of bedlampies in kamer nie. Personeel lê op bank in sitkamer en tv kyk.

Intaka Guest House King William's Town's response

Dagse Tinus,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is regtig jammer om te verneem dat julle teleurgesteld is in die kamer en badkamer opset.
Ons besef die ongemaklikheid daarvan, en is reeds besig om planne te beraam om en-suite badkamers vir die 2 kamers te laat aanbou. Juis daarom is hierdie kamers beskikbaar teen 'n spesiale tarief tot die nuwe badkamers klaar is.
Ons is so te se klaar met ons waskamer projek en dan sal ons begin met die badkamers.

Intaka gaste huis is nog in sy groeipyn fase, maar ons is vas oortuig dat vanaf ons inset April 2016 tot nou toe groot verbetering al gedoen is deur genade van bo.
So glo ons ook dat jul volgende besoek net n beter en aangenamer ondervinding sal wees.

n Mooi en geseende dag vir julle.
Daan

Intaka Guest House King William's Town
Akhona K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Akhona K
With spouse/partner

I was happy with the service at Intaka Guest House.

The place is clean and safe, the owner of the guest house was very friendly and helpful, we enjoyed our stay there and we are going to come back.

Intaka Guest House King William's Town's response

Hey Akho,
It was such a pleasure to host you guys. Thank you so much for your lovely review, it is highly appreciated.
You are welcome anytime, and we are looking forward to welcome you again here at Intaka.
Have a lovely and blessed day.
Daan Henning.

Intaka Guest House King William's Town
Corine T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corine T
Individual traveler

Vir 'n week was ek in 'n gastehuis wat soos "huis" gevoel het!

Dit was skoon, netjies, veilig, en privaat o.l.v. 'n gawe gasheer!

Intaka Guest House King William's Town's response

Goeiedag,

Baie dankie vir jou resensie Corine, dit was lekker om jou by Intaka te kon huisves.
Ons hoop jou nuwe werks-avontuur bring jou baie geluk en vreugde.

Daan Henning.

Intaka Guest House King William's Town
Anna D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna D
Individual traveler

Relaxing and comfortable.

Value for money and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en gerieflik.

Waarde vir geld en beveel dit aan vir lekker verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mzwakhe M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mzwakhe M
With friends

Beautiful place.

Clean and comfortable rooms.

Jonathan E - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan E
Individual traveler

Great place to overnight, driving between the Western Cape and KZN.

While I've no complaints at all about anywhere I've booked through LekkeSlaap, what put my stay at Intaka Guest House right at the top of my personal satisfaction list was the proprietor, Daan - the most accommodating host I've encountered to date. Daan takes a genuine interest in his guests and goes the extra mile to help them meet their individual needs and interests. He is also very knowledgeable about the unique character and history of KWT within the context of ZA over the past 30 years, and a congenial and convivial conversation with this insightful man is an opportunity not to be missed.

Kobus R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus R
On business

The stay at Intaka Guest House was pleasant and Daan is an excellent host.

The rooms has been redone and is exceptionally neat and clean. This guesthouse is definitely value for money and the friendly and helpful reception is a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf by Intaka Guest House was aangenaam en Daan is 'n uitstekende gasheer.

Die kamers is nuut oorgedoen en besonder skoon en netjies. Hierdie gastehuis is beslis waarde vir geld en die vriendelike en hulpvaardige ontvangs is 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalene T - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene T
With spouse/partner

Ons het tuis gevoel by Intaka.

Ons het baie lekker gebly by Daan se Intaka Gastehuis.

From R830
per night (for 2 people)
From R830
per night (for 2 people)
From R830
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Albatross Avenue, King Williams Town, 5601, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NjNiMzM1LTQ0ZWEtNGNjYy05ZTA5LWE0ZDlhYjdmNjMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R830  per night (for 2 people) 17 5 1 5 29 Albatross Avenue King Williams Town 5601 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -32.868029 27.381639
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!