Inyameko BnB
Review Summary
Graham S - Jun 2022
Overall score
No TV in room, no chair or table, no kitchenette, no light in nook where kettle is.
Chantel B - Jan 2022
Overall score
Good service.
Inyameko BnB 's response
Thanks so much, Chantel, really appreciate your taking time to post a review. Thanks again.
Jacques B - Dec 2021
Overall score
Skooon, netjies en privaat.
Inyameko BnB 's response
Thanks so much for taking the time an trouble to review, very very much appreciated.
Johann M - Nov 2021
Overall score
Baie lekker plek en baie vriendelike diens.
Charmaine D - Oct 2021
Overall score
Not a pleasant stay.
Inyameko BnB 's response
Hi Charmaine,
Once again, thanks so much for taking the time and trouble to give us your feedback, we always appreciate feedback whether good or bad, as we probably learn more from critique than from compliments.
What surprises me in this particular instance is that you had already reached out to us, we called you immediately to discuss your concerns and offered you a complimentary stay, despite your having selected our most budget option, which is not self catering, has no TV etc etc. The pool room is none the less one of our most popular units (because of its price), it opens out onto the pool area and offers really good value for money. We understand that it is not en suite, but try to make that as clear as possible in the description.
Warm Regards,
Loraine
Amanda M - Sep 2021
Overall score
Absolutely amazing!
Inyameko BnB 's response
Thanks so much Amanda, it was a pleasure having you here.
Warm regards,
Inyameko BnB
Louise H - Jun 2021
Overall score
Pleasant and beautiful.
Melize T - Jun 2021
Overall score
Uiters gasvry ontvang and geriewe toptoestand en baie skoon.
Sonja E - May 2021
Overall score
Ongelukkig is plek nie op standaard nie.
Inyameko BnB 's response
Hi Sonja
First of all thank you for taking the time and trouble to write a review, and to include examples so that we can learn and improve. We accept your suggestions and will get working on them.
We try extremely hard not to oversell the stables, it is basic accommodation for the budget conscious traveller and we try to make sure that the description does not promise anything it does not deliver. It is not possible to offer 4 star accommodation at the price of the Stables, much as we would love to. We do have bigger units with full bathrooms, TV and WiFi. I have reviewed the write up and do not believe that it promises more than it offers, it is however unacceptable if there was no coffee or milk, that is not our normal standard.
Gerda G - Apr 2021
Overall score
Perfek, alles wat jy nodig het en veilig
Benita T - Mar 2021
Overall score
Baie lekker gebly.
Sharon N - Feb 2021
Overall score
Baie rustig gewees.
Elouise W - Jan 2021
Overall score
It was an absolute pleasure staying there. We would definitely go again. Superb service and excellent hospitality.
Reyno S - Dec 2020
Overall score
Lekker kuier-area en netjiese verblyf.
Lizzy S - Nov 2020
Overall score
I enjoyed my stay and weekend away.
Jaco S - Nov 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Hennie B - Nov 2020
Overall score
Die diens was baie goed gewees.
Elizabeth M - Nov 2020
Overall score
Excellent.
Ancke D - Oct 2020
Overall score
Baie vriendelike diens en baie netjies en skoon
Corne B - Oct 2020
Overall score
Vriendelik en gasvry
Inyameko BnB 's response
Goeie more Corne
Baie dankie vir u pragtige terug voering.
Hoop om u weer te kan huisves.
Groete
0ckie en Lorraine
Tanya F - Sep 2020
Overall score
Stil atmosfeer.
Sijabulisile M - Sep 2020
Overall score
Wonderful stay with little complaints.
Inyameko BnB 's response
Hi Hi,
Thank you so much for taking the time to review us, we appreciate the constructive criticism and have put in processes to ensure that we a have addressed the soap and dish cloth issue.
Once again, thank you for your support.
Lorraine
Elriette V - Aug 2020
Overall score
Stil wegbreek van die stad.
Inyameko BnB 's response
Goeie more Elriette
Baie dankie vir u pragtige booskap.
Hoop ons kan u weer huisves.
Groete
Ockie en Lorraine
Theunis A - Mar 2020
Overall score
Uitstekend.
Inyameko BnB 's response
Goeie more
Baie dankie vir u positiewe terug voering.
Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom.
Groete
Ockie en Lorraine
Pieter B - Mar 2020
Overall score
Ek was baie tevrede met die vriendelike diens.
Pieter B - Mar 2020
Overall score
Nie waarde vir geld nie.
Dave N - Dec 2019
Overall score
Beautiful well-equipped rooms.
Inyameko BnB 's response
Good day Dave
Thank you for your positive feedback, much appreciated.
Dawie H - Dec 2019
Overall score
Was vir seker 'n baie lekker plek.
Inyameko BnB 's response
Goeie dag Dawie
Baie dankie vir u positiewe terug voering.
Sulette P - Dec 2019
Overall score
Groot teleurstelling.
Inyameko BnB 's response
Hi,
Gee asseblief vir ons meer besonderhede oor jou ongelukkige opmerking. Ons kry 95% goeie terugvoering.
Ockie
Coerina G - Nov 2019
Overall score
We loved the farm atmosphere. Quiet and very beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was mal oor die plaas-atmosfeer. Rustig en baie mooi.
Ons verblyf was baie kort, maar die rukkie wat ons daar was, was heerlik. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Die atmosfeer was rustig, wat ons nodig gehad het na 'n lang dag. Mal oor die plaas-atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Beste Coerina,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Groete
Ockie
Leonie C - Oct 2019
Overall score
Aangename verrassing met doodgewone, praktiese woongeriewe.
Hannelie V - Oct 2019
Overall score
Amazing lekker rustige omgewing met 'n view.
Reinhardt D - Sep 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Judith B - Sep 2019
Overall score
The accommodation fully met what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die blyplek het ten volle voldoen aan wat ons benodig het.
Die chalet was baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet om na 'n besige dag op die stoepie voor die chalet te sit en oor die dammetjie uit te kyk. Dit sal baie handig wees om 'n kaart van die omliggende besighede en besienswaardighede sowel as padaanwysings te kon kry. As Vrystaters is die stad baie vreemd en weet mens nie juis waar om inkopies te doen nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Best Judith,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons sal beslis aan u versoek voldoen.
Kom gerus weer by ons kuier.
Groete
Die Inyameko BnB-span
Gerhard M - Aug 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Vriendelike personeel, rustige omgewing en kamers is baie netjies. Eienaars baie vriendelik. Ontbyt is heerlik. Het met my gesin en kleinkind gebly vir die naweek en sal dit vir enige reisiger aanbeveel. Gastehuis is naby die stad en al die geriewe maar verskaf ook die rustigheid van 'n plaasomgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo H - Aug 2019
Overall score
Net genoeg vir 'n rus-aand.
Read moreInyameko BnB 's response
Hi Christo,
Jammer om te hoor van die swak verwelkoming wat u ontvang het. Ek sal beslis reageer en poog om te verhoed dat dieselfde probleem nie weer herhaal sal word nie. Kom gerus weer, u is baie welkom.
Groete
Ockie Minnie
Christa B - Aug 2019
Overall score
Quiet and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en privaat.
Vreeslike vriendelike verwelkoming en rustige omgewing met pragtige tuin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morne B - Jul 2019
Overall score
Attention to detail and super friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Attention to detail en super vriendelik.
Hierdie gastehuis bied waarde vir geld en hulle is baie behulpsaam en gasvry. Ek sal enige tyd weer daarna gaan en mense aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Odette V - May 2019
Overall score
Accommodation was comfortable and hostess very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was gemaklik en gerieflik en gasvrou baie vriendelik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza N - May 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Chrisna H - Apr 2019
Overall score
Peaceful, friendly and really a pleasure staying at Inyameko.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, vriendelik en werklik 'n plesier om by Inyameko te bly.
Inyameko is 'n heerlike plek om te bly. Dit is ver genoeg van Centurion dat 'n mens 'n lekker plaas atmosfeer het. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer Inyameko bespreek as ons weer stad toe moet gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, Chrisna.
Groete,
Ockie en Lorraine
Maydre J - Apr 2019
Overall score
Ons het baie lekker geslaap, en ontbyt was vreeslik baie lekker, hulle is baie oulike mense.
Lindie B - Mar 2019
Overall score
Baie gerieflik, netjies en goeie diens.
Inyameko BnB 's response
Baie dankie Lindie.
'n Boodskap soos die is inspirerend.
Xolile Z - Mar 2019
Overall score
Tranquil, peaceful and safe.
Inyameko BnB 's response
Thank you so much for your very kind review, Xolile. It is much appreciated.
Mariette K - Mar 2019
Overall score
Comfortable and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en privaat.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reta P - Feb 2019
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis.
Baie dankie vir die goeie diens. Ons het dit baie geniet. Ons sal Inyameko beslis weer besoek en vir ander aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard H - Feb 2019
Overall score
It was nice and quiet. No problems.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker en stil. Geen probleme.
Verblyf is aangebied soos aangebied op die webblad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ntswaki M - Feb 2019
Overall score
Great service.
Inyameko BnB 's response
Thank you so much for your positive review, Ntswaki. It is much appreciated.
Conrad B - Jan 2019
Overall score
Peaceful breakaway, though still practically in the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige wegbreek, tog so te sê in die stad.
Baie netjiese kamer en badkamer met lekker bad en stort, met als wat mens kan vra vir aand wegbreek uit die stad in rustige omgewing, tog naby genoeg aan groot winkelsentrum (Forest Hill City mall) en Centurion indien nodig. Verskillende kamers op die landgoed wat elk lekker lyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gina B - Dec 2018
Overall score
Very nice place to stay. Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plek om te bly, rustig.
Baie lekker om daar te bly, daar was net 1 probleem gewees: die aand toe ons wou gaan bad, was daar geen water gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Baie jammer daar oor. In verdedeging, load shedding, Boorgat wat nie kan by bly nie, skakelaars wat uitbrand agv die Elektriese storming wat Rond neek.
Vertrou julle volgende Kuier sal meer aan genaam wees.
Groete,
Ockie Minnie
Eric S - Nov 2018
Overall score
Ligging goed vir wat ons wou hê teen 'n billike prys.
Inyameko BnB 's response
Beste Eric,
Baie dankie, julle is altyd welkom hier.
Groete,
Ockie en Lorraine
Hennie W - Oct 2018
Overall score
Skoon netjies maar sleg geleë!
Samantha L - Oct 2018
Overall score
Great for R&R.
Marshe V - Jul 2018
Overall score
Value for money, hospitable, very neat and pretty!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, gasvry, baie netjies en mooi!
Ons het baie lekker in die 'perdestal' gebly, dit is baie netjies en die mense is baie gasvry. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Jul 2018
Overall score
Baie netjiese en ruim verblyf.
Basie J - Jul 2018
Overall score
Moenie vyf ster verwag as jy vir een ster betaal nie. Ek kom vir seker weer!
Inyameko BnB 's response
Dankie Basie.
Nicolene H - May 2018
Overall score
Had a great time!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly!
Dit was 'n wonderlike ervaring om in restoureerde perdstalle te slaap en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Als wat mens benodig is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra J - May 2018
Overall score
Amazing, wonderful, relaxing environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing, wonderlike, rustige atmosfeer.
Baie dankie vir 'n baie rustige atmosfeer met baie gerieflike akkommodasie. Die bed was hemels om op te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Memorie H - Apr 2018
Overall score
Dit was heerlik, kos baie spesiaal en geurig.
Vicky G - Mar 2018
Overall score
Het darem slaapplek gehad.
Read moreInyameko BnB 's response
Hi there,
Thank you for taking the time to review the unit, I really appreciate it.
I do understand that you booked the yellow room at R 175.00 per person, with no TV, kitchenette, own entrance etc., and were given the option of a self-catering unit at no extra cost when you arrived. You probably did not have time to see that the unit has a wet-room and not a full bathroom, nor a TV. Please note that a wet-room does get wet, I try to make this clear in the descriptions as this can take some getting used to, but not a problem to many of our guests who return time and time again.
Warm regards,
Lorraine
Annatjie J - Dec 2017
Overall score
Stil, rustig, kalm sonder enige steurnisse.
Eric S - Nov 2017
Overall score
Spasie en ligging goed vir wat ons wou hê.
Read moreRennie L - Nov 2017
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Baie netjies en presies soos geadverteer word! Waarde vir geld. Kombuis geriewe op standaard! Kamers baie netjies en TV het al die DSTV kanale beskikbaar gehad. Vriendelike diens en heeltyd beskikbaar vir enige navrae en hulp. Baie dankie vir 'n lekker oorslaapplek, ons sal verseker weer kom oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Baie Dankie vir u ondersteuning.
Jedidiah K - Oct 2017
Overall score
Was netjies.
Read moreInyameko BnB 's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons het kennis geneem van die venster en ons is in die proses om blindings oral op te sit.
Puseletso M - Aug 2017
Overall score
Great value for money.
Inyameko BnB 's response
Wow, thank you for your great review. You were one of those WOW customers.
We strive to give our customers only the best all the time.
Thane N - Aug 2017
Overall score
Skoon en stil.
Inyameko BnB 's response
Thanks so much. Apologies about the water, it happens very very occasionally and luckily the water usually comes back within a few minutes.
Warm regards,
Lorraine
Calvin S - Jul 2017
Overall score
Dit was baie lekker gewees.
Inyameko BnB 's response
Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit is altyd aangenaam om vriendelike gaste te ontvang.
Andrew V - Jun 2017
Overall score
Clean, spacious and neat. But quirky.
Inyameko BnB 's response
Hi Andrew,
Thank you for your positive feedback. We will get the door installed, ASAP.
Regards,
Ockie and Lorraine
Dirk M - Jun 2017
Overall score
Affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbare verblyf.
Hoofslaapkamer se badkamer het geen deur aan nie wat die gebruik ongerieflik maak indien daar ander mense saam is. TV het nie veel kanale nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois V - May 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Diens baie goed, kan die plek aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie S - Mar 2017
Overall score
Aangenaam, stil, skoon, vriendelike personeel.
Inyameko BnB 's response
Baie dankie, Hennie. Dis vir ons lekker om Mense soos julle te ontmoet.
Gerda H - Jan 2017
Overall score
Convenient, enjoyable and calm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, genotvol en atmosfeer baie kalm.
Verblyf uitstekend in 'n kalm rustige omgewing, kan nie glo ek is in die stad nie! Lorraine en Okkie is uitstekende gasheer en gasvrou. Hul laat mens tuis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Hi Gerda
Baie dankie, ons vertrou om u weer te kan huisves.
Lauriell A - Jan 2017
Overall score
Relaxing and very enjoyable.
Inyameko BnB 's response
It was such a pleasure having you - thanks so much.
Danie S - Jan 2017
Overall score
Had a very nice stay with good and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly en geslaap met goeie en vriendelike diens.
Baie lekker gebly en geslaap. Die diens was goed en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Goeie more Danie,
Baie dankie dat u ons gekies het om te oornag.
Gerhard K - Jan 2017
Overall score
Jy kry waarvoor jy betaal.
Inyameko BnB 's response
Gerhard
Die geel kamer is nie self-sorg nie en ons het u opgradeer na die stable unit teen geen ekstra onkoste nie wat heeltemal self-sorg is met en-suite badkamer.
Jammer om te verneem van u ongelukkigheid.
Gert J - Dec 2016
Overall score
Owners went out of their way to accommodate date changes at the 11th hour.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eienaars gaan uit hulle pad uit om datum veranderings op kort kennisgewing te akkommodeer.
Geen moeite is ontsien om my behoeftes aan te spreek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Dankie Gert. It was a pleasure hosting you.
Nondumiso Z - Dec 2016
Overall score
I had a great experience
Inyameko BnB 's response
Hi Wendy,
It was a pleasure hosting you. I have checked the camera's and there was no activity anywhere. We cannot imagine what caused the noises.
Regards,
Lorraine.
- Nov 2016
Overall score
Neat, cosy and very affordable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, cozy en bitter bekostigbaar!
Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Baie behulpsaam tot laat nag. Alles wat mens nodig het vir vinnige oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petru M - Nov 2016
Overall score
It was just perfect, just what we expected, everything that we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was net perfek, net wat ons verwag het, als wat ons nodig gehad het.
Ons is so lekker ontvang en kon net ontspan. Minnie en Ockie was so gasvry, ons het sommer tuis gevoel. Kinders het dit baie geniet en lekker geswem. Dit is 'n pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Baie dankie Petru.
U is altyd baie welkom.
Groete,
Ockie & Lorraine
Luise S - Oct 2016
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Was baie rustig en gemaklik dankie. Al probleempie wat ons gehad het was met die stortkraan. Kon hom glad nie op warm kry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Emmie M - Oct 2016
Overall score
Waarde vir geld, puik diens, skoon en netjies, vriendelike mense!
Stefanie S - Oct 2016
Overall score
Lovely place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n pragtige plekkie.
Dis 'n pragtige plek om te besoek en ek sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
You were wonderful guests, we really enjoyed having you.
Elize S - Sep 2016
Overall score
Amazing mense. Rustig. Gerieflik. Waarde vir geld.
Inyameko BnB 's response
It was an absolute pleasure hosting you.
Susan E - Aug 2016
Overall score
Very friendly service and the trouble Ockie and Lorraine goes to is incredible!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens en die moeite wat Ockie en Lorraine doen is ongelooflik!
Goeie waarde vir geld! Goeie diens en regtig baie vriendelike mense. Ockie en Lorraine doen baie moeite en maak die verblyf baie spesiaal. Die geriewe is voldoende en skoon. Beveel dit ten sterkste aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Inyameko BnB 's response
Baie dankie, julle was wonderlike gaste wat verkas het as Huis vriende. Fantasties.
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 46 Lochner Road, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
- All ages welcome