Mossel Bay Accommodation at Is Ours Holiday Home | TravelGround
+35

Is Ours Holiday Home

6 reviews
Self Catering

Review Summary

3.7 out of 5from 6 reviews for Is Ours Holiday Home
Cleanliness
3.8/5
Service
3.3/5
Location
3.8/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.5/5
Jj B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jj B
With friends

Ons het vir 8 mense bespreek die 2 boonste eenhede toe ons daar kom toe het hul verkeerd vir 6 bespreek en wou ons in 'n enkele kamer in pas.

Jy moet op die straat parkeer. Daar is nie 'n volledige kombuis nie. Hul soek R800 kontant vir krag vir 8 dae. Ek sal hul glad nie aanbeveel nie.

Is Ours Holiday Home's response

Ons het wel vir jou 2 selfsorg eenhede aangebied met 2 kombuise soos in die kwotasie en fotos, en nie almal in n "enkele kamer" probeer inpas soos bo genoem word nie. Julle was 8 volwassenes, en ook addisionele kinders wat nie vooraf aan ons genoem was nie, anders sou ons wel addisionele eenhede met bietjie meer spasie aangebied het wat natuurlik teen n addisionele koste sal wees.
Nogtans is ons jammer oor die misverstand, ons wil nie he enige gas moet ongemaklik by ons vakansie hou nie!

Is Ours Holiday Home
Alwyn V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn V
With spouse/partner

Absoluut waarde vir geld!

Besonder netjies en absoluut voldoende aan elke vakansiebehoefte.

Is Ours Holiday Home's response

Hi Alwyn, julle was puik gaste! Ons sien uit om julle weer te verwelkom vir n lekker kuier en rustige vakansie!

Is Ours Holiday Home
Johann S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Johann S
With spouse/partner

Teleurstellend.

Gehalte van die verblyf is teleurstellend. Daar was geen MNet soos geadverteer nie. Die braaigeriewe op die balkon was maar power. Die beddens was ongerieflik. Die tariewe was ook hoër as wat hulle geadverteer het.

Is Ours Holiday Home's response

Dankie vir jou terugvoer Johann, ons het opgradeer na DStv in al die eenhede. Die M-NET sein in die area se kwaliteit was soms baie sleg. Ons sien uit om jou terug te verwelkom in die toekoms om jou gunsteling TV kanaal te kyk. :)

Is Ours Holiday Home
Liezel P - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Liezel P
Family with young children

Gemiddeld

Vriendelike ontvangs, maar ons het gesukkel met die skuifdeur en die badkamerdeur was stukkend.

Is Ours Holiday Home's response

Hi Liezel, ek is jammer om te hoor al die deure het jou soveel opdraande gegee. Ons het onlangs die badkamer oorgedoen, en daar is glad nie meer 'n stort deur wat kan pla terwyl ons gaste lekker in die stort sing nie. :)

Is Ours Holiday Home
Siraaj M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siraaj M
With spouse/partner

It was an absolute wonderful experience from time of arrival to departure.

We thank Mrs de Jager for her wonderful hospitality.

Is Ours Holiday Home's response

Thank you for the kind words Siraaj, we are glad we could play our part to make your holiday in the Garden Route a memorable one!

Is Ours Holiday Home
Sharon B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon B
With spouse/partner

Baie lekker en vry!

Sal enige tyd weer daar gaan afpak. Kon nie vir beter vra nie. LekkeSlaap se dienste is uitstekend. Dankie!

Is Ours Holiday Home's response

Hi Charl, ons is bly jy het die rustige lewe en natuurskoon hier by ons in Danabaai geniet. Kom gerus weer terug vir n afpak hier in die Tuinroete!

Is Ours Holiday Home
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 82A Ferrox Street, Dana bay, Mossel bay, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOGRjOGMxLTM2MDgtNDg5ZC1hMzI1LTQ5ZjBiY2JkYzk1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 6 5 1 4 82A Ferrox Street Dana bay 6530 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -34.197154 22.04239
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com