The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Izikulu | TravelGround
+10

Izikulu

39 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 39 reviews for Izikulu
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Maritza H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza H
Family with young children

Dit was fantasties, die kinders het dit gate uit geniet, en die ligging is beautiful.

Die eenheid is baie gemaklik, groot genoeg en baie netjies.

Izikulu's response

Baie dankie Maritsa. Ek is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Liezel.

Izikulu
Carla P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carla P
Family with teenagers

Heerlik by die see!

Alles wat mens nodig het.

Izikulu's response

Baie dankie vir julle amazing terugvoer. Hoop om julle binnenkort weer te ontvang.

Izikulu
Carla D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla D
With spouse/partner

Lovely spot with amazing sea view.

We enjoyed our stay here. Hope to return soon.

Izikulu's response

Thank you, Carla. We really appreciate your kind review. Hope to have you soon again. Kind regards, Liezel.

Izikulu
Catharina B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catharina B
Family with young children

Rustig, net wat ons siele uit besige JHB nodig gehaad het.

Dit was baie lekker en sal met liefde weer dieselfde eenheid bespreek.

Izikulu's response

Hi Catharina. Dis great!! So bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Liezel.

Izikulu
Quinton V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinton V

Baie lekker.

Dit was regtig ’n awesome tyd, en die eienaars is regtig baie nice mense. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Izikulu's response

Hi Quinton, baie dankie vir julle terugvoer. Dis so lekker om gaste te hê soos julle, ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete Liezel.

Izikulu
Tersia S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia S
Family with young children

Pragtige uitsig, eienaars gaan uit hulle pad om te sorg dat als op hoe standard is.

Pragtige blyplek, luuks met asemrowende uitsig vanuit leefarea en hoofslaapkamer.

Bjorn V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Bjorn V
Family with young children

The fact that you must stay there and you can't open any windows or doors because of the monkeys bothering you, makes it very unpleasant.

I personally think it is too expensive to be enclosed in a flat because of monkeys bothering you. We tried to sit outside on Christmas day and eat some food on the balcony which was a fail as the monkeys stole our food and snacks while I was standing there. Other than that there was no other issues. Unfortunately that place won't see me again.

Izikulu's response

Hi Albie, I am so surprised to read your review.
I spoke to you a couple of times during your stay and you never mentioned once that you were unhappy. Quite to the contrary, you were very impressed with the unit.
Unfortunately, the monkey problem is not only a problem at our unit but KZN and really throughout SA, as mentioned when you read our booking info. Unfortunately, some people find them to be cute and feed them, encouraging them to come back and steal food from the units.
I am really disappointed that you did not mention this to us directly, although we can not really eliminate the monkey problem we can make changes to make our guests stay more enjoyable.
Thank you for your feedback.

Izikulu
Werner B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner B
Family with young children

Was wonderlik. Dankie.

Dankie Liezel vir julle gasvryheid.

Izikulu's response

Dankie Werner. Ons waardeer julle terugvoer. Vriendelike groete

Izikulu
Vanessa P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa P
Family with young children

Die eenheid is by die strand, skoon en baie gerieflik.

Ons het 'n heerlike en gerieflike verblyf gehad. Die eienaar het voortydig deposito en toegang met ons gereël. Ons sal beslis weer besoek aflê.

Izikulu's response

Hi Vanessa, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete Liezel

Izikulu
Bianca M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca M
Family with young children

Baie nice!

Ons het baie lekker gebly reg op die see! Die eenheid is mooi, skoon en netjies en Liezel was baie behulpsaam. Sal definitief weer daar boek!

Izikulu's response

Hi Bianca,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet.
Groete
Liezel

Izikulu
Chrisna F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna F
Family with young children

Absoluut fantasties!

Ons het 1 week in Junie by Izikulu gebly en dit was absoluut ongelooflik. Die uitsig is regtig fantasties, jy is so naby die see. Die stoep is lekker groot en ons het dit geniet om daar te sit en vir die see te kyk. Die huisie het alles wat jy nodig het en is baie gemaklik. Ek sal Isikulu definitief aanbeveel en ons sal vir seker terug wees.

Izikulu's response

Hi Chrisna,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Liezel

Izikulu
Elsa G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsa G
With spouse/partner

With one word lovely - just what the doctor ordered!

This establishment is right by the sea, and it was best to just sit on the balcony and look out over the sea, or a seaside walk in the morning or afternoon. Monkeys are a problem like everyone knows, nothing the owners can do about it! But it does mean you can't leave the doors open while you are inside - I'd love to have more of the sea and fresh air. I can definitely recommend No 20, it's well equipped and we didn't want for anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Met een woord heerlik - net wat die dokter voorgeskryf het!

Hierdie blyplek is reg by die see, en die beste was om net op die balkon te sit en uitkyk oor die see, of selfs 'n oggend- of middagstappie langs die see te geniet. Ape is 'n probleem soos almal maar weet in KZN, niks wat die eienaars daaraan kan doen nie! Maar dit het tot gevolg dat jy nie die deure kan oop los terwyl jy binne is nie - ek sou graag meer van die see en vars lug wou hê. Ek kan No 20 beslis aanbeveel, dit is goed toegerus en ons het niks kortgekom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Baie dankie Elsa,
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Liezel

Izikulu
Ella W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ella W

Uitstekende ligging.

Die woonstel kyk uit oor die oseaan en is op 'n stille cul-de-sac. Daar is veilige parkering. Die woonstel self is skoon, netjies en ruim, met twee slaapkamers en twee badkamers, 'n toegeruste kombuis en balkon met braaigeriewe. Wat bietjie gepla het is die slegte selfoonopvangs, maar dit is dalk problematies vir Umdloti (weens die duine) en nie net vir die woonstel. Die DStv keuses is ook beperk, maar dit het ons nie eintlik gepla nie. Ons was altwee baie beïndruk met die sleutelboksie!

Nadia U - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia U
With friends

It was fantastic.

Home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasmagories!

Het lanklaas in 'n plekkie gebly wat soos die huis, weg van die huis af voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre V
With friends

Lovely unit right on the beach.

Comfortable, fully equipped two bedroom unit with surfing view, patio and braai. Covered parking and good security.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike eenheid reg op die strand.

Gerieflike, toegeruste tweeslaapkamer-eenheid met branderuitsig, stoep en braai. Onderdak parkering en goeie sekuriteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Baie dankie Andre. Ons is so bly julle het dit geniet.

Izikulu
Jan B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
Family with teenagers

Uitstekend.

Uitstekend, ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die strande is ook veilig en ook veilig vir kinders om te swem.

Izikulu's response

Hi Jan. Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete Liezel

Izikulu
Ronel K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel K
With spouse/partner

Breathtaking.

Very well-equipped place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Baie mooi goed toegeruste plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Hi Ronel.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Liezel

Izikulu
Sue A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue A
With friends

Very comfortable.

It was very pleasant however I feel they could supply toilet paper. There was a tiny bit on holder. The other point is if adults are booking in why the girly young duvets in 2nd room (pink fairies)? Otherwise it was great.

Willem P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With friends

Baie heerlike tyd gehad.

Baie heerlik gebly. Plek is netjies en goed geleë. Het probleem met DStv gehad maar is binne 10 min uitgesorteer. Sal dit aan enige persoon aanbeveel.

Izikulu's response

Goeiedag Willem,

Baie dankie vir al die sterre, hoop om julle gou weer te sien. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Groete
Liezel

Izikulu
Catherina K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherina K
With spouse/partner

Heerlik, pragtige uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly al was dit net vir 'n naweek. Liezel was beskikbaar vir enige vrae en baie behulpsaam. Dit was maklik om die sleutel te bekom en weer agter te laat. Alles lyk mooi en lig: ek het gehou van die wit en blou tema. Die balkon is groot en soos n ekstra kamer met byna 'n 180 grade uitsig oor die see! Ons het heerlike lang ente op die strand gaan stap. Die apies was daar, maar Liezel het ons gewaarsku en dit was nie 'n groot probleem nie: hulle is deel van die natuur en daar woon mens met die see reg voor jou en die bos reg agter jou.

Izikulu's response

Hi Catherina. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kan volgende keer langer bly. Groete, Liezel.

Izikulu
Bronwen F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwen F

It ticked all the boxes. One of the nicest units we have stayed in Umdloti.

Ludwig and Liezel's customer care was amazing. The unit had everything we needed. Was very comfortable, we will certainly be back.

Izikulu's response

Thank you so much for your amazing review Bronwen. We look forward to seeing you again soon.

Kind regards
Liezel

Izikulu
Lora B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lora B
Family with young children

Dit was great!

Dis regtig 'n baie aangename plekkie. Goed ingerig en reg by die see. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam! Apies het nie te veel gepla nie. Ongelukkig was hulle nog besig om die pad reg te maak voor die woonstel. Die geraas was baie steurend. Dit is wel nou gedoen en die volgende mensie wat daar gaan kuier sal nie dieselfde probleem ondervind nie.

Izikulu's response

Beste Lora,

Baie dankie vir jou terugvoer. Graag wil ek weer om verskoning vra oor die pad, ek is so bly dis nou klaar. Ek hoop die see sal hom nou gedra!

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Liezel

Izikulu
Leon M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Leon M
With spouse/partner

Disaster.

Is gesê die ape maak amok. Was terrible. Kon niks oop los nie. Aankoms: swembad groen. Voor ons konstruksie site. Agter 'n verwery. Terrible geraas. Kon nie rus nie. Eienaar wou sekere bedrag teruggee. Ons sou baie verloor. Hierdie is nie n vakansiewoonstel nie. Courtesy om te sê van situasie daar. Ons geld gemors.

Izikulu's response

Goeiedag Sonette.

Ons het ons bes gedoen om julle te akkommodeer deur te sê julle kan julle geld terug kry. Ons het die swembad opgeneem met die body corporate van die kompleks en hulle het dit dadelik uitgesorteer. Die apies is 'n probleem in Natal en ongelukkig kan ons nie verantwoordelik gehou word daarvoor nie. Ek het julle bewus gemaak van apies wat amok maak voor julle ingegaan het. Hulle is nie lewens gevaarlik nie.

Dit is jammer dat julle so 'n onaangename tyd by ons gehad het en ons het alternatiewe verblyf voorgestel wat julle nie aanvaar het nie.

Die munisipaleit is besig om die sand op die strand op te vul na die storm van laasjaar. Ongelukkig stel hulle ons nie in kennis wanneer sulke dinge gaan gebeur nie. Hierdie bogenoemde sake is alles buite ons beheer. Die breekskadedeposito is ten volle aan julle terugbetaal. Ek dink regtig ons het probeer sover moontlik om julle te akkommodeer.

Izikulu
Melinda M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melinda M
Family with teenagers

Verwaarloos.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, maar die plek was ongelukkig lanklaas goed oorgedoen - die kaste en laaie is gebreek.

Izikulu's response

Hi Melinda, dankie vir jou terugvoering. Ons sou verkies as julle ons gesê het dat julle ongelukkig is, want dan sou ons dadelik aandag daaraan gegee het. Ons het met julle gekommunikeer, 'n paar keer, en julle het toe gesê julle is baie gelukkig. Ongelukkig was daar gaste in ons eenheid wat vernielsugtig was en ons kan nie altyd dadelik iemand uitkry in Desember om alles dadelik reg te maak nie. Die kaste is reeds reggemaak, nadat die skoonmaak dienste ons daarvan gesê het, maar ons het gaste in gehad na julle wat baie goeie terugvoer gegee het voor die laai reggemaak was. Nietemin, ek verstaan as 'n mens betaal vir 'n plekkie moet dit 100% wees. Weereens jammer daaroor.

Izikulu
Johan K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
Family with young children

Uitstekende ligging en waarde vir geld!

Uitstekende ligging wat veilig was vir die kinders om in die strate te ry met fietse. Ver genoeg van besige areas om stil te wees, maar naby genoeg om te kan loop na restaurante.

Hennie E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie E
Family with teenagers

Very well located. Waves break just a few meters from the balcony. Unit perfect for a family with 2 children.

The apartment is well located and within easy reach of the tidal pool. Swimming beach a little further and maybe just a bit too far to walk. Same with regard to the shopping center. A bit of maintenance needed, but nothing has significantly affected our stay. Unfortunately, there are no coffee tables in the lounge area of ​​the apartment and there should be coffee tables for an apartment of this standard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed geleë. Branders breek meters weg van balkon. Eenheid perfek vir gesin met 2 kinders.

Woonstel is goed geleë en binne loo afstand van getypoel. Swemstrand 'n bietjie verder en dalk net te vêr om te loop. Dieselfde ten opsigte van die inkopie sentrum. Instandhouding/onderhoud kort bietjie aandag op die oomblik maar niks het ons verblyf wesentlik beïnvloed nie. Daar is ongelukkig nie koffietafels in die sitkamer gedeelte van die woonstel nie en vir 'n woonstel van hierdie standaard behoort daar darem koffietafels te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ezelle H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezelle H
With friends

We had a blast while staying at Izikulu.

Will definitely recommend Izikulu to anyone to stay at. I'm hoping to go there again in the future. Thank you Liezel.

Izikulu's response

Thanks Ezelle, It was a pleasure to have you. Hope to see you guys soon.
Kind regards Liezel.

Izikulu
Monique M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique M
With spouse/partner

Pragtige see-uitsig, basies, met alles wat jy nodig kan hê.

Gerieflike woonstel, pragtige mooi uitsig van balkon af. Binne loopafstand van kroeë vir skemerkelkies en restaurante. Vriendelike hulp deur Liezel. Ns. Wees versigtig vir apies, hulle sal in die woonstel inkom as mens jou oë knip.

Izikulu's response

Baie dankie Monique, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te ontvang.

Groete,
Liezel

Izikulu
Riaan S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan S
With friends

Hemel op aarde.

Met die geluid van die branders so naby aan die woonstel en die fantastiese see-uitsig wil 'n mens op geen ander plek wees nie! Die woonstel is goed toegerus, baie veilig en gerieflik. Baie dankie vir jou vriendelikheid, Liezel!

Zuerita G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zuerita G
Family with young children

Heerlike plekkie met lieflike uitsig.

Ons sal vir seker weer hier bly. Goed geleë en die uitsig was salig!

Carlo S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlo S
With friends

Golf therapy. It was wonderful to sit on the patio and watch the waves crashing on the rocks in front of you.

Very good location and walking distance from the beach., Sand Bar (nice for cocktails) and Tasca Pizza. Owner was friendly and helpful with the keys or any questions we had, as we were only there for a short while and wanted to make the most of it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gholf terapie! Dit was wonderlik om op die stoep te sit en te kyk hoe die branders breek op die rotse voor jou.

Baie goeie ligging en stapafstand van die strand, Sand Bar (baie lekker cocktails) en Tasca Pizza. Eienaar was vriendelik en baie hulpvaardig om ons te help met sleutels en enige vrae wat ons gehad het wat ons kort tydjie by Isikulu die moeite werd gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Hi Carlo. Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Liezel.

Izikulu
Chanika C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chanika C
Family with young children

Baie gelukkig.

Uitsig was pragtig en die parkering veilig. Die eenheid was baie skoon en netjies met al die nodige geriewe en 'n gasbraai. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier!

Izikulu's response

Hi Chanika
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Ek hoop om.julle binnekort weer te ontvang. Groete, Liezel.

Izikulu
Riaan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan B
Family with young children

Baie lekker en heeltemal te kort.

Eenheid is baie skoon en netjies met die nodige geriewe. Eienaars was baie toeganklik en het uit hul pad gegaan om die verblyf so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. Sal dit aanbeveel. Slegs ter inligting: Die pad op pad na die woonstelgebou het skade gely weens groot golwe en kan moontlik toegang belemmer, sal aanbeveel dat die pad-kondisie net bevestig word met die eienaars.

Izikulu's response

Hi Riaan. Ons is so bly julle het julle tydjie geniet. Ons sal defnitief kyk daarna om ons gaste ingelig te hou oor die toestand van die pad. Dankie vir julle terugvoering. Vriendelike groete, Liezel.

Izikulu
Rene S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
With spouse/partner

We spent hours on the stoep. What a view.

Walking distance from the cute restaurants and shops. Fantastic view. Friendly owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ure op die stoepie deurgebring. Wat 'n uitsig.

Stapafstand van oulike restaurante en die winkels. Fantastiese uitsig. Vriendelike eienaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Baie dankie Rene. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Liezel

Izikulu
Magdel J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magdel J
Family with teenagers

Beautiful, tasteful apartment.

The apartment's furniture is beautiful, it was so nice to spend our holiday in such a beautiful apartment. I can recommend it to anyone. Safe, beautiful sea views, what more can a holiday-maker ask for?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, smaakvolle woonstel.

Die woonstel se meubels is so pragtig, dit was so lekker om in so 'n mooi woonstel te kon vakansie hou. Ek sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Veilig, pragtige see-uitsig, wat meer kan 'n vakansieganger vra?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Beste Magdel,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete,
Liezel

Izikulu
Ronel E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel E
Family with young children

It was heavenly to have the ocean right in front of the door. Very nice stay.

Everything we needed was available. Just remember to bring your own towels. Highly recommended and will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was hemels om die see reg voor ons te sien! Baie lekker gebly.

Als wat ons nodig gehad het was in die woonstel, onthou net om eie handdoeke saam te neem. Sal vir seker die plek aanbeveel en weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Hi Ronel, baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet. Weereens jammer oor die handdoeke. Groete Liezel

Izikulu
Nico N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico N
With spouse/partner

Well equipped, clean unit with beautiful view.

Unit well and tastefully equipped, clean and facilities on veranda which includes gas braai. View beautiful and secure parking. Just don't leave the unit open, the apes are very active. Would definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed toegeruste skoon eenheid met pragtige uitsig.

Eenheid goed en smaakvol toegerus, skoon en geriewe op stoep wat netjiese gasbraai insluit. Uitsig pragtig en veilige parkering. Moet net nie eenheid oop los nie, want ape is baie aktief. Sal beslis weer kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Hi Nico. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Izikulu
Carel G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel G
Family with young children

Great location and value for money.

Thank you for a lovely stay at your premises. We enjoyed the view and the location was great! Real value for money! I can really recommend this unit to anyone!

Paul D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul D
With spouse/partner

Great and really enjoyed it.

Very neat. Friendly owner. Will definitely go back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend en het dit baie geniet.

Baie netjies. Eienaars vriendelik. Sal vir seker weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izikulu's response

Hi Paul. Baie dankie vir die goeie "review". Ons is so bly julle het dit geniet. Vriendelike Groete Liezel en Johan. Ps: sien julle binnekort.

Izikulu
From R1 350
per night (sleeps 4)
From R1 350
per night (sleeps 4)
From R1 350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 53 North Beach Road, 20 Isikulu, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4ZWRlYzdkLWNhZDctNGIyZS05ZWQ1LTU3NDM1ODg0YzY1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 350  per night (sleeps 4) 39 5 1 5 53 North Beach Road 20 Isikulu 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.659462670742 31.124026179314
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!