The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jakaranda 11 | TravelGround
+22

Jakaranda 11

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for Jakaranda 11
Cleanliness
4.6/5
Service
5.0/5
Location
4.3/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Wayne H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne H
With spouse/partner

Pragtige plek.

Ons het baie lekker by Jakaranda nr 11 gekuier. Die uitsig was perfek. Dit is gerieflik uitgelê en alles wat vakansiegangers benodig is in die woonstel beskikbaar. Ons kon lekker slaap met die hoofslaapkamer se deur wat ons kon ooplos weens die traliehek. Ons kan regtig die plek aanbeveel dit was een van ons heerlikste vakansies ooit en sal weer daarvan gebruik maak. Baie dankie.

Jakaranda 11's response

Sjoe, baie dankie vir die wonderlike terugvoer!!
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete en seënwense
Pierre

Jakaranda 11
Cobe P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobe P
With spouse/partner

Nice little place

Enjoyed the view. The flat is well equipped with everything needed for a holiday. What I did not like was the cleanliness of the place. The flat needs a good spring clean. Curtains are dirty. Couches have dirty marks on it and the comforters thrown over the couches have marks on it and very smelly like old feet. Not pleasant at all. The main bedroom double bed is very odd. The headboard does not fit with the bed and didn't enjoy sleeping on the bed. Mattress is very hard and seems to be to big for the actual base.

Jakaranda 11's response

Dankie vir die terugvoer en jammer om te hoor dat julle nie dieselfde onderving as vorige gaste gehad het nie. Die netheid is met die skoonmaakdiens opgeneem. Die meubels met permanente vlekke op, sal vervang word. Die nuwe bed sal ook vervang word.

Jakaranda 11
Petro V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
Family with young children

Fantasties. Kos vir die siel.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en die ligging is perfek, die area rustig en pragtig. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies. Absolute waarde vir geld. Die eienaar is baie behulpsaam en heeltyd beskikbaar met hulp of vrae. Ons het baie lekker gekuier en Jacaranda gaan ons beslis weer in die toekoms sien.

Jakaranda 11's response

Ek is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Wilma V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
Family with teenagers

Uitsig, uitsig, uitsig!

Goed toegeruste woonstel. Loopafstand na swemstrand. Baie walvisse gesien.

Jakaranda 11's response

Ek waardeer jou positiewe terugvoer, hoop om julle weer te sien.

Jakaranda 11
John A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
0/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John A
With spouse/partner

Baie lekker en 'n lieflike woonstel.

Ons sal definitief weer soontoe gaan. Baie goed ingerig en ons het dit baie geniet.

Jakaranda 11's response

Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Sumaya C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumaya C
Family with young children

Our stay was comfortable and enjoyable. First place I found that is very clean.

A very clean and neat place.

Jakaranda 11's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf en vakansie geniet het.

Jakaranda 11
Andre O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
On business

Baie mooi skoon woonstel wat puik toegerus is.

Die kombuis het alles wat nodig is om gerieflik kos te maak en nog meer. Skottelgoedwasser is 'n bonus. Lieflike yskas/vrieskas - groot genoeg om baie kos (vleis/vrugte/groente) vir 'n week se voorraad te stoor. Twee storte, twee toilette, twee wasbakke asook 'n groot bad waarin 'n man vollengte met gerief kan lê. Die volle DStv is fantasties. Groot leefarea met genoeg sitplek vir 10 mense. Die vensters kyk uit oor die see, asook die lekker balkon met skuifdeur na die hoofslaapkamer en 'n kantdeur na die TV-kamer (leefarea). Absoluut veilig, ek het elke aand (vir 7 aande) met die skuifdeur oop geslaap om die seebries te voel en die koue lug te geniet, nie dat dit ongemaklik warm was in die laaste week van September nie. Die branders wat breek se klank is 24/7 in jou ore - lieflik! Aanvanklik was ek skepties omdat daar nie 'n aircon in die woonstel is nie, maar sowaar, dit is nie nodig nie. Die dakwaaiers en die lug wat gedurig roer vanaf die see is wonderlik. Die hekkode werk gemaklik by al die hekke - minder sleutels en afstandbeheer om rond te dra. Die sinkplaat-onderdakparkerings is gaaf. Ek sal vir seker weer Jakaranda Vakansie Woonstel 11 gebruik in die toekoms en beveel dit ten sterkste aan vir enige persoon wat 'n klipgooi vanaf die water wil wees.

Jakaranda 11's response

Baie dankie vir jou breedvoerige en positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Mooi loop.

Jakaranda 11
was R575
From R518
per night (sleeps 4)
was R575
From R518
per night (sleeps 4)
was R575
From R518
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Lilliecrona Boulevard, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R575, now From R518  per night (sleeps 4) 7 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!