The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jalomè Guest House | TravelGround
+38

Jalomè Guest House

15 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 15 reviews for Jalomè Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Ludwig K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ludwig K
With spouse/partner

Stil en rustig.

Baie oulike plekkie.

Bertie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bertie D
With spouse/partner

Heerlik gebly.

Dit was nou 'n verrassing. Huislik en lekker en alles wat mens nodig het vir oorbly. Vir die verskil in prys tussen Noupoort en Graaff-Reinet is hierdie verblyf beslis 'n beter opsie.

Annelien P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien P
Family with teenagers

Uitstekend.

Pragtige plek en super rustig. Lekker gerus voor ons weer lang pad aandurf.

Johan O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan O
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs, gerieflik en netjies.

Salome was baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was gerieflik en netjies en uiters geskik vir die oornag doel. Beslis waarde vir geld.

Jalomè Guest House's response

Dankie Johan,

Julle is altyd welkom!

Jalomè Guest House
Ansie C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ansie C
With friends

Goed.

Geen probleme. Verblyf was aanbaarbaar.

Paul M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul M
With spouse/partner

Thank you. Everything was just perfect for our brief overnight stay. We would return with pleasure.

Thank you, our overnight stay here was pleasant. A quiet, secure location in a clean room. Our hostess was helpful and friendly. We will return.

Riaan E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan E
Family with young children

Awesome en baie netjies.

Dis maklik geleë en baie netjies en skoon. Selfs die kos is aanbeveelbaar.

Jalomè Guest House's response

Baie dankie. Julle altyd welkom.

Jalomè Guest House
Petrus V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petrus V

Baie netjies en rustig.

Sal enige tyd teruggaan. Rustig en vriendelik.

Jalomè Guest House's response

Baie dankie, julle altyd welkom.

Jalomè Guest House
Anri H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anri H
Family with young children

Voldoende oornagstop.

Die ontvangs was vriendelik en ons is die opsie van een familiekamer of 2 kamers gegee. Die huisie is semi self-catering, maar daar is geen opwas-area vir die vuil skottelgoed nie. Dit was voldoende vir 'n oornagstop.

Jalomè Guest House's response

Hi Anri, dit is slegs 'n oornag-stop, ek het net begin om dit vir my gaste makliker te maak. Ja, daar is nog nie n opwasplek nie, op die stadium doen ek die vuil skottelgoed die volgende dag. Dankie vir julle ondersteuning.

Jalomè Guest House
Tommy L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommy L
With spouse/partner

Puik.

Uitstekende gashere. Goeie diens en goeie kos. Gerieflike kamer en badkamer. Sal nie skroom om weer daar te boek teen die lae tarief nie.

Rhys J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhys J
Family with teenagers

Friendly, comfortable and with generous breakfasts.

A friendly reception with beautiful old rooms and wooden floors. The shared facilities worked well. We were given very generous breakfasts for the price charged. I was apprehensive about eating in a bar, but found it was part of the guesthouse, something which was not clear from the advertisements. Next time I will feel more comfortable about ordering supper.

Magda S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda S

Heerlik. Baie gasvry en huislik. Home away from home.

Was heerlik om Salome en Johan te ontmoet. Voel tuis van die eerste oomblik af. Heerlike ontbyt. Hul gaan uit hul pad uit om jou verblyf aangenaam te maak,"you arrive as a stranger, you leave as a friend." Sal hul enige tyd aanbeveel.

Jalomè Guest House's response

Vriende so waar. Dit was vir my heerlik om julle hier te ontvang. Dankie vir die kuiertjie.

Jalomè Guest House
Trudie P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Trudie P

Verblyf aangenaam.

Netjies en skoon, vriendelike ontvangs, oorvloed warm water. Goeie waarde vir geld.

Jalomè Guest House's response

Dankie vir julle ondersteuning, was lekker om julle hier te hê, julle is altyd welkom.

Jalomè Guest House
Nadia J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia J
With spouse/partner

Rustig, netjies en asemrowend.

Baie privaat en sentreel geleë.

Jalomè Guest House's response

Dit was lekker om julle hier te he. Rustige jongmense wat nog n klein dorpie kan waardeer.

Jalomè Guest House
Kobus V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With friends

Wat 'n surprise, 'n skat in die middel van die Karoo!

Ons was opsoek na 'n lekker goedkoop slaap plekkie, niks fancy nie, net om daai lang reguit Karoo so bietjie korter te maak. Toe ons prys sien het ons so bietjie gestres oor wat ons gaan kry. Maar ek bevestig dat ons ongelooflik verras was. Pragtige huisie binne met hout vloere, mooi skoon geriewe en gasvryheid. Ek sal beslis weer by jul draai!

Jalomè Guest House's response

Twee aangename jongmense, sal julle enige tyd weer akkomodeer.

Jalomè Guest House
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Murray Street, Noupoort, 5950, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHHO80u08pzu5a4zWavVmKN6JwJql3Y6enL6Mu5vp1mMRX2MQj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 15 5 1 5 17 Murray Street Noupoort 5950 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -31.179239528478 24.95309472084
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!