Jan Brandt Street
Review Summary
Alyssa Obo K - Feb 2020
Overall score
Heerlike wegbreek van die besige dorp.
Jan Brandt Street's response
Dankie. Julle was ook baie lekker gaste! Maak weer so! Alet en Nico
Ricardo K - Jan 2020
Overall score
Rustig en ontspannend.
Jan Brandt Street's response
Dankie Ricardo Ontvang julle graag weer!
Corinne H - Sep 2019
Overall score
Extremely friendly, delicious breakfast and a beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters vriendelik, heerlike ontbyt en pragtige plekkie.
Ontbyt is smaaklik, diens puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Dankie Corinne. Ons sien jou graag weer. Mooi dag, Nico en Alet.
Leo D - Jun 2019
Overall score
Only one word describes Jan Brandt: immense!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Slegs een woord beskryf Jan Brandt: geweldig!
Die gastehuis se omgewing is mooi en rustig. By aankoms is ons baie hartlik verwelkom deur Alet en Nico. Hulle het ons dadelik laat tuis voel asof ons hulle al jare ken. Die kamer was mooi en van alle gemakke voorsien. Heerlik geslaap. Die volgende môre geniet van 'n heerlike ontbyt. Baie dankie julle vir julle uitsonderlike gasvryheid. Gaan beslis weer by julle bly as ons weer in die omgewing is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steven Z - Jan 2019
Overall score
Great accommodation with countryside hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik verblyf met plattelandse gasvryheid.
Sal beslis vir my vriende aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen V - Jun 2018
Overall score
We were so spoiled, thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was so bederf, baie dankie.
Alles was net reg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan A - Mar 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Jan Brandt Street's response
Dankie Jan, Ons ontvang jou graag weer.
Leanie D - Feb 2018
Overall score
Unique experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonderse ervaring.
Spesiale mense. Mooi en skoon kamers, heerlike kos. Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie, baie dankie. Barend sê weereens baie dankie vir die aflaai!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Net 'n plesier om julle te leer ken.
Stephan P - Feb 2018
Overall score
Uitsonderlik gasvry.
Jan Brandt Street's response
Dankie. Lekker om julle te ontmoet. Sien weer.
Guilliam O - Dec 2017
Overall score
Very convenient and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en gasvry.
Baie gerieflik en gasvry. Die ontbyt was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Dankie. Sien graag weer.
Gideon K - Dec 2017
Overall score
Quiet, hospitable experience and excellent value for money.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, gasvrye ervaring teen uitstekende waarde vir geld.
Die eienaars was gasvry en vriendelik, en die huis rustig, mooi en net. Minuspunte: - Die draadlose Internet het nie gewerk nie, maar blykbaar was die probleem as gevolg van 'n diensverskaffer wat hul pligte versuim het. - Die badkamerdeur maak nie ordentlik toe nie en die wasbakkie in die badkamer is baie klein, so dit is iets wat verbeter kan word. - Dit was bietjie moeiliker as gewoonlik om die stort te gebruik, maar ek is vooraf gewaarsku en daar was 'n alternatief op die grondvloer beskikbaar. - Parkering is in die oprit (sonder 'n hek op die straat) en kan dus veiliger wees. Pluspunte: + Die dubbelkamer was beskikbaar en die eienaars was gaaf genoeg om dit vir my aan te bed. + Die ontbyt was voortreflik en ek het die gasvryheid op persoonlike vlak baie waardeer. + Die kamer het baie ekstras, soos sofas, tafeltjie, koffiegeriewe, waaier, klerekas, laaie, ondersteuning vir twee- en driepuntproppe. + 'n Aparte vertrek buite die kamer het nog sitplek en o.a. 'n yskas met ekstra drinkgoed (wat wel iets kos). + Swembad buite (wat ek nie benut het nie) en mooi tuin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lesley-ann V - Oct 2017
Overall score
Our stay was wonderful.
Jan Brandt Street's response
Thanks. Would love to see you here again.
Joan S - Oct 2017
Overall score
Heerlik gekuier!
Jan Brandt Street's response
Dankie Joan-Marie. Ons sien julle graag weer hier. Julle is lekker mense. Alet en Nico.
Elize N - Sep 2017
Overall score
Pleasant, warmly welcomed with hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, is met warm gasvryheid ontvang.
Nico en Alet het ons met ope arms ontvang en alles gedoen om ons tuis te laat voel. Ontbyt voortreflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dorette V - Jul 2017
Overall score
Eclectic decor.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eklektiese dekor.
Baie gulhartige ontvangs deur die gasheer en gasvrou. Heerlik gesels!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Dankie Dorette sien jou gou graag weer! Mooi dag
Alta O - Jun 2017
Overall score
A slice of heaven on earth!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie hemel op aarde!
Alet en Nico, julle plek is ongelooflik, baie baie dankie vir als, ek sal enige tyd julle plek kan aanbeveel vir ander mense. Daar was net NIKS fout gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons het lekker gekuier. Maak weer so!
Nico en Alet
Tony N - Jun 2017
Overall score
Memorable time during which we made new friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlike kuier wat ons nuwe vriende gemaak het.
Die kuier saam met Alet en Nico was uit die boonste rakke. Ons het so lekker gekuier en nuwe vriende gemaak. Alles was op sy plek en wou langer kuier as waarvoor ons in Bloemfontein was. 'n Ongelooflike ervaring wat ek nooit sal vergeet nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Beste Tony,
Dankie, dit was heerlik. Die braai van die rib was puik! Sien graag weer!
Mariana V - May 2017
Overall score
Just good comments from A to Z.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Van A - Z net goeie kommentaar.
Nico en Alet het ons soos konings ontvang en trakteer. Ons het onmiddellik tuis gevoel en hul het albei 'n warmte wat 'n mens omvou die oomblik wat jy daar instap. Die ontbyt was ook vyfster. Ons sal vir seker weer byJan Brandtstraat 17 tuisgaan en beveel dit vir enige iemand aan om daar tuis te gaan. Dankie Nico en Alet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Baie dankie Mariana. Sien spoedig weer.
Morne V - May 2017
Overall score
Something different in peaceful surrounds.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Iets anders in 'n rustige atmosfeer.
Vriendelik en behulpsaam. Mooi tuin met braaigeriewe. Motorhuis was vir my aangebied. Het die komplimentêre verversings baie waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Baie dankie vir mooi terugvoer. Lekker om julle te kon ontvang. Maak weer so. Nico en Alet
Fia C - Feb 2017
Overall score
Good old hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ou gasvryheid!
Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om voor aankoms reeds met ons kontak te maak om ons te verwelkom. Hulle het heelwat ekstra moeite gedoen. Baie dankie vir die hartlikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Dankie - Dit was heerlik om jou hier te he. Maak weer so! Nico en Alet
Daphne B - Feb 2017
Overall score
More than hospitable, trendy and interesting.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry verby, byderwets en interessant.
Alta is 'n fantastiese gasvrou, het nie tyd gehad om Nico te ontmoet nie aangesien ons net 1 aand oorgebly het. Die "Honesty" Bar is 'n puik idee, na 'n lang reis is dit nie nodig om eers weer winkels toe te gaan vir koue lafenis nie. Die huis is met alle interessanthede en oudhede gevul en weerspieël 'n lewensverhaal van die eienaars en hul familie. Ontbyt was so baie dat ons nie eers padlangs gestop het daarna vir enige eet of drink goed. Sal beslis weer hier wil oorbly om die eienaars beter te leer ken, hul is baie gasvry en gemaklik. Baie danke vir die gemaklike atmosfeer wat julle skep by Jan Brand Straat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan Brandt Street's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om sulke lekker mense soos julle weer te ontvang! Mooiloop! Nico
Hannelie D - Oct 2016
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Jan Brandt Street's response
Beste Hannelie,
Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Sien graag weer!
Groete,
Nico en Alet
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 17 Jan Brand street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Free State
- All ages welcome