The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Janmar | TravelGround
+58

Janmar

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 125 reviews for Janmar
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Zelda R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda R
With spouse/partner

Gerieflik, pragtig, alles wat jy benodig!

Ek sal Janmar Gastehuis definitief aanbeveel vir enigeen wat wil oorbly in Bloem. Dit is definitief van nou af my blyplek wanneer ek weer in Bloemfontein moet oornag. Alles is daar, en wat my die meeste beindruk het, was die feit daar daar oral kragpunte beskikbaar was, vir twee punt ook. Baie dankie vir die gerieflike, rustige, stil verblyf wat ek en my man kon ervaar. Zelda en Richard

Karen D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Very hospitable, neat and clean and breakfast was delicious!

Thanks, we will come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry, netjies en skoon en ontbyt was heerlik!

Dankie, ons sal weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alfred S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alfred S
Family with young children

The best guest house I ever stayed at.

The host, the service, the place - everything was great. Thank you Janmar.

Rainer B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rainer B

Highly recommended.

We has a very nice stay, the rooms were really very nice. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aanbeveelbaar.

Ons het baie lekker gebly, die kamers was regtig baie mooi. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize S
With spouse/partner

We enjoyed our stay. Thanks.

A very friendly welcome. Good advise by the owner on restaurant.

Bart O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bart O
On business

Baie skoon en netjiese verblyf.

Janmar se kamers is skoon en netjies. Goeie ligging en veilige parkering. Marian is altyd vriendelik.

Liezel K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel K
With spouse/partner

Very pleasant.

I would recommend Janmar anytime. Friendly hospitality, clean and tidy and also close to Mimosa and other attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ek sal Janmar enige tyd aanbeveel. Vriendelike gasvryheid, skoon en netjies en boonop naby geleë aan Mimosa en ander aantreklikhede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
Family with teenagers

Friendly service and excellent rooms.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens en uitstekende kamers.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem G
Family with teenagers

Lovely accommodation, definitely value for money.

A guesthouse we would recommend. Spacious, very clean and situation close to the highway.

Greta W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greta W
With spouse/partner

Lovely, quiet and neat environment.

Beautiful and neat guesthouse. Thank you for the friendly reception and hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige en netjiese omgewing.

Pragtige en netjiese gastehuis. Dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lee-ann B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann B

Gerieflik.

Marian het ons vriendelik verwelkom. Die eenheid was skoon en netjies. Daar was self heerlike beskuit om te van kies om saam ons koffie te gedrink het die volgende oggend. Sal definitief weer bespreek.

Lize-mari S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-mari S
With spouse/partner

Baie netjies en vriendelik.

Die kamer was baie netjies en die ontvangs baie vriendelik en bedagsaam.

Dereck S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dereck S
With spouse/partner

Soos altyd uitstekend.

Kan Janmar aanbeveel aan die kieskeurige reisiger.

Sonia S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonia S
Individual traveler

Mariaan is 'n baie gawe gasvrou. Geen negatiewe ervarings gehad nie.

Goed geleë, lekker privaat, netjies, bied alles.

Brian B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian B
Family with young children

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Kinders het lekker in die tuin gespeel. Die verblyf was baie netjies en die opsie van 'n ontbyt het ons goed gepas.

Lizette Z - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette Z
With spouse/partner

Comfortable with everything you need.

Well-equipped with enough space to give attention to detail and ensure comfort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, met alles wat nodig is vir goeie verblyf.

Goed toegerus met genoeg ruimte en aandag aan detail om gerief te verseker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna-marie D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie D
Family with young children

Home away from home.

My son (7 year old) and I had to stay a few days in Bloemfontein. I picked Janmar because of the free WiFi, but I will never sleep anywhere else again. The garden and room is beautiful and spacious. Marian is kind and accommodating. We were sad to leave. Thank you for making us feel so very welcome!

Hannerie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannerie V
Family with teenagers

Baie aangename verblyf. Pragtig, skoon, netjies, goed toegerus en ruim.

Mariaan is 'n baie vriendelike gasvrou wat ekstra moeite doen met haar gaste . Die plekkie is baie mooi, skoon, netjies, ruim en goed toegerus. Die tuin 'n lafenis. Die gratis WiFi is baie handig en die dubbel ruite het gesorg vir goeie nagrus al is die plek teen die N1 geleë. Ons het 'n baie aangename verblyfervaring gehad, baie dankie.

Marizan L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizan L
Individual traveler

Rus vir die siel.

My tydjie by Janmar was kort maar so rustig en vredevol. Die diens is wonderlike en die verblyf ruim en netjies. Ek kan hulle def aanbeveel.

Johan B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Individual traveler

Very friendly.

Very nice stay, very close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik.

Sommer baie lekker om daar te kon bly, baie naby alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk P
Family with teenagers

Very neat and a lovely stopover.

What a refreshment in the hot Free State! Lovely, cool garden. Accommodation exquisite and spacious. Marianne is a good, caring hostess. We had such a good time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik netjies en 'n heerlike afpakplek!

Hierdie was nou regtig 'n lafenis in die warm Vrystaat! Die tuin is pragtig en koel. Die blyplek keurig en ruim. Marianne was 'n goeie, sorgsame gasvrou. Ons het báie lekker gekuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta S
Family with teenagers

Baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gerus in die skoon en netjiese plekkie. Net reg vir ontspan na 'n lang pad se ry. Mense laat jou welkom voel en is baie vriendelik. Baie dankie.

Elizma D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma D
On business

Wonderlike ervaring - sal vir seker terug wees!

Ek het van 5 - 12 Desember tuisgegaan by Janmar en alle verwagtinge is ten volle oortref. Alles was van begin tot einde absoluut puik - die kamer was netjies en skoon en elke dag opgeruim met skoon handdoeke en 'n heerlike verrassinkie wat vir jou wag. Die lugreëling en dakwaaier het vir welkome lafenis gesorg ná lang dae by die NSC-merksentrum, so ook die lieflike, luukse bad en stort wat toegerus is met 'n bankie. Ek was ook baie dankbaar vir die gratis, spoedige WiFi. Ek het absoluut geen probleme ervaar met sekuriteit nie - parkering is veilig agter 'n hek met 'n afstandbeheerder, kamers is toegerus met 'n veiligheidshek en "panic button" sowel as 'n kluis in die kas. Marian is 'n onoortreflike gasvrou wat die belange en gerief van haar gaste ongetwyfeld op die hart dra en meer as bereid is om die ekstra myl te gaan. Ek kan nie wag om met my volgende besoek aan haar verruklike ontbyt te smul nie. Ek beveel beslis Janmar aan vir enigiemand wat verblyf in Bloemfontein benodig. Jy sal nie spyt wees nie!

Inez D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inez D
Family with teenagers

It's even better than the pictures, outstanding!

We had a very warm welcome. The place is beautiful and clean. I will definitely stay there again and recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plekkie lyk nog beter as wat die foto's wys, uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs. Die plekkie is vreeslik mooi en skoon. Ek sal vir seker altyd daar gaan oorbly en almal wat ek ken na hulle toe verwys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K
With spouse/partner

Absolute plesier gewees om daar te oornag.

Soos altyd wys die webtuiste dat hulle net die beste verblyf op hulle lys het. Dit was baie aangenaam om by Jan en Marian te oornag en sal hulle enige tyd aanbeveel.

Engela L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela L
With spouse/partner

Baie goed, netjies en lekker.

Kamer en geriewe was baie mooi en skoon. Baie veilig en die erf is baie mooi en goed onderhou. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

Izelle S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelle S
Individual traveler

Uitstekend.

By Janmar voel 'n mens nie soos 'n gas nie. Niks is te veel moeite nie. Yskoue sap wag in die yskas. En 'n botteltjie melk. Was heerlik om in die tuin te ontspan. Verblyf is baie netjies en veilig. Moeite is gedoen om seker te maak dat N1 nie steurend is in die kamers nie. Ontbyt was heerlik. Janmar beslis my enigste keuse as ek weer Bloem moet oorslaap.

Elsa S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa S
Individual traveler

Clean. Comfortable and quite affordable.

Easily reachable from the N1. Security is highly recommended. Clean and very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon. Gerieflik en heel bekostigbaar.

Maklik bekombaar vanaf N1. Sekuriteit hoog aanbeveel. Skoon en baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
Family with teenagers

Ongelooflike waarde vir geld.

Ongelooflike waarde vir geld, baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar oorbly, dit is beslis een van die beste plekkies waar ek nog gebly het.

Annemarie R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie R
With spouse/partner

Excellent, friendly service and extremely neat and clean accommodation.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende, vriendelike diens en uiters netjiese en skoon verblyf.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wiana L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiana L
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens, netjiese eenheid!

Hartlike ontvangs, veilige parkering, die eenhede is baie netjies en skoon en goed toegerus, lekker braaiplek en kuier-area. Ek sal beslis weer graag daar wil oorbly. Alhoewel die gastehuis naby aan die snelweg is en mens die verkeer kan hoor, het hulle moeite gedoen om die slaapkamers redelik klankdig te maak.

Johann O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann O
Individual traveler

Neat and everything one needs for a good night's rest.

Very friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en alles wat nodig is vir goeie nagrus.

Baie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antionette G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antionette G
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid in 'n pragtige oase.

Baie dankie, Marian! Soos altyd 'n 'tuiskoms' by julle. Alles hiper-netjies in julle smaakvol gemeubileerde eenhede. Julle fyn oog en hand op die instandhouding laat dit altyd splinternuut lyk. Sien julle hopelik gou weer.

Christine V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine V
With friends

Beautiful and neat accommodation.

Very friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, netjiese verblyf.

Baie vriendelik ontvang!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
Family with teenagers

Fantastic.

Thank you very much for a beautiful place. Unfortunately, we were only there for a short while, but the reception and accommodation was fantastic. We will surely visit you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie dankie vir 'n pragtige plek. Ons was ongelukkig net vir 'n kort rukkie daar, maar die ontvangs en verblyf was fantasties. Ons sal vir seker weer kom kuier by julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarie O - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie O
Family with young children

Very friendly and clean.

We had a very nice stay. The place is clean and spacious. We received a very friendly welcome. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en skoon.

Baie lekker gebly. Plek is skoon en ruim. Ontvangs was baie vriendelik. Sal vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette A
Family with teenagers

Dit was heerlik, lekker ruim eenhede met alles wat nodig is.

Heerlik gebly en uitstekende gasvrou en gasheer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Milandi D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Milandi D
Family with teenagers

Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Vriendelike ontvangs en jy voel baie welkom. Heerlike beskuit en vars melk en sap in yskas! Lekker warm geslaap en warm gestort. Kan sterk aanbeveel.

Glyn G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glyn G
With friends

Perfect overnight stopover on our way to Kruger.

Friendly people, good facilities, electric blankets, plenty of charger points for phones, cameras, etc. Ticks all the boxes for a stopover on the way to Kruger.

Lida M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida M
With spouse/partner

Definitely worth a next stay.

Pleasant, friendly, neat accommodation, 100% happy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir seker 'n volgende oornag werd.

Aangename, vriendelike, netjiese verblyf. 100% tevrede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
With spouse/partner

Very neat and clean.

The secure parking and all the personal touches makes this a great value for money overnight.

Marne O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marne O

Dit was puik, als was van top-gehalte.

Sal dit vir enigeen aanbeveel. Beste waarde, wonderlike gasvryheid en modern, skoon, netjies en veilig.

Eleta G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleta G
Individual traveler

Gasvry, netjies en goeie ligging.

'n Baie netjiese 'n gastehuis met die nodige wat ek verlang. 'n Wonderlike gasvrou wat my dadelik laat tuis voel het.

Hans S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans S
Family with young children

Baie vriendelik ontvang met puik verblyf.

Ons was baie bederf deur die gasvryheid en sal graag weer daar tuisgaan. Die kinders het lekker gespeel en pret gehad.

Martie D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Martie D
With spouse/partner

Excellent.

Everything was okay upon arrival and the owners were very friendly. The rooms and grounds were very tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Als was in orde met aankoms en die eienaars was baie vriendelik. Die kamers en terrein was baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Andre C
Individual traveler

Baie netjies en skoon.

Baie vriendelike ontvangs gekry. Kamers baie netjies en was beïndruk met fynere detail. Sekuriteit ook baie goed.

Anne S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne S
With spouse/partner

Die netjieste, skoonste, aangenaamste, veiligste oornag-gerief met 'n baie aangename en vriendelike bestuurder/gasvrou.

Janmar is baie netjies en skoon, die tuin aangenaam, nie 'n dingetjie uit sy plek nie, baie maklik om te kry, jy hoef nie in stad toe te ry nie, baie ideaal vir 'n oornag en selfs langer. Die bestuurder/gasvrou is sjarmant en baie behulpsaam. Moet ook nie dink omdat die gastehuis langs die snelweg geleë is dit 'n probleem is nie, vensters en deure is dubbeld geïsoleerd en dit hou klank uit, ons het heerlik geslaap, ons beveel die plek baie sterk aan, bly dat ons daar oornag het. Parkering was ook baie veilig.

Alex J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex J
With spouse/partner

Fantastic overnight guesthouse.

Marian instantly made us feel at home. Our room was very well-equipped and clinically clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese oornag gastehuis.

Marian het ons dadelik tuis laat voel. Ons kamer was baie goed toegerus en klinies skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alwyn V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alwyn V
On business

Alles wat ek nodig gehad het

Sien sterre.

Fransie T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fransie T
With spouse/partner

Very friendly service and excellent facilities.

Neat facilities, friendly service/staff. Easily accessable, tranquil and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens en puik geriewe.

Netjiese geriewe, vriendelke diens/personeel. Maklik bereikbaar, rustig en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda T - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda T
With spouse/partner

Skoon, ruim en voel soos huis.

Was ons 3de keer en weereens het Mariaan ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Baie netjies, skoon, ruim en goed toegerus. Die warm elektriese kombers en winter lakens op die beddens was heerlik met die koue naweek wat ons gehad het. Sal beslis die gastehuis aanbeveel en ons sal beslis keer op keer weer daar bespreek.

Milandi D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Milandi D
Family with young children

Very neat, clean and friendly service.

Janmar is very neat, clean and well-equipped. The service was very good and we felt very welcome. We can definitely recommend the guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Janmar is baie netjies, skoon en goed ingerig. Die diens was baie goed en ons het baie welkom gevoel. Ons kan die gastehuis beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
On business

It was very enjoyable and the service was excellent.

The rooms were spacious and clean. There is also very good security. The service was excellent, just sorry we were there for such a short time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en die diens was puik.

Die kamers was ruim en skoon. Daar is ook baie goeie sekuriteit. Die diens was puik, net jammer ons was so kort rukkie daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon W
With spouse/partner

Verblyf was byna n katastrofe!

Met ons aankoms by Janmar, is ons meegedeel dat daar geen plek vir ons was nie, alhoewel ons verblyf 100% betaal was, Mariaan het moeite gedoen om vir ons alternatiewe verblyf te kry. Ons het by Odessa uitgekom, waar ons baie gasvry ontvang is deur Pieter en Raisa, het baie lekker daar gebly en sal dit enige tyd aanbeveel!

Betty B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betty B
With spouse/partner

Excellent accommodation!

Very neat and well equipped accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf!

Uiters netjies en goed toegeruste verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea V
With spouse/partner

Very neat place. Jan and Mariaan were very friendly.

Had a very nice time in this neat place close to the university.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese plek en vriendelike mense Jan en Mariaan.

Baie lekker gebly in hierdie netjiese plek naby die universiteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
With spouse/partner

Very pleasant, friendly reception and clean rooms.

I will recommend Janmar anytime. Hostess is nice and accommodation is clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, vriendelike ontvangs en kamers skoon.

Ek sal Janmar enige tyd aanbeveel. Gasvrou baie gaaf, verblyf skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantal K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal K
With spouse/partner

Hospitable, clean, excellent place to stay over.

Thank you for having us at Janmar. Your place is so clean and well equipped and Marianne is so friendly and hospitable. We would definitely stay there again and recommend it to others. Wonderful guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry, skoon, uitstekende plek om te oornag.

Baie dankie, ons het ons oorslaap by JANMAR Donderdag 8 Desember baie geniet. Julle plek is silwerskoon en goed toegerus en Marianne is so gasvry en vriendelik. Ons sal beslis weer daar kom bly en julle aanbeveel. 'n Wonderlike gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico B
With spouse/partner

Very neat and friendly service. Even made a reservation for us at a restaurant.

Very neat, everything on its place, everything very clean with friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelike diens. Het tot vir ons plek bespreek by 'n restaurant.

Baie netjies, als op hulle plek, als was baie skoon met vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fabian K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Fabian K
With spouse/partner

Dame was vriendelik gewees.

My ontbytbrood was vol muf gewees.

Wihan L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wihan L
Individual traveler

Comfortable, very neat, safe accommodation.

Will definitely go back. Friendly reception, very neat accommodation. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, baie netjiese, veilige verblyf.

Sal beslis weer by Janmar oorslaap, vriendelike ontvangs, baie netjiese verblyf, kan die verblyf ten volle aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel K - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel K
With spouse/partner

Dit was die absoluut perfekte oornagplekkie.

Janmar is uitstekend en ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir 'n goeie oornag/verblyf-opsie.

Linda H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda H
On business

Fantasties!

Sal nie weer op ander plek oornag.

Jakkie V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jakkie V
Individual traveler

Uitstekende gastehuis!

Aangename, netjiese en veilige verblyf. Marian gee regtig die ekstra treë vir haar gaste.Sal verseker weer daar oornag.

Anci D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anci D
With spouse/partner

Netheid en gasvryheid onvergelykbaar uitstekend.

Ons reis regoor die land en bly in gastehuise oral. Die terrein en woonstel/suite waarin ons was, sowel as die ontvangs en behandeling was absoluut uitstekend. Waarde vir geld onvergelykbaar goed en ons beveel Janmar ten sterkste aan. Ons reis dikwels na Bloemfontein, en afhangend van beskikbaarheid by Janmar, sal ons verkieslik by Janmar gaan oorslaap. Puik!

Piet F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet F
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie vriendelik. Sal weer daar gaan bly. Lieflike ontvangs en gawe mense.

Drikus L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drikus L
Family with teenagers

Baie netjies en skoon.

Hierdie gastehuis is uitstekend en ek sal enige tyd weer hulle gebruik.

Vernon V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon V
With spouse/partner

Die vriendelikste gastehuis waar nog ooit was, voel soos of ek by die huis was so welkom voel mens!

Alles was net aangenaam, alles was netjies, skoon en reg. Ek sal dit voorskryf aan enige iemand!

Louw A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louw A

Baie vriendelik en netjies.

Hier word jy altyd vriendelik ontvang en die verblyf is altyd netjies. Marian is 'n fantastiese gasvrou. Kan verstaan waarom sy hierdie beroep gekies het. Sy en haar man, Jan, is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal enigiemand aanbeveel om by hulle te bly.

Estelle E - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle E
With friends

Baie aangenaam.

Baie hulpvaardige eienaar. Aangenaam en netjies. Heerlik gebly.

Alta R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta R
On business

Puik!

Waarde vir geld, vriendelike mense en baie baie netjiese plek.

Herbie S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herbie S
With spouse/partner

Werklik 'n verrassende oase en puik waarde vir geld.

Wanneer 'n mens ver gery het, vanaf Polokwane of vanaf Groot Brak in ons geval, het elke reisiger behoefte aan rus en ontspanning. Die rustige en stylvolle eenheid wat ons begroet het by Janmar is 'n oase waar mens graag wil oorbly! So jammer ons het nie gebruik gemaak van die netjiese braaigeriewe nie, maar nou weet ons ons gaan volgende keer heerlik kuier om die vuur. Tien uit Tien! (Polokwane)

Antionette G - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antionette G
With spouse/partner

Baie vriendelike en professionele diens.

Die eenhede is pragtig, skoon en baie netjies. Die tuin is baie goed versorg. Ons het heerlik gerus in die slaapkamers met die dubbelvensters wat die verkeer se lawaai geheel en al uitgeblok het. Marian is waarlik 'n uitmuntende, vriendelike gasvrou en het ons baie welkom laat voel.

Marjonette H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjonette H
With spouse/partner

Jou huis weg van die huis.

Ongelooflike, gasvrye mense wat jou dadelik laat welkom voel. Pragtige, netjiese plek. Baie dankie vir al die moeite en vriendelikheid. Julle sal ons beslis weer sien.

Jolanda A - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jolanda A
On business

Cosy, home away from home.

Very tranquil stay with an attentive hostess. Wonderful guest house.

Daantjie B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daantjie B
With spouse/partner

Beslis meer ontvang as wat verwag.

Kamers ruim en baie netjies. Die eienaars is definitief ganse van ONS dam!

Maulene G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maulene G
Family with young children

Heerlik!

Janmar sal ons verseker weer sien! Die eenheid is ruim, modern, netjies en baie gemaklik!

Glenda H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenda H
Family with young children

Gerieflik, warm en baie vriendelike gasvrou!

Ons was baie vriendelik ontvang en baie tuis gevoel in ons gastekamer. Dit was warm, alles was netjies en ons het BAIE lekker oornag. Ons sal beslis Janmar aanbeveel en weer daar gaan oornag.

Heinrich C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich C
Family with teenagers

Sal beslis weer daar oorbly wanneer ons op reis is.

Baie vriendelike ontvangs wat mens sommer welkom laat voel na 'n lang dag op die pad. Die eenheid is goed toegerus, uiters netjies en stylvol.

Eugene M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Eugene M
With spouse/partner

Veilig en gasvry.

Dit was heeltemal aangenaam.

Johan S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Baie lekker!

Uitstekende akkommodasie. Ons beveel die gastehuis sterk aan!

Jolanda V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda V
On business

Gerieflik plekkie om te bly met veilige parkering.

Baie skoon en netjies. Naby Universiteit en winkels.

Hennie B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
On business

Professioneel, effektief en smaakvolle verblyf.

Janmar se uitleg, die fasiliteite en die veiligheid is meer as wat van 'n gastehuis verwag kan word. Die eienares is vriendelik en bedagsaam, die kamer het aan al my verwagtinge voldoen en nog meer. Dit was skoon en netjies en selfs al was ek bewus van ander klante wat op die perseel was, was daar geen ongemaklike interaksie nie. Jy kon jouself tot jou eie besigheid bepaal sonder om aanspreeklik of verantwoordelik vir ander se ervaring of genot te voel. Ek het slegs een nag oorgebly, maar 'n mens sal beslis langer kan bly!

Jan Harm D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Harm D
With friends

Die regte tuiste in Bloem!

Sonder twyfel is dit die plek waar ek in die toekoms sal oorbly.

Maryna F - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maryna F
On business

Goeie waarde vir geld met privaatheid, maar genoeg vriendelikheid om jou tuis te laat voel.

Janmar gastehuis het vir my alles gebied wat ek nodig gehad het. Verblyf baie netjies en skoon met spesiale ekstras soos die sjokolade op die bed en die vrugtesap en melk in die yskas wat net daardie ekstra tikkie gasvryheid demonstreer. Baie dankie, sal vir seker weer daar bespreek.

Sanri F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanri F
With spouse/partner

Baie lekker gebly, heerlike ontbyt en baie goed ontvang deur die eienaar.

Ons het karprobleme gehad wat veroorsaak het dat ons op baie kort kennisgewing moes plan maak. Marian was wonderlik! Sy het so goed na ons omgesien. Sal Janmar vir enige persoon aanbeveel!

Chris C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs laat in die nag, baie skoon en netjies. Puik!

Ek sal weer van Janmar gebruik maak en sal dit by almal aanbeveel!

Fritz C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fritz C
With spouse/partner

Lekker man, lekker!

Vriendelike ontvangs en persoonlike diens, wat meer kan 'n mens vra. Janmar bied veilige verblyf vir die besoeker, synde vir plesier of besigheid, in 'n omgewing wat maklike toegang bied tot al die attraksies in die stad.

Inge V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge V

Ons was vir een dag in Bloemfontein, as groot familie en dit was heerlik om almal in dieselfde gastehuis te kon wees.

Ek sal beslis Janmar aanbeveel. Dis uiters netjies, baie gerieflik om te bereik en die eienares is baie gasvry en behulpsaam. Beslis die moeite werd en waarde vir geld.

Daphne B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daphne B
With spouse/partner

Uiters bevredigend!

Sal enige tyd vir enige persoon aan beveel! Vriendelike verwelkoming en huis weg van tuiste!

Salome G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome G
With spouse/partner

Verwagtinge oortref!

Dit was netjies en skoon met wonderlike, vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Anelda L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anelda L
Family with young children

Lekker ruim, baie gerieflik en netjies.

Die enigste ding wat hul nodig het om 100% te kry, is lugversorging in die kamers. Dis net te warm in somernagte. Jy moet met oop deur slaap vir koeligheidjie en dan byt muskiete weer.

Charlene V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V
Family with young children

Wonderlik!

Wonderlik, ons het dit baie geniet. Mariaan is so vriendelik en die kinders het dit geniet om daar te speel en kuier.

Sonya S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonya S
Family with teenagers

Ruim, gerieflike, skoon eenheid en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf vir 'n gesin. Puik gastehuis!

Sentraal geleë en baie toeganklik en naby Universiteit en Mimosa Mall. Veilige omheinde huis met vriendelike ontvangs en pragtige braaigeriewe asook 'n mooi tuin om te ontspan. Kan hierdie gastehuis vir enige een aanbeveel dit is regtig waarde vir geld.

Erna V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna V
With friends

Absoluut ongelooflik!

Die skoonste plek waar ek nog ooit oornag het. Ongelooflik smaakvol!

Johan N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan N

Verblyf het aan my vereistes voldoen.

Sien die sterre hieronder.

Annatjie D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie D
With spouse/partner

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Piet D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
With friends

Uitstekend! Alles was nommerpas.

Alles was mooi netjies, die diens was uitstekend en die verblyf baie lekker. Alles was 100%!

Andre N - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N
With friends

Die verblyf is netjies en gerieflik.

Alles wat jy wil hê, is daar. Ek kan aan niks dink waarop ek wil verbeter nie.

Rialize S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialize S
Individual traveler

Fantasties!

Ek het heerlik gebly. Die gasvryheid is van die boonste gehalte, en so ook die verblyf! Ek sal verseker weer daar tuisgaan!

Smit H - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Smit H
With spouse/partner

Uitstekend!

Sal weer van Janmar gebruik maak.

L Olivier U - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
L Olivier U
With spouse/partner

Alles was eenvoudig net uitstekend.

Skoon, moderne eenhede wat uitstekende waarde vir geld bied. Die hartlike ontvangs, vriendlike diens en veilige parkering laat mens tuis voel. Sal Janmar beslis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Charles F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles F
On business

Baie dankie aan Marian vir haar wonderlike diens!

Dit is die moeite werd om by Janmar oor te bly.

Johan & Aletta P - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan & Aletta P
With spouse/partner

Ons het regtig baie Lekker gebly.

Ons kan Janmar vir enige iemand aanbeveel. Dit was vir ons lekker om te kom en gaan soos ons wou. Veilige Parkering. Die eienaars was baie dierbaar, so ook die werksmense. Baie skoon en netjies. Dit het gevoel soos familie by Janmar.

Martha S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martha S
With spouse/partner

Skoon en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang, al was dit al na 10:00.

Dries V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Beste gasvryheid wat ons in jare beleef het.

Mariaan is 'n uiters bekwame en vriendelike gasvrou. Ons het sommer net tuis gevoel. Die geriewe is baie goed.

Elmarie D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie D
Family with teenagers

Goed genoeg om dit weer te doen.

Mariaan is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is 'n klipgooi van Kovsies af, 100% veilig en heerlik privaat. Die eenhede is klinies skoon en behoorlik versorg en in stand gehou. Ek kan Janmar met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Louw A - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louw A
Family with teenagers

Bekostigbaar, vriendelik en netjies - dit was net 'n plesier om daar te oornag.

Dit is heerlik om in so 'n netjiese en mooi plek te oornag. Marian en Jan is verskriklik vriendelik en ons het onmiddellik tuis gevoel. Hoop die prys bly altyd so bekostigbaar, dan gaan ons weer daar bly.

Charles F - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles F
On business

Die verblyf is baie netjies, skoon, bekostigbaar en die diens is ook vriendelik.

Dankie vir die geleentheid om by julle te kon bly. Sal beslis weer vir julle ondersteun as ek in die omtrek is.

Andre L - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
With spouse/partner

Een van die beter gastehuise!

Sien die sterre hieronder.

Rehet T - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rehet T
Family with teenagers

Alles is net eenvoudig uitstekend!

Ons sal beslis die plek aanbeveel en verseker weer daar oornag!

Helen W - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen W
With friends

Puik verblyf!

Baie goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en gemaklik.

David H - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David H
With spouse/partner

Comfortable stopover close to N1.

Warm welcome, very well appointed and good value accommodation. Easy to find and close to free way.

Frederick B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick B
Family with young children

Baie lekker gebly in skoon en netjies plek.

Ons sal verseker weer van Janmar gebruik maak. Dit was 'n heerlike ervaring gewees, die mense is baie vriendelik en behulpsaam, en alles was skoon en netjies. Hou asb. so aan.

Carl D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carl D
On business

Mooi, skoon kamer!

Dit is lekker om my bespreking in Afrikaans te doen en te soek. Die terugvoer vanaf LekkeSlaap was vining en professioneel. Die gastehuis was uitstekend, en ek sal verseker terugkeer na Janmar met my volgende besoek aan Bloemfontein!

Francois F - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois F
On business

I could not find any fault with my stay as it tick all the boxes.

My stay at Janmar was beyond my expectation. I have been travelling around Europe several times and could definitely say that Janmar is of a top quality. It had a real homely feel.

Cornell S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornell S
With friends

Baie dankie vir vriendelike diens, en baie moeite!

Ons het net vir 'n kort rukkie oorgebly, maar die plek is lekker ingerig vir langer bly. Maklik om te kry, en vriendelike diens. Ek sal verseker weer teruggaan as ek weer in Bloem moet oorbly.

Elna R - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna R
With spouse/partner

Wonderlik in alle opsigte, maar veral baie vriendelike diens.

Die kamers is modern, skoon en netjies, maar huislik. Dis lekker om uit te kyk op die tuin en buite te sit en eet of kuier. Ons sal verseker weer gaan en beveel dit vir ander aan.

Elmarie V - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie V
Family with teenagers

Gasvry en baie baie gerieflik.

Enige iemand wat "plattelandse gasvryheid" in die stad wil beleef, kan gerus by Janmar gaan oorbly. Hierdie mense is ongelooflik gasvry, vriendelik en wil jou verblyf ten alle koste baie aangenaam maak. baie baie dankie Marian. Ons het heerlik gebly. Dankie vir jou omgee vir oupa, die kinders waarin jy so belanggestel het, ons waardeer dit. Lindo , Elmarie , Linmarie en Wilnica.

Janine B - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine B
With spouse/partner

Baie lekker gebly, en baie netjies en skoon

Beautiful, clean, nice.

Kleintjie D - Feb 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kleintjie D
With spouse/partner

A clean, safe environment.

Perfect for some time away.

Daan J - Nov 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daan J
With spouse/partner

We enjoyed our stay, reception was highly professional and friendly. Thank you!

We received a prompt response on our initial enquiry, booking was confirmed quickly and we always had open communication. We received a friendly reception, rooms were ready and clean and we were able to rest immediately. All in all a pleasant experience and we will definitely make use of this place again.

Denise V - Aug 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise V
Family with young children

Great place!

We loved it very much!! Definitely would like to return one day.

Karin D - May 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin D
Family with teenagers

Stay was very pleasant.

We had a very pleasant stay as this establishment. The service was good and will return.

Tanya B - Dec 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tanya B
Family with teenagers

Very clean and neat

We had a wonderful stay at Janmar. The people is very friendly and like to spoil the quest. We thank you for everything.