The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jansen House Boutique Manor | TravelGround
+34

Jansen House Boutique Manor

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 10 reviews for Jansen House Boutique Manor
Cleanliness
4.5/5
Service
4.1/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Martie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie B
With spouse/partner

Peaceful, safe environment.

Staff were friendly and the unit was neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, veilige omgewing.

Personeel was vriendelik en die eenheid was netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andries N
Individual traveler

Excellent service.

I really enjoyed staying in the Milk Room it is well appointed, neat and clean. The room could do with air conditioning to make it more comfortable during the hot summer evenings (the fan helped but is not sufficient). The staff is friendly and competent and frequently asked if there was anything they could do for me. The pillows on the bed have a bit of a scent and can upset more sensitive travellers (positive criticism).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Ek het baie lekker gebly in die Milk room dit is goed ingerig, netjies en skoon. Die vertrek sou kon doen met lugreëling om dit gemakliker te maak tydens die warm somersaande (die waaier het gehelp maar is nie voldoende nie). Die personeel is vriendelik en bekwaam en het gereeld gevra of daar enigiets is wat hulle vir my kan doen. Die kussings op die bed het 'n bietjie van 'n reuk en kan meer sensitiewe reisigers omkrap (positiewe kritiek).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
On business

Great place to stay!

We had a wonderful stay at Jansen House! Very safe place to stay. Was near Midsteam College where we needed to be. I would just have liked a phone number of Jansen House to arrange for the key as we were busy until late that evening. Thanks, Jansen House. We'd gladly stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prima blyplek!

Ons het heerlik oorgebly by Jansen House! Baie veilige plek om oor te bly. Was naby Midsteam College waar ons moes wees. Ek sou net graag 'n telefoonnommer van Jansen House wou hê om te reël vir sleutel aangesien ons tot laat die aand besig was. Dankie Jansen House. Ons sal graag weer daar wil oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cynthia E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Cynthia E
Individual traveler

There was no electricity for the entire time of our stay, poor management.

The owner apparently lives overseas and was not in contact with the ladies left to run the establishment. There was no power at Jansen House during my stay. All other properties in the neighbourhood had power. Perhaps he had not paid his account. The was no emergency electrician on call, no generator, no gas lamps, no torches, no boiling water for tea or coffee, no TV, nowhere to charge your phone and the electric gates did not work so our vehicles were not totally secure.

Patsy S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Patsy S
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Die personeel is professioneel, hulpvaardig en baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik. Die kamers is netjies. Dit was 'n groot plesier om daar te bly. Ek kan dit vir seker aanbeveel. Baie dankie Jansen House.

Jansen House Boutique Manor's response

Beste Patsy,

Dankie vir die vriendelike terugvoer.

Ons poog om die beste te wees teen bekostigbare tariewe.

Sien jou binnekort!

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Esme V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esme V
Individual traveler

Stately old house.

Jansen House was not as beautiful as in the photos right now, but they are doing all kinds of renovations and repainting. Plus it's winter so the gardens are bare. But the room I stayed in was beautiful. The carpet might be a nice wash? It was nice that my car could stand in a garage. The staff is very friendly and put in a lot of effort. Breakfast was delicious. I will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Statige ou huis.

Jansen House was op die oomblik nou nie so mooi soos op die foto's nie, maar hulle is besig met allerhande renovasies en verwery. Plus dit is winter so die tuine is maar vaal. Maar die kamer waar ek gebly het was mooi. Die mat kort dalk 'n mooi was? Dit was gaaf dat my motor in 'n motorhuis kon staan. Die personeel is baie vriendelik en het baie moeite gedoen. Ontbyt was heerlik. Ek sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jansen House Boutique Manor's response

Beste Esme

Dankie vir jou terugvoer.

Ons is voortdurend besig met kleiner onderhoudswerk, maar het gedurende die laaste 3 maande 'n groot poging ingesit om Jansen House tip-top te kry. Ons werk ook tans aan rugsteun krag voorsiening, sonkrag en gaan nog een ekstra luukse kamer byvoeg (Ons is besig met die laaste afrondingswerk). Hierdie gaan 'n meesterstuk wees aangesien ons die oorspronklike ou hoofslaapkamer (enorm groot, hoë plafon, hout vloer, luik vensters, moderne nuwe badkamer, ens).

Is hoof fokus bly egter dienslewering. So onderskei ons Jansen House Boutique Manor.

Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Jana S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jana S
With spouse/partner

Veilig en rustige omgewing.

Ons het laat eers ingeboek, en nog steeds was die diens uitstekend, hulle was tot bereid om 'n kledingstuk vir my te stryk wat ek vroeg die volgende oggend sou aantrek. Nogmaals baie dankie vir uitstekende diens.

Jansen House Boutique Manor's response

Beste Jana

Dankie vir die terugvoer. Ons het dit nodig om te weet of ons nog steeds aan ons gaste se hoë verwagtinge voldoen. Ons fokus is op dienslewering. So bou ons 'n betroubare "handelsmerk"

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Christi E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christi E
On business

Heerlik gebly - as ek weer in die omgewing moet oorslaap, is ek beslis weer daar!

My verblyf baie geniet! Ontvangs was vriendelik en so behulpsaam. Heerlik geslaap en ontbyt geniet! Baie dankie vir die gasvryheid!

Jansen House Boutique Manor's response

Beste Christi

Dankie vir jou vriendelike en positieve terugvoer. Ons is altyd besig om te probeer verbeter.

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Susan L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan L
Individual traveler

Personeel behulpsaam en laat jou tuis voel wat 'n aangename atmosfeer skep.

By aankoms was die area sonder elektrisiteit as gevolg van 'n fout op die toevoerlyn. Die personeel het jou op hoogte gehou and selfs 'n SMS gestuur dat indien jy hulp nodig het wanner jy laat aand terugkeer vanaf jou funksie jy 'n nommer kan skakel vir hulp. Dit het jou onmiddellik laat dink dat jou veiligheid 'n prioriteit is. Die ontbyt was heerlik en die warm ontbyt was op gasstowe berei wat vir my as gas geen ongerief veroorsaak het met die krag onderbreking nie. Voorstelle vir verbetering met kragonderbrekings: Hou herlaaibare LED-lig in elke kamer en dalk ook gas vir stort en wasbak se warm water. Dit sal vir die gaste 'n geen ongerief verblyf meebring. Algehele gevoel was 'n aangename verblyf omdat personeel behulpsaam is, jou laat tuis voel en jou veiligheid by laataand aankoms in geneem word.

Jansen House Boutique Manor's response

Beste Susan

Dankie vir jou terugvoer. Ons gebruik alle inligting om voortdurend te probeer verbeter. Ons is tans besig om kwotasies aan te vra vir 'n volledige battery rugsteun stelsel vir alle ligte, TV en internet vir die hele gastehuis. Ons hoop om dit in plek te hê teen einde September 2019. Dan is ons reg vir enige kragonderbrekings.

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Marieta. B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marieta. B
With spouse/partner

Dit was regtig nie wat ek verwag het nie.

Ek was regtig teleurgesteld met Jansen House. Eerstens het ons voor 'n hek gekom, die klokkie gelui, maar niemand het geantwoord nie ek moes bel voor iemand reageer het. Dit was ‘n onverwagse koue dag in Oktober, daar was wel koffie en tee in die kamer maar geen melk nie. Die dame wat ons gehelp het was nêrens te kry nie. Ek het net die heeltyd ongemaklik gevoel en nie baie welkom nie. Ek het ook nie gehou van die toilet wat feitlik langs die bed is nie. Dit is 'n pragtige ou huis maar die tuine en stoepe lyk verwaarloos en die geboue het definitief 'n verf nodig.

Jansen House Boutique Manor's response

Geagte Marieta,

Dit is altyd vir ons 'n pynlike dag as een van ons gaste nie 100% tevrede is nie. Ons wil dus begin om te sê dat ons jammer is dat ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons werk deurlopend daaraan om enige foute dadelik reg te stel.

Die hek se klokkie lui in die kombuis en in die bestuurder se sitkamer. Dit mag gebeur dat ons personeel besig is erens elders op daardie spesifieke oomblik. Dit is tans 'n probleem area maar ons oorweeg om 'n klokkie te installeer wat eerder deurskakel na 'n selfoon as oplossing. Dit het egter weer ander potensiële tekorte.

Die melk wat nie in die kamer was nie is 'n groot fout. Ons verskaf altyd vars melk in die yskas aangesien ek persoonlik ook hou van baie vars melk in my koffie. Ons het nou 'n kontrolelys opgestel om seker te maak personeel vergeet nie van bv die melk nie.

Die Melkkamer, kamer waar u gewoon het, het 'n oopplan badkamer met die slaapkamer gedeelte. Sommige gaste hou daarvan. Dit is jammer dat u nie onmiddelik vir ons genoem het dat dit nie vir u aanvaarbaar is nie. Ons het nog 2 ander kamers beskikbaar gehad en sou u met graagte kosteloos skuif.

Jansen House is 'n ou huis wat deurlopend onderhou moet word. Ons het bv in 2016 die hele dak herstel en oor laat verf. Tans is ons besig om al die houtrame te skuur en te vernis en die geute te vervang. Met waterbeperkings is ons baie afhanklik van reën om die grasperkke mooi groen te hou. U was dalk net te vroeg na die eerste reëns by ons om die groot verskil te kon geniet. Jansen House het 'n groot tuin (5500 m2) met 2 tuiniers en my suster wat weekliks deur die tuin gaan om die volgende week se tuinwerk te beplan. Die tuin was in 2009 deur my vrou Erika en 'n tuinargitek herontwerp en aangeplant. Normaalweg kry ons tuin baie komplimente en neem bruidspare gereeld hul fotos by ons.

As blyk van apologie wil ons graag vir u uitnooi om weer 'n draai by Jansen House Boutique Manor te kom maak. Ons sal vir u 'n 80% korting aanbied op ons tariewe. Ek sal ook seker maak dat u in een van ons ander kamers bly.

As gevolg van 'n groot aanvraag na kamers by Jansen House Boutique Manor gaan ons ook gedurende November e Desember twee nuwe kamers bou. Dit sal deel vorm van die bestaande ou herehuis se vertrekke en een sal wees in die ou hoofslaapkamer. U mag dalk die eerste gaste wees om hierdie nuwe luukse kamers te kom geniet.

Ek nooi u dus vriendelik uit vir 'n tweede besoek.

Vriendelike groete,
Chris Meyer
Mede-eienaar

Jansen House Boutique Manor
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 King Street, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhY2I1ODFkLWZhZmItNDc2MC1hZmJkLTZkNDQ1OGRhOWY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 10 5 1 5 9 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.875672398999 28.219563373016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!