The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jay's Gastehuis | TravelGround
+40

Jay's Gastehuis

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Jay's Gastehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Merilyn M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Merilyn M
With spouse/partner

Dit was 'n baie lekker, rustige kuier.

Die verblyf is baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier.

Johannes Jacobus M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes Jacobus M
With spouse/partner

Uitstekend. Heerlik gebly. Netjies en alles wat mens nodig het is sorgvuldig uitgekies.

Sien asb. bo vir my opsomming.

Jay's Gastehuis 's response

Baie dankie Hannes, jy was 'n wonderlike gas en 'n plesier om te ontvang. Jy is altyd welkom by ons.

Jay's Gastehuis
Andria S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andria S
With spouse/partner

Lekker gekuier. Netjiese akkommodasie.

Vriendelike gasvrou. Baie behulpsaam. Beskikbaar ten alle tye.

Annietjie B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annietjie B
With spouse/partner

Onberispelik in alle opsigte.

5/5. Groot waardering vir die geleentheid. Beste groete.

Kelvin B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelvin B
With spouse/partner

My wife and I were highly impressed with the classiness of our flatlet.

Before deciding on Jay's Gastehuis I looked all over JBay for suitable accommodation. At the price you won't find better than Jay's Gastehuis. Not quite on the beachfront, but being on an elevated property you are met with a magnificent and panoramic view of the sea all the same from the beautifully-equipped veranda. With stunning, manicured gardens, Jayne runs a highly commendable establishment where privacy is key and we will definitely be using Jay's Gastehuis again on our next visit to Jeffreys Bay.

Jay's Gastehuis 's response

Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Seënwense vir die res van die jaar.

Jay's Gastehuis
Janet N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet N
With spouse/partner

Fantasties! Baie lekker gebly. Is vreeslik mooi.

Baie lekker gebly, vriendelik, behulpsaam, baie skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel!

Jay's Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle het n baie geseende jaar.

Jay's Gastehuis
Tanja J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja J
With spouse/partner

Baie ontstpannend.

Baie gasvry, netjies, uiterse skoon plek.

Jay's Gastehuis 's response

Baie dankie, julle is altyd baie welkom by ons.

Jay's Gastehuis
Riana K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana K
Individual traveler

Perfek vir 'n rustige wegbreek.

Jayne was 'n wonderlike gasvrou en die verblyf is baie netjies en alles wat jy nodig het by die see. Die uitsig is pragtig en dit was in 'n wonderlike, rustige gedeelte van Jeffreysbaai geleë wat jou net nog meer laat ontspan. Ek sal vir seker almal na Jay's Gastehuis verwys in die toekoms.

Jay's Gastehuis 's response

Baie dankie Ariana. Jy is altyd welkom by ons. Ek hoop jy het n geseende jaar.

Jay's Gastehuis
Ina B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina B
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Salig, rustig met pragtige uitsig.

Jay's Gastehuis 's response

Baie dankie dat julle ons plekkie in skitterende toestand vir ons gelos het, julle was wonderlike gaste. Altyd baie welkom by ons.

Jay's Gastehuis
From
R600
per night (sleeps 2)
From
From R600
per night (sleeps 2)
From
R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Eike Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1dabb0f9fc96a318a310ca98b6da18c72eaa82e635c596f8198ac9a64a2f9206885a272662ce36bdf3685eb5280afff2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night (sleeps 2) 9 5 1 5 18 Eike Street Wavecrest 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.026024188437 24.925510722852
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!