Jdal Caravan Park & Chalets
Self Catering • 30 Voortrekker Street, Jacobsdal, 8710, Free State
Overall Review:
Average rating of 9 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ria B - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ria B
Individual traveler
Warm welcome and very helpful.
I was warmly welcomed and the people really were helpful. Had such a great time, I'm going there again in September.
Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.
Ek was baie vriendelik ontvang en die mense was regtig hulpvaardig. So lekker gekuier ek stop September weer daar.
This review has been translated, to view the original version
Sandra V - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sandra V
Baie baie warm, maar so rustig.
Ons het gereis met my bejaarde ouers en 'n tiener. Dit was tydens 'n hittegolf. Met ons aankoms was die ingaan-hekke effe misleidend, gevolglik het ons toe aan die agterkant van die chalet uitgekom en dadelik besluit "hier gaan ons nie bly nie"; want dit het totaal onveilig gelyk en ons kon nie regtig sien wat ons op die foto's vooraf gesien het nie. Nadat ons Johan geskakel het en by die regte hek in is, het hy ons verseker dat dit veilig is. Ons was baie moeg en warm en het besluit om te bly. Daar is geen lugversorging in die eenheid (ons het ...
Read more
Jennette V - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jennette V
Family with teenagers
Baie vriendelik verwelkom.
Baie vriendelik verwelkom, hulle het 'n waterprobleem in die dorp en die gasheer en vrou het alles moontlik gedoen dat ons gemaklik moet wees. Baie vriendelik en uit hul pad gegaan vir ons.
Marie D - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marie D
Family with teenagers
Heerlik!
Baie vriendelike eienaars. Baie dankie vir heerlike tyd by julle! Stil en rustig.
Leon G - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leon G
With friends
Aangenaam en regtig waarde vir geld.
Teleurgesteld in die eenheid wat ons gehad het. Die foto's op die website en die eenheid self was nie dieselfde nie. Geen sekuriteitshekke vir voertuie nie. Verder baie aangenaam en skoon.
Marlene D - Jun 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marlene D
With friends
Was an unbelievably nice experience.
When we arrived at Jdal Caravan Park we were treated to a warm welcome an they saw to all our needs. The little place was neat and clean and there were extra blankets and a heater. I'd recommend it any day. Nice farm atmosphere! Will definitely be back.
Was 'n ongelooflike lekker ervaring.
Met ons aankoms by Jdal Caravan Park is ons vriendelik ontvang en daar is in al ons behoeftes voorsien. Die plekkie was netjies skoon en daar was selfs ekstra komberse en verwarmer gewees. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit was so regte plaas-atmosfeer! Sal beslis weer daar wil oornag.
This review has been translated, to view the original version
Pieter C - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter C
With spouse/partner
Ongemaklik en onaangenaam.
Nadat ons ingeboek het en balans betaal het is ons ingelig dat daar 'n waterpyp probleem in die dorp is, maar dat dit teen 6 uur reg behoort te wees. Die water toevoer is nooit herstel nie. Ons het 'n 5 liter water in die dorp gaan koop en moes slegs met dit oor die weg kom. Ons voel die eienaar kon ons voorsien met kanne of emmers water sodat ons kon was en die toilet kon spoel. Hy het dit nie gedoen nie en dit was uiters onaangenaam. Jammer vir die negatiewe resensie, maar leer hier uit.
Lynne M - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lynne M
On business
Pragtige en netjiese plek.
Netjies, rustig en vriendelike mense.
Albrecht J - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Albrecht J
With friends
Alright for a night or two
It was a pretty good stay. Had some water problems with the Geyser packing up, but that's life. Nice place to stay if your in the area, or are after just a nights rest.
Guests that viewed Jdal Caravan Park & Chalets also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |