The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jenebelle Accommodation | TravelGround
+19

Jenebelle Accommodation

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 35 reviews for Jenebelle Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Enid K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enid K

Luuks, aandag aan detail, voldoen aan al ons behoeftes, heerlik stil, met besondere sorg voorberei.

Ek en my dogter het hier oornag. Ons was verstom oor die luuksheid van die eenheid, wat lyk of 'n binneversierder dit voorberei het. Dit was warm, huislik, het alle benodigdhede bevat wat ons benodig het. Ons het snoesig, warm en heerlik geslaap op 'n bed van uitstekende gehalte. Dankie vir die koekies wat so pragtig voorgesit is en ons ingewag het. Ons beveel julle graag aan en kom beslis weer as ons net kan.

Simone B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone B
With spouse/partner

Beautiful setting, everything we needed.

Booked this accommodation for my parents who went to a wedding which was located 5 min away. Mari was such a pleasure to liaise with. Over-communicated, super helpful, and friendly. Even let me know when my parents arrived safely and when they left. The place is exactly as per pictures with a lovely treat on arrival. Value for money, beautiful space, and awesome hosts. What more can one ask for. Will definitely recommend and book a stay for myself. Thanks Mari.

Johan B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Vriendelike, behulpsame gasheer. Akkommodasie en alle geriewe absoluut perfek in orde, skoon, ens.

Vriendelike en behulpsame gasheer. Akkommodasie en alle geriewe absoluut perfek in orde, skoon, ens.

Theo V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo V
With spouse/partner

Wonderlik!

Jenebelle is rustig en Baie netjies. Ons was vriendelike ontvang en het absoluut privaatheid gehad. Sal dit aanbeveel vir enige reis of naweek weg.

Jenebelle Accommodation's response

Dankie Theo, vir julle ondersteuning en mooi terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien

Jenebelle Accommodation
Sophy B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophy B
With spouse/partner

Dit was baie aangnaam en die plekkie is besonders goed ingerig.

Ons het 'n hartlike verwelkoming gehad en daar is elkedag per WhatsApp verneem of alles in die haak is. Ons het die verblyf baie geniet en dis besonder netjes en smaakvol toegerus. Regtig waar vyfster gehalte.

Jenebelle Accommodation's response

Sophy,
Dankie vir julle mooi terugvoer en julle ondersteuning. Dit was net n plesier om julle hier te he.
Hoop om julle weer te sien

Jenebelle Accommodation
Alida K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida K
Family with young children

Naweekwegbreek vir gesin van 3.

Vriendelike gasvrou, moderne en super netjiese plek. Stil en rustige area. Fyn aanvoeling vir detail. Sal definitief weer daar bly as ons Jacobsbaai toe gaan.

Jenebelle Accommodation's response

Dit was net n plesier om julle hier te hê.
Dankie vir julle mooi terugvoering en ondersteuning

Jenebelle Accommodation
Fiona S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fiona S
With spouse/partner

Sielsverkwikkend. Asemrowend. Fantasmagories.

Ons het daar aangekom. Bietjie laat en in die reën. Jean het uitgekom en ons kom groet. Verduidelik hoe alles werk. Die plekkie self is beter as wat dit adverteer word. Dit is ruim. Dit is bitter mooi en het alles en nog meer wat jy sou benodig vir 'n blaaskans. Dit is rustig. Dit wakker die lewenslus in jou. Jy kan gaan stap. Net rustig wees. Net weer mens word. Hierdie plekkie is 'n moet op 'n vinnige wegbreek. Dis bekostigbaar en daar word soveel moeite gedoen om jou tuis te laat voel. Dankie Jean en Mari vir julle ongelooflike gasvryheid. Mag julle baie geseën word vorentoe. Fiona en Andre

Jenebelle Accommodation's response

Fiona,
Baie dankie vir julle mooi terugvoering, seën wene en terugvoering. Dit ws net n plesier om julke hier te hê.
Hoop om julle weer te sien
Mari

Jenebelle Accommodation
Piet J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet J
With friends

Baie rustig en gerieflik.

Baie gasvrye mense. Die eenheid is baie gerieflik, netjies, goed toegerus en privaat. Uitstekende plek.

Jenebelle Accommodation's response

Hallo Piet,
Baie dankie vir julle ondersteuning en ek is bly dat julle die tydjie kon geniet by ons.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Mari

Jenebelle Accommodation
Sann L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sann L
Individual traveler

Baie netjies, gasvrou Mari doen baie moeite met fyner detail wat die verblyf baie spesiaal maak. Sal die gastehuis vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Dit was uitstekened.

Jenebelle Accommodation's response

Hallo Sann.
Ek is so bly jy het dit geniet en baie dankie vir die mooi woorde en jou ondersteuning.
Sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Mari

Jenebelle Accommodation
Sean R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean R
With spouse/partner

Perfect. Fantastic attention to detail.

I would like to go back and stay again. The whole concept and layout of the loft were so unique. Very comfortable. Great hosts. Thank you, Mari and Jean.

Jenebelle Accommodation's response

Hi Sean.
Glad to hear that you enjoyed your stay with us. Thank you for the kind words and we hope to see you again.
Friendly greetings,
Mari

Jenebelle Accommodation
Wilma S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma S
With spouse/partner

Mooi, mooier, mooiste.

Alles was mooi en luuks. Een groot bederf van die wortelkoek tot die filterkoffie.

Jenebelle Accommodation's response

Wilma,

Dit was net n plesier om julle hier te hê.
Dankie vir julle ondersteuning, hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die mooi terugvoer.

Mari

Jenebelle Accommodation
Arrie T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arrie T
Individual traveler

Baie vriendelik ontvang, eenheid was skoon en netjies, baie goed toegerus en privaat.

Die vriendelikheid asook hulpvaardig van Jean en Mari, die gasheer en - vrou, het beïndruk. Wat verder uitgestaan het was die aandag aan detail ten opsigte van netheid, toerusting, blomme, ens. Ek het werklik tuis gevoel en my tydjie daar baie geniet. Dankie julle.

Jenebelle Accommodation's response

Arrie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer en jou ondersteuning.
Dit was net een groot plesier om jou en Wiskey hier te he.
Sien julle binnekort.
Mari.

Jenebelle Accommodation
Lindsey N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsey N
With spouse/partner

Klein stukkie hemel.

Pynlik netjies. Mooi en modern. Heerlike bederfies. Vriendelike gasheer en dame. Sal definitief weer kom.

Cobus V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
Individual traveler

Perfect and stunning.

I stayed at Jenebelle's one bedroom unit. It was absolutely fantastic! The room has everything you might possibly need. The attention to detail is amazing. From welcoming cupcakes to yummy rusks and luxurious bedding and towels, these hosts know how to make you feel welcome. This has been the best place I've ever stayed at. Thank you!

Jenebelle Accommodation's response

Middag Kobus
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en ondersteuning, dit was net een groot plesier om jou hier te hê.
Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Johan S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

We had an excellent and amazing weekend.

Hospitality was excellent. We had a great time and awesome stay.

Jenebelle Accommodation's response

Dankie Johan vir jul mooi terugvoer en ondersteuning, hoop om julle weer te sien.

Jenebelle Accommodation
Renier P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Renier P
With spouse/partner

Pragtig!

Smaakvol ingerig en gemeubileer. Ruim, skoon en met goeie kwaliteit linne! Jean en Mari ons kom vir seker weer vir meer.

Jenebelle Accommodation's response

Dankie vir jul mooi terugvoer en ondersteuning.
Ons wag vir julle.

Jenebelle Accommodation
Suzanne J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne J
With spouse/partner

Pragtige knus eenheid met alles wat jy benodig het toegerus!

Gasvrou Mari was baie behulpsaam en vriendelik - regtig uit haar pad gegaan om ons te huisves! Aangenaam verras met die ietsie eksra om ons te verwelkom! Sal definitief weer bespreek en die keer langer bly.

Jenebelle Accommodation's response

Suzanne,
Dankie vir die mooi terugvoer, dit was net n plesier om julle hier te he.
Julle is pragtige mense.
Hoop ons sien julle weer.
Mooi bly,
Mari

Jenebelle Accommodation
Chris L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris L
Family with teenagers

Beste gasvryheid en lieflike omgewing.

Baie netjiese eenheid, asook beste gasvryheid ooit ervaar vir selfsorg.

Jenebelle Accommodation's response

More Chris
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en ondersteuning. Dit was net 'n groot plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.
Mooi bly
Mari

Jenebelle Accommodation
Rick B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rick B
With spouse/partner

Baie netjiese plekkie. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer hier bespreek.

Die verblyf was wonderlik. Als mooi skoon, nuut en netjies. Baie gawe mense.

Jenebelle Accommodation's response

Rick ,
Baie dankie vir die mooi terugvoer en julle ondersteuning.
Dit was net n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien
Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Jeanette G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette G
With spouse/partner

Wonderlik en baie spesiaal.

As ek daar vir ewig kon bly, het ek! Mari en haar eggenoot het dit ekstra spesiaal gemaak. Die loft was so modern, skoon en netjies en vir my wat baie puntenerig is oor skoon en netheid, was dit absoluut 'n plesier en ja, ek sal dit altyd onthou as my gunstelingvakansieplek. Baie spesiaal vir seker!

Jenebelle Accommodation's response

Jeanette, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so geseend met wonderlike gaste, jy is die dierbaarste mens, aangenaam en so gemaklik. Dankie, julle was regtig 'n groot seen vir ons. Dankie ook vir die pragtige blomme. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Jenebelle Accommodation
Elzabe H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzabe H
With spouse/partner

Baie gasvry en baie skoon en mooi.

Mooi versorgde blyplek en vriendelike gashere. Baie skoon en goed ingerigte wooneenheid. Kamer 2. Het 'n klein probleempie gehad met 'n gas wat vinnig opgelos is. Dis plesier om daar tuis te gaan.

Jenebelle Accommodation's response

Middag Elzabe,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Jammer vir die die ongerief met die geyser, ons vra nederig omverskoning. Die probleem is darem nou uitgesorteer, ons het 'n nuwe geyser ingesit.
Dankie vir julle geduld tydens julle verblyf met die probleem, en dat julle verstaan het.

Baie dankie nogmaals vir julle mooi terugvoer, hoop om julle weer te sien

Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Celizma L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celizma L

Heerlik!

Ons het heerlik in Jacobsbaai gekuier. Mari is 'n fantastiese gasvrou - baie behulpsaam en sy gee aandag aan fynere besonderhede. Ons sal vir seker weer daar vakansie hou!

Jenebelle Accommodation's response

Celizma
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en die mooi woorde. Ek het net fantastiese gaste gehad.
Jy en jou ma is dierbaar en aangename mense , dit was regtig n plesier om julle hier te he . Hoop om julle weer te sien . Dankie vir julle ondersteuning

Jenebelle Accommodation
Liezl V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl V
Family with young children

Wonderlike verblyf en gasvryheid!

Fantastiese verblyf in Jacobsbaai! Pragtig en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die kombuis veral is toegerus soos ‘n kombuis in jou eie huis! Ons is verwelkom met varsgebakte wortelkoek en selfs ‘n Kersgeskenk vir ons dogtertjie. Gereeld skoon linne en handdoeke ontvang. Die beste verblyf wat ons nog bespreek het. Baie dankie Mari en Jean, ons sien jul gou weer.

Jenebelle Accommodation's response

Liezl
Baie dankie vir julle mooi terugvoering, dit was net 'n plesier om julle hier te he.
Julle is wonderlike aangename gemaklike mense, en Aila is pragtig. Dit was regtig so gemaklik met julle hier. Hoop om julle gou weer te sien.

Jenebelle Accommodation
Tertia D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia D
On business

Dit was ongelooflik mooi en 'n pragtige plek, regtig alles wat jy nodig het.

Mari is 'n wonderlike gasvrouen haar plek is stunning! Silwerskoon en Mari het aan alle klein, fyn details gedink. Ek beveel dit vir enige persoon aan. Daar is alles en niks kom te kort nie. Ek het ongelooflik lekker en luuks gebly en sal graag daar weer wil oornag saam met my gesin.

Jenebelle Accommodation's response

Middag Tertia,

Sjoe baie baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit baie. Jy is een ongelooflike mens.
Dankie vir jou ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien

Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Sonelle K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonelle K
Family with young children

Gasvryheid van hoogste gehalte.

Daar was soveel kleinbederfies. Dit het amper gevoel asof ons familie is deur al die klein bederfies wat ons ingewag het. Plekkie het ook alles wat jy nodig het.

Jenebelle Accommodation's response

Sonelle

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was so lekker om ulle hier te he. Dankie vir julle ondersteuning.
Hoop om julle weer te sien.

Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Hanlie W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie W
With spouse/partner

Mooi plek min van die mense gesien maar die plek was netjies en skoon

Die enigste ding ons kon nie warm water in die stort kry nie, maar dit het nie veel gepla nie

Jenebelle Accommodation's response

More Hanlie,
Dit is nou jammer dat ons so moet hoor dat daar nie warm water was nie
Ons sou enige tyd onmiddelik kom help het , ons was die heeltyd hier, en het julle spasie gegee aangesien ulle haastig was na julle aspraak toe
Jammer oor die ongerief.
Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Tineke V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tineke V
With spouse/partner

Uiters netjies en skoon, cosy atmosfeer.

Ons het in die loft gebly. Dit is pragtig en gerieflik gemeubileer, bed is supergemaklik en die badkamer baie modern en skoon. Oorgenoeg pakplek. Alles wat jy nodig het vir selfsorg-eenheid met so paar ekstra bederfies om jou spesiaal te laat voel. Jean en Mari is uitstekende hosts, baie vriendelik en behulpsaam. Vinnige kort stappie tot by die see. Jacobsbaai en sy vriendelike mense is asemrowend!

Jenebelle Accommodation's response

Tineke,

Baie dankie vir die mooi terugvoer en jul ondersteuning.
Julle is self vriendeike en gemakike mense, hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Angela K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angela K
With friends

2 slaapkamers, grondvloerwoonstel met 'n lekker kuierstoep.

Sonder twyfel ons gunstelingslaapplek in Jacobsbaai. Ons was vriendelik ontvang. Mari het seker gemaak ons het alles wat nodig was. Die eenheid is uiters netjies, modern en goed toegerus veral die kombuis. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens en vars linne. Die stoep is lekker groot en beskut teen die wind met 'n groot kuier tafel en ingeboude braai. Ons laaste oggend was koud en reënerig en die ronde kombuistafel het voorsien dat ons ontbyt saam geniet voor ons huiswaarts keer.

Jenebelle Accommodation's response

Angela, baie dankie vir die mooi terugvoering, en julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Jy is 'n dierbare mens en jou fotos pragtig, dankie dat jy gedeel het.

Groete
Mari


Jenebelle Accommodation
Betsie P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie P
With spouse/partner

Lovely breakaway for one night!

Spacious and beautifully decorated loft room with special attention to detail and super comfy bed. Thank you for the yummy donuts and chocolates. Hope to go back in future for a longer stay.

Jenebelle Accommodation's response

Betsie

Baie dankie vir julle mooi terugvoer en julle ondersteuning.
Hoop om julle weer te sien
(Mal oor julle Kombi)
Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Adel F - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel F
Family with young children

Beautiful unit with attention to detail.

Beautiful interior decoration with luxurious finishes.

Jenebelle Accommodation's response

More Adele

Baie dankie vir jou mooi terugvoer
Hoop om julle weer te sien met beter weerstoestande
Mooi bly
Groete
Mari

Jenebelle Accommodation
Rita J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita J
With friends

Fantastic place.

Mari is a great hostess and her place is very neat. Very beautiful and tranquil. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plekkie!

Mari is 'n puik gasvrou en haar plekkie is so netjies. Baie mooi en rustig. Sal dit vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenebelle Accommodation's response

Rita ,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Julle was sulke aangename gemaklike gaste, net n plesier om julle hier te gehad het.
Wens julle alles wat mooi is en baie reen en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Mari

Jenebelle Accommodation
Bernice B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice B
With friends

Most beautiful, most enjoyable, peaceful place!

Mari was just amazing and incredibly hospitable. Couldn't ask for a better welcome. Everything was just perfect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflikste, lekkerste, rustigste blyplek!

Mari was net amazing en ongelooflik gasvry. Kon nie vir 'n beter verwelkoming vra nie. Alles was net perfek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana M
With spouse/partner

Modern, skoon, ruim.

Baie oulike loft. Mooi, skoon, netjies en modern. Paar goed geskort met ons aankoms maar was gou uitgesorteer. Eenheid kan 'n klein stoep of braai-area hê. Daar is geen uitkyk nie kan ook nie buite kuier nie. Eenheid word ook nie skoongemaak nie. Jean en Mari is vriendelik sou net graag vir Mari in persoon wou ontmoet.

Melanie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S

The address was easy to find, the house was superbly furnished and the support was excellent.

My dad has a hard time walking after a heart attack and he was able to move around the house with great ease. The house is equipped with everything one can think of and the quality of everything made the visit extra special. The highlight was the finches just outside the braai area. Their mannerisms entertained us for hours.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was maklik om die adres te vind, die huis is uitstekend ingerig en die ondersteuning was puik.

My pa loop moeilik na 'n hartaanval en hy kon met groot gemak binne en buite die huis rondbeweeg. Die huis is toegerus met alles waaraan mens kan dink en die kwaliteit van alles het die kuier ekstra spesiaal gemaak. Die hoogtepunt was die vinke net buite die braai-area. Hulle manewales het ons vir ure vermaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenebelle Accommodation's response

Liewe Melanie,
Baie baie dankie, julle was gaste duisend, net n plesier om julle hier te gehad het.
Groete,
Mari

Jenebelle Accommodation
Jennifer V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer V
With friends

Stunning!

Such a beautiful place, from the host to the decor to the comfy beds! My friend and I had such a good time, drinking some gin in front of a massive fire on the stoep. The small touches made it special, some muffins awaited us in the kitchen, some chocolates on the bed and some Oh So Heavenly hand sanitiser. Super excited to visit again!

Jenebelle Accommodation's response

Jennifer,

Baie baie dankie, julle was baie aangename gaste , en vreeslik netjies, Net n plesier om julle hier te gehad het.

Jenebelle Groete

Mari

Jenebelle Accommodation
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Manus van Schalkwyk Crescent, Jacobs Bay, 7380, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADjrZvxY6H2MvuQxx042PyGUDCprZ96JDasFr6gWg0nlXAMHEl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 2) 35 5 1 5 6 Manus van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7380 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.97116 17.89
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!