The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jentz Bush Lodge | TravelGround
+15

Jentz Bush Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 16 reviews for Jentz Bush Lodge
Cleanliness
4.2/5
Service
4.7/5
Location
4.1/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Barend G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend G
On business

Wonderlik

Een van die lekkerste plekke wat ek nog in gebly het. Die mense is baie gasvry - pure plaas.

Jentz Bush Lodge's response

Hi Barend

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Eks baie bly julle het dit geniet hier by ons te bly. Kom gerus weer

Lekker aand

Malie Taute

Jentz Bush Lodge
Dine S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dine S
Family with young children

Really enjoyed our short stay.

I was very impressed with Jentz Bush Lodge. We received a warm welcome. My boys were given toys to play with which they enjoyed and it kept them busy.

Johan K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Enjoyed a nice braai and the bush.

Pleasant experience and will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kon lekker braai en bos geniet.

Aangename ervaring en sal beslis weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jentz Bush Lodge's response

Beste Johan,

Ek is baie bly om te sien dat julle lekker gekuier en gebly het. Julle is altyd welkom om weer hier in die Bosveld te kom ontspan.

Lekker dag.

Vriendelike groete
Malie Taute

Jentz Bush Lodge
Susan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan V
With spouse/partner

Very neat and quiet.

Very neat and quiet. Very friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustig.

Baie netjies en stil. Baie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jentz Bush Lodge's response

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was baie lekker om jul hier by ons te kon ontvang. Kom gerus weer en geniet die rustige Bosveld stilte.

Lekker dag,
Jentz groete

Malie Taute

Jentz Bush Lodge
Jaco V - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco V
With spouse/partner

Sien sterre.

Soos reeds aan jou meegedeel was die verblyf heel goed met 'n netjiese kammer met die nodige fasiliteite in 'n baie stil omgewing. Net die koffie en tee moet 'n mens in 'n gemeenskaplike kombuis gaan maak, daar is nie koffie, tee of 'n kettel in die kamer nie wat so 'n bietjie van 'n ongerief was. Verder voldoen dit aan 'n oornag verblyf. Die ontbyt was ook goed met roereier, spek, roosterbrood, lemoensap en koffie of tee wat jy wil drink.

Riana P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana P
With spouse/partner

Baie geniet, ontvangs was vriendelik.

Baie lekker om te oornag, skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer daar oornag.

Jentz Bush Lodge's response

Baie dankie Riana, dit was lekker om julle te kon leer ken. Julle is altyd baie welkom.

Jentz Bush Lodge
Estelle C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Estelle C
With friends

Klein, maar netjies.

Badkamers moet asseblief deure kry! Verder is dit perfek vir oornag op pad iewers heen. Yskassie en aircon en bed nie te sleg nie. Gronde verwaarloos en kombuis het net koue water.

Martin E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Martin E
Individual traveler

Rustige omgewing.

Buite is die omgewing pratig en daar is parkeerplek vir elke persoon. My kamer se deur skuur 'n bietjie en sluit moeilik deur die nag. Bedlamp werk ook nie en bed kas nie baie stewig nie. Ek verstaan nie hoe werk die stortkraan nie. Sal lekker wees as daar dalk 'n sepie op die bed lê saam met die handdoeke. Dankie, verder is daar nie foute nie. Dalk het ek die ongelukkige kamer gekry. Miskien is die ander kamers beter.

Jentz Bush Lodge's response

Hi Martin

Ek dink ek het jou gesê, ons is besig om die kamers waarin jy gebly het te restoureer. Ons het geverf en is juis nou besig om die ander kleiner goedjies weer bietjie reg te maak. Jammer dat alles nie regtig reg was toe jy hier was nie, maar ek kan jou verseker dat as jy weer sou kom, alles 100% sal wees.

Ek is bly jy het andersins lekker gebly, want dit is vir my belangrik dat alles moet presies reg wees. Ons het nou 'n ietwat stil tydperk beleef, so ons kon bietjie tyd spandeer aan regmaak hier en regtrek daar.

Lekker dag

Malie

Jentz Bush Lodge
Divinia O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Divinia O
Family with young children

Friendly, welcoming, comfortable and very relaxing.

Jentz Lodge was very accommodating and I would love to pay them another visit.

Anton V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton V
With friends

Lekker bosveld-atmosfeer.

Baie lekker boskombuis en geriewe.

Nico F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico F
Family with young children

Vriendelike diens en laat mens voel soos vriende, pragtig en gerieflike verblyf.

Baie lekker gebly. Gaan uit hulle pad uit om alles gerieflik te maak vir hulle gaste. Kamers baie netjies, skoon en ligging baie goed op 'n rustige plek. Nie te naby die dorp nie, maar ook nie te ver nie. Tweede besoek en sal hulle definitief weer besoek. Baie dankie aan Jentz en al sy mense.

Jentz Bush Lodge's response

Goeiedag Nico

Ek is so bly jul het lekker gebly. Dit is altyd baie lekker om te hoor as ons gaste gelukkig is. Ons probeer om dit so gerieflik moontlik vir elke gas te maak.

Dankie vir jul ondersteuning ek waardeer dit

Vriendelike groete
Malie

Jentz Bush Lodge
Mari K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mari K
With spouse/partner

We enjoyed the stay.

I gave verbal feedback to the office, small things I suggested they can improve on.

Chris T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chris T
With spouse/partner

It was lovely and comfortable and close to town but not in town.

Short but lovely stay and warm reception from management. Room and facilities were nice and practical and we will definitely book again if we go to Ellisrus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was lekker en gerieflik en naby die dorp maar nie in die dorp nie.

Ons verblyf was kort maar lekker en is baie vriendelik ontvang deur die bestuur en die kamer met geriewe was lekker en prakties en ons sal weer daar tuisgaan as ons weer Ellisrus toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jentz Bush Lodge's response

Ek is werklik baie bly jul het jul verblyf by ons geniet. Dis was vir ons baie lekker om julle te kon ontvang as ons gaste. Julle is meer as welkom om weer by ons tuis te gaan.

Vriendelike groete
Neels en Malie

Jentz Bush Lodge
Raynard S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raynard S
On business

Jentz is die definisie van gasvryheid.

Die terrein se netheid is nie 100% nie a.g.v. nuwe ontwikkelinge op die erf, maar beter waarde vir geld sal mens nie in Ellisras vind nie.

Jentz Bush Lodge's response

Eks is baie bly jul het jul verblyf hier geniet. Ons gaste is absoluut ons prioriteit nr 1 en ons streef daarna om dit vir elkeen so gemaklik as moontlik te maak. Solank julle die Bosveld geniet het en bietjie kon ontspan, het ek absoluut in my doel geslaag. Baie dankie vir jou insae en kom kuier gerus weer.

Jentz Bush Lodge
Konrad B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad B
With spouse/partner

Good value for money.

Very friendly and clean. Well situated out of town.

Nico F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico F
With spouse/partner

Great, affordable accommodation in the bush, but close enough for quick visit to town.

Friendly, helpful hosts. Great farm atmosphere that helps you relax immediately. Well done guys. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende, goedkoop akkommodasie in die bos, maar nagenoeg aan die dorp om vinnig in te ry vir inkopies of 'n ete.

Vriendelike en behulpsame gashere. Lekker plaasatmosfeer wat jou sommer dadelik laat ontspan. Welgedaan mense. Sal enige tyd weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 46 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot C 109, Tauwfontien, Lephalale, 01557, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZDNmNzU2LWNlMGQtNDAwMC04MzdiLTNjYTQ1YWUzOWE0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 16 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.692422 27.767949
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!