The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jenvey House Selfcatering Apartments | TravelGround
+46

Jenvey House Selfcatering Apartments

96 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 96 reviews for Jenvey House Selfcatering Apartments
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Ricardo F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricardo F
On business

Die plekkie is altyd skoon en netjies en die eienaars laat mens altyd welkom voel.

Die plekkie is geleë in 'n stil buurt, maar daar is eetplekke en 'n vulstasie naby. Min verkeer, maar tog naby alles. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Dit is ook minder as 2 km vanaf die gesogte Humewood Gholfbaan.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Ricardo

Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons gastehuis. Dit word opreg waardeer en ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons vertrou dat ons jou binnekort weer hier kan akkommodeer.

Vriendelike groete
Leon Ferreira

Jenvey House Selfcatering Apartments
Esmerelda F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmerelda F
Family with teenagers

Very good.

Apartment was nice comfortable and clean. The host was very helpful and friendly. We enjoy our 1 night stay and was well rested.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Esmerelda,

Goed om van julle te hoor. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en hoop om julle weer binnekort hier te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Lirisha S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lirisha S
Family with young children

Cosy.

Neat, tidy, clean. I would definitely recommend the accommodation to my family and friends was happy with the stay. Only one thing, a bigger fridge would have been nice. Otherwise all good.

Charel D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charel D
With spouse/partner

Stunning. Voldoen aan ons verwagtinge.

Ligging van gastehuis is perfek. Stil omgewing. Ontvangs en vriendelikheid van gasvrou en personeel het ons omspoel. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Charel
Baie dankie dat jy tyd in n besige skedule geneem het om oor ons gatehuis te rapporteer. Ons waardeer altyd sulke positiewe terugvoering en maak ons sommer weer vuur en vlam om net nog beter te doen. Hoop om julle weer binnekort hier te kan ontvang.
Lekker dag.
Vriendelike groete,
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Andre D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre D
On business

Comfortable, clean and quiet environment.

Spacious room, centrally located, clean and quiet environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en stil omgewing.

Ruim kamer, sentraal geleë, skoon en stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Beste Andre,

Baie dankie vir jou evaluering op ons gastehuis dit word opreg waardeer. Ons is so bly jy het jou tyd hier by ons geniet en hoop om jou weer in die toekoms hier by ons te kan huisves.

Beste wense
Van almal by Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
Marizel H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizel H
Individual traveler

Wonderlike en rustige wegbreek.

Vriendelike ontvangs, wonderlike gasvrou. Eenheid was netjies en pragtig mooi gemaak. Heerlike stort. Veilig parkering. Pragtige erf met die lekkerste plek vir lees in tuin.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Marizel
Ons is baie bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het en dat julle die tuin kon geniet. Dit is altyd lekker om te hoor wanneer ons gaste die omgewing geniet. Hoop om julle weer binnekort hier te kan verwelkom.
Groete van almal by Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
David V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
David V

Perfect!

Love the location and the apartment!

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Glenda

Thank you for your review on our guest house, we really appreciate you taking time to do this. We are very happy that you enjoyed your stay with us and we hope to see you here again in the near future.

Regards,
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Tharina B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tharina B
With friends

Very nice!

Peaceful stay. The apartment is very neat and has safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Rustige verblyf. Woonstel is baie netjies en veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harry D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry D
With friends

Excellent.

Very neat and friendly reception, excellent breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie netjies en vriendelike ontvangs, uitstekende ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Beste Harry,

Baie dankie dat jy 'n resensie ingedien het op ons gastehuis, ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het en hoop om jou weer binnekort hier te kan verwelkom.

Groete,
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Sunnet B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunnet B
Family with young children

Baie oulike plek.

Ons het baie lekker gebly. Persoonlik dink ek die skottelgoed kan net weggepak word nadat dit gewas is.

Natalie R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie R

Geen wanindruk, wat jy sien is wat jy kry - en nog meer! Dankie vir alles.

Ons is met groot gasvryheid verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Netjies en skoon binne.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Nogmaals dankie Natalie, ons waardeer die moeite om terugvoer te gee.
Natuurlik moedig dit ons personeel baie aan.
Groete
Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
Bernhard W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernhard W
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Die akkommodasie is ruim, netjies en baie smaakvol ingerig. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die parkering is veilig binne die omheinde erf. Die omgewing is rustig en ek sal beslis weer wil teruggaan soontoe.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Goeie dag Bernhard,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering oor ons gastehuis. Dit word opreg waardeer. Dit was n plesier om u as ons gaste te kon hê en ons hoop om u weer in die nabye toekoms hier te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Igna D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Igna D
With spouse/partner

Mooi, gemaklik, skoon en goed geleë.

Ons het oorgebly om aan die Ironman kompetisie deel te need. Die ligging was ideaal, die kamer netjies en skool en ons is hartelik verwelkom! Die meubels is gemaklik en die area so stil mens vergeet jy is eintlik in 'n stad. Ons kom draai beslis weer vir Ironman 2019!

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Goeiedag Igna,

Lekker om van julle te hoor. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Dit was n absolute plesier om julle hier te kon huisves. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms hier by ons te verwelkom.

Vriendelike groete
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Ann B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ann B
With spouse/partner

Very nice.

Clean accommodation, safe environment.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Good Ann,

Thank you for your report on our guest house. Glad you enjoyed your stay with us. Hoping to see you again soon.

Kind regards
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Louis U - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis U
On business

Rustige buurt, ek sal graag weer van hul dienste gebruik maak.

Ek was vir besigheid in PE en het slegs vir een aand oorgeslaap. Dit was maklik om die plek te kry en verblyf was skoon en gerieflik. Ek dink die plek en veral die prys is perfek vir gesinne wat op reis is en 'n plek benodig om in te bly.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Nogmaals dankie vir die moeite om Jenvey House te beoordeel.
Ons is altyd dankbaar, want dit is waar ons eerlike menings hoor.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Bevan C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bevan C
Family with young children

Goeie ontvangs, naby strand, rustige area.

Beddens, ketel en yskas moet vervang word. Lys ook asseblief op die webblad dat die stort in die bad is, en nie apart nie.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir die terugvoer, Bevan!

Graag wil ek net noem dat die driekwart beddens onlangs aangeskaf is en steeds binne waarborg is. Ons het ook nog geen ander klagtes daaroor gehad nie). Ek wil ook noem dat die ketel reeds vervang is - ongelukkig het die vorige ketel daardie oggend gebreek en moes ons vinnig plan maak met 'n beskikbare ketel vir tydelike gebruik.

Ons sal ook die raad oor die stort toepas.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Richard C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Richard C
Family with young children

Excellent, quiet, pleasurable experience.

Nice cosy self-catering apartment that we thoroughly enjoyed. Very quiet and helpful staff. Only problem is the small size TV and where it's located, should be more central and bigger size. Cleaning staff can come in more regularly.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Thank you for your review on our guest house, it is always appreciated. The units are serviced every day Monday to Saturday, but not on Sundays and Public Holidays. We will however look into the matter as to why your unit was not serviced regularly.

Best regards,
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Anton D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton D
On business

Baie lekker stil en gerieflike verblyf.

Baie vriendelik, alles beskikbaar wat nodig is, baie veilig wat vir ons 'n groot pluspunt is, net 'n bietjie te vêr van kongresse wat gehou is by Radissons en Boardwalk om te kon stap, verder baie tevrede.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Anton

Baie dankie vir jou baie positiewe verslag oor ons gastehuis. Dit word werklik op prys gestel. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Groete
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Amanda D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
On business

Aangename verblyf, kamer goed toegerus en vriendelike diens.

Die kamer is skoon, goed toegerus in 'n stil omgewing. Naby die Universiteit kampus en die strand.

Philip Z - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip Z
With spouse/partner

Netjies en stil omgewing naby eetplekke en see.

Lekker gebly en geslaap. Motor agter hek. Vriendelike mense.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Goeiedag Philip,

Baie dankie vir jou resensie op ons gastehuis. Dit word werklik waardeer. Ons is bly dat julle die besoek by ons geniet het en hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Vriendelike groete.
Leon Ferreira
Jenvey House Self Catering Apartments

Jenvey House Selfcatering Apartments
Stephné V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephné V
Individual traveler

Gerieflik en gemaklik.

Die eerste aand was daar mense in die eenheid langsaan wat nie geslaap het nie. Dit was nogal steurend. Maar die daaropvolgende aande was baie rustig en ek het regtig lekker geslaap. Baie dankie.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hallo Stephne
Baie dankie vir die moeite om 'n inskrywing te maak. Ons waardeer dit regtig. En is veral jammer dat die eerste nag nie goed was nie. Sou graag dadelik daarvan wou hoor sodat ons dit gou genoeg kon aanspreek.
Maar danksy jou review kan ons daarop let vorentoe.
Groete
Suzanne

Jenvey House Selfcatering Apartments
Eben M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben M
Family with young children

Extremely convenient.

We enjoyed the accommodation and will definitely share with friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters gerieflik.

Ons het die verblyf baie geniet en sal verseker deel met vriende en familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Dankie Eben, vir jou goeie woorde oor ons gastehuis. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd goed om te hoor wanneer gaste hulle verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te kan huisves.

Groete
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Johanna P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johanna P
With spouse/partner

Tyd daar was aangenaam.

Was netjies en skoon. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Beste Johanna,

Ons is baie bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Dit is altyd lekker om te weet dat ons diens aanvaarbaar is en dat die kamers gerieflik is. Hoop om julle weer in die toekoms hier te kan huisves.

Lekker Paasnaweek vir julle.

Vriendelike groete,
Leon Ferreira

Jenvey House Selfcatering Apartments
Sandra V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
With spouse/partner

Very convenient.

Everything like advertised - will recommend it any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Alles is soos geadverteer - sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Sandra
Baie dankie vir jou rapport op ons gastehuis. Dit word werklikwaar hoog op prys gestel. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het en hoop om julle weer in die toekoms hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Leonie S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonie S
With spouse/partner

Very friendly service.

Would go back there any time. Area is nice and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens.

Sal enige tyd weer daar bly. Lekker stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Leonie
Ons waardeer dit dat jy tyd geneem het om te rapporteer oor ons gastehuis. Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle weer in die toekoms hier te kan huisves.
Vriendelike groete
Leon Ferreira
Jenvey House Self Catering Apartments

Jenvey House Selfcatering Apartments
Pieter S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
Family with young children

Everything one needs under one roof.

Very neat and comfortable. Everything that is needed. Friendly reception. Thank you, we enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat mens nodig het onder een dak.

Baie netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het. Vriendelike ontvangs. Baie dankie, ons het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Pieter, baie dankie vir jou goeie terugvoering oor ons gastehuis. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves. Lekker week vir julle. Vriendelike groete, Leon Ferreira - Jenvey House Selfcatering Apartments.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Claudia T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia T
Family with teenagers

Lovely place.

The Jenvey House' owners and workers are very kind and helpful. The place is clean, quite and lovely and close to the beautiful beach and entertainment center. I enjoyed so much.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Claudia
It was so nice to have you guys here. Thank you for your positive review on our guest house we really appreciate it a lot. Hope to see you here again in the future.
Kind regards,
Leon Ferreira
Jenvey House Self Catering Apartments.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Koos V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
With spouse/partner

Good.

Very neat and convenient, great location and affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Baie netjies en gerieflik, baie goed geleë en redelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Koos,
Baie dankie vir die goeie woorde oor ons gastehuis, dit word werklik waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Goeie wense vir die feesgety en n mooi 2017 vir julle.
Groete
Jenvey House Self Catering Apartments

Jenvey House Selfcatering Apartments
Ann S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ann S
With spouse/partner

Neat and friendly service.

Great service, helpful and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en vriendelike diens.

Goeie diens, behulpsaam en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Johan. Baie dankie vir jou positiewe rapport oor ons gastehuis, dit word baie waardeer. Ek hoop om jou weer binnekort hier te verwelkom.
Vriendelike groete.
Leon

Jenvey House Selfcatering Apartments
Sonia T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia T
With spouse/partner

Very well located, friendly staff and safe.

Very good value for money, neat and well located. Maybe new linen and pillows. Otherwise everything is nice and clean and I stay there often. Great with no complaints. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed geleë, vriendelike personeel, en veilig.

Baie goeie waarde vir geld, netjies en goed geleë. Kan dalk kyk na nuwe linne en kussings. Verder is als mooi skoon en bly ek dikwels daar. Verder heerlik met geen klagtes. Beveel hulle aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Ons sal beslis kyk na die linne en kussings en die wat nie aanvaarbaar is nie vervang. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang in die nabye toekoms.
Vriendelike groete.
Jenvey House Self Catering Apartments.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Rouxan L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rouxan L
With spouse/partner

Safe and neat and walking distance from the ocean.

Clean and neat. Peaceful and quiet. Walking distance from all the amenities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig en netjies en binne stapafstand van die see.

Skoon en netjies. Rustig en stil. Binne stapafstand van geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Rouxan. Baie dankie vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg. Dit was n plesier om julle hier te kon he en ons hoop om julle weer in die nabye toekoms hier te kan verwelkom. Lekker dag en groetnis. Jenvey House Self Catering Apartments.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Sanet C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanet C
Individual traveler

Beautiful room, so practically and stylishly equipped.

A wonderful experience. The room had everything you might need. Even a heater in winter. Lovely, clean bedding. It really is highly recommended. And then it is close to the beach as well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamer, so prakties en stylvol ingerig.

Wonderlike ervaring. Kamer het alles wat jy nodig het. Selfs 'n verwarmer vir die winter. Heerlike skoon beddegoed, dit was regtig aan te beveel. En dan is dit nog naby aan die see ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir jou positiewe woorde, Sanet.
Ons waardeer altyd goeie raad en ook kritiek en gee dit graag deur na die personeel wat entoesiasties moet bly vir al die takies. Ek hoop om jul weer in die toekoms te kan ontvang.
Groete
Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
Liesl S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl S
On business

Home away from home!

Heerlik gebly en alles was baie netjies. Dit was regtig soos "home away from home". Ek sal beslis weer daar bespreek wanneer ek PE toe gaan. Hoogs aanbeveel!

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie Liesl - ons is dankbaar dat jul dit kon geniet. Hopelik sien ons jul weer in die toekoms!
Groete
Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
Jacobus V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacobus V
Individual traveler

Good enough.

It was good enough for 1 night. But I will not go back with my family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed genoeg.

Dit was goed genoeg vir een nag, ek sal egter nie maklik met 'n gesin daar bly nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir u opmerking. Ons waardeer dit altyd en wil darem net byvoeg dat u juis aan die kant gebly het waar ons nie graag kindertjies laat kuier nie - hoofsaaklik omdat besigheidsbesoeke en kinders nie altyd saamwerk nie. Ons groter eenhede vir gesinne is agter geleë en bied heerlike tuin en gras vir speel.
Groete
Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
Hannes N - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

It was pleasant.

Friendly reception. House was neat and clean. I liked that the house was cleaned in the mornings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang. Huis was baie skoon en netjies. Het gehou daarvan dat huisie soggens skoongemaak word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Ons waardeer jul positiewe opmerkings en sal poog om daarmee vol te hou.
Dit is kosbaar om dit vir die personeel te wys en hul ook positief te hou met dit wat ons doen.
Groete
Jenvey House

Jenvey House Selfcatering Apartments
Wiets R - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiets R
Family with teenagers

Very pleasant experience.

Very friendly service. The unit was super clean and well equipped. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ervaring.

Baie vriendelike diens. Die eenheid was baie skoon en goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Wietz.
Baie dankie vir jou terugvoering oor ons eenheid. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het en hoop om julle weer in die nabye toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete.
Jenvey House Self Catering Apartments.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Petro V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
On business

Convenient and very modern.

We were 7 teachers that had to go to Port Elizabeth for a course. We really enjoyed the accommodation and everything that we needed was there. Everything was modern and convenient. I will definitely return with my own family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en baie modern.

Ons was 7 onderwysers wat Port Elizabeth toe moes gaan vir 'n kurses. Ons het die verblyf baie geniet en als was daar wat ons benodig het. Als was modern en baie gerieflik. Sal definitief weer teruggaan met my eie gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hello Gert en Maggie
Dit is lekker om van julle te hoor. Ons is so bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het en ons waardeer die goeie rapport oor ons gastehuis, ons waardeer dit opreg. Dit was net so goed om julle hier te kon huisves en ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang in die toekoms.
Jenvey House Self Catering Apartments.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Gerald D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald D
Family with young children

Excellent service and hospitality.

Please see our rating.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om ons gastehuis te be-oordeel. Ons waardeer u positiewe rapport en hoop om u weer hier te kan akkommodeer. Vriendelike groete. Jenvey House Self Catering Apartments

Jenvey House Selfcatering Apartments
Kobus B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Maklik toeganklik.

Versoek tot skoon beddegoed wat met aankoms nie skoon was nie, nie nagekom nie nadat dit by Leon aangemeld is, sal graag wil hê dat vuilgoeddrommetjie daagliks uitgegooi word en dat tee en suikerstafies daagliks aangevul word. Goed toegerus, baie dankie.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir die raad soos gegee - dit is die eerste keer dat iemand oor so iets aan ons noem en dra beslis nie ons goedkeuring weg nie. Op navraag is genoem dat daar 'n versoek was vir daaglikse ruilings (en nie dat die linne onaanvaarbaar was nie). Dit word van ons personeel verwag om te alle tye skoon linne te verskaf. Ons lewer egter selfsorg akkommodasie (soos aangedui wanneer ons kwoteer) teen die beste tariewe in Somerstrand, daarom bied ons slegs die verwelkomings tee.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Rose F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rose F
With spouse/partner

Very nice and clean.

Everything was perfect. It would have been nice to have an aircon.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Thank you very much for taking time to report we really appreciate your input. We always like feedback as we can then see where we can improve. Greetings

Jenvey House Selfcatering Apartments
Merlene G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merlene G
On business

It was an awesome stay.

Everything was clean and neat. The bedding and beds were extremely comfortable. Everything was in place and whatever we needed was there. The place is secure and we as women did not feel unsafe. The person who met us there was very friendly and explained everything to us. Thank you so much for a wonderful stay.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Thank you so much for your review we really appreciate it. We endeavour to give service of high quality and are very happy if we are having success in that. We are happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.
Kind regards
Jenvey House Self Catering Apartments

Jenvey House Selfcatering Apartments
Gert V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
On business

Uitstekend.

Moenie verder soek nie, hierdie is jou plek. Groot kamers, veilig, voel soos my eie huis - uitstaande en vriendelike diens.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir die mooi woorde Gert. Ons streef daarna om uitstekende diens te lewer en ons is bly dat ons goed doen in wat ons doen. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort hier te ontvang.

Jenvey House Selfcatering Apartments
John B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John B
With spouse/partner

Dit was 'n aangename ervaring.

Televisiestel is baie klein en het 'n beperkte aantal kanale.

Neels D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels D
On business

Uitstekend!

Uitstekende verblyf met vriendelike diens. Gaan vir 2016 weer daar bespreek!

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Hi Neels,
Baie dankie vir al die goeie kommentaar. Ons waardeer dit regtig.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Klarissa B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klarissa B
With spouse/partner

Baie netjies en vriendelike eienaars.

Ek beveel Jenvey House aan. Baie netjies en vriendelike eienaars.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Dankbaar dat ons voldoen aan die verwagte vereistes!
Ons hoop veral op 'n lang verhouding met ons kliente.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Lizanne G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizanne G
With spouse/partner

Wonderful stay.

Had everything for self-catering.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir die welkome posistiewe boodskap. Ons waardeer dit baie.
Hoop om gou weer te sien.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Wilhelmina K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelmina K
Family with teenagers

Prima verblijf in twee appartementen gehad.

De ruimtes waren prima, goede bedden en andere voorzieningen ook goed. Kookgedeelte was iets aan de kleine kant, 2 pitten is niet veel om mee te koen maar het is gelukt. De auto kon je veilig binnen op eigen terrein zetten.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir die positiewe bydrae tot ons gaste eenhede. Ons sal graag daarop wil verbeter om die kookgedeelte te vergemaklik.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Ronell G - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronell G
With friends

Goed!

Ons het baie lekker gebly by Jenvey House en sal dit enige tyd aanbeveel.

Estelle M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle M
With spouse/partner

Aangenaam en gerieflik.

Baie skoon. Veilige parkering reg voor jou eie kamer.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Ons is dankbaar dat jul jul kuier geniet het by ons - kom gerus weer!

Jenvey House Selfcatering Apartments
Louise F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise F

Aangename verblyf vir die kort tydjie wat ons daar was.

Alhoewel ons vir 3 beddens gevra het aangesien ons 3 volwassenes was (ek, my suster en haar seun), was daar nie aan ons versoek voldoen nie. Dit was ietwat teleurstellend in die lig van die feit dat dit 'n spesifieke versoek was en die kwotasie op grond daarvan aanvaar is. Ek en my suster moes noodgedwonge die dubbelbed deel. Met 'n volgende geleentheid sal ons egter voorbedag wees en baie seker maak alvorens ons weer 'n kwotasie aanvaar. Nietemin, baie dankie aan Suzanne vir die gulhartige ontvangs.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Jammer dat jul nie jul drie beddens kon kry nie agv die spasie in die kamer - ons is afhanklik van die slaapbank soos aangedui op die kwotasie. Ek moes egter 'n punt gemaak het daarvan om te verduidelik dat ons nie ekstra beddens kan byvoeg nie. Hoop ons word vergewe en hopelik kan ons eendag opmaak daarvoor.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Doreen B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen B
With spouse/partner

Netjies, vriendelik en bekostigbaar.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs, en baie netjies. Kan beslis aanbeveel!

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Baie dankie vir jul wonderlike aanmerkings, Dit motiveer ons personeel baie!

Jenvey House Selfcatering Apartments
Pumla M - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pumla M
With friends

Relaxed, clean and safe

Jevney House is a home away from home. Relaxed and safe environment.

Jenvey House Selfcatering Apartments's response

Thanks so much, Pumla
Hope to see you again in future.

Jenvey House Selfcatering Apartments
Pieter D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Individual traveler

Alles voldoen aan selfsorg-verwagtinge.

My tweede keer hier en soos vantevore geen klagtes.

Ingrid K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ingrid K
Family with young children

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Ons was vir 2 aande in 'n gesinswoonstel. Dit was mooi skoon, lekker groot en baie gerieflik, veral vir die billike prys.

Wilmari V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilmari V
On business

Selfsorg satisfaksie!

Ons verblyf by Jenvey House was verskriklik lekker. Sal dit voorstel vir enige besigheidsreisiger of gesin wat vakansie hou. Ons gasvrou was vriendelik en het uit haar pad gegaan om te help met ons probleme en vrae. Eenheid was baie skoon en netjies en goed uitgerus.

Dirk W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk W
On business

Baie aangenaam, kan met oop gemoed aanbeveel!

Slegs een nag oorgeslaap. Diens is van hoogstaande gehalte, verblyf het aan meer as die verwagting voldoen.

Andre P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre P
With spouse/partner

Jenvey House is alles en nog meer wat mens hoop om te kry vir so kort wegbreek van die huis af.

Baie gerieflik geleë, veilige parkering reg voor jou verblyf, gerieflik, skoon en privaat. Goeie ontvangs en diens tydens verblyf.

Gabi S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabi S
Family with teenagers

Would use Jenvey House again

Very good all around. Two small complaints : it would be nice to have a hairdryer in the room and shampoo/soap in the empty dispensers.

George O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George O
Family with teenagers

Uitstekend!

Kamers was ruim en netjies. Lekker area. Suzanne is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap !

Johann D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann D
With friends

Baie gerieflik, goed geleë en netjies.

Lekker om aan die slaap te raak met die geluid van die see!!

Piet M - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Piet M
Family with young children

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Pieter D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D

Skoon en netjiese oornagverblyf!

Ek het twee nagte by Jenvey House oorgebly en sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n bekostigbare, skoon en netjiese selfsorgeenheid soek.

Eloise G - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise G
With spouse/partner

Wonderlike waarde vir geld!

Pragtige kamers! Hartlike ontvangs! Heerlik gebly!

Corne L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne L
With friends

Ons ondervinding by Jenvey House was baie aangenaam en gemaklik. Sal dit verseker aanbeveel!

Baie netjies en rustige area met 'n vriendelike ontvangs en afsien. Die privaatheid is gerespekteer, en alles wat benodig was was wel beskikbaar in die wooneenheid. Dit was 'n wonderlike oornag; sal weer van Jenvey House gebruik maak én dit aanbeveel.

Senzeni T - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Senzeni T
Family with teenagers

The best

It's the second time we've visited PE, and both times we have stayed at Jenvey House. If we go to PE again, we would definitely stay at Jenvey House, as it's clean, peaceful and safe. A true home far from home. Jenvey House rocks!!

Albert C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albert C
With spouse/partner

Sien die sterre hieronder.

Willem C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem C
With spouse/partner

Gerieflik!

Baie mooi, rustig en netjies.

Johan F - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan F
Family with teenagers

Dit was lekker.

Het dit geniet. Lekker sentraal geleë.

Hermann W - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermann W
Family with teenagers

Skoon, netjies en veilig.

Bie lekker gebly. Netjiese plek.

Lourens B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens B
Family with teenagers

'n Pragtige en idiliese rusplekkie.

Julle plekkie is pragtig, netjies en skoon. Dankie vir die gasvryheid. 'n Mens voel skoon tuis, net 'n jammerte die tydjie was beperk, maar ons het dit baie geniet. Sterkte vir die toekoms!

Danvil E - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danvil E
Family with young children

Jy voel tuis en niemand steur jou nie! Jy's jouself, en dit voel asof jy tuis is!

Ek beveel LekkeSlaap akommodasie aan vir enige persoon wat wil oorslaap en veilig voel. Dus waarde vir geld.

Erickaka V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erickaka V

Netjies, vriendelik en gasvry!

Hierdie gastehuis is werklik waarde vir geld. Vriendelike ontvangs, netjiese akkommodasie, gasvryheid en stap daardie ekstra myl vir die kliënt. Ek sal verseker die gastehuis aanbeveel.

Tersia V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia V
On business

Verblyf het regtig my verwagtinge oortref!

As julle moontlik 'n waskamer iewers in die gebou kan inrig om al die seesand uit die klere te spoel, glo ek dit sal 'n aanwins wees. Dalk kan julle ook toeriste inlig oor publieke vervoer, tye wat die busdienste beskikbaar is, en roetes.

Wouter S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wouter S
With spouse/partner

Goed!

Baie goeie diens gehad .

Petro B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
With friends

Lekker gebly! Alles was skoon, netjies en in 'n goeie en veilige area.

Die kamer kort net 'n gordyn voor die voordeur se vensters. Verder was alles 5-ster!

Margret G - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margret G
With friends

Would certainly come again

Gracious, friendly hostess, accommodation very comfortable and clean - what more could one ask for?

Ayob K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ayob K

Beautiful place!!!

This was a beautiful, clean place to stay. Friendly staff and secure.

Deon N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon N
With friends

Perfek en fantastiese waarde vir geld!

Ons het twee nagte spandeer by Jenvey House. Die eenheid was uiters netjies en skoon met alles wat 'n selfsorg eenheid benodig. Die eienaars was uiters vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is in 'n stil straat geleë. Dit is ook binne stapafstand van die strand en 'n winkelkompleks. Beslis uitsonderlike waarde vir geld. Ek sal enige tyd weer daar bly en dit beslis aanbeveel.

Jan S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan S
With spouse/partner

Perfekte verblyf binne loopafstand van winkelsentrum en strand.

Stil omgewing, goed beveilig, praktiese uitleg, nuut, skoon en netjies met vriendelike diens.

Gideon C - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon C
Family with teenagers

Lekker om in te bly.

Vriendelike en sorgsame eienaar en bediendes. Skoon en goed toegerus én veilig.

Dawid D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawid D
Family with young children

'n Baie lekker en stil area vir oornag-verblyf.

Die eenheid was onberispelik skoon en netjies. Alles was, soos verwag, in plek. Die enigste kritiek is dat die voordeur en naasliggende vensters geen gordyne het nie en dus is daar geen privaatheid nie. Tydens ons oorslaap was die toilet se sitplek los. Andersins was dit 'n baie lekker plek!

Amanda S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
On business

'n Heerlike, rustige verblyfplek.

Baie indrukwekkend! Baie netjies met alles wat mens benodig. Vriendelike ontvangs deur beide Pieter en Suzanne. Ongelooflik veilig vir beide inwoner en motor. Baie mooi omgewing. Pieter en Suzanne loop die ekstra myl om inwoners welkom te laat voel en doen baie moeite met hulle selfsorgeenhede.

Elsabe M - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe M
With spouse/partner

Perfek!

Jenvey House was presies waarna ons gesoek het vir 'n rustige-naby alles mini-vakansie. Sien julle weer volgende jaar!

Zweli N - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zweli N
With spouse/partner

Beautifully placed and amazingly relaxing

We had the best time ever and we are coming back very soon. The sea views at the suburban summerstrand were cool. Near summerstrand village, Pick 'n Pay, and the boardwalk casino.

Carmin H - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmin H
Family with teenagers

Absolute waarde vir geld!

'N pragtige wel gemeubileerde woonstel. Baie gasvrye eienaar.

Imraan W - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Imraan W
With spouse/partner

Great value. Very neat

Will surely recomend. The 2 night stay was very peasant

Russell S - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Russell S

Lekker gebly sal weer van Jenvey house gebruik maak

Goed toegerus vir kort verblyf.

Sibusiso Alfred N - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sibusiso Alfred N
Family with young children

I had a very nice stay and caretakers as well as the owner were friendly and helpful to us

Jenvey house staff was very helpful to us. Keep it up guys, thank you.

Jannie V - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
With spouse/partner

Alles was 100%!

Dit is 'n baie gerieflike blyplek en alles was perfek. Baie dankie.

Antoinette V - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

The only place to stay in Summerstrand!

Wonderful accommodation in Summerstrand.

Thesen N - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thesen N
With spouse/partner

Great place to stay

Happy with everything. Will stay here again.

Henri T - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henri T

It fully served my purpose to stay for one evening.

It was absolutely OK for a single person and one evening.

Ivan N - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan N
With spouse/partner

Super service and super clean

Jenvey house is perfect, affordable, clean, private, peaceful and safe.

Marius K - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Pragtige plekkie

Pragtig en netjiese het baie lekker gebly personeel baie vriendelik gewees. Ek sal beslus weer kom.

Yvonne V - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
With friends

Dit was baie aangenaam om daar te oornag

Baie aangenaam. Dankie

Ivan N - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ivan N
With spouse/partner

Jenvey house is a very clean, cosy and peaceful place to stay.

I really enjoyed my stay at Jenvey house. Host is very friendly.

was R900
From R600
per night (for 2 people)
was R900
From R600
per night (for 2 people)
was R900
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Jenvey Road, Summerstrand, Port Elizabeth, 6105, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNjJhOTM3LWYyMzYtNDdlMy04MjA0LTU0MTNkMThhZjgwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, now From R600  per night (for 2 people) 96 5 1 5 13 Jenvey Road Summerstrand 6105 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.991395919145 25.670424699783
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!