The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jesa Accommodation & Caravan Park | TravelGround
+102

Jesa Accommodation & Caravan Park

120 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 120 reviews for Jesa Accommodation & Caravan Park
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Leon V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
With spouse/partner

Bevredigend.

Doeltreffende verblyf. Het net nie van die plek gehou waar die voertuie parkeer nie. Dit is buite sig van die wooneenheid.

Fanie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Fanie V
With spouse/partner

Baie gasvry en vriendelike dame met ontvangs.

Die kamp was leeg, maar sou reken dit kan ongemaklik raak wanneer vol is en daar is verseker ‘n tekort aan bome. Dit is vir seker ‘n goeie oornagplek en die geriewe is baie naby geleë.

Susan S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Susan S
With spouse/partner

Jesa was a bit disappointing as there were no cutlery available.

Jesa's rooms were clean and tidy. It is advertised as a self-catering unit, but there is no cutlery in the rooms. There is a microwave. It would only have been nice if there could also be plates, cups, knives and forks. I would suggest that the self-catering units are equipped with cutlery as well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jesa was ietwat teleurstellend omdat daar geen eetgerei beskikbaar was nie.

Jesa se kamers was skoon en netjies. Dit word wel as 'n selfsorg-eenheid geadverteer, maar daar is geen eetgerei in die kamers nie. Daar is wel 'n mikrogolf. Dit sou net gaaf gewees het as daar ook borde, koppies, messe en vurke kon wees. Ek sal voorstel dat die selfsorg-eenhede toegerus word met eetgerei ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jesa Accommodation & Caravan Park's response

Beste Susan

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee rondom jou verblyf hier by ons.

Ons bied verskillende soorte eenhede teen verskillende tariewe. Nie al die eenhede is selfsorg nie, en die wat nie met kombuise toegerus is nie, bied slegs ‘n standaard koffie maak fasiliteit, mikrogolf oond en yskas vir die gaste se gerief.

Ek is darem altyd bereid om vir gaste eetgerei te gee indien hulle nodig het, want ons hou juis ekstra voorraad aan vir hierdie gevalle. Maar miskien moet ons 'n nota in die kamers opsit tot hierdie effek, dan sal die gaste darem weet hulle kan eetgerei versoek.

Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.

Groete
Ferdie Smith

Jesa Accommodation & Caravan Park
Chanelize C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chanelize C
With spouse/partner

Very clean and neat.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolande S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yolande S

Perfek vir 'n oornagstop.

Die eerste indruk wat mens kry wanneer jy die geboue met al die vintage wall art sien is, hier gaan dit voel soos huis. Kamers is baie netjies en skoon. Heerlike groot stort wat baie gemaklik is vir groter persone. Veiligheid is ook 'n pluspunt.

Hannes M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes M
Family with teenagers

Ons het goedkoop oornagverblyf benodig en die kampterrein het aan ons behoeftes voldoen.

Die grasperk was groen en sag!

Rudy E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudy E
With spouse/partner

Genoeg om te rus en verder te ry.

Maak gereeld gebruik van die akkommodasie hier as ons Kaap se kant toe reis met vakansie per motor. Dis gerieflik en gee jou lekker rustyd voordat jy verder reis.

Lacya G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lacya G
With spouse/partner

Stil en rustig.

Skoon stil en rustig. Kamer bietjie klein, met dubbelbed beter wees. Kort yskas, somer baie warm.

Garth P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Garth P
With spouse/partner

Brilliant stay.

I'm coming back, great stay, perfectly situated.

Almarié K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almarié K

Netjiese eenheid, baie vriendelike diens!

Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is vir 'n oornag op pad of terug van jou omswerwinge. Vriendelike diens en hulp. Ideale oornagplek!

Willie N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie N
Individual traveler

Was goeie waarde.

Ketel in kamer 10 nie gewerk, kon nie koffie drink.

Anna V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna V
With friends

Skoon en netjies.

Vriendelike diens en netjies.

Camiel S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Camiel S
Family with teenagers

Comfortable and value for money.

Friendly, helpful and good location for people in need of a pit stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en waarde vir geld.

Vriendelik, behulpsaam en goeie ligging vir mense wat 'n pitstop nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jayne V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jayne V
Individual traveler

Friendly service with a great smile!

Loved my stay! Would recommend them any day!

Angelique B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique B
Individual traveler

Very neat and comfortable. Good place to rest.

Overall, everything was very good. The only thing I struggled with was the trucks on the road, which were too close to the site. It kept me awake. Neatness of the ablutions was wonderful. Thank you so much for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gemaklik. Goeie plek om te rus.

In geheel was alles baie goed. Die enigste iets waarmee ek gesukkel het is die trokke op die pad, wat te naby aan die terrein was. Dit het my wakker gehou. Netheid van die ablusies was wonderlik. Baie dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon T
Individual traveler

Gerieflik en skoon.

Basiese geriewe, baie skoon. Puik vir oornagverblyf.

Johan V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Waarde vir geld en veilig.

Goeie nagrus gekry. Plek is skoon en veilig. Sal definitief aanbeveel.

Gideon C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon C
With spouse/partner

Very peaceful area and slept well.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing en het lekker geslaap.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa V
With spouse/partner

Very peaceful.

We booked the smallest self-catering unit and it was clean and tidy. All that was lacking was plates and cutlery. One can roast and there is a bar fridge and microwave but no plates and cutlery.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Ons het die kleinste selfsorg-eenheid bespreek en dit was skoon en netjies. Al wat kortgekom het was borde en eetgerei. Mens kan braai en daar is 'n yskassie en mikrogolf maar geen borde en eetgerei nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nanette K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nanette K
With friends

Friendly reception and pleasant accommodation.

The unit was well equipped. It's just in 2 of the rooms that the wall heaters didn't work. In the kitchen, the toaster did not work and there was also no bottle / tin opener. The TV channels were limited.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik ontvang en aangename verblyf.

Die eenheid was goed toegerus. Dis net in die 2 van die kamers wat die muurverwarmers nie gewerk het nie. In die kombuis het die broodrooster nie gewerk nie en daar was ook nie 'n bottel/blikoopmaker nie. Die TV-kanale was maar effentjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Sal enige mense aanbeveel.

Benneline P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Benneline P
With spouse/partner

Baie netjies en rustig.

Was vir 4 dae in Graaff-Reinet, alles was goed en mooi, maar die dorp is vuil, vuil, vuil.

Elizabeth D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth D
Family with young children

Was quite pleasant.

Attention needs to be given to the fans, the one fan cannot reach the power plug and is rather annoying.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heel aangenaam.

Daar kan dalk aandag gegee word aan die waaiers, die een waaier kan nie by die kragprop by kom nie en is nogal hinderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bren B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bren B
Individual traveler

Netjies, vriendelik en stil.

Het op kort kennisgewing slaapplek nodig gehad en hulle was bereid om my by te staan. Ek het ‘n rustige nag gehad en kon vroegdag weer in die pad wees.

Adrian M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian M
Family with young children

Fantastic stopover spot, friendly staff with beautiful grounds.

We arrived just after eight at night and were still welcomed with a smile with our invoice and the Wi-Fi password. Our two Jack Russells were also welcome. Good sized room with adequate amenities and a big bath.

Ronelle F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronelle F
With spouse/partner

Friendly welcome, but very hot day.

Clean and neat. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, hoewel erg warm dag.

Skoon en netjies. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jo G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jo G
Family with young children

Vir een nag oorslaap as jy op reis is, sal ek dit aanbeveel.

Die verblyf is baie basies, maar skoon en netjies. Die ligging is buite die dorp en kan lastig wees. Die omgewing is egter heerlik stil en rustig.

Engela S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela S

Uitstekend in alles!

Alles wat puik is sal julle hier vind!

Melinda V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melinda V
With spouse/partner

Vriendelik, netjies en veilig.

Ons was vriendelik ontvang. Die oorslaapgeriewe was baie netjies en skoon. Ons sal weer by Jesa oornag indien ons Mosselbaai weer besoek.

Alta B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alta B
With spouse/partner

Ek was beïndruk!

Dit was die betrokke dag verskriklik warm in Graaff-Reinet. Die dakwaaier en staanwaaier het regtig niks in daardie warm kamer beteken nie. Kan daar nie maar in 'n air con belê word vir die toekoms nie?

Jaen E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaen E
Family with teenagers

Pleasant.

Nice and tidy and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Skoon en netjies en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon C
With spouse/partner

Aangenaam.

Netjies. Badkamer se kraan kort nuwe wasters.

Pastoor Jaco L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pastoor Jaco L
With spouse/partner

Baie netjies, waarde vir geld.

Dankie vir pragtige eenheid. Sal vir seker weer daar oornag.

Koot S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koot S
With spouse/partner

Good, affordable overnight stay.

Quiet, safe environment. Nice heater and warm water for the cold weather. Good rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie, bekostigbare oornagverblyf.

Stil, veilige omgewing. Lekker verwarmer en warm water vir die koue weer. Goeie rusplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzan J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Suzan J
With spouse/partner

Dit was relatief goed!

As ek moet vergelyk met 'n vorige keer wat ons daar gebly het moet ek sê ons was bietjie teleurgesteld. Die krane maak moeilik toe, lek heeltyd, geen TV-opvangs nie. Dit was netjies en skoon. Eienaar sê hulle is nuut en is besig om verbeterings aan te bring. So ons gee hulle die voordeel van twyfel. Maar eerlik sal ons kyk vir ander verblyf volgende keer.

Jurie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurie B
With spouse/partner

Netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Veilig en skoon en net 3 km uit die dorp. Motors parkeer binne en linne is skoon. Baie rustig hier.

Cynthia N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia N
With friends

Tranquil.

We had a nice, warm stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Ons het baie lekker warm gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anzett V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Anzett V
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Goeie oornag-akkommodasie.

Judith V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
With spouse/partner

Hoogs aan te bevele.

Janine het regtig uit haar pad gegaan om die verblyf vir my en my man lekker te maak.

Melony B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melony B
With spouse/partner

Accommodation was unbelievable.

The accommodation was unbelievable. I will definitely make use of you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Akkommodasie was ongelooflik.

Die akkommodasie was ongelooflik. Ek sal beslis weer van julle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annali J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annali J
Individual traveler

Exactly what I needed.

For a single traveller who just wants a clean, safe bed at a reasonable rate, Jesa offers excellent value for money. The traveller received a well-equipped kitchenette and functional bathroom, friendly service, a braai area, secure parking at your unit and free Wi-Fi. Definite value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ek nodig gehad het.

Vir 'n enkelreisiger wat slegs 'n skoon, veilige bed teen 'n billike tarief wil hê, bied Jesa uitstekende waarde vir geld. Op die koop toe kry die reisiger 'n goed toegeruste mini-kombuisie en funksionele badkamer, vriendelike diens, 'n braai-area, veilige parkering direk by jou eenheid en gratis WiFi. Beslis waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
With spouse/partner

Netjies en vriendelik. Alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Umaria G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Umaria G
With spouse/partner

The owner was friendly and helpful. It was a pleasure to stay there.

The owner was very helpful and friendly. We will recommend friends and family to go there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eienares is vriendelik en hulpvaardig. Dit was dus 'n plesier om daar te oornag.

Die eienares was tegemoetkomend en vriendelik. Ons sal ons familie en vriende met 'n geruste hart daarheen kan aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meagan R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meagan R
With spouse/partner

Neat.

Neat, clean facilities, friendly service. Just a shame it was so short.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Netjiese skoon geriewe, vriendelike diens. Net jammer dit was te kort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lydia E - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lydia E
With spouse/partner

Good location if you just want to sleep over on your way to the sea.

Very basic, but clean. Next to the big road to Jansenville.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging as jy slegs wil oornag op pad see toe.

Baie basies, maar skoon. Langs die grootpad Jansenville toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aletta E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aletta E
With friends

Aangenaam.

Baie oulike plek en lekker gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Annelien L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien L
With spouse/partner

Die vriendelike ontvangs het ons tuis laat voel.

Ons was vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik. Janine was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was skoon en netjies. Kon lekker onder die bome sit terwyl viervoet Amy lekker rondsnuffel. Gerieflike plekkie, lekker warm stort en 'n heerlike nagrus gehad.

Frances T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances T
Family with young children

Lekker grasperk vir kinders. Als in een huisie. Vriendelike personeel.

Lekker grasperk vir kids om te speel. Als werk. Skoon. Genoeg van als. Vriendelike personeel.

Lynda V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynda V
With friends

Value for money, clean, comfortable.

Affordable, clean, comfortable. Friendly staff. Not that far out of town.

Belinda M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda M
With spouse/partner

It was clean, neat, beautiful and very friendly service.

We had a problem and had the travel at a later time, Jesa was incredibly accommodating and the service was wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was skoon, netjies, pragtig en baie vriendelike diens.

Ons het 'n probleem gehad en moes later reis, Jesa was ongelooflik akkommoderend en die diens was wonderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Igna M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Igna M
Family with young children

Rustige verblyf.

Die eenheid was toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Ons sal weer hier oorbly as ons weer in die omgewing is.

Michael E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael E
Family with teenagers

Fantasties.

Sal weer bespreek, baie aangenamme persone met bestuurspan en al.

Daniel B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Daniel B

'n Plek vir rustigheid, heiligheid en avontuur.

Jesa Accommodation is veilig, rustig en avontuurlustig! 'n Plek om jou gedagegang weer te herfokus en op nuut te droom.

Piet M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet M
With spouse/partner

Was baie rustig gewees.

Graaff-Reinet is 'n lekker halfpad oornag bestemming.

Amanda K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

Rustig en ontspanne in 'n mooi omgewing.

Ons is vriendelik ontvang, blyplek is skoon en ruik lekker. Baie goeie waarde vir geld en veilig.

Braam V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam V
Individual traveler

Dit was seker die beste waar ek nog gebly het.

Die verwelkoming was baie nice, ek was ingewys by die ingang. Baie vriendelike personeel en het sommer vinnig tuis gevoel. Ek sal beslis die plek kan aanbeveel.

Theuns J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns J
On business

Brilliant.

Such a friendly owner. Excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Briljant.

Baie aangename eienares. Diens was voortreflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos V
With spouse/partner

Handdoeken moeten elke dag verwisselt worden.

Leuk om buiten Graaffreinet te verblijven. Afstand is maar 5 km vanaf het centrum.

Karen S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
Family with teenagers

Heerlike oornagplekkie.

Baie vriendelike eienaar.

Esther S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esther S
Individual traveler

Alles was uiters netjies, ontvangs baie vriendelik. Alles was in orde behalwe een probleem.

Ek het regtig die akkommodasie geniet en verwelkom na 900 km op een dag vanaf Pretoria. Die hitte was egter erg uitputtend vir my en my ou hond van oor die 10 jaar, en ek was baie teleurgesteld om uit te vind daar was nie lugreëling in die eenheid nie, en is meegedeel dat dit wel op die webtuiste staan. Daar staan net dat daar wel 'n waaier is, maar praat nie van lugreëling nie, en ek het dit nie so vertolk nie. Ek wou gevolglik die vensters oopmaak vir ventilasie, maar die slaapkamer se vensters het net oopgemaak binne-in 'n toe stoorkamer. Ek het Jesa spesiaal gekies omdat hulle troeteldiervriendelik is, en ek het eintlik 'n baie erge hitte uitslag opgedoen waarvoor ek mediese behandeling nodig gehad het.

Lynn P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn P

Jesa Accommodation is the best whether you are a group or on your own.

Jesa Accommodation has the most polite staff members who are always willing to assist with any queries you may have. The rooms a neat and clean and comfortable. Prices are very affordable and I would definitely recommend them to anybody.

Schan B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Schan B
Individual traveler

Twee nagte se verblyf tydens sportfees.

Skoon en netjiese plekkie met vriendelike personeel. Alles wat mens nodig het vir 'n kort verblyf. Kamer benodig egter lugreëling in 40 grade plus Karoo hitte. Waaiers nie voldoende. 'n Stort ipv 'n bad sal ook beter wees. In die geheel gesien egter is Jesa 'n knap verblyfoord.

Hennie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie M
Individual traveler

Gemaklik en vriendelik.

Ek is baie vriendelik ontvang. Die kamers was goed toegerus en baie netjies. Onthou net om kos saam te bring. Jesa is so 6 km uit Graaff Reneit.

Lelanie J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lelanie J
With spouse/partner

Our room was very neat and convenient.

I will definitely recommend it to other guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons kamer was baie netjies en gerieflik.

Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
Family with teenagers

Sakpas, ruim. Ideale oorslaap akkommodasie.

Bekostigbare oornagverblyf. Plekkie is lekker ruim en het alles wat jy nodig het om jou gesin self te bedien.

Anneke E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke E
Family with teenagers

Dit is 'n mooi plek, rustig en lekker om by te kamp.

Jesa was 'n baie lekker kampplek, baie netjies, lekker grasprek en die dam was heerlik om in af te koel. Dis baie veilig en mooi, ons sal weer hier tuisgaan.

Johanna Elizabeth V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna Elizabeth V
Individual traveler

Veilig, skoon, gerieflik.

Kan dit beslis aanbeveel - sonder twyfel.

Natasha V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V

Very nice stay.

Will definitely stay there again when we go to Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Sal baie beslis weer daar bly as ons weer af ry Kaap toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaen E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaen E
Family with teenagers

Excellent value for money.

The place is very neat and clean. The staff are very helpful and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Plek is baie netjies en skoon. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika W
With spouse/partner

Baie oulike oornagplekkie met alles wat jy nodig het.

Baie oulike oornag kamers en veilig. Lekker om by oor te slaap as jy troeteldiere saamry op vakansie. Diens is baie goed en kamers is baie oulik ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.

Romain K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Romain K

With an acceptable price, good customer service, Jesa Accommodation is a clean and safe, just a bit away from from the town, but with easy access.

This is a best place for camping, retreat, study, and so many things to do privately.

Magda C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda C
Individual traveler

Ek kon bietjie stap en ontspan, alles was puik.

Ek is vriendelik ontvang en het alles gekry wat ek wou he: groot yskas, ketel, mikrogolfoond en WiFi.

Wendy B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wendy B
With spouse/partner

Friendly, clean establishment.

We found Jesa to be clean comfortable and only 20 minutes from Valley of Desolation in the Camdeboo National Park. A bit overpriced compared to all the other towns we've stayed in. Large bathroom.

Gerda C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerda C
Family with young children

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon en asemrowende uitsig.

Die plekkie is baie oulik en die eienaars vriendelik en behulpsaam. Lekker grasperk vir kaalvoetloop na 'n dag se lang reis en vir die kinders om op te jol! Badkamer is privaat en netjies en skoon. Die plaasdam-swembad was ‘n treffer! Sal baie graag weer soontoe gaan.

Anneke T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke T
With spouse/partner

Very nice!

I was surprised when arriving at Jesa. For the price we paid, we thought we'd sleep in a strange place, but the staff were friendly and helpful, the rooms large and neat, and the bathrooms neat too. It was well equipped and we slept well. Thank you Jesa.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Ek was baie verbaas gewees toe ek by Jesa aankom. Vir die prys wat ons betaal het, het ons gedink ons gaan in 'n eienaardige plek gaan slaap, maar die personeel was vriendelik en behulpsaam, die kamers groot en netjies, asook die badkamers was baie netjies. Dit was vol toegerus en ons het heerlik geslaap. Baie dankie Jesa.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerda G
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Ons het ons verblyf geniet. Die kamer was skoon en netjies. Alles wat 'n mens vir selfsorg nodig het, is daar. Klein stoof met oond, mikrogolf, en gerieflike yskas. Regtig goeie waarde vir geld.

Annemarie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie S
With spouse/partner

My ouers het baie lekker daar gebly.

My ouers was baie dankbaar dat julle hulle welkom laat voel het en ook dat julle hulle geakkommodeer het met hulle twee hondjies en ook gesorg het dat hulle 'n kamer kon kry met 'n stort. Hulle het gesê dat hulle spyt is hulle het nie voorheen van julle geweet het nie, anders sou hulle elke keer by julle kom oorslaap het. Baie dankie dat julle so goed omgesien het na my pensioenaris ouers.

Kobus D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus D
With spouse/partner

Rustige en veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs teen sakpas pryse laat mens sommer dadelik tuis voel. Die netjiese skoon eenhede maak jou gelukkig voel oor jou keuse van verblyf.

Odette D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette D

Baie lekker.

Baie lekker oornag verblyf en baie vriendelik en troeteldiervriendelik.

Marietjie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Gemaklik.

Die atmosfeer is baie rustig. Ons het dadelik tuis gevoel. Ligging ideaal vir feesgangers.

Anton J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton J
With spouse/partner

100%

Very comfortable. Quiet and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

100%

Baie gerieflik. Stil en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albert W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert W
With spouse/partner

Clean, neat and affordable without compromising standards.

Good locatin, safe, and really affordable and especially suited to people looking for a cheaper alternative that meets basic needs. I will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en bekostigbaar sonder om standaarde in te boet.

Wel geleë, veilig, gerieflik en regtig bekostigbaar en veral geskik vir mense wat opsoek is na 'n goedkoper alternatief wat nog steeds aan die basiese behoeftes voldoen. Ek sal beslis weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liezel G
Family with young children

Lekker gebly, vriendelike diens.

Geen klagtes. Baie veilig.

Estie E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie E
Individual traveler

Ideaal vir oornag.

Gerieflike akkommodasie met al die nodige geriewe.

Albert W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert W
With spouse/partner

Basies, gerieflik, wel geleë en baie bekostigbaar.

Ek beveel regtig die plek aan vir gesinne en persone wat opsoek is na 'n goedkoper alternatief en wat tog aan die basiese geriewe voldoen. Dis naby Graaff-Reinet en hoofroetes. Dis skoon en netjies en die plekkie sal my beslis weer sien.

Japie N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie N
Individual traveler

Het lekker gebly. Skoon en netjiese fasiliteite.

Hul webwerf het aangedui dat hul 'n winkeltjie het met koeldrank ens. Maar dit bestaan nie meer. So koop in die dorp. Braaihout is darem daar te koop.

Jesa Accommodation & Caravan Park's response

Beste Japie,

So bly jy het lekker gebly!

Ja die koeldrank ding is nogals 'n uitdaging! Ons hou tans net daardie tipe voorraad aan oor seisoentye, maar dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons sal van ons kant af the webtuiste opdateer om aan te toon dat dit net in daardie tye beskikbaar is.

Braaihout is darem reg deur die jaar beskikbaar want as daar een ding wat ons Suid-Afrikaners geniet, dan is dit om te braai!

Groete,
Janine Smith

Jesa Accommodation & Caravan Park
Willem H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem H
Individual traveler

Ideale bekostigbare oornag fasiliteit.

Ek het alleen met my 2 Schnauzer honde en 'n reuse sleepwa vol meubels vanaf Bredasdorp na Pretoria gereis. Dit het my uitstekend gepas om hier te oornag, dit is hondevriendelik en daar was veilige parkering vir die sleepwa. Die kamers is klein, maar goed toegerus, die badkamer kon doen met 'n stort, wie bad nog? Diens was vriendelik en aangesien die prys nie ontbyt ingesluit het nie, kon ek 5:00 vm weer in die pad val. Dit is egter 'n entjie uit die hoofdorp en ek moes ry om kos te kry, geen probleem, Steers het heerlike wegneemetes gehad.

Jesa Accommodation & Caravan Park's response

Beste Willem,

Ek is bly dat jy die rus hier by ons geniet het! Jy was nou so gelukkig om een van slegs 2 eenhede te kry wat 'n bad in die badkamer het. Die ander eenhede is almal met storte toegerus. So volgende keer moet ons net seker maak daar is 'n eenheid met 'n stort vir jou beskikbaar.

Groete,
Janine Smith

Jesa Accommodation & Caravan Park
Donald H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donald H
With spouse/partner

Fantastic place to stay.

We had a lovely stay. Just far enough from town to experience the peacefulness of nature without the hooting of cars. The accommodation was neat and clean and staff very helpful. Would stay here again any day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plek om te bly.

Ons het baie lekker gebly. Net ver genoeg uit die dorp om die stilte van die natuur waar te neem sonder die getoet van motors. Die woonplek was netjies en skoon en personeel baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan afpak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minnie R - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Minnie R
With spouse/partner

Clean and tidy, the kitchen is well equipped.

The reception was friendly, the accommodation was clean and comfortable. However, the shower's floor is very slippery and maybe a mirror in the bedroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies, die kombuis is goed toegerus.

Die ontvangs was vriendelik, die wooneenheid skoon en gerieflik. Die stort se vloer is egter baie glad en miskien 'n spieël in die slaapkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cameron D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cameron D
Family with teenagers

Very convenient.

Good accommodation for the time we needed it for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik.

Goeie plekkie vir die tydjie wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Duryn R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Duryn R
Family with teenagers

Was friendly, nice and comfortable and beautiful views.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was vriendelik, lekker gemaklik en baie mooi uitsigte.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henry F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry F

Perfekte oornagverblyf.

Baie vriendelike diens. Perfekte oornagverblyf.

Calvyn H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Calvyn H
Individual traveler

Dis was aangenaam.

Die stilte het my onmiddellik getref. As jy moeg gereis is soek jy daai stilte, net om kop skoon te maak. Die verblyf was ook netjies en agter mekaar. Dit was nogal opvallend gewees.

Johanna C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna C
Family with teenagers

Place ot relax on vacation.

Wow! What a beautiful place to stay. We received a warm welcome and the service was excellent. Our unit was spacious. The rooms are stylish and the beds very comfortable. I would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rusplekkie vir ons vakansie.

Wow! Watter pragtige plekkie om te oornag en selfs vir 'n lang vakansie. Ons is baie hartlik ontvang en die diens was uitstaande. Die akkommodasie wat ons gehad het was groot en ruim. Die kamers is smaakvol en die beddens slaap baie lekker. Ek sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
With friends

Uistekende waarde vir geld, het oorgeslaap op pad na die Buffalo en is baie goed ontvang.

Sien sterre.

Gerhard N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard N
Family with young children

Good accommodation.

Accommodation was good, the only problem is that the lights attract a lot of bugs. No soap in the bathroom. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf.

Verblyf was goed, enigste probleem was die baie goggas wat gelok word deur die ligte. Geen seep in badkamer voorsien nie. Sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernard V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bernard V
Family with young children

Well equipped and neat, but not properly cleaned.

The unit was not cleaned properly and there were some small things that needed maintenance. Management reacted quite positively when we informed them about it, so we trust that they would fix is straight away. Apart from that this overnight accommodation offer value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed toegerus en netjies, maar half skoongemaak.

Die eenheid was nie ordentlik skoongemaak nie en klein goedjies het onderhoud nodig in die eenheid. Dit is onder die bestuur se aandag gebring waarop hulle baie positief reageer het en ek glo hulle sal dit spoedig regstel. Buiten bogenoemde is dit waarde vir geld vir 'n oornagplek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindi V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lindi V
Family with young children

Didn't sleep over.

We arrived a bit early and decided to drive to our destination. Our first impression of the place left me feeling uncomfortable. It's not attractive and not very neat. Reception area smelled like smoke. Place is a great distance from town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het nie oorgeslaap nie.

Ons was vroeg gewees en het besluit om deur te ry na ons bestemming. Die eerste indruk wat ek van die plek gekry het toe ons stop, het my nie rustig gelaat nie. Dit trek nie aandag nie en lyk nie netjies nie. Ontvangsarea het na rook geruik. Plek is ver buite dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jarred B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jarred B
With spouse/partner

Comfortable and reasonably priced accommodation.

We stayed at Jesa overnight while on a road trip down to the Cape. Jesa offer self-catering rooms and/or camping grounds. Our room was simple, but comfortable and clean. It's the perfect place to break a road trip in Graaff Reinet.

Tinus V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus V

Lekker gewoon en sal weer daar oornag. Sal dit ook aanbeveel vir ander persone.

Sien sterre.

Carlien L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlien L
Family with teenagers

Peaceful, quiet place.

Would recommend air con, especially considering the hot area. Would definitely recommend this place as an overnight stay to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige stil plekkie.

Sal lugversorging aanbeveel veral in ag geneem die warm wêreld. Sal beslis die plekkie as 'n oornagverblyf by vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jesa Accommodation & Caravan Park's response

Baie dankie vir u se mooi woorde, dit is in Jesa se toekoms plan om lugversorgings aan te verskaf.

Jesa Accommodation & Caravan Park
Louisa T - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa T
Family with teenagers

Aangenaam.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Kamers is gerieflik.

Landi F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landi F
Individual traveler

Netjies en gerieflik.

Die eienares was vriendelik en gasvry, die kamer was ruim en baie netjies. Perfekte oorslaapplek.

Jaco F - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco F
Family with teenagers

Netjies, skoon en goeie waarde.

Nie baie tyd daar spandeer nie, was oorslaap bestemming op pad kus toe. Het familie suite gehuur, was baie skoon en lekker storte.

Carine L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine L
With friends

Excellent.

It was fantastic, people were very friendly and I will stay there again. Again, thank you very much Jeanette and team.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Dit was fantasties, mense was baie vriendelik en ek sal weer by hul tuisgaan. Baie dankie nogmaals, Jeanette en span.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie M
With friends

Very friendly and professional service.

The room was very neat, spacious and just what we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike professionele diens.

Die kamer was baie netjies, ruim en net wat mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzan J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzan J
With spouse/partner

Fantasties.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en ons het heerlik gebly. Sal dit definitief aanbeveel vir al my vriende en kennisse.

Jan H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5