Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay
Review Summary
Lorna E - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en goeie ligging.
Michael D - Jan 2021
Overall score
Great plek met great mense.
Janine R - Sep 2020
Overall score
Pragtig, modern en gerieflik.
Tino P - Jan 2020
Overall score
Did the job of having accommodation for December, recreational area nice. Unit very basic. A bit far from the beach area.
Janadre J - Apr 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Goeie Dag Janandre.
Baie dankie vir jou oorsig. Dis net vir ons 'n plesier om julle te ontvang.
Groete,
Linda
Lourens K - Apr 2019
Overall score
Excellent and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend en baie netjies.
Ons kom definitief weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Goeie dag Lourens,
Dankie vir jou oorsig. Hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Linda
Bettie P - Jan 2019
Overall score
Very pretty and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjies.
Lekker atmosfeer by swembad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda C - Dec 2018
Overall score
Was baie netjies en skoon, baie veilig, ideale verblyf.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Afternoon Amanda,
Thanks for the great review. We are very happy that you've enjoyed your stay. Hope to see you again.
Regards
Linda
Xante P - Dec 2018
Overall score
Beste akkommodasie in Sodwana!
Read moreJesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Goeie Middag Chantelle,
Dankie vir die punte stelsel wat jy ons gegee het. Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Meeste van die eenhede het die Bamboo matrasse in, jammer dat dit vir jou te hard was. Volgende keer moet jy eenheid 45 bespreek. Ons hoop ons sien julle weer met vakansie.
Groete
Linda
Elize R - Mar 2018
Overall score
Mooi en veilig.
Lizel H - Jan 2018
Overall score
Was gerieflik na 'n dag of twee toe paar probleme uitgesorteer is.
Read moreJesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Beste Lizel.
Jammer dat julle teleurgesteld was, Alhoewel ek julle geskuif het na n ander eenheid. Gas is nie vir julle nie maar dit is beter om gas geysers in te sit in ons eenhede. Eskom is maar oral n probleem.
Mooi dag
Linda
Dilene B - Oct 2017
Overall score
Die verblyf was puik, netjies en baie luuks.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Baie dankie Dilene, ek waardeer dit. Dankie vir julle bespreking, en ons hoop ons gaan julle in die toekoms weer sien.
Adel S - Sep 2017
Overall score
Baie lekker!
Judith V - Aug 2017
Overall score
Lekker plek om te bly vir altyd.
Enya C - Jul 2017
Overall score
Modern, best, clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Modern, skoon beste verblyf nog van te vore.
Heerlike verblyf, modern en skoon sal enige tyd weer bespreek, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Beste Enya
Dankie vir u terugvoering. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete.
Jesser Point Boat Lodge
Karen B - May 2017
Overall score
It was great to spend some time in such a tidy, well-appointed place, what a treat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was werklik heerlik om in so netjiese, goed versorgde plek te kon kuier, dit was voorwaar 'n fees!
Die diens en behulpsaamheid van die bestuur was ongelooflik akkommoderend. Ons is soos VIP behandel en die toegeneentheid om ons behulpsaam te wees met ons spesifieke behoeftes was werklik 'n riem onder die hart.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Beste Karen en familie.
Baie dankie vir die wonderlike resensie.Was lekker om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
Jo-anne H - May 2017
Overall score
Peace for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid vir die siel.
5 Ster akkommodasie in Sodwana wat baie veilig en baie gerieflik is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Beste Jo-anne Human.
Dankie vir die resensie.Vertrou julle het lekker gerus.Ontvang julle graag weer.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
Louis C - Jan 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die verblyf was van uitstaande gehalte. Lugverkoeling in elke kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Dion V - Jan 2017
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die akkommodasie is baie netjies en die eenhede is ruim. Die personeel is baie vriendelik en diens uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Baie dankie vir die resensie. Ek hoop ons sien julle binnekort weer!
Lourenzo L - Dec 2016
Overall score
Very luxurious and very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie luuks en baie gemaklik.
Lekke swembad in binnehof, voel baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Beste Lourenzo,
Dankie vir die resensie. Dit word hoogs waardeer.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
El-jean N - Nov 2016
Overall score
Excellent and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend en vreeslik netjies.
As iemand wat oor die algemeen baie maklik kritiek lewer en vol nonsens is as dit by verblyf kom, kan ek in alle eerlikheid se ek was aangenaam verras. Baie veilig met sekuriteit, netjies, skoon, woonstelle en kompleks baie mooi en ordentlik ingerig. Mense wat daar werk uiters behulpsaam en vriendelik. Hele ervaring het my verbaas. Kwaliteit en bekostigbaarheid amper beter as wat jy in stad kry. Julle sien my vir seker weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jesser Point Boat Lodge - Sodwana Bay's response
Hi El-jean
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek hoop julle kom kuier weer vir ons.
Vriendelike groete,
Vivian & Linda
- Capacity: 44 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Off Sodwana Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- All ages welcome