Dinokeng Accommodation at Jimmy's Place - Stone Lodge | TravelGround
+9

Jimmy's Place - Stone Lodge

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 5 reviews for Jimmy's Place - Stone Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Nadia B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia B
Family with young children

Heerlike gesinsverblyf.

Jimmy's Place het ons verwagtinge oortref. Dis luuks en netjies en goed ingerig vir 'n groep. Ons kon heerlik braai, swem, visvang en die wild vanaf die dek geniet tussen die wilritte.

Elmien B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmien B

Mooi omgewing, groot en gerieflike huis, baie lekker paar dae.

Dinokeng is n mooi omgewing, die Bosveld naby aan Pretoria. Die huis is groot en gerieflike huis en is goed ingerig. Die kueirplek wat op die dam uitkyk is n bonus en die bestuur en werknemers is baie gaaf en behulpsaam.

Zabe J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zabe J
With friends

Ongelooflike aangename ervaring.

Dit was 'n baie aangename naweek. Gareth was 'n puik gasheer. Alles was in 'n baie goeie toestand en luuks. Baie rustig en ontspanne.

Andre H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H
With friends

Fantastiese 3 dae by Jimmy's Place - Stone Cottage.

Ek sal Jimmys Place - Stone Cottage ten sterkste aanbeveel. Die huis is uitstekend geleƫ en anders as baie ander blyplekke baie goed onderhou, alles werk en is in 'n goeie toestand. Gareth, die bestuurder, is ook fantasties en sal uit sy pad gaan om dinge vir 'n mens maklik te maak en met goeie raad te voorsien. Dis ook baie lekker om na 1,5 uur se ry uit Johannesburg jouself in 'n Groot 5-reservaat in die bosveld te bevind. Baie dankie, ons sal defnitief die plek weer besoek. Al wat nog dalk kort, is lugversorging aangesien dit ongelooflik warm kan raak.

Jimmy's Place - Stone Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoering Andre.
Ons sien uit om julle weer by ons te huisves.
Ons waardeer die goeie terugvoering en sal beslis kyk na oplossings rondom lugversorging.
Vriendelike groete,
Zack Jansen van Rensburg

Jimmy's Place - Stone Lodge
Colleen R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen R
With spouse/partner

Fantastic accommodation with wildlife roaming.

Huge open plan accommodation with three large bedrooms all en suite. Wonderful patio overlooking the dam. Elephants, hippo, crocodile seen from the comfortable dam patio.

Jimmy's Place - Stone Lodge's response

Dear Colleen,
Thank you for the great review.
Hope you will visit us soon again.
Kind regards,
Zack Jansen van Rensburg

Jimmy's Place - Stone Lodge
From R4 500
per night (sleeps 9)
From R4 500
per night (sleeps 9)
From R4 500
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: D48 Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzZGQxYWRkLWVjMmMtNDYzZi1hMDJiLWM1M2U5ZjFiZGU0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 500  per night (sleeps 9) 5 5 1 5 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.359129384338 28.345320671797
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com