The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Joalani Gastehuis | TravelGround
+33

Joalani Gastehuis

79 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 79 reviews for Joalani Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Jacques O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jacques O
With spouse/partner

My agent het sommer van die begin af die trip onaangenaam gemaak. Gelukkig het 'n ander een dit gered. Verblyf was uitstaande. Dankie

Sien sterre.

Lindy D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy D
Family with young children

Perfekte plek as tussenweg van Kaap na Gauteng of Bloemfontein om te rus.

Genoeg speelplek vir kinders en die swembad in die somer is 'n treffer.

Frikkie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
With spouse/partner

Heerlik, vriendelike ontvangs, sal definitief aanbeveel.

Waarde vir geld, kliëntediens, netheid, veiligheid.

Nicolas R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolas R
With spouse/partner

Comfy little gem in the Karoo.

Great value for money. Friendly staff, and hassle-free check in.

Louise E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise E
Family with young children

Netjies en rustig.

Baie netjies en skoon. vriendelike personeel.

Anton G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton G

Comfortable, cheap, neat. Quiet on the farm.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, goedkoop, netjies. Lekker stil op die plaas.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Belinda E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda E

Great mense, netjiese verblyf.

Great mense wat netjiese verblyf verskaf wat die ekstra myl sal loop. Ons het nie voor die tyd bespreek vir aandete nie, maar ons gasvrou was so gaaf om te sê sy sal vir ons kan onthaal. Kos was uit die boeke. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Corlia J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corlia J
Individual traveler

Gerieflik langs die N1.

Skoon en netjies met 'n lekker warm bed.

Glenn H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenn H
With friends

Great hospitality.

Hosts very friendly. Makes you feel extremely welcome. A definite do over.

Chris V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris V
With spouse/partner

Ideale plek om te oornag.

Die kos was uit die boonste rakke.

Jan G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan G
With spouse/partner

Comfortable and close to the N1.

Friendly and hospitable welcoming. The accommodation was neat and clean. Braai packs are recommended. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en naby N1.

Vriendelik en gasvrye ontvangs. Verblyf was netjies en skoon. Braaipakkies kan aanbeveel word. Sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michiel P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michiel P
With spouse/partner

Gerieflik en naby N1.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlike braaipakkie word op versoek voorsien. Geriewe netjies, aantreklik en funksioneel. Wasbak in badkamer klein en ongemaklik. Ons sal enige tyd weer daar oorbly.

Wilna J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilna J
With spouse/partner

Gasvrye en netjiese verblyf teen baie billike tarief, gerieflik langs N1.

Skoon en netjies, alles wat nodig is vir oornagverblyf, gasvrye ontvangs, heerlike aandete met yskoue drankies beskikbaar, lekker koel swembad om af te koel, baie gerieflik naby N1 en goeie halfwegpunt tussen Gauteng/Mpumalanga en die Kaap. Hierdie was ons tweede verblyf by Joalani en ons kan dit aanbeveel - goeie waarde vir geld.

Hermien R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien R
Individual traveler

Dis was 'n heerlike verposing langs die lang pad tussen die Kaap en Johannesburg.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs, uitstekende bed en kraakvars beddegoed.

Pieter C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
Family with young children

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf in die oornaghuisies.

Vriendelike ontvangs, lekker ontspanning langs die swembad ná 'n lang dag se ry. Huisies is goed toegerus en baie netjies. Algeheel was dit die oornag 'n baie goeie ondervinding en ek sal definitief terugkeer en dit aanbeveel aan ander mense. Dankie vir die puik diens!

Annatjie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annatjie V
With spouse/partner

Baie gasvry en behulpsaam.

Die diens was baie flink. Alle versoeke is onmiddellik beantwoord. Braaigeriewe en braaipakkies is op aanvraag beskikbaar. Kombuisgeriewe ook baie skoon en netjies.

Nicolette L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolette L
Family with young children

Rustig, perfekte plek vir oorslaap!

Baie netjies oornagplek met heerlike kos! Baie gerieflik langs die N1.

Francois D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Rustig en gemaklik en bekostigbaar.

Dit sal wonderlik wees as alle permanente huisies/kamers en suite kan wees.

Helene B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene B
Family with teenagers

Gemaklike verblyf op jou roete.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlik geswem na 'n lang rit vanaf Gauteng. Kon lekker uitrus voor ons die pad weer aangedurf het die volgende dag. Baie skoon en netjies.

Kobus J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus J
Family with young children

Perfekte plekkie as jy net rustig wil wees.

Ons was baie aangenaam verras met die Joalani, As jy werklik van die intrap af wil tuis voel, kom kuier hier. Aandete was fantasties. Ons sal vir seker weer hier bespreek.

Reinardt D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Reinardt D
Family with young children

Lekker geslaap.

Alles wat mens nodig het na 'n lang dag se reis.

Neel J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neel J
Family with teenagers

Ons al 4 het dit baie geniet.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Baie vriendelike ontvangs en deurgaans fantastiese diens. Sal definitief weer hier oornag.

Lizelle F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle F
Family with young children

Pragtige juweel in die Karoo

Pragtige juweel in die Karoo.

Riaan J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan J
With spouse/partner

Neat, spacious and friendly reception.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, baie plek en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie R
Family with young children

Ons gesin het dit baie geniet om daar te bly.

Vriendelike diens en salige Karoo-stilte.

Bernie K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernie K
With spouse/partner

Geniet die wonderlike Karoo-atmosfeer en rustigheid by die gastehuis.

Baie netjies en veilig, lekker sentraal geleë en geniet die rustigheid van die Karooplaas met sy wonderlike gasvryheid van eienaars.

Dewald  - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dewald
With friends

Netjies en skoon.

Aangename mense, sprankelende swembad, uiters skoon en netjies. Rustige verblyf langs die N1 (met bykans geen geraas vanaf die snelweg). Sal beslis weer gebruik.

Mechaela V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mechaela V
With spouse/partner

Nie wat ek verwag het nie.

Die swak instandgehoude, karig gemeubileerde en badkamerlose kamer was beslis nie die helfte van die R500 per nag werd nie.

Brenda V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda V
With spouse/partner

Vriendelike diens en skoon geriewe, die ligging is perfek!

Ons is vriendelik ontvang, die geriewe is skoon, geen probleme met warm water nie en daar is ekstra produkte beskikbaar indien jy iets vergeet het. Die ligging is perfek, sowat 100 meter van die N1! Ons sal enige tyd weer daar oornag. Fantastiese diens!

Andre C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Netjiese, skoon fasiliteite, waarde vir geld.

Ons het baie lekker uitgerus en viendelike gasvrye diens beleef. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Sue N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sue N
Individual traveler

Quick stop over - catered for my needs.

Bathroom was rather far away from the room. The beautiful rising sun in the Karoo was amazing.

Bakkies M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bakkies M
Family with young children

Vriendelike mense, netjiese akkommodasie.

Gerieflik naby aan hoofpad.

Ben N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben N
With spouse/partner

Awesome.

Baie lekker gerus, geëet en geslaap.

James M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
James M
With friends

Nice farm-atmosphere for relaxing.

Oasis for the weary traveler who seeks something other than a hotel or just a guest house. Try the optional dinner - Karoo-food made by his mother.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plaasatmosfeer om in te ontspan.

Oase vir die moeë reisiger wat iets anders as hotel of net 'n gastehuis soek. Probeer gerus die opsionele aandete - Karookos van sy ma af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen P
Individual traveler

Amazing accommodation and friendly service.

The accommodation was clean and more than what I expected. Lovely area.

Linda S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda S
With spouse/partner

Baie gawe mense.

Lieflike Karoo-atmosfeer en lekker sterre gekyk.

Daniel V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With friends

Het lekker oorgebly.

Het geen klagtes. Baie aangenaam vir oorslaap.

Mara B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mara B
With friends

Rustig.

Vriendelike ontvangs deur Mare alles netjies en skoon sal beslis weer daarheen gaan.

Johan H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan H
Individual traveler

Voldoende.

Ek was aangenaam verras met die diens en kamer.

Rene O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene O
Family with young children

Asemrowend.

Baie dankie vir die heerlike tydjie wat ons die nag kon oorslaap. Wat 'n wonderlike plekkie.

Leon V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
Family with young children

Dit was wonderlik huislik, lekker aandete.

Dis n baie mooi plek. Eienaars laat jou baie tuis voel, gerieflik en skoon. Die ete in die eetkamer met die kaggelvuur en kinders wat in en uit hardloop was gesellig en 'n lekker rooiwyn saam met die lamspastei. Ons sal beslis weer kom.

Madelein V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein V
Family with teenagers

Very hospitable and neat.

Very neat and hospitable. Very cuite place. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en netjies.

Baie netjies en gasvry. Baie oulike plek. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter J G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J G
With spouse/partner

The unit is more than enough and I like the farm setup.

The unit was clean and neat. Can maybe provide a place to hang jackets, etc. in the main room. Noise of the trucks on the N1 can bother you. I like the location and nature. Didn't eat so can't comment on it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eenheid is heeltemal voldoende en ek hou van die plaas-opset.

Die eenheid was skoon en netjies. Kan dalk kapstok/hangplek aanbring vir baadjies ens. in hoofvertrek. Trokgeraas op die nabygeleë N1 kan sommige mense dalk pla. Ek hou van die ligging en die natuur daar. Het nie etes geneem nie en kan dus nie kommentaar lewer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelf V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf V
Individual traveler

Relaxed in the fresh Karoo farm air, with lovely farm food and friendly hospitality.

Close to the N1, this Karoo farm is an easy, comfortable overnight stay on a strategic location between the Cape and the North or East of the country.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rus in die vars Karoo plaaslug, met heerlike boerekos en vriendelike gasvryheid!

Naby die N1 maak hierdie Karooplaas 'n maklike en gerieflike oornagplek op 'n strategiese ligging tussen die Kaap en die Noorde of Ooste van die land.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hein V
Individual traveler

Pleasant, hospitable.

Unit spotless and tidy. Very suitable for a single traveler. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, gasvry.

Eenheid superskoon en netjies. Baie geskik vir enkelreisiger. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Very comfortable and clean.

Thank you for a wonderful overnight stay. Accommodation was clean, neat and comfortable. The reception was very hospitable and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en skoon.

Baie dankie vir heerlike oornag. Akkommodasie was baie netjies,skoon en gerieflik. Die ontvangs was baie gasvry en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Moses B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Moses B
With spouse/partner

Gasvryheid op sy heel beste.

Soos om by jou eie huis en mense te wees!

Lampies L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lampies L
Individual traveler

Welcome rest after a long day on the road.

Mare and Johan made me feel very welcome on the farm. They were very helpful and even carried a braai and wood to my unit for a blissful braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie welkome rus na lang dag op die pad.

Mare en Johan het my baie welkom laat voel op die plaas. Hulle baie baie hulpvaardig en het selfs 'n braai en hout na my huisie toe gedra vir 'n lekker salige braai by my woonplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanita K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johanita K
With spouse/partner

Wonderful hospitality, will definitely recommend it!

Everything was neat. Had a lovely night's sleep on the bed. Breakfast was nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gasvryheid, sal dit beslis aanbeveel!

Als was netjies. Bed het heerlik geslaap. Ontbyt was lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie J
Individual traveler

Satisfying and restful.

Food was exceptional. Hostess was very friendly, welcoming and engaging. Ablutions were neat and clean. I felt very comfortable and will make this guest house my stop of choice when travelling between Pretoria and Cape Town by car.

Louise P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise P
Family with teenagers

Was wonderful to be received so warmly after such a long journey and being able to stay in such a neat house.

Everything was clean and neat and conveniently close to the N1. Thank you to the hostess for your friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was so lekker om moeg gery aan te kom en baie vriendelik ontvang te word en kon tuisgaan in 'n baie netjiese huisie.

Alles was skoon en netjies en gerieflik naby aan die N1. Baie dankie aan die gasvrou vir vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdel L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel L
With spouse/partner

Great hospitality in relaxing area.

It was a bonus to arrive during the rain and to get a meal of curry lamb and salads. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike boere-gasvryheid in rustige omgewing.

Dit was 'n bonus om in die reën te arriveer en te kon aansit vir heerlike kerrielamstjops en slaaie. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gerhard B
Individual traveler

Ideal halfway overnight-stop.

Friendly reception, comfortable room, clean and neat ablution facilities, nice braai facilities, can recommend as overnight accommodation between Gauteng and Western Cape.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale halfweg-oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer, skoon en netjiese ablusiegeriewe, lekker braaigeriewe, kan enige tyd aanbeveel as oornagverblyf tussen Gauteng en Wes-Kaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charles K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles K
With friends

Friendly reception. Very nice people.

We had a friendly reception. They made us feel at home. Beautiful places to braai and very nice social room with built-in bar.

This review has been translated,click hereto view the original version.

In vriendelikheid ontvang. Baie gawe mense.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Hulle het ons baie tuis laat voel. Mooi braaiplekkie gehad en baie mooi kuierkamer met ingeboude kroeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanré F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanré F
Family with teenagers

Presies wat reisigers nodig het om van 'n lang rit te herstel.

Ons is baie vriendelik ontvang en was baie tevrede met ons kamer en die geriewe. Ons het aandete by Joalani bestel en het absoluut heerlik geëet. Iets wat ons graag onder hulle aandag wil bring is die geluide wat die "geyser" of die doringboomtakke op die dak maak. Die wind het taamlik sterk gewaai en die vreemde geluide het ons die hele nag gepla.

George D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George D
With spouse/partner

So peaceful under the stars.

Very peaceful. Friendly people. The swimming pool was such a blessing during the heat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig onder die sterre.

Baie rustig. Vriendelike mense. Die swembad is 'n seëning in die warm dae!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charles K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles K
With friends

Rustigheid van plaas om jou laat jou gerus voel.

Ons was met ope arms ontvang, kamer was baie netjies. Vir een nag se oornag het ons dit geniet.

Elma D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma D
Individual traveler

Calm Karoo tranquility and friendliness.

Absolutely delightful accommodation. Everything was neat, clean and convenient. Wonderful hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige Karoo-vrede en vriendelikheid.

Absoluut vreugdevolle verblyf. Alles was netjies, skoon en gerieflik. Wonderlike gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin G
Individual traveler

Very quiet and safe, neat and clean, unbelievably good value for money.

I was really pleasantly surprised. I stayed in the budget room, but had everything I needed. The price was very reasonable. I would even consider putting up my own tent next time. My room didn't have an en-suite bathroom, but the communal bathroom was beautifully neat, even though it was a little walk from the room. I was able to cool down in the swimming pool and I was happy that my dog was also welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en veilig, netjies en skoon, ongelooflike goeie waarde vir geld.

Ek was werklik aangenaam verras. Ek het in die budget-kamer geslaap, maar ek het niks meer nodig gehad nie. Die prys was ongelooflik billik. Ek sal selfs volgende keer oorweeg om my eie tentjie op te slaan. Die kamer het nie 'n en suite badkamer nie, maar die gemeenskaplike badkamer was pragtig netjies, al was dit 'n entjie van die kamer af. Ek kon lekker afkoel in die swembad en ek was dankbaar dat my hondjie ook welkom was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie V
With spouse/partner

Very relaxing!

Felt so welcome as Marie and her team provided frying pan and wood and everything we needed to braai. Beautiful sunset wonderful stillness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig!

Mens het welkom gevoel deurdat Marie en haar span vir ons 'n braaipan met hout en alle benodighede aangedra het sodat ons kon braai. Mooi sonsondergang en heerlike stilte!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinus N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tinus N
With spouse/partner

It was peaceful.

We swopped the budget room for a room with a bathroom (at an additional cost of course). The reason is that the ablution block is way too far from the budget room and that wasn't communicated clearly. The reception was friendly and good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig!

Die "budget"-kamer het ons verruil met 'n kamer met 'n badkamer (met bybetaling natuurlik). Die rede is dat die ablusieblok heeltemal te ver van die "budget"-kamer is en dit was nie baie duidelik oorgedra nie. Die ontvangs was vriendelik en goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Individual traveler

Friendly people and close to the N1.

Ideal for an overnight stay on the long road. Clean and neat and very friendly reception. Can meet everyone's needs, from single traveler to family and group of people. Will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense en naby N1 geleë.

Ideaal vir 'n nag se oorslaap op die langpad. Skoon en netjies en baie vriendelike ontvangs. Kan in almal se behoeftes voorsien, van 'n enkelreisiger tot 'n familie en groep mense. Sal weer gebruik maak van Joalani Gastehuis. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maugie V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maugie V
With friends

Was pleasant and will recommend it for accommodation.

Room was confenient,, neat, friendly welcoming and safe, peaceful accommodation close to the N1.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was aangenaam en plek om te beveel vir oorslaap.

Kamer was gerieflik, netjies, goeie ontvang en veilig rustige oornagplek naby N1.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heleen C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heleen C

Welcoming reception and good location.

We arrived later than expected, but were still warmly received by the owner's helpers. Very convenient rooms. Braai packs were more than enough food and breakfast was delicious. Location is very convenient, directly next to the N1. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvrye ontvangs en ligging.

Ons het later arriveer as wat verwag is, maar is hartlik ontvang deur die eienares se helpers. Baie gerieflike kamers. Braaipakkies was meer as genoeg kos en ontbyt heerlik. Ligging baie gerieflik direk langs die N1. Sal weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maugie V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maugie V
With friends

Very friendly and helpful, room neat and clean.

Had a lovely stay in a neat and clean bed and room. Peaceful and quiet. Truly restful overnight on the long road. Perfect location next to the N1, yet there is no traffic noise from the highway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en behulpsaam, kamer netjies en skoon.

Het heerlik warm geslaap in netjiese skoon bed en kamer. Rustig en stil. Ware rusplek na 'n langpad. Perfek geleë langs die N1, tog geen lawaai van N1 verkeer gehoor nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter G
With spouse/partner

Very nice overnight stop.

We arrived late but our host was very friendly. The room was ready and very neat. Only problem was that the kettle's cord could not reach the plug when it stands on the fridge. It is a bit uncomfortable to work on the ground.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker oorslaapplek.

Ons het baie laat arriveer, maar ons gasvrou was baie vriendelik. Die kamer was gereed en baie netjies. Enigste ding wat gepla het was die ketel se koord wat nie by die plug kan bykom as dit op die yskas staan nie. Dit is bietjie ongemaklik om op die grond te werk - 'n verlengingskoord sal wonderlik wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danie S
Family with teenagers

Friendly and hospitable reception.

Very clean and neat. Great location for overnight stay. Next to the N1.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Was baie skoon en netjies. Ligging is uitstekend vir oorslaap. Langs die N1.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reze K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Reze K
With spouse/partner

Clean, neat, everything you need for an overnight stay!

Thanks for the warm room and cozy bed! Perfect overnight accommodation for travellers from Cape Town to Johannesburg. Your facilities are perfect for travellers who had a long day on the road. Will defnitely stay at Joalani again if we need accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, alles wat jy nodig het vir oornagverblyf!

Baie dankie vir 'n warm kamer en warm bed! Perfekte oornag vanaf Kaapstad na Johannesburg. Jul geriewe is alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Sal vir seker weer by Joalani oorslaap wanneer ons verblyf nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jannie F - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie F
On business

Good value for money.

Good value for money and very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

The owner was very helpful and friendly. The guest house has a good location close to the N1.

We just stayed overnight on the way to Cape Town. Didn't get to see much of Murraysburg.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eienaar was baie hulpvaardig en gaaf en die gastehuis is goed geleë reg teen die N1.

Ons het net oornag op pad Kaap toe, nie veel van Murraysburg gesien nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dries G - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dries G
With spouse/partner

Baie tevrede met die goeie diens, hulle is ook baie behulpsaam - dankie.

Baie tevrede. Tipiese plaas-atmosfeer en goed geleë vir 'n oornag-bestemming.

Liza V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liza V
With spouse/partner

Stunning!

Dit was 'n heerlike, netjiese plekkie. Alles was absoluut pragtig en ek sal dit definitief aanbeveel! Mare was baie oulik, ek en my man sal enige tyd weer daar oorslaap!

Joani V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joani V
With spouse/partner

A definite must-do.

Where to begin? Arriving at Joalani Guest Farm we were welcomed with a warm smile and the most unforgettable scenery. We stayed in the budget chalet and it suited our needs perfectly! A frigde, fan and doom to make our stay even more convenient. The braai pack is definitely recommendable and great value for money - it includes wood and fire lighters. We had a wonderful night under the stars with wine and meat to die for. Perfect place to stay over if you are travelling on the N1 highway. Dankie tannie vir 'n onvergeetlike lekker ruskans voor die swottings begin. Sien tannie definitief weer!

Eloise B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Eloise B
Family with young children

Aaklig.

Ons het met Joalani gereël dat ons vroeër sou arriveer en dit was reg met hulle, maar toe ons daar kom is die bestuur nie daar nie en hulle het niks met die personeel gereël nie. Ons het vir 'n uur in die hitte gewag en niemand het gekom nie! Het toe weer teruggery na Driesusters vir kos met die hoop dat wanneer ons wees arriveer sal iemand daar was. Ons moes toe weet vir n uur wag. Die personeellid het ons maar toe net in 'n kamer gesit. Geen lugversorging nie. Die kamer was darem netjies. Die swembad is grasgroen wat seker die oorsaak is vir al die muskiete. Ons het net twee ure gerus en maar die pad met twee babas aangepak na Bloemfontein toe. Ons het die volledige bedrag betaal, maar voel eerlik waar dat ons nie moes nie. Sal nie die plek aanbeveel of weer gebruik nie.

Joalani Gastehuis's response

Hi, eks jammer om al die klagtes te hoor! Ek het nooit adverteer dat ek lugreeling het nie. Ons inklok tyd is om 14:00, en die gas het aangevra om bietjie vroeer in te klok. Ons uitklok tyd is om 10:00, en hierdie gas het om 9 uur aangekom. Ek kan ongelukkig nie my vorige gaste aanvra om voor die uitklok tyd hul kamer te verlaat om nuwe gaste in te laat nie. Die kamer moet ook eers skoon gemaak word. Die gaste het slegs 'n paar uur gebly en na 14:00 verlaat en nie die nag oorgebly nie. Die swembad was nie groen nie en my ander gaste het die dag geswem. Aangaande die muskiete, ek verskaf masjienkies en spuitgif. Ongelukkig met die droogte, staan die water van die fontein en muskiete broei uit. Weereens se ek jammer dat dit hul ondervinding was. "Your most unhappy customers are your greatest source of learning" - Bill Gates

Joalani Gastehuis
Paula C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula C
With spouse/partner

Dit was fantasties na 'n lang, warm dag se ry.

Dit is 'n puik oornagfasiliteit, met lekker yskoue bier, veral as 'n mens moeg gery is. Ontbyt was baie lekker en mens het weer kans gesien vir die res van die pad.

Fred B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Fred B
With spouse/partner

Etes is te duur.

Ek voel die R160 wat ons vir twee baie klein aandetes betaal het is buitensporig. So ook die prys van R60 vir ontbyt. Dis veels te duur.

Joalani Gastehuis's response

Jammer om te hoor! Die skaaptjops, wors en braaibroodjie plus waatlemoen is 'n ligte ete wat beslis die prys gestand doen, selfs in die Karoo is ongelukkig niks verniet nie. Die ontbyt wat uit jogurt, vrugte, muesli, 2 eiers, 2 repe rugspek, 2 stukke wors plus 2 snye roosterbrood, sap en koffie bestaan is nie 'klein' soos u dit beskryf nie. As gasvrou is ek jammer dat u nie die probleem tydens u verblyf genoem het nie.

Joalani Gastehuis
Stina R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stina R
With spouse/partner

Heerlik, ontspanne, rustig, gerieflik, netjies.

Vriendelike ontvangs, gasvryheid. Eenhede baie netjies, gerieflik, goed toegerus, veilig. Ons kon heerlik uitrus. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Nick W - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nick W
With spouse/partner

Dit is 'n rustige omgewing en sal beslis weer daar oornag.

Die ontvangs was baie hartlik alhoewel daar 'n misverstand aan my kant was, het die eienaar dit vinnig besef en die situasie baie professioneel hanteer.

Xzielda F - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Xzielda F
Individual traveler

Baie gasvrye diens!

Die bestemming is naby aan die snelweg en maklik toegangbaar. Die eenheid was skoon en netjies en die geriewe gemaklik. Ek het welkom gevoel, asof ek vir 'n kuier op die plaas was. Heerlike koffie en beskuit het my ingewag na 'n lang dag in die motor. Hulle het my laat ure tegemoet gekom en my baie vriendelik dou voor dag geskakel, net om op te volg of ek uitgerus is en my verblyf geniet het. Baie dankie Joalani, dit was 'n kort kuier by warm, gasvrye, nuwe vriende.

From R300
per night (sleeps 4)
From R300
per night (sleeps 4)
From R300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mordant Farm, Victoria West, 7070, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwMjUxMTc0LTY1YjEtNDhjNy1hMWM3LTFiMGEzODIyNDY1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R300  per night (sleeps 4) 79 5 1 5 Mordant Farm Victoria West 7070 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.799053797842 23.367871642113
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!