The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at JoCha Akkommodasie | TravelGround
+28

JoCha Akkommodasie

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 35 reviews for JoCha Akkommodasie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Maryke V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke V
Family with young children

Ons het lekker en gemaklik gebly.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf het alles wat ons nodig gehad het.

Ilze S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze S
Family with young children

Netjies vir ons oornaghalfpadreis.

Ons het by JoCha oornag vir ons halfpadreis tot by Hole in the Wall. Perfek en netjies.

Ankie D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ankie D
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang, alles was netjies en gemaklik ingerig.

Die houthuisie se beperkte ruimte is optimaal benut en alle geriewe is in goeie toestand. Die skielike koue was nie 'n probleem nie, aangesien daar 'n elektriese kombers op die bed en 'n plaatverwarmer teen die muur is. Ons sal graag weer hier oorslaap!

Brian T - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian T
With spouse/partner

Neat and tastefully decorated accommodation. The owners are very friendly and helpful.

Personally sorted out the problem with the TV.

Willy N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willy N
With spouse/partner

Gerieflike slaapplekkie.

Skoon en netjies dit tel baie.

Hennie N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en aangename eienaars.

Ideale oorslaapplek. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Die akkommodasie is pynlik netjies met alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorslaap. Ons het ons kort tydjie daar geniet en sal dit weer gebruik. Ek is mal oor die honde alhoewel die eienaar die honde weghou van gaste.

Corina M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corina M
Family with young children

Perfect overnight accommodation.

The host were extremely accommodating as we arrived really late following vehicle issues. The accommodation was clean and had everything we needed.

Eddie O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eddie O
With spouse/partner

Lekker houthuisie. Mooi omgewing.

Lekker gebly. Alle geriewe vir ligte reisigers. Sal weer oorbly.

Thania M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thania M

Lekker

Ons was vroeg en was vriendelik ontvang.

Danie G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie G
With spouse/partner

Pragtige oornagplek.

Die eienaars het ons vriendelik ontvang. Ons het dadelik tuis gevoel en lekker ontspan. Baie stil omgewing en jy kan ’n lekker nagrus geniet om die volgende dag uitgerus te voel om weer die pad te vat.

Sandra C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra C
With friends

Ons het heerlik oornag by JoCha.

Vriendelike mense en so hulpvaardig! Baie netjiese skoon akkommodasie is n wen resep! Ons kan dit aanbeveel.

Sanja C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanja C
With spouse/partner

Baie goed!

Baie dankie! Dit het als voldoen aan ons verwagtinge.

Susie H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susie H
With spouse/partner

Comfortable, quiet.

No complaints. Well appointed log cabin, with everything we needed for 1 night's sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, rustig.

Geen klagtes nie. Goed ingerigte houthuisie, met alles wat ons nodig gehad het vir 1 nag se oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pam F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pam F
With spouse/partner

Lovely stay. Place is really lovely and we enjoyed our overnight stay. Lovely friends hosts.

Nothing more to say. We loved our stay there.

Marnus S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marnus S
Individual traveler

Uiters aangename verblyf in Karoo vir oornag-akkommodasie. Eenheid bied alles wat nodig is.

Het veral die swembad as ‘n welkome lafenis waardeer. Wat meer is, die gasheer laat sy eie motor buite staan sodat die gas onder die afdak parkeer. Dit is ‘n klein dingetjie, maar spreek boekdele.

Eugene M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene M
With spouse/partner

Dit was 'n aangename tyd wat ons by JoCha spandeer het.

Die omgewing is stil. Die geriewe is netjies en voldoende vir die tydperk wat ons daar deurgebring het. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Veilige omgewing.

Mike W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike W
With spouse/partner

Clean, wonderful hosts.

Comfortable and convenient.

Riana V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Netjies, klein en warm.

Die kamer was baie knap, kombuis nie gemaklik toegerus nie. Ek stel voor dat bekers die koppies en pierings vervang. 'n Broodmes en opwaslap was kort. Die toiletmeganisme het vasgehak en dan loop die water aanhoudend. Die gebruik van die swembad word ook nie toegelaat nie en met die verstrengelde hitte sal dit lekker wees om net bietjie te kan afkoel. 'n Lugversorger sal ook die verblyf baie aangenaam maak. Buitestoele is ongemaklik en sak weg in die klippies. Miskien kan stoelkussings dit gemakliker maak.

Igna M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Igna M
Family with young children

Baie netjiese huise met alles wat jy nodig het.

Ons was baie vriendelik verwelkom en al het ons net 1 aand oorgebly, het ons dit baie geniet. Die waaier was welkom in die hitte, en die groot parkering vir ons voertuig asook karavaan het ons baie waardeer. Daar kan dalk net gekyk word na die krane - die water is óf baie warm óf koud, dis baie moeilik om die water te stel vir 'n temperatuur tussen-in.

Enna R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Enna R
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Vriendelike ontvangs. Stil omgewing.

Yvette S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvette S
With spouse/partner

Gerieflik, lekker, skoon, heerlik geslaap.

Was goed ontvang. Goed geslaap, veiligheid goed, binne parkering. Sal weer gebruik.

Lizelle P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle P
Family with teenagers

The kids enjoyed the swimming pool to cool off after a long drive. Friendly people.

Joanné and Charl are very friendly people, they allowed the kids to swim. We had a good night's rest.

Nyameka N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nyameka N
Family with young children

It was more than what I expected, very homely and super friendly hosts.

Fabulous house, well maintained and good enough for a one night stay.

Merle K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Merle K
With spouse/partner

Very small and hot. Entrance to swimming pool said 'no entry'.

Place was very small. Very disappointing that we could not swim as it was very hot. Fan was very noisy.

JoCha Akkommodasie's response

Good day Merle
We are so sorry to hear, and we apologize for any discomfort that you may have experienced.
Unfortunately, we had an extreme heatwave over our province with your visit. We are so grateful that we got some much-needed rain on Wednesday after your visit on Monday.
After careful consideration - we decided to close the swimming pool area to the public as it is dangerous for children that are left unattended and the main reason is some guests have not left it as they got it or treated the area with respect. Thus the reason we then decide to no longer make it available to the public and it has been taken off all accommodation platforms.
In the future, we would love if you could contact us during your stay and we will try our best to assist you with any questions or queries you may have. We are more than willing to assist or answer any questions.
Thank you so much, It was a pleasure to have met you
Kind Regards
JoCha Accommodation

JoCha Akkommodasie
Marie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie K
With spouse/partner

Netjiese volledig toegeruste woonstel met 'n lekker braaiplek.

Die woonstel is baie goed toegerus met veilige parkering en 'n lekker braaiarea buite. Dankie Joanné en Charl vir julle gasvryheid en hulp met die aanwysings na die Parkrun. En ook die foto's wat julle gestuur het. Ons sal beslis weer hier oornag wanneer ons in die omgewing is.

Hanlie S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie S
With spouse/partner

Most beautiful linen and towels.

Friendly and effective service. Everything is clean. Well equipped. Good restaurant recommendation. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste linne en handdoeke!

Vriendelike en effektiewe diens. Alles is silwerskoon. Goed toegerus. Goeie restaurant aanbeveling. Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

JoCha Akkommodasie's response

Goeiedag Hanlie,

Baie dankie vir die goeie terugvoer - ons is dankbaar en waardeer dit!

Dit was heerlik om julle te kon ontmoet!

Vriendelike groete
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Philip V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip V
With spouse/partner

Lekker oorslaapplek.

Ons het 1 aand daar oorgeslaap. Eenheid was netjies en skoon.

Nico D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D
With friends

Exactly what I needed!

Warm reception. Rooms very neat and well appointed. Exactly what I needed. I highly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ek nodig gehad het!

Hartlike ontvangs. Kamers baie netjies en goed ingerig. Presies wat ek nodig gehad het. Ek beveel baie sterk aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

JoCha Akkommodasie's response

Hi Nico,
Ons is so bly om dit te hoor. Ons waardeer jou goeie terugvoering, Baie dankie! Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Vriendelike groete,
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Elizna B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna B
With spouse/partner

Neat and convenient.

Very friendly and helpful owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

JoCha Akkommodasie's response

Hi Elizna,
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie!!
Vriendelike groete,
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Annemarie S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie S
With spouse/partner

Very nice stay.

Very neat, friendly, value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie netjies, vriendelik, waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

JoCha Akkommodasie's response

Hi Annemarie,
Ons is baie bly om dit te hoor! Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit!
Vriendelike groete,
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Denzil S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Denzil S
With spouse/partner

The cabin we stayed in was very neat and clean, lovely warm shower. No problems.

Had a great stay, would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die houthuisie waarin ons geslaap het, alles was netjies en skoon, heerlike warm gestort. Geen probleem ondervind nie.

Lekker oorgebly en sal vir seker weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

JoCha Akkommodasie's response

Goeie dag Denzil

Dit maak ons bly om dit te hoor.
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie.

Vriendelike Groete
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Johan Z - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan Z
With friends

Fantasties!

By aankoms - hartlike ontvangs! Gasheer en gasvrou absoluut behulpsaam en vriendelik! Die akkommodasie was puik! Vir die puntenerige gas 'n moet! Ek kan die plekkie 100% aanbeveel.

JoCha Akkommodasie's response

Goeie dag Johan
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit baie.
Was baie lekker om julle te kon ontmoet, en dit was vir ons 'n plesier om julle te kon akkomodeer.
Vriendelike Groete
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Marli M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli M
Family with young children

Perfekte waarde vir geld.

Perfek, net wat ons nodig gehad het. Lekker warm geslaap!

JoCha Akkommodasie's response

Baie dankie Marli.
Ek is baie bly om dit te hoor. Ons waardeer julle terugvoer.
Vreindelike groete
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Rickert V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rickert V
Individual traveler

Fantasties.

Ek lewe in gastehuise en glo my, dié is een van die beter instansies.

JoCha Akkommodasie's response

Goeie dag Rickert,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit baie!

Vriendelike groete,
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
Gerrit S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit S
With spouse/partner

Comfortable compact unit for short stay.

Very hospitable, conveniently located with secure parking. Place is very compact but convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike kompakte eenheid vir kort verblyf.

Baie gasvry, gerieflik geleë met veilige parkering. Plekkie is baie kompak, maar gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

JoCha Akkommodasie's response

Goeie dag Gerrit
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Ek sal dan ons eenheid 1 voorstel wat meer leef spasie het, veral as mens meer as 1 aand oornag.
Lekker dag vir julle en vriendelike groete
Joanné
JoCha Akkomodasie

JoCha Akkommodasie
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Naude Street, Aliwal North, 9750, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI5x56md5cN0v89GgTKlcodvvr2H91F88cE9tKDYbFZA1CzocxB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 35 5 1 5 22 Naude Street Aliwal North 9750 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.684476366628 26.718895760713
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!