The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at John and Noleen's Place | TravelGround
+26

John and Noleen's Place

6 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for John and Noleen's Place
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.8/5
Charlene U - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene U
With friends

Lekkerste Marloth Akkommodasie!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Skoon, netjies, pragtig en cozy. Loved it!

Lesedi M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesedi M

Breathtaking place.

Amazing place and an amazing host.

John and Noleen's Place's response

Thank you. We are glad you enjoyed the place.

John and Noleen's Place
Arend C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arend C
Family with young children

Lekker plek vir 'n kort tydjie in die bos.

Vol toegeruste plek met fantastiese kuier-area. Baie naby aan die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin. Ons dogtertjie was mal oor die diere wat naby die huis verby beweeg en die waterpark wat 5 minute weg is. Die slaapkamers wat weg van mekaar af is was bietjie onprakties vir ons as gesin en die plastiekglase gee ook nie die regte atmosfeer vir 'n drankie nie.

John and Noleen's Place's response

Good day Arend,

We are glad you enjoyed our little paradise in the woods. As we get different visitors with children most of them recommended plastic glasses and we heard them. We note your concern in future we will ensure proper glasses are supplied as well. See you again soon.
Regards
John and Noleen

John and Noleen's Place
Stephnie V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephnie V

Dit was fantasties! Sal weer gaan.

Baie skoon netjies en die huis het alles wat jy nodig het. Die splash pool was heerlik!

John and Noleen's Place's response

We really appreciate the joy you felt at John and Noleen’s place. We continue to give our guests the best service at all times. Please come again.

John and Noleen's Place
Juanita O - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Juanita O
Family with teenagers

Teleurstelling.

Die eienaars was baie vriendelik en het dadeik gehelp met die dinge waarmee ons nie gelukkig was nie. Die grootste teleurstelling was dat op die advertensie sê dit dat mens diere kan sien wat water kom drink by die watergat vanaf die dek (uitkykdek) maar jy kan niks sien nie, al waaraan jy vaskyk is bome. Dit is die grootste rede hoekom ons die plek bespreek het so dit was 'n groot teleurstelling om absoluut niks te kon sien nie. Die ander probleem was die stort in albei kamers, die geyser is baie klein en die water is net warm vir 'n minuut of twee daarna word die water yskoud dan moet jy weer 'n paar minute wag vir die water om warm te word. Die laaste probleem was die swembadjie, daar was niks in die swembad om die water bietjie te sirkuleer nie, so dis die heeltyd net stilstaande water gewees, ons was te bang om te swem want ons was nie seker hoe lank die water al so staan nie. Ek sal ook voorstel dat hulle 'n lig by die braaier sit want ons moes 'n flitslig gebruik het as ons wil braai, die lig wat wel buite was, was 'n sensorlig wat net vir 'n paar minute aanbly, ons moes maar kort-kort voor die lig gaan staan het sodat die lig kan aangaan. Ons het eintlik een dag voor die tyd teruggery huis toe omrede ons nie die bly plek baie geniet het nie.

John and Noleen's Place's response

Thank you for highlighting your concerns encountered during your stay. All the concerns are being addressed, the geyser has been upgraded, the splash pool water circulatory is in place and the website was updated accordingly.
Thank you once again for raising these concerns, as they will help us to continue improving our business.
We would like to continue accommodating you and your family again, if ever you decide to visit Marloth park.
With kind regards,
John and Noleen's place

John and Noleen's Place
Mia S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mia S
With spouse/partner

Fantasties.

Verblyf was lekker, die chalet het alles wat 'n persoon nodig het - geen tekortkominge.

John and Noleen's Place's response

Thank you so much for your view of our small paradise, we very much appreciate it. It has been a sincere pleasure to accommodate guests like you, and we look forward to your next visit and hope to accommodate you in the near future.

John and Noleen's Place
was R1 650
From R1 238
per night (sleeps 7)
was R1 650
From R1 238
per night (sleeps 7)
was R1 650
From R1 238
per night (sleeps 7)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 612 Sparrow Road, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfklrwkgOai3jUTn2VHfYHwQPcuuuOE0Ru4tehG8BRl77jPOR2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650, now From R1 238  per night (sleeps 7) 6 5 1 5 612 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-23:00 11:00 -25.367923034957 31.761964419643
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!