The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jolanda's Guest House | TravelGround
+29

Jolanda's Guest House

24 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 24 reviews for Jolanda's Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Ho D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ho D
With friends

Exactly what we needed and more.

The place is impeccably clean and tidy, the host was friendly and helpful. The rooms are very spacious and well-... No, extremely well equipped. Thank you for a great stay and the best breakfast! We will come again to be so spoiled.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ons nodig gehad het en meer.

Die plek is onberispelik skoon en netjies, die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie ruim en goed, nee besonder goed toegerus. Baie dankie vir 'n lekker verblyf en die beste ontbyt! Ons sal weer kom om so bederf te word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolanda's Guest House's response

Ho D,
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Lekker om nuwe vriende te maak.
Julle is altyd welkom.
Jolanda's

Jolanda's Guest House
Cindi F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindi F
With friends

Dis baie tuis.

Dit is 'n baie mooi plek, mense is wonderlik en sal graag weer wil gaan met my gesin.

Jolanda's Guest House's response

Hi Cindi

Dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle is altyd welkom.

Groete
Amanda Kalp
Jolanda's

Jolanda's Guest House
Gershwin S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gershwin S
With spouse/partner

The best value for money and service was great.

We had an awesome time. Great service and the place looks great.

Jolanda's Guest House's response

Hi Gershwin

Baie dankie vir die waardevolle terugkeer. Ons hoop ons sien julle weer volgende jaar

Amanda

Jolanda's Guest House
Nicola H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola H
With friends

Meer as die geld werd.

Ek sal geen ander plek gaan bly as hier nie. Dit is absoluut waarde vir geld. Diens is uitstekend en baie netjies, selfs die kroegie se inhoud is gratis! Ontbyt is heerlik!

Jolanda's Guest House's response

Môre nicola,

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle sal altyd meer as welkom wees.
Hoop ons sien julle gou weer.

Amanda Kalp,
Jolanda's B&B

Jolanda's Guest House
Rhodene V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhodene V
Family with young children

Sien die sterre!

Fantastiese diens, sal dit hoogs aanbeveel.

Jolanda's Guest House's response

Rhodene en Familie
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Julle was sulke lekker stil gaste, Hoop ons sien julle gou weer.

Amanda en Frans Kalp

Jolanda's Guest House
Tilana C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilana C
Individual traveler

Rustig, veilig en baie professioneel.

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer, voel soos huis en Amanda is 'n juweel mens. Ek het baie lekker gebly en gerus, sal definitief weer daar bespreek as ek in Oudtshoorn draai.

Jolanda's Guest House's response

Hi Talana
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom.
Frans en Amanda Kalp.
Jolanda's B&B

Jolanda's Guest House
Johan G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
Individual traveler

Lekker gemaklike atmosfeer met hope gasvryheid.

Sien sterre.

Jolanda's Guest House's response

Dankie vir die waardevolle terugvoer Johan.

Frans en Amanda Kalp

Jolanda's Guest House
Steyn V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steyn V
With spouse/partner

Baie lekker gebly en gekuier.

Helaas 'n gastehuis wat weet waaroor dit gaan. 'n Gastehuis met volle DStv, verversings in die kamer sonder 'n pryslys by van wat dit gaan kos, en moet hoor dit is gratis! Regtig 'n plek om aan te beveel, maar wees gewaarsku, jy gaan moeilik weggaan.

Jolanda's Guest House's response

Middag Steyn.
Voorwaar heerlik gewees om julle te ontvang.
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Frans en Amanda Kalp

Jolanda's Guest House
Sticks S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sticks S

Waarde vir geld.

Ons was ses in die groep en het die verblyf werklik geniet. Die feit dat 'n swembad en borrelbad beskikbaar was asook 'n braaiplek met gepakte hout het dit laat voel soos 'n lekker vakansie. Ons was regtig beïndruk met die ete en kon nie glo dat al die ekstra eetgoed en drinkgoed in die yskas reeds ingesluit was in die prys. Ons sal weer daar gaan uitspan.

Jolanda's Guest House's response

Middag Sticks en gesin
Ag, dit was so lekker om julle te ontvang. Ons is bly julle het alles geniet en ons hoop ons sien julle weer volgende jaar met die maraton, of dalk gouer.

Groete, Frans en Amanda Kalp.

Jolanda's Guest House
Vusi M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Vusi M
With spouse/partner

Nice stay.

Very nice stay. Lovely place.

Diana M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Diana M
With spouse/partner

Dis min dat 1 nag se akkommodasie soos 'n vakansie kan voel.

Ons was vriendelik ontvang en dit was vir seker een van die beste blyplekke wat ons ervaar het in Oudtshoorn. Die akkommodasie eenheid was netjies, skoon en het alles en meer gehad wat ons kon voor vra. Ons gashere het die ekstra myl gegaan en ons ontbyt selfs later bedien soos versoek. Ons het daar aangekom soos vreemdelinge maar gevoel soos ou vriende toe ons die volgende dag vertrek.

Jolanda's Guest House's response

Diana
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Amanda en Frans Kalp

Jolanda's Guest House
Elfriede W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfriede W
Individual traveler

Had a lovely rest in a safe environment.

The welcoming basket was a treat. Thanks! Room was spacious enough for my needs and had everything I needed. Environment was quiet and peaceful. The light at night were beautiful. Clean and neat room with a great bed where you can sleep peacefully. I'll definitely stay there again if I go to Oudtshoorn.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus in 'n veilige omgewing.

Die verwelkomingsmandjie was 'n treat! Dankie! Kamer was ruim genoeg vir my behoeftes met alles daarin wat nodig was. Omgewing was baie stil en rustig. Die liggies in die aand was net so pragtig. Skoon en netjiese kamer met 'n bed wat baie lekker slaap. Ek gaan vir seker weer daar oornag indien ek Oudtshoorn toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolanda's Guest House's response

Beste Elfriede,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons sien jou graag weer. Hoop jy het toe goed gekwalifiseer.

Groete,
Amanda Kalp

Jolanda's Guest House
Tinki M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tinki M

Baie moeite en behulpsaam.

Goeie waarde vir geld. Heerlik gekuier en gebly. Goeie ontbyt. Skoon en netjies.

Jolanda's Guest House's response

Beste Tinki,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer ontvang, julle is regtig 'n aangename familie.

Groete,
Amanda Kalp

Jolanda's Guest House
Yolandi M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolandi M

Gesellig.

Netjiese verblyf. Gasvrye eienaars. Gesellige braai en kuier area.

Jolanda's Guest House's response

Hi Yolandi,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te sien. Amanda

Jolanda's Guest House
Leon C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon C
With spouse/partner

Dit was wêreldklas van begin tot einde.

Ons was verwelkom deur Frans en Amanda en van die aankoms totdat ons vertrek het, het hulle alles gedoen on ons tuis te laat voel. Die verwelkomings mandtjie in die kamer en alles wat gratis aangebied was in die yskas, was meer as enige iets wat ons al ooit teëgekom het. Die fasiliteite was skoon, netjies en dienlik. Die ontbyt was gelykstaande aan enige hotel plus die persoonlike diens het dit meer spesiaal gemaak. Dit was heerlik stil en baie aangenaam. Hierheen sal ons weer kom en almal vertel van hierdie juweel van 'n kuierplekkie!

Jolanda's Guest House's response

Leon, baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Julle sal altyd as vriende terug ontvang word.

Jolanda's Guest House
Denise H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise H
Individual traveler

Wow, die beste wat ek al ervaar het en sal beslis aanbeveel.

Hulle bied baie gerieflike en netjiese verblyf. Baie veilig en minute se ry van die sentrale besigheidsentrum en restaurante. Sal beslis aanbeveel, hetsy vir oornag verblyf of verlengde besoek aan Oudtshoorn. Baie vriendelike eienaars. Doen baie moeite om mens welkom te laat voel. Lekker stil en rustig.

Jolanda's Guest House's response

Baie dankie vir jul terugvoering, dit was lekker om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Groete,
Amanda en Frans

Jolanda's Guest House
Marisa V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa V
Family with teenagers

Heerlike verblyf met uitstekende gasvryheid van eienaars.

Waarde vir geld verblyf, baie netjies en die eienaars - Amanda en Frans, is baie vriendelik! Heerlike verskeidenheid van ontbyt is elke oggend voorgesit en ons kon heerlik in die Jacuzzi ontspan. Amanda en Frans het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en moeite gedoen met alles. Lekker bederf in kamers met spa-bad en ook gratis mini-bar! Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Jolanda's Guest House's response

Mariska, Dirk en kinders,

Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die pragtige waardevolle terugvoer

Frans en Amanda

Jolanda's Guest House
Adel J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel J
Family with young children

Verblyf by Jolanda's B&B was die hoogtepunt van ons besoek aan Oudtshoorn.

Ek sal Jolanda's B&B enige dag aanbeveel. Die gasvryheid was wonderlik. Die eenheid is toegerus met enigiets wat jy moontlik sou benodig. Al die fyner detail en ekstras wat mens laat welkom voel is ongelooflik. Baie dankie Amanda en Frans vir 'n fantastiese verblyf. Ons sal die ervaring vir seker nog lank onthou.

Jolanda's Guest House's response

Goeiemôre Adel en Tom,

Baie dankie, dit is so lekker om nuwe vriende te verwelkom.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Frans en Amanda

Jolanda's Guest House
Henk M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk M
Individual traveler

Verblyf en diens was onverbeterlik!

Die eienaars van Jolanda's B & B and Self-Catering het spesiale moeite vir my as gas gedoen en het regtig die 2de myl gestap om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Jolanda's Guest House's response

Wonderlike gas, is altyd welkom, dankie Pricilla.

Jolanda's Guest House
Thembi M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thembi M
With spouse/partner

We enjoyed the stay, it's nice, clean and cosy.

The place is really nice for a weekend away from the city blues and stress.

Jolanda's Guest House's response

Good day Thembi,
Thank you for your review.

Jolanda's Guest House
Tracy M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy M
With spouse/partner

Waarde vir geld. Beste B&B-verblyf.

Sien sterre.

Jolanda's Guest House's response

Beste Tracy,

Baie dankie vir jul terugvoering. Julle kan enige tyd weer kom kuier.

Groete,
Amanda

Jolanda's Guest House
Adéle S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adéle S
With spouse/partner

Dit was uiters aangenaam en baie verwelkomend.

Uitstekende diens en meer.

Jolanda's Guest House's response

Dankie vir die terugvoering Adele, dit was aangenaam om julle hier te ontvang.

Jolanda's Guest House
Michelle F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle F
Family with young children

Ontspanning.

Heerlike gesellige plekkie! Mense is gasvry en vriendelik! Beslis 'n moet om by te bly.

Jolanda's Guest House's response

Goeiedag Michelle,

Baie dankie vir die terugvoering asook verwysing ons hoop ons sien julle gou weer.

Jolanda's Guest House
Marizane M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizane M
On business

Very well-equipped and definitely recommended.

Wonderful atmosphere and friendly staff. Guesthouse was fully-equipped with all the extras that makes a guest feel at home. Excellent accommodation recommended for any occassion.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed toegerus en verseker akkommodasie om aan te beveel.

Wonderlike atmosfeer en vriendelike personeel. Gastehuis is volledig toegerus met ekstra's, wat 'n gas meer tuis laat voel. Voorwaar akkommodasie wat vir enige geleentheid aanbeveel kan word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolanda's Guest House's response

Baie dankie Gregory.
Ek waardeer die terugvoering.
Ek sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Jolanda's Guest House
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Oosthuizen Street, Oudtshoorn, 6625, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YTMyOGIxLTM5MjUtNDgyMS1hODdhLWJkYWY0NGE4MTBhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 24 5 1 5 21 Oosthuizen Street Oudtshoorn 6625 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.608027420921 22.197611778975
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!