The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jonadstay | TravelGround
+25

Jonadstay

11 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Jonadstay is in an excellent location
  • 93 Van Der Stel Street, Oakdale, Cape Town, 7530, Western Cape

Tygervallei winkelsentrum en ook Tygervalei waterfront is 3 minute ry vanaf Jonadstay. Hier kan u restaurante vir smul en kitskos vind en winkels wat in al u behoeftes voorsien. Tygervallei waterfront het fantastiese eetplekke en spesiale atmosfeer.
Ander winkel sentrums is Willowbridge sentrum waar u ook na hartelus kan inkopies doen. Hier is ook gereeld boeredag markdae met verskeie kuns en handwerk stalletjies. U kan hier ook puik eetplekkies raakloop.
Ander sentrums binne maklike bereik is Capegate, Canal Walk, N1-City, Fairbridge om paar te noem.
Verskeie wynplase met restaurante en ook gereelde vermaak deur bekende kunstenaars kan gevind word in die area - D'Aria, Nitida, Maastricht, AltydGedacht, Bloemndal, Durbanville Hills omgewing wat slegs 10 minute se rustige ry weg is.
Ook naby ons is die Belville Velodrome waar sport aktiwiteite gereeld plaasvind met 'n baie goeie fietsry baan. Hier word ook gereeld kunstenaars genooi vir puik vertonings.
Cool-Runnings is ook net 'n paar minute weg - hul het 'n sleerit (Tobogan) wat vir groot plesier sorg. Baie naby aan hier is daar die golf dryfbaan met put-put vir die bal soekers.
In ons omgewing is daar heelwat kerke wat sal bydra tot u geestelike versorging indien u daarna hunker.
Daar is verskeie puik hospitale in die omgewing wat almal maklik bereik kan word.

Fullscreen
was R725
From R653
per night (for 3 people)
was R725
From R653
per night (for 3 people)
was R725
From R653
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 93 Van Der Stel Street, Oakdale, Cape Town, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NGIyZTc1LTRmNDEtNGEwNy05NWEyLTRhYzc2ZDNjOGJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R725, now From R653  per night (for 3 people) 11 5 1 5 93 Van Der Stel Street Oakdale 7530 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -33.88689293196 18.644493927863
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!