Jongensfontein - SeeBries en SeeSig
Self Catering • 9 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 56 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kathryn G - Dec 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kathryn G
With spouse/partner
Well-equipped, peaceful and perfect for a quiet getaway.
SeeBries & SeeSig is exactly as advertised - fitted with everything you need, including a braai grid and fire wood available. Offers an uninterrupted, immaculate view of the Jongensfontein's sea from the patio, living area and bedroom. Excellent hosts - absolutely above-and-beyond!
Valerie P - Dec 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Valerie P
With spouse/partner
Comfortable accommodation with wonderful view. Could be a bit cleaner.
Wonderful location with wonderful view. Comfortable with everything provided.
Johan Z - Dec 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan Z
Family with young children
Uitstekende tyd gehad!
Ons het baie lekker gekuier by SeeBries en SeeSig. Oom Pieter en Tannie Magda was 'n uitstekende gasvrou en -man. Lizaan wat al agter skerms werk gedoen het, 'n 10 uit 10 vir haar ook. Sal definitief weer by hulle tuis gaan as ons weer Jongensfontein besoek. Uitstekende en veilige dorp om te besoek. Rustig en veilig soos ons nie meer gewoond is nie. Sou langer wou bly, maar ongelukkig moet mens darem ook werk. Baie lekker tyd gehad. Dankie Oom En Tante.
Michaela O - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Michaela O
With spouse/partner
Beautiful view and friendly customer service!
What a great little holiday, the location was great, we had an amazing view of the ocean and with a super relaxed atmosphere. My favourite part was sitting on the patio with coffee soaking up the sun, watching the ocean and falling asleep to the sound of it. The owners were so friendly and made sure we had everything we needed. We will definitely be visiting again.
Susan C - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan C
With spouse/partner
Lieflike uitsig. Vriendelik ontvang.
Ons het heerlik gebly in Seesig. Die uitsig is asemrowend. Sal beslis aanbeveel.
Antoinette V - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Antoinette V
Family with young children
Baie oulike en netjiese plekkie met 'n asemrowende see-uitsig!
Ons is so vriendelik ontvang en het ons kort kuiertjie daar baie geniet. Volgende keer bly ons langer! Mooiste see-uitsig. Baie netjies en perfek vir ons gesin van 4.
Johan D - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan D
With spouse/partner
Rustig met n pragtige uitsig.
Ons het heerlik gebly, die tyd was net te kort. Die gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is n paar dingetjies wat aandag vereis, maar niks groots nie. Die bed slaap heerlik. Vir my is die grootste probleem die parkering wat baie skuins is en tot gevolg het dat jy sukkel om uit jou motor te klim.
Helen S - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Helen S
Amazing plekkie met wonderlike diens en see-uitsig
Wonderlike see-uitsig. Skoon en netjies en het alles wat jy mag nodig kry. Vriendelike en behulpsame diens vanaf gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly en aanbeveel aan ander.
Gawie J - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gawie J
With spouse/partner
Skoon, netjies en pragtige uitsig.
Netjiese, skoon eenheid met pragtige see-uitsig. Baie goeie en vriendelike diens.
Desrae V - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Desrae V
With spouse/partner
Asemrowend.
Wat 'n heerlike plekkie om in te bly. Sal definitief weer daar oorbly en langer. Die mense is baie vriendelik en ons het werklik goeie kliëntediens ontvang. Ons het ons harte daar agter gelos en gaan beslis weer daar kuier!
Bertus B - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Bertus B
Family with young children
Heerlik en rustig.
Baie lekker veilige plek om te bly. Mooiste uitsig, en gawe mense.
Zelda V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zelda V
With spouse/partner
Rustig en gemaklik. Pragtige uitsig.
Baie goeie prys en gemaklike plek met pragtige uitsig.
Nadine T - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nadine T
With spouse/partner
Uitsig is pragtig.
Die uitsig was pragtig en die gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is egter baie oud, nie 100% skoon nie (die plafon is baie vol muf, daar was spinnerakke, en die badkamer is grillerig). Die beddegoed en handdoeke is oud, ek was baie spyt dat ek nie my eie saamgeneem het nie! Die woonstel langsaan is egter oorgedoen en baie netjies, ons het dit aanbeveel vir vriende aangesien die ligging so perfek is. Ek sal vir seker teruggaan na die opgegradeerde woonstel, maar nie na die een waar ons tuisgegaan het nie.
Rene D - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rene D
With spouse/partner
Dis die mooiste see views.
Baie vriendelik ontvang. Eenheid was mooi skoon en wasmasjien was baie handig. Kan regtig enige iemand aanbeveel om daar oor te bly. Ons kon die walvisse sien van die stoep van die eenheid af.
Loretha V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Loretha V
With spouse/partner
Lieflike uitsig, veilig en netjies.
Ons was verras oor die plekkie, pragtige uitsig oor see, veilig gevoel, als was netjies en als wat mens nodig het. Sal beslis weer kom.
Anique L - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anique L
With spouse/partner
Convenient, safe and close to the sea.
Friendly service. Bonus was certainly the TV with full DStv, especially for the weekend's sport. Place contains everything that is necessary for a comfortable stay.
Gerieflik, veilig en naby die see.
Vriendelike diens. Bonus was vir seker die TV met volle DStv, veral vir die naweek se sport. Plekkie bevat als wat nodig is om ‘n gemaklike verblyf te hê.
This review has been translated, to view the original version
Jaco J - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jaco J
With spouse/partner
Pragtige uitsig en baie veilig!
Dit was n heerlike week van rus op n hemelse plekkie! Die kinders het baie geniet en kon heeldag speel en baljaar. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie dankie.
Annamarie S - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annamarie S
With friends
Fantastiese see-uitsig en rustigste atmosfeer.
Netjiese skoon huisie, mooiste see-uitsig, alle geriewe beskikbaar, vriendelikste eienaar wat seker maak alles is gerieflik. Sal die plek oor en oor aanbeveel.
Louis V - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louis V
With spouse/partner
Pragtige uitsig.
Heerlik gekuier daar. Als mooi skoon. Pragtige uitsig oor die strand. Eienaar moet dalk net self inventarislys nasien voor en na vertrek dat gaste nie verneder word oor 'n bo-laken nie.
Edwin F - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Edwin F
Family with young children
Fantasties.
Die eienaar was baie vriendelik en ons het sommer tuis gevoel. Beslis 'n lekker plekkie om te huur en sal weer daar gaan bly. Stil en veilig.
Hendrik R - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hendrik R
With spouse/partner
Excellent.
Very well equipped units with excellent views and beautiful beach. Will recommend it and use it again anytime.
Uitstekend.
Baie goed toegeruste eenhede met uitstekende uitsig en mooi strand. Sal dit enige tyd aanbeveel en weer gebruik.
This review has been translated, to view the original version
Anelle B - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anelle B
With spouse/partner
Pragtige ligging maar kort beslis 'n goeie skoonmaak!
Alhoewel die eienaars baie vriendelik was en die ligging so naby aan die see perfek was het die vuil binnekant van die eenheid alles bederf. Die stort is vol muf en het die vuilste houer vir jou badgoed wat ek nog ooit in my lewe gesien het! Die ketel is vol aanpaksel, die kussings was vol vetkolle en die hele eenheid het 'n benoude reuk gehad. Van vorige terugvoer het mense al oor dieselfde sake gekla en daar is duidelik niks aan gedoen nie, so moenie eers jou tyd mors nie, gaan bly iewers anders.
Lizaan's Response
Goeiedag Anelle,
Read more
Baie dankie vir die terugvoer.
As mens by die see bly, en so naby die see is soos ons, is daar maar altyd 'n klammigheid in die plekkie so die ketel en dies meer pak vinnig aan.
Omdat ons nie self daar bly nie, waardeer ons altyd as ons gaste direk vir ons se dat ons dit dadelik kan aanspreek. Ons sal beslis kyk daarna en weet dit word altyd skoongemaak sodra gaste uitteken. Die vele gelukkige gaste wat vantevore hier tuisgegaan het kan getuig daarvan.
Groete,
Jongensfontein ...
Jongensfontein - SeeBries en SeeSig
Marlene O - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marlene O
With spouse/partner
Unbelievable view and tranquil.
It is a very nice place to stay. Clean, neat and beautiful.
Ongelooflike uitsig en rustig.
Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Skoon, netjies en baie mooi.
This review has been translated, to view the original version
Trudie K - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Trudie K
Family with teenagers
Gerieflike verbly met 'n pragtige see-uitsig.
Pragtige uitsig, veilige area, loopafstand van die strand en kafee af.
Freddie H - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Freddie H
With spouse/partner
Professioneel en van topgehalte.
Pragtig, veilig en baie behulpsaam en vriendelike inwoners op Jongensfontein. 'n Diepseehengel-paradys! Skoon soos kan kom.
Kobus H - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kobus H
With spouse/partner
Goeie waarde vir geld en perfek geleë teen die die see.
Lekker stap en fietsry area, braaiers gebou teen die kuslyn 'n groot plus.
Esmé B - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esmé B
Ek wou huil toe ons moet oppak. Ek dink dit som dit goed op!
Ons het werklik baie lekker gebly. Alhoewel die plekkie klein is, is dit goed genoeg vir vakansie. Plek was netjies en skoon en as ons iets versoek het, bv lampie wat geblaas het, het die gasheer dit onmiddellik kom vervang. Die enigste frustrasie is dat jul adverteer daar is WiFi, maar dit is onopvangbaar. Haal maar eerder die verwysing na WiFi beskikbaarheid uit die beskrywing. Ek wil ook net attent maak op toekomstige besoekers dat die tweede slaapkamer het geen vensters nie.
Hanchen C - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hanchen C
Enjoyable.
Great location. Friendly service and welcoming by the owner.
Genotvol.
Baie goeie ligging. Vriendelike diens en verwelkoming deur eienaar.
This review has been translated, to view the original version
Irma V - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Irma V
Family with teenagers
Asemrowend.
Mooiste see-uitsig, vriendelikheid baie skoon, sal enige tyd en beslis weer soontoe gaan. Kan die plekkie beslis aanbeveel en dit is bekostigbaar.
Su-marie H - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Su-marie H
With spouse/partner
Lekker see-uitsig vanuit slaapkamer.
Altyd lekker om nuwe plekke te sien.
Danie S - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Danie S
With spouse/partner
Mooiste see-uitsig!
Woonstel het alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Mooiste see-uitsig met gedruis van golwe wat jou net nog lekkerder laat slaap. Eienaar egpaar ook baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Baie goed geleë, naby aan strand, maar tog uit die gedrang. Opsionele weeklikse skoonmaakdienste sou 'n pluspunt gewees het.
Anke P - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anke P
Family with young children
Photos misleading, the shower is inhumanely filthy.
This little place's location is very beautiful. The apartment has a stuffy smell. The bed has only a sponge mattress that had to be replaced years ago. The shower was so dirty I emptied a bottle of Jik in it and could see the dirt running down. Shelves and the counter were full of dust. Fortunately, we just slept there and went to friends by day. Advertised with WiFi, signal is poor - basically non-existant.
Fotos misleidend, stort is onmenslik vuil.
Plekkie se ligging is baie mooi. Woonstel ruik bitter bedompig. Bed het slegs 'n sponsmatras wat jare terug vervang moes word. Die stort was so vuil ek het n bottel jik uitgegooi en kon sien hoe die vuil afloop. Rakke en toonbank was vol stof. Ons het gelukkig net saans daar geslaap en deur die dag by vriende gekuier. Word geadverteer met WiFi, sein is swak - na geen sein.
This review has been translated, to view the original version
Hantie L - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hantie L
With friends
Skoon en netjies.
Hulle het alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou.
Sue D - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sue D
With spouse/partner
Hospitality great!
Best place to be "out of season" time.
Anton En Eurika B - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anton En Eurika B
With spouse/partner
Puik ligging maar plek is vol stof en nie skoon en die kaste ruik erg na muf.
Positief: Die plek het lieflike ligging met mooi uitsig en lekker braaigeriewe, werkende TV en DStv. Die plek was nie ordentlik skoongemaak nie met spinnerakke teen die mure en kaste ruik na erg na muf. Dit kan nie goed wees vir jou gesondheid. WiFi bestaan nie of is so sleg dat daar geen ontvangs is nie.
Christianette V - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christianette V
Family with teenagers
Alles was awesome, het dit baie geniet.
Ek en my kinkers van ouderdom 18 tot 27 het die naweek baie geniet, alles wat nodig was was daar. Kliëntediens was puik baie behulpsaam en besorg oor ons het al die lekker plekke uitgewys en gehelp waar hul kon. Dit was net eenvoudig 'n lekker naweek. Wou weer plek bespreek in Desember maar hul was reeds volbespreek maar sal definitief weer gaan. Dankie aan Seebries en Seesig.
Tania D - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tania D
With friends
Vriendelik ontvang en asemrowende uitsig!
Ons het baie tuis gevoel en is welkom ontvang. Gerieflike spasie beskikbaar wat aan al ons behoeftes voorsien het. Die uitsig is asemrowend en skep 'n baie rustige atmosfeer wat mens se siel verkwik. Ons sal definitief weer daar kom bly!
Jaco S - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jaco S
Family with teenagers
Fantasties - uitsig is ongelooflik en die ontvangs en vriendelikheid is ongelooflik.
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan kuier!
Klaas V - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Klaas V
With spouse/partner
With a view.
I like the sea view from the bed!
Gerrit S - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerrit S
With spouse/partner
Basiese geriewe.
Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe kon beter gewees het. Die ligging van die akkommodasie is egter uitstekend. Gegewe die prys.
Eureka F - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Eureka F
Family with young children
Perfek vir 'n gesin met 2 klein kinders!
Heerlike verblyf. Kompak en volledig toegerus. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Wessel D - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wessel D
Individual traveler
What a view!
Very neat with everything you need under one roof. Very friendly and hospitable owners. A better view you won't get elsewhere.
Wat 'n uitsig!
Baie netjies met alles wat jy nodig het onder een dak. Baie vriendelike en gasvrye eienaars. 'n Beter uitsig sal jy nie kry nie.
This review has been translated, to view the original version
Lize P - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lize P
Family with teenagers
Ongelooflike uitsig en beslis die geld werd vir die view.
Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteit vir 'n naweek.
Daan K - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Daan K
With spouse/partner
Bitter mooi en lekker. Gaan definitief weer en vir mense vertel van plek.
Bitter lekker, sal defnitief weer gaan.
Philip K - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Philip K
With spouse/partner
Baie rustig en vreedsaam en groot genoeg vir twee mense met baie mooi see uitsig.
Jongensfontein is die mees rustigste en veiligste plek waar ek nog vakansie gehou het. Piet en Magda het uit hul pad gegaan om seker te maak alles is reg en ons is tevrede. Die nag lewe is baie still so dit hang af van elke persoon se behoeftes maar jy kan kilometers in veiligheid stap, visvang ens. As die woning 'n klein dek gehad het waar mens kon sit in die aand/dag sou dit 'n groot plus punt wees. Ek gaan verseker terug Jongensfontein toe!
Wynand N - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wynand N
With friends
Baie pragtige wêreld - mooi vis gevang en baie veilig.
Baie vreedsaam, stil rustige area, veilig en beeldskoon. Walvisse gesien uit water spring. Ek sal persoonlik enige tyd weer daar gaan kamp.
Esther S - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esther S
With spouse/partner
Lekker plekkie ... mooi skoon en netjies. Ons het lekker gebly.
Ons het lekker gebly in 'n oulike plekkie met 'n asemrowende uitsig.
Chris V - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris V
Individual traveler
Baie rustig en aangenaam.
Ek het oornag by SeaBreeze and Sea View en is baie, baie vriendelik ontvang. Die plek was netjies en skoon en ek sal enige tyd weer so maak. Die enigste probleem was WiFi. Ek het geen sein ontvang op enige van my devices nie.
Johan S - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan S
Wonderful weekend.
The owner was very helpful to make the weekend successful.
Die naweek was baie lekker.
Die eienaar was baie behulpsaam om ons naweek 'n sukses te maak.
This review has been translated, to view the original version
Freddie F - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Freddie F
With spouse/partner
Heerlike wegbreek met 'n pragtige uitsig.
Wat 'n unieke juweel van dié stil dorpie. Met aankoms is ons hartlik ontvang en touwys gemaak oor die omgewing. Definitief 'n baie lekker wegbreek vir 'n naweek of so.
Dirk V - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dirk V
With spouse/partner
Beautiful ocean view.
So peaceful, we had a great time. Unfortunately no place to get a meal after 18:00.
Pragtige uitsig oor die see.
Baie rustig en lekker gekuier. Ongelukkig geen eetplekke ná 18:00.
This review has been translated, to view the original version
Naomi M - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Naomi M
Family with teenagers
Owners friendly, but apartment needs serious attention.
Even though owners were friendly, the space was cramped for our family of 4. Luckily there was full DStv. The shower's hot water pressure was weak en the shower head is too low, you can't stand under it. More than one dishcloth in the kitchen would be nice. Bedding was neat and clean, but cupboard had mouldy smell. I washed all the cutlery before we used it. The braai is outside on the sidewalk so no privacy, you can't sit outside and relax. No proper parking. We parked across the road where the surface was more level.
Die eienaars is vriendelik maar die woonstel kort dringend aandag.
Alhoewel die eienaars baie vriendelik was, was die spasie baie beknop vir ons as gesin van 4. Gelukkig is daar vol DSTV. Die stort se warm water se drukking is nie baie goed nie en die stortkop is te laag, jy kan nie onder dit staan nie. Daar kort meer as een vadoek in die kombuis. Die beddegoed was netjies en skoon gewees maar die kaste het 'n muwwe reuk gehad. Ek het eers al die eetgerei gewas voor ons dit gebruik het. Die braai sit voor op die sypaadjie; daar is geen privaatheid nie, jy kan nie buite sit en kuier nie. Daar is ook nie ordentlike ...
Read more
This review has been translated, to view the original version
Wesleyand Yolanda S - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wesleyand Yolanda S
With spouse/partner
Excellent, excellent, excellent.
The best ever, safe, friendly and lovely and the welcome was the cherry on top ... what awesome owners.
Francois V - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Francois V
With spouse/partner
Friendly, helpfull people.
They stayed in contact with us all the way. Sent the necessary maps, contact details in case we get lost. Warm welcome. It was just a pleasure staying at Sea View.
Sandra V - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sandra V
With spouse/partner
Die uitsig is pragtig en die omgewing lekker stil, maar die blyplek kort baie aandag.
Ons blyplek was nie deeglik skoongemaak nie en ons het geen TV-opvangs gehad nie ten spyte daarvan dat die eienaar ons met aankoms belowe het dat hy dit sal uitsorteer. Die dubbelbedmatras moet vervang word en die waterdrukking in die stort is baie swak. Daar is 'n muwwe reuk in die kaste en woonstel, al het ons die vensters deur die dag oopgemaak. Deur aandag te gee aan 'n paar klein dingetjies, het hierdie woonstel die potensiaal om 'n baie lekker plek wees om te bly in Jongensfontein.
Lizaan's Response
Dankie vir die terugvoering Sandra. Ons sal daarna kyk en in ag neem vir toekomstige kliënte. Ons eenhede word gereeld skoongemaak, maar ons moes iets gemis het. As jy dalk weer sou wou bespreek, onthou jy is welkom om enige tyd met die eienaar te praat sodat ons kan help en jou gelukkig hou terwyl jy daar is.
Jongensfontein - SeeBries en SeeSig
Susan V - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan V
With spouse/partner
Very tranquil time with a beautiful view!
The place is very well located, walking distance from the ocean.
Baie rustige tyd met mooi uitsig!
Die plek is baie goed geleë, stapafstand van die see.
This review has been translated, to view the original version
Guests that viewed Jongensfontein - SeeBries En SeeSig also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |