The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jongens@Fontein | TravelGround
+28

Jongens@Fontein

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for Jongens@Fontein
Cleanliness
4.5/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Sharon H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon H
Family with teenagers

Wonderful and enjoyable stay!

We had a good stay at Jongens@fontein. Location was great, house was clean and had everything we needed. We will be back.

Elizna R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna R
Family with young children

Dit was vreeslik mooi en lekker!

Die huis is baie mooi en gemaklik om in te leef. Tieners het die pooltafel vreeslik geniet. Ons sal vir seker in die toekoms weer bespreek.

Hein G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hein G
Family with teenagers

Lovely peaceful stay.

Very neat and clean. Ideal holiday home for just relaxing and relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige verblyf.

Baie netjies en skoon. Ideale vakansiehuis om net te ontspan en af te skakel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew D
Family with young children

We stayed for 5 nights.

Nice accommodation with great sea views from the top floor.

Renske V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renske V
Family with teenagers

Dit was heerlik, pragtige uitsig, stapafstand na die strand en winkels.

Jongens@Fontein is 'n lieflike vakansiehuis. Ons was gelukkig om mooi weer te hê maar die binnekaggel was 'n wenner, want saans was koud. Die pooltafel was ook 'n wenner, veral met twee tienerseuns in die huis.

Marius K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Marius K
With spouse/partner

Nie lekker nie, vir die prys baie meer verwag!

Vir die tarief het ons baie beter verwag - tewens ons was teleurgesteld! Dit het soos 'n skoolkoshuis gelyk en gevoel. Ons was net twee persone, maar hoe 10 persone (dis vir hoeveel persone daar slaapplek is) een badkamer met net een toilet en een stort (alles in een vertrek) dit in 'n vakansie kan oorleef, is feitlik onmoontlik! Koue gepoleerde sementvloere met nie eens 'n matjie voor die hoofslaapkamer se bed nie. Ook geen TV nie, hoe gaan 'n groot gesin in vakansietyd met hulle kinders dit oorleef? Jammer, maar dis geensins aan te beveel nie!

Jongens@Fontein's response

Dit is jammer dat julle teleurgesteld was.
Let asseblief daarop dat die hele huis, bo en onder, saam 10 persone kan akkommodeer. Julle het bo gehuur wat dus geskik is vir 'n egpaar, of 'n egpaar met klein kinders. Onder is nog 2 slaapkamers met 'n aparte stort, en 'n bad en 'n toilet.
Daar is matjies vir langs die beddens. Ons sal pertinent weer vir die regmaakspan vra om te onthou om dit uit te sit, veral in die winter. Die sementvloere is heerlik koel in die warm somermaande.
Soos geadverteer, is daar geen TV nie. Jongensfontein se vars seelug, kindervriendelike strand en wandelpaadjies hou die kinders heeldag besig.

Jongens@Fontein
Gerda S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda S
With friends

Wonderlike verblyf met goeie geriewe.

Sal beslis weer gaan, dankie.

Liezel P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel P
Family with young children

Pragtige uitsig.

Ons het in die boonste deel van die huis gebly, en ons het nie besef hoe pragtig die uitsig gaan wees nie. Die huis is reg op die see en is baie goed ingerig. Die pooltafel was wonderlik - ons het nie eers agtergekom dat daar nie 'n TV is nie! Neem ekstra komberse saam indien die huis in die winter besoek word, want dit raak nogal koud. Ons is spyt dat ons net vir 2 aande bespreek het - volgende keer sal ons langer bly!

Inge G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Inge G
Family with young children

Heerlike ligging!

As ek net een aanbeveling kan maak, die hoofslaapkamer se bed is verskriklik ongemaklik, ons het maar sleg geslaap.

Colene S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colene S
Family with young children

Great, relaxing weekend.

Easy to communicate. Everything was very clear and no uncertainties. Thank you for good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, ontspanne naweek.

Maklik gewees om te kommunikeer. Alles was baie duidelik en geen onsekerheid. Dankie vir goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo S
Family with teenagers

Baie goed, baie mooi!

Baie mooi omgewing, huis in baie goeie toestand. Was werklik 'n baie goeie ervaring. Sal baie graag weer Jongens@Fontein wil besoek. Doen so voort!

Jongens@Fontein's response

Hoop ons sien julle weer!

Groete
Lizna

Jongens@Fontein
Christa R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa R
Family with young children

Ongelooflik.

Ons het heerlik gekuier! Die kinders was heeldag in die poele wat baie naby die huis was en in die aand hulleself besig gehou en lekker pool gespeel. Die huis is stapafstand van die swemstrand en kafee af. Ons sal definitief weer hier kom kuier!

Jongens@Fontein's response

Ek is dankbaar dat jul 'n goeie tyd in ons huis gehad het. Groete, Lizna.

Jongens@Fontein
Ilana D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilana D
Family with young children

Alles wat jy nodig het en slegs 'n klipgooi van die see!

Ons gesin het Desember hier gebly met ouma, oupa, oom, tannie en ons kleuter. Die huis was perfek vir wat ons wou hê! Wonderlike see-uitsigte, goed toegerus, netjies, rustig, oorgenoeg slaapplek en loopafstand van die strand. Die huis het ook oorgenoeg leefspasie wat gemaak het dat reënerige dae geen probleem was nie. Lizna het soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer met ons bespreking en bygedra tot 'n wonderlike Desember seevakansie. Ek sal die plek sterk aanbeveel en sal vir seker weer hier kom bly!

Sonja V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja V
Family with young children

Baie lekker gekuier.

Baie lekker geleë en die huis bied alles wat nodig is.

Buks Z - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Buks Z
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly. Pragtige huis en ongelooflike ligging.

Sien sterre.

Jongens@Fontein's response

Dankbaar dat jul 'n goeie tyd daar gehad het. Groete, Lizna

Jongens@Fontein
Petria S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petria S
Family with teenagers

Mooi uitsigte en baie stilte.

Die boonste woonstel was baie gerieflik en het pragtige uitsigte oor die see. Mens kan maar gerus daar gaan bly. Heerlike plek om te rus.

Jongens@Fontein's response

Ek is dankbaar dat julle lekker gerus en gekuier het. Groete, Lizna

Jongens@Fontein
was R1 000
From R600
per night (sleeps 5)
was R1 000
From R600
per night (sleeps 5)
was R1 000
From R600
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7A Bluewater Close, Jongensfontein, Garden Route, 6675, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YTNlMjNkLTA2MDMtNDhiYy05OTJhLWY5MGZiMmQxMmFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R600  per night (sleeps 5) 16 5 1 5 7A Bluewater Close Jongensfontein 6675 Western Cape 0860 022 102 10:00-19:00 10:00 -34.425943 21.34257
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!