Jongnooientjiesfontein
Review Summary
Adrian H - Mar 2021
Overall score
Nice cosy place for 2.
Aletchia V - Feb 2021
Overall score
Die eienaar is baie vriendelik daar was niks kort in die woonstel nie
Donavan H - Feb 2021
Overall score
Awesome and peacful.
Jongnooientjiesfontein's response
Bly julle het dit geniet.
Adri L - Nov 2020
Overall score
Geniet die rustigheid, omgewing is pragtig en woonstel was skoon.
Jongnooientjiesfontein's response
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Dorothy S - Sep 2020
Overall score
Lieflike atmosfeer en dekor.
Jongnooientjiesfontein's response
Hi Pierre en Dorothy, bly julle het julle verblyf geniet. Julle sal altyd hier welkom wees.
Baveer D - Aug 2020
Overall score
A great place to relax.
Jongnooientjiesfontein's response
I am glad you enjoyed your stay. Hope to hear from you again and stay safe
Izelle V - Feb 2020
Overall score
Dit was heerlik.
Kaylin B - Sep 2019
Overall score
It was so comfy and beautiful.
Jongnooientjiesfontein's response
Good day Kaylin,
Glad you enjoyed your stay. Take good care of your little girl.
Ettienne A - Aug 2019
Overall score
Asemrowend.
Jongnooientjiesfontein's response
Baie bly julle het dit geniet.
Hoop julle kom kuier weer.
Francois V - Apr 2019
Overall score
Baie oulike plekkie, stapafstand van die strand.
Read moreJongnooientjiesfontein's response
Bly julle het dit geniet dit was 'n plesier om julle te huisves.
Rozanne S - Feb 2019
Overall score
Netjies en gerieflik.
Read moreJongnooientjiesfontein's response
Ek is jammer om te hoor julle is gevra om sagter te praat, maar ek was nie bewus daarvan nie. Hoe wie ook al julle nommer gekry het is vir my 'n raaisel aangesien julle stoepkuier my beslis nie gepla het nie. Mens neem gewoonlik omstanders in aanmerking waar jy ook al tuisgaan.
Yvette D - Aug 2018
Overall score
'n Weggesteekte oulike, gerieflike, netjiese juweel.
Kaydee H - Apr 2018
Overall score
Rustig en baie lekker on te ontspan.
Joseph R - Mar 2018
Overall score
Dit was lekker om by julle te bly en dis baie mooi.
Jongnooientjiesfontein's response
Bsie bly jy het dit geniet. Enige tyd weer welkom hier.
Nicola V - Feb 2018
Overall score
Netjiese, gerieflike verblyf.
Leanke V - Jan 2018
Overall score
Dit was heerlik, als is daar!
Jongnooientjiesfontein's response
Dankie, ek is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Elmarie
Jimmy S - Dec 2017
Overall score
Baie slegte ontvangs deur eienaar.
Jongnooientjiesfontein's response
Dit is vreemd dat net Jimmy klagtes het en nie vorige gaste nie. Ek het nie geweier om 'n matras te voorsien nie. Jimmy het my in kennis gestel dat sy dogter by 'n vriend sal slaap. Met aankoms het ek gese dat daar nie 'n matras is nie aangesien hy my ingelig het dat sy dogter by vriende gaan slaap en hy het nie op 'n matras aangedring nie. Aangesien hy blykbaar sy eie reels by verblyfplekke toepas en ek dit nie wou toelaat nie, het ons daaroor geargumenteer. Ek sal hom beslis nie as gas aanbeveel nie.
Jaco En Careen B - Dec 2017
Overall score
Fantasties, rustig, lekker!
Jongnooientjiesfontein's response
Dankie, bly julle het dit geniet.
Riaan N - Sep 2017
Overall score
Baie gesellig en oorgenoeg vir twee persone wat 'n lekker wegbreeknaweek wil hê.
Johan O - Sep 2017
Overall score
Baie rustig, privaat en gasvry.
Kara L - Jul 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en vreedsaam.
Fantastiese, eenvoudige, mooi blyplekkie, stapafstand van see en winkels. Heerlik snoesig toegerus met verhitter en meer as genoeg komberse vir wanneer die weer 'n bietjie koel raak. Kombuisgeriewe het alles wat benodig word met ekstra tee, moerkoffie en beskuit. Heerlike verrassing! Lekker braai-area wat uitkyk op die sonsondergang. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jongnooientjiesfontein's response
Dankie vir die positiewe opmerking. Bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Carmelita O - Jun 2017
Overall score
Cold.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Koud.
Die komberse was onvoldoende en daar was geen haardroër. My man het ook aanmekaar sy kop gestamp want die dak is te laag by die bed se koppenent.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jongnooientjiesfontein's response
Dit is die eerste keer dat klagtes oor die dak is, dit is 'n soldervertrek. Daar is 'n goeie duvet en twee dik komberse en 'n verwarmer, en dit was nie die koue weer waaraan ons gewoond is nie.ek dink net julle is nie aan die soort weer gewoond nie. Jammer dat julle dit nie geniet het nie.
Melody J - Apr 2017
Overall score
Die verblyf was goed, maar voel daar kort bietjie ekstra moeite. Bietjie ver van die strand.
Read moreJongnooientjiesfontein's response
Dit is 'n ongegradeerde, bekostigbare, selfsorg eenheid. As luukses verwag word moet die prys daarby aanpas en dan is dit vir die gewone mens nie meer bekostigbaar nie.
Antonie S - Apr 2017
Overall score
Clean, neat and very peaceful! Really enjoyed it and relaxed!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en baie rustig! Het baie lekker gebly en ontspan!
Plek was skoon en netjies. Het baie lekker saam my vrou en 9 maande oue seuntjie daar gebly! Sal dit vir seker aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizabeth M - Mar 2017
Overall score
Very well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed ingerig.
Ons naweek by Jongnooientjiesfontein was heerlik. Die akkommodasie was presies waarna ons gesoek het vir 'n lekker wegbreek naweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita A - Jan 2017
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
Akkommodasie was skoon en netjies, eienaar was gasvry en ligging is ideaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celeste S - Jan 2017
Overall score
Perfect accommodation for a nice getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte verblyf vir 'n lekker wegbreek!
Ek en my verloofde het so lekker gebly by Jongnooientjiesfontein. Dis so 'n oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Ons sal definitief terug wees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jongnooientjiesfontein's response
Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Ronald M - Nov 2016
Overall score
Fantastically peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties rustig.
Ontvangs was baie goed, Elmarie se gasvryheid was awesome. Haar kennis van die omgewing is uitstekend, verblyf baie skoon en huislik. Het die kuier baie geniet. Sal definitief weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tracey V - Sep 2016
Overall score
It was peaceful.
Ida D - Sep 2016
Overall score
Lovely and private in a quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik privaat in stil area.
Goed versorgde en netjiese verblyf in 'n stil deel van Paternoster. Loopafstand van die strand en alle restaurante. Keurig en stylvol uitgerus met ordentlike kombuistoerusting wat benodig sou word. Ons het heerlik gebly en sal Jongnooientjiesfontein beslis weer bespreek indien ons Paternoster sou besoek. Dankie vir 'n blyplek met 'n baie goeie standaard Elmarie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jongnooientjiesfontein's response
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir goeie opmerking. Ek sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Elmarie
Madene K - Sep 2016
Overall score
Daar is voorsiening gemaak vir alles wat benodig word en geen moeite is ontsien om gaste goed te laat voel nie.
Jongnooientjiesfontein's response
Baie dankie vir die aangename oorsig. Ek is bly julle het dit by ons geniet.
Chanelle B - May 2016
Overall score
So rustig! Beste plek om te ontspan.
Kobus R - May 2016
Overall score
Dit was ongelooflik lekker.
Read moreElzette H - Apr 2016
Overall score
Fantasties!
Elmarie E - Apr 2016
Overall score
Jongnooientjiesfontein het absoluut aan al ons behoeftes voorsien - meer as wat ons verwag het.
Read moreJongnooientjiesfontein's response
Baie dankie vir die mooi oorsig en dat die plek do netjies gelaat . Ek is bly julle het dit geniet.
Elmarie
Jan O - Mar 2016
Overall score
Plek baie netjies met 'n heerlike groot bed.
Karien E - Aug 2015
Overall score
Heerlik ontspan.
Alwyn V - May 2015
Overall score
Splinternuut en baie lekker gebly. Die koninggrootte-bed het heerlik geslaap.
Zahn R - Apr 2015
Overall score
I enjoyed every relaxing moment! I loved spending the mornings on the stoep. everything you need for time-out.
Sonnica S - Apr 2015
Overall score
Heerlike wegbreek ...
Susanna L - Mar 2015
Overall score
Naweek weg in Paternoster
Jerome R - Feb 2015
Overall score
Great stay!
Lily E - Jan 2015
Overall score
Ons kan dit beslis aanbeveel.
Tanya C - Jan 2015
Overall score
Pragtig, heerlik, waarde vir geld.
Karen G - Dec 2014
Overall score
Rus en vrede vir die siel!
Nikki D - Oct 2014
Overall score
It was so tranquil, really an awesome experience.
Candice H - Aug 2014
Overall score
Voorwaar 'n plekkie om lekker te rus.
Nicola V - Jul 2014
Overall score
Goed!
Renette K - Mar 2014
Overall score
'n Baie oulike plek.
Phil H - Mar 2014
Overall score
Courteous and clean, you have a good feeling once you enter the place.
Johan V - Jan 2014
Overall score
'n Lieflike plekkie om te gaan ontspan!
Hannes K - Jan 2014
Overall score
'n Baie mooi eenheid.
Manny S - Dec 2013
Overall score
Good place to stay at
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Western Cape
- No children under 18