The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jonqua Farm Cottages | TravelGround
+30

Jonqua Farm Cottages

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 37 reviews for Jonqua Farm Cottages
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Marlene R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene R
With friends

Good value, perfect for pets, clean and neat.

Good value for money, relaxing for dogs after a long day on the road. Beautifully clean and neat. Just would have like bedding for the extra bed in the apartment, but did not ask specifically for 2 separate beds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde, perfek vir troeteldiere, skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld, heerlike ontspanning vir honde na lang dag in die kar. Mooi skoon en netjies. Sou net 'n stel beddegoed vir die ekstra bed in die woonstel wou hê, maar het nie spesifiek gevra vir 2 aparte beddens nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Destitia P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Destitia P

Baie rustig op Jonqua Farm Cottages.

Ons het lekker gekuier en gebly op Jonqua. Dit was baie rustig daar wat ons gepas het, want al die ander omgewings om ons was besig gewees. Die kinders het ook die visvang baie geniet by die dam reg voor ons blyplek. Sal weer daar bly as ek die kans kry om eendag terug te gaan daardie kant toe.

Gerhardt O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhardt O
With spouse/partner

Baie lekker en rustige verblyf.

Ons het baie lekker gekuier saam met ons dogter en klein hondjie.

Vaughanene V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vaughanene V
Family with teenagers

We really enjoyed our stay. We will use Jonqua again if we can go to that one again. It is a quiet place, nice to rest.

Jonqua is the best place to go for a rest. It is a neat place and very nice clean. I would recommend anyone to sleep over there. Thank you for your hospitality, enjoyed it very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het regtig lekker gebly. Ons sal weer Jonqua gebruik as ons weer daai kan toe gaan. Dit is 'n rustige plek, lekker om uit te rus.

Jonqua is die lekkerste plek as jy wil gaan rus. Dit is 'n netjiese plek en baie mooi skoon. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar oor te slaap. Dankie vir julle gasvryheid, het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon Z - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon Z
Family with young children

Great setting. Lekker wegbreek. Waarde.

Lekker gebly, geriewe is goed, sentraal, maar weg uit stad. Lekker op stoep gebraai. Sunsets to die for. Nie boring uitsig oor 'n dorp of see, maar 'n werkende plaas. Sal weer gaan.

Melissa J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melissa J
Family with young children

It was tranquil, beautiful and very nice.

We were very happy with everything, we will definitely stay here again, the only thing I think they can change is to make sure there is drinking water for the guests, as there is only brackish water, we were given drinking water on arrival but not again, and the gas geysers are always difficult, especially in winter, but it was portable. Wilna is a very pleasant and friendly woman and Grandpa is dear.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig, mooi en baie lekker.

Ons was baie tevrede met alles, ons sal definitief weer hier bly, die enigste iets wat ek dink hulle kan verander is om seker te maak daar is drinkwater vir die gaste, aangesien daar net brak water is, daar was vir ons drinkwater gegee met aankoms, maar nie weer nie, en die gas geysers is maar altyd moeilik, veral in die winter, maar dit was draagbaar. Wilna is 'n baie aangename vriendelike vrou en Oupa is dierbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esther N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther N
With spouse/partner

Jonqua bied puik, troeteldiervriendelike verblyf in ‘n rustige plaasomgewing.

Jonqua se kothuise is uitstekend toegerus met oorgenoeg spasie. Die plaasgeluide, voëlgeluide en pragtige dam is kos vir die siel!

Nelia V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia V
Family with teenagers

Genotvol.

Plattelandse gasvryheid. DStv vir kinders. Lekker stoep met braaier en heerlike beddens. Het dit baie geniet.

Philip V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip V
With friends

Just what we needed.

We were impressed at the tidiness and location. Regret only being there for 1 night. This would be our first option if ever we're in the George/Mossel Bay area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net wat nodig was.

Ons was baie beïndruk met die netheid en ligging van Jonqua Farm Cottages. Ons is spyt dat ons net vir 1 aand daar was. Dit sal vir seker ons eerste opsie wees wanneer ons weer verblyf in George/Mosselbaai area moet kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel N
With spouse/partner

Rustige wegbreek na 'n woelige jaar.

Die landelike omgewing met die rustigheid wat mens nodig het, is absoluut 'n bonus. Pragtige eenheid, liefde met alles wat benodig word. Plaasdiere wat ons vermaak het en die uitsig oor die dam is 'n plus punt.

Dorothea A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothea A
Family with young children

Fantastic.

No complaints, everything was good, thanks. Thanks a lot to Wilna for her hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Geen klagtes nie, alles was goed dankie. Baie dankie vir Wilna vir haar gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carien P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien P
Family with teenagers

Pragtige verblyf in rustige plaasatmosfeer.

Die huisie is pragtig en gerieflik ingerig en die uitsig op dam en omgewing pragtig!

Jonqua Farm Cottages's response

Dankie kom kuier weer.

Jonqua Farm Cottages
Theofista R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theofista R
Family with young children

Lovely place.

Had a lovely stay, wanted to braai however there was a huge beehive against fireplace, we were brought a kettle braai which was great. Place was neat and tidy except for lots of spider webs in each corner, not pleasant if you are afraid of bugs which come out at night. There was no iron available. Nice place which overlooks a river. Phone reception wasn't that good. Would go there again.

Jonqua Farm Cottages's response

Hi Theofista, sorry about the webs. Will sort the cleaners out. The beehive was a swallows nest.

Jonqua Farm Cottages
Wilma S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilma S
With spouse/partner

Rustig en stil.

Ons het gegaan om ons liggaam se batterye te laai en kon vir niks beter vra nie. Die enigste geluid was die voëltjies wat sing. Die uitsig was hemels. Ons kon nie genoeg van die rus en stilte kry nie wou dit bottel en saam vat. Baie dankie sien nou weer kans vir die eise van die lewe.

Sharlene P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharlene P
Family with young children

Lieflik stil, baie gesellig op die plaas.

Die gas in die geyser was ongelukkig klaar, en ons het die stoep min gebruik. Sal volgende keer langer bly. Baie netjies. Dankie.

Jonqua Farm Cottages's response

Ek is so jammer oor die gas, julle moes my net dadelik gebel het. Ons hou altyd spaar bottels op die plaas. Kom asseblief weer.

Jonqua Farm Cottages
Ian B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian B

Fantastic location and value for money.

Very quiet with beautiful views overlooking a dam.

Johan B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Peaceful location for overnight accommodation.

The ideal overnight accommodation on the way from Cape Town to PE. Most facilities were there that made our accommodation pleasant. Toilet paper was missing. Wonderful location at a dam with the most beautiful view during the day and at night, bird sounds are wonderful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige ligging vir oornagverblyf.

Die ideale oornagverblyf op pad vanaf Kaapstad na PE. Meeste fasiliteite was daar om ons verblyf aangenaam te maak. Toiletpapier het egter ontbreek. Wonderlike ligging by 'n dam wat die mooiste uitsigte in die dag en aand gee, voëlgeluide is te wonderlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonqua Farm Cottages's response

Ek is so jammer oor die toiletpapier, jy moes net laat weet het dan sou ek dadelik gebring het. Ek is bly julle het dit geniet. Wilna

Jonqua Farm Cottages
Zelda H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda H

Jonqua Farm Cottages was absoluut perfek vir ons.

Ek en my sus het ‘n onvergeetlike tyd gehad. Pragtige plaas, lekker bederf met die hoekbad. Doodstil en baie rustige atmosfeer. Net wat ons nodig gehad het. Wilna ook baie vriendelik, sal weer eendag wil terugkeer. Dankie vir alles!

Martie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie B
With spouse/partner

Ongelooflike wegbreek, pragtige omgewing.

Jonqua Farm Cottages was die lekkerste wegbreek ooit. Die rustigheid van die omgewing en pragtige uitsig oor natuur het ons so laat ontspan van die alledaagse gejaag. Die Cottages het alles in wat 'n mens nodig het. Dit is baie ruim, skoon en goed ingerig.

Corné K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné K
Family with teenagers

Heerlike rustige atmosfeer en baie gerieflik.

Baie goed toegeruste asemrowende verblyf. Heerlike atmosfeer met die mooiste uitsig. Lekker gekuier en goed uit gerus. Sal definitief weer daar gaan bly.

Tinet D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinet D
With spouse/partner

Pragtige, rustige ervaring.

'n Fantastiese plaaskuier!

Mandie R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie R
With spouse/partner

Most peaceful weekend ever, heavenly stillness.

Warm welcome when we arrived, checked in and showed to our rooms. Everything was ready and perfect. Can't describe how wonderful the quiet atmosphere was. We will be back anytime and can recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigste naweek ooit, die stilte was hemels.

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom, ingeteken en na ons kamer gewys. Als was gereed en perfek. Kan nie genoeg sê hoe lekker die rustige atmosfeer en stilte was nie. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan en enige iemand soontoe verwys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonqua Farm Cottages's response

Dankie, so bly ons kon dit met julle deel!

Jonqua Farm Cottages
Nicky F - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicky F

Fantastic!

Good getaway accommodation if you want to get away from the city's hustle and bustle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories!

Goeie wegbreekplek as jy weg van die stad se gejaag wil wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonqua Farm Cottages's response

Beste Tania,

Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer.

Groete,
Wilna

Jonqua Farm Cottages
Jacobus V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jacobus V
With spouse/partner

Not wheelchair friendly at all - misrepresentation.

Huge disappointment regarding the fact that this place is not wheelchair friendly. Just have to mention: the name of the unit in which we stayed is love, the corner bath is beautiful but the geyser is too small to fill it up.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geensins rolstoelvriendelik nie. Wanvoorstelling!

Groot was my teleurstelling ten opsigte van die feit dat hierdie verblyf as rolstoelvriendelik geadverteer word en te sien maar dit is egter nie die geval nie. Die volgende moet ek ook net noem: die eenheid waarin ons was se naam staan bekend as liefde met 'n hoekbad, pragtig, maar ongelukkig is die geyser te klein om so groot bad van water te voorsien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonqua Farm Cottages's response

Geagte Gas - indien u in u bespreking aangedui het dat u in 'n rolstoel is sou ek u vir dieselfde prys een van my groter eenhede wat wel rolstoel vriendelik is, aangebied het. Dit is altyd goed om te sê wat u spesiale behoeftes is. Groete Wilna

Jonqua Farm Cottages
Rozanne S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rozanne S
With spouse/partner

Rustige plaas-omgewing!

Baie lekke rustig gekuier - die naweek was net te kort en die vis wou nie byt nie. Alles was mooi skoon en netjies. Ons het veilig gevoel en dit was heerlik om weer tussen klomp koeie te loop.

Marthiné K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthiné K
With spouse/partner

Was heerlik gewees!

So netjies en lekker. Was uitgerus na ons heerlike kuier by die mooie Jonqua!

Jeanine D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine D
With spouse/partner

A lovely place to get away and just enjoy the beauty that surrounds you.

My mother and I thoroughly enjoyed our stay at Jonqua. It is a beautiful place, where one can go and fish and just enjoy the beauty of a farm. It is equipped with everything you need when staying at a self catering place. There is an outdoor braai on the patio, as well as DStv for the kids. It is the perfect place for a family to go away for a weekend just to get away from the city life and enjoy the outdoors.

Marie V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie V
With spouse/partner

Baie mooi en rustig, net jammer van die vlieë.

Sien gerus die sterre.

Janet V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet V
With spouse/partner

Awesome vakansieplek!

Ons het verskriklik lekker gebly! Was bietjie weg uit Grootbrak, maar nog steeds naby genoeg om strand en winkels toe te gaan! Wilna was baie vriendelik en behulpsaam! Die plek was voorwaar 'n ware wenner en ek sal enige tyd weer daar bespreek vir vakansie! Als wat jy nodig gehad het, was daar en dit was een van die lekkerste vakansiehuisies waarin ek nog gebly het! In die natuur, wat uitkyk op die berge, was absoluut stunning!

Richard W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Richard W
Family with teenagers

Baie lekker gewees!

Al nadeel was die baie vlieë. 'n Uitkykpunt op die dam sal lekker wees vir voëlkyk!

Ian R - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian R
With spouse/partner

Lovely wild life amphitheatre.

You can sit on the stoep and enjoy the various wild life activities taking place below and across from your VIP seats in the dam amphitheatre. We really enjoyed it an will stay longer the next time we visit.

Deon L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon L
With spouse/partner

Rustige ontspanning!

Die huisie verskaf alles wat nodig is om te kan rus en ontspan. Voëls voeg hulle deel by en met die dam en berge as uitsig is dit 'n heerlike uitspanplek om jouself te vind en uit te rus.

Ida B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida B

Feel at home and very cosy. Beautiful design.

We had a lovely stay. Beautiful view and farm surroundings. Just such a lovely atmosphere. The house itself has a beautiful design and family friendly. Very close to airport and easy to find on the instructions given. Thank you for the wonderful service.

Riaan B - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan B
Family with young children

Ons het heerlik uitgerus in die pragtige omgewing.

Die huisie is perfek geleë met 'n pragtige uitsig oor die landskap. Die plaasomgewing en die vars lug het ons heerlik laat uitrus. Dit is sentraal geleë en kindervriendelik. Dit is raadsaam om vooraf te verneem oor die toestand van die plaaspad, veral nadat die omgewing baie millimeter se reën gehad het.

Charlotte H - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte H

'n Pragtige juweel wat weggesteek is in die berge.

Buiten die laaste end van die grondpad wat mens moet ry na die kothuis, was alles anders buitengewoon en uitstekend. Die kothuise is perfek geleë om die berge en natuurskoon te waardeer. Ons het die uiterse privaatheid waardeer. Die perde wat sommer reg langs ons kothuis wei, gee 'n heerlike landelike gevoel. Die dekor is pragtig en die hele huisie baie goed ingerig met 'n pragtige badkamer en ooplan kuierarea. Die stoep is perfek vir 'n aand se kuier. Ek sal beslis weer hier bly!

Freek M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Freek M
Family with young children

Enjoyed the tranquility and beauty of the countryside in a lovely cosy cottage.

A practical and comfortable cottage in a beautiful, tranquil countryside. A spectacular sunset to end the day and awaking to the lowing of cattle. Our 3 year old thoroughly enjoyed watching the morning milking! A relaxing escape from the hustle and bustle of the city and the festive season. Wished we were staying longer!

Wessel F - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel F
Family with young children

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R102, Jonqua Farm, Greatbrak River, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MjBmODZhLWY2Y2EtNGM0ZC1hNGE5LWIzNWU4MzFlOTM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 4) 37 5 1 5 R102 Jonqua Farm 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.024369617665 22.265049219131
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!