Review Summary
Magda H - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gerus, dankie.
Nicky V - Nov 2020
Overall score
'n Moet bespreek, uitstekend.
Johan J - Oct 2020
Overall score
Ongelooflike goeie diens, pragtig.
Jorn's Guest House's response
Beste Johan,
Baie, baie dankie vir die uitstekende resensie - ons waardeer elke woord opreg en ons sien baie daarna uit om julle weer by ons te verwelkomn!
Groete uit Nelspruit,
Jacus Müller
Marlene D - Sep 2020
Overall score
Fantasties! Ons is baie bederf.
Jorn's Guest House's response
Hi daar Mrlene,
Naie, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n wonderlike resensie te skryf. Ons is almal baie dankbaar om te weet dat julle die tydjie by ons so baie geniet het. Ons sien werklik daarna uit om julle weer by ons te hê!
Groete,
Jacus Müller
Ria V - Jan 2020
Overall score
Sleepover after a long trip from Mozambique.
Jorn's Guest House's response
Dear Maria,
Thank you for the wonderful review.
We look forward to welcoming you back soon.
Warm regards,
Jacus Müller
Jean M - Dec 2019
Overall score
Excellent.
Jorn's Guest House's response
Dear Jean,
Thank you very much for the great review.
It was an awesome pleasure to host you here and we are truly happy to know that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcome you back soon!
Warm wishes,
Jacus Müller
Andre K - Oct 2019
Overall score
Rustige verblyf met heerlike ontbyt.
Jorn's Guest House's response
Beste Andre
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Baie dankie ook vir die baie positiewe resensie, ons waardeer jou woorde opreg.
Groete uit die Laeveld
Jacus Müller
Frikkie P - Oct 2019
Overall score
Netjies en goed geleë.
Jorn's Guest House's response
Beste Frikkie,
Ons waardeer opreg dat jy 'n tydjie geneem het om 'n resensie te skryf. Ons hoop om volgende keer 100% aan al jou verwagtinge te voldoen.
Groete,
Jacus
Lizette J - Sep 2019
Overall score
Baie netjies, en gerieflik.
Jorn's Guest House's response
Beste Lizette
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.
Groete
Jacus Müller
Andre S - Aug 2019
Overall score
Very pleasant and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en vriendelike personeel.
Baie mooi gastehuis, uitsig en tuin is pragtig. Die ontbyt is ongelooflik stylvol gedoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jorn's Guest House's response
Beste Andrë
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om met jou volgende besoek aan al jou vereistes te voldoen.
Beste wense.
Jacus Müller
Albert S - Jul 2019
Overall score
Outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skitterend.
Dit is 'n pragtige gastehuis. Baie mooi skoon, netjiese en ruim kamers met baie vriendelike personeel. Die onbyte was absoluut wonderlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jorn's Guest House's response
Baie dankie vir die skitterende resensie Albert!
Rudie M - Jun 2019
Overall score
Awesome.
Jorn's Guest House's response
Dear Rudie,
Thank you very much for the awesome review. We look forward to welcome you back soon!
Jacobus S - May 2019
Overall score
Outstanding place, very good service and the breakfast is amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende plek, baie goeie diens en ontbyt is uit die boeke uit.
Ek kan enige iemand aanbeveel om hierdie gastehuis te gebruik. Baie netjies, skoon en goeie diens. Ontbyt is fantasties. Mooiste tuin met asemrowende uitsig. Ek sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jorn's Guest House's response
Baie dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan en ook vir jou goeie aanbeveling Esmarie. Ons sien voorwaar daarna uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms!
Sandra O - Nov 2018
Overall score
Felt so safe and had a great breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut veilig gevoel met 'n heerlike ontbyt.
Vriendelike en behulpsame personeel. Absoluut veilig gevoel tydens ons verblyf met die allerheerlikste ontbyt. Beslis sal ons weer daar oorslaap. Sal definitief vir almal aanbeveel. "Well done, team!"
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shawn E - Jun 2018
Overall score
Very neat, clean and I will recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en sal aanbeveel.
Ons het die gastehuis baie geniet. Skoon en netjies. Great ontbyt met baie goeie diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine C - May 2018
Overall score
Baie mooi gastehuis, sentraal geleë en sal definitief weer daar bly.
Dirk V - May 2018
Overall score
Alles skoon en netjies. Diens baie goed.
Laylah H - Apr 2018
Overall score
Spectacular stay.
Frederik V - Mar 2018
Overall score
'n Trappie bo die res wat 4 ster aanbetref.
Alet D - Aug 2017
Overall score
We really enjoyed our stay at Jorn's Guest House and we were warmly received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly by Jorn's Guest House en ons was baie vriendelik ontvang.
Die ontbyt was fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melinda B - Jul 2017
Overall score
Fantasties.
Estelle P - Sep 2016
Overall score
Stylish guesthouse with well-trained staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Keurige gastehuis met top-opgeleide personeel.
Hierdie gastehuis is keurig versorg met fyn opgeleide personeel. Sal weer hier tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jorn's Guest House's response
Liewe Estelle,
Baie dankie dat jy ons gekies het en vir die resensie.
Dit was wonderlik om jou hier te hê en ons sien uit na jou volgende besoek!
Beste wense,
Jacus Müller
Christo A - Jul 2016
Overall score
If you attend the Innibos Festival every year, Jorn's Guest House is the perfect choice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy Innibos fees toe gaan jaarliks, is Jorn's Gastehuis die perfekte keuse.
Ons verblyf was great, die gasvryheid was besonders met die lekkerste ontbyt wat uit verskeie keuses bestaan en daagliks voorgesit word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter S - Sep 2015
Overall score
Hierdie gastehuis is besonders, die rustigheid is wonderlik vir jou siel.
Gerda H - Feb 2015
Overall score
Clean, friendly and will stay again if they put other blinds or curtains in front of windows
Sharon P - Jun 2014
Overall score
Great place
Kobus S - Mar 2014
Overall score
Baie lekker gebly - waarde vir geld!
Godfrey M - Jan 2013
Overall score
Great service and wonderful, clean guest house!
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 62 Hunter Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- No children under 6